Skip to content

Technical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2021 QP (Afr)

Question paperTechnical SciencesGrade 12202113 pages

Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2021 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 4 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2021 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK. 2. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2021 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.6 D. 1.1 Beskou die struktuurformule van 'n verbinding hieronder en identifiseer die tipe homoloë reeks waaraan die verbinding behoort: H H O H C C C H H H A Karboksielsuur B Aldehied C Alkohol D Ketoon (2) 1.2 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vraag wat volg. MOLEKULÊRE NAAM KOOKPUNT (C) Metaan - 164 Etaan - 89 Propaan - 42 Butaan - 0,5 Watter EEN van die molekules hierbo het die LAAGSTE dampdruk? A Metaan B Propaan C Etaan D Butaan (2) 1.3 Watter EEN van die volgende kombinasies is WAAR oor die stof wat geoksideer word? ELEKTRONE OKSIDASIEGETAL A Wins Verminder B Verlies Verminder C Wins Vermeerder D Verlies Vermeerder (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2021 NSS 1.4 'n Elektroliet gelei elektrisiteit omdat dit: (i) 'n Vaste stof is en ione vry is om te beweeg. (ii) Gesmelt is en ione nie beweeg nie. (iii) 'n Oplossing is en ione vry is om te beweeg. Watter EEN van die kombinasies hieronder is KORREK? A Slegs (ii) B (i) en (ii) C Slegs (iii) D (i), (ii) en (iii) (2) 1.5 Watter EEN van die volgende is KORREK oor die massaverandering van elektrodes in 'n galvaniese sel? Neem aan dat beide elektrodes soliede metale is. ANODE KATODE A Verminder Vermeerder B Verminder Verminder C Vermeerder Vermeerder D Vermeerder Verminder (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2021 NSS VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Organiese molekule uit verskillende homoloë reekse word in TABEL 1 hieronder verteenwoordig. H O H A CH3CH2CH2CH3 B H C C O C H H H H H O C CH3CH2 CH2CH2Cℓ D H C C C O H H H E Butan-1-ol F 2-chloropropaan TABEL 1 2.1 Definieer die term koolwaterstof. (2) 2.2 Teken die struktuurformule van die verbindings wat deur die volgende letters verteenwoordig word: 2.2.1 C (2) 2.2.2 E (2) 2.3 Skryf die IUPAC-naam van verbinding B neer. (2) 2.4 Skryf die homoloë reeks neer waaraan die volgende verbindings behoort: 2.4.1 A (1) 2.4.2 B (1) 2.5 Verbindings B en D is struktuurisomere. 2.5.1 Definieer die term struktuurisomeer. (2) 2.5.2 Watter tipe struktuurisomeer is verbindings B en D? (1) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2021 NSS VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Beskou die verbindings wat in TABEL 2 hieronder verteenwoordig word en beantwoord die vrae wat volg. H H H H H H H H C C C H A H C C C C H B H H H H H H H C H H H H H O C O––H D H C C C C O––HH H H H TABEL 2 3.1 Neem slegs verbindings A en B in aanmerking. 3.1.1 Watter tipe intermolekulêre kragte bestaan tussen die molekule van hierdie verbindings? (1) 3.1.2 Watter verbinding, A of B, het sterker intermolekulêre kragte? (1) 3.1.3 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 3.1.2. (2) 3.2 Die kookpunt van verbinding A word met dié van verbinding C vergelyk. 3.2.1 Waarom is dit 'n regverdige vergelyking? (2) 3.2.2 Watter verbinding het die hoogste kookpunt? (Skryf slegs A of C neer.) (1) 3.2.3 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2.2. (3) 3.3 Rangskik verbindings A, B, C en D volgens 'n afname in dampdruk. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2021 NSS VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Beskou die twee reaksies hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Reaksie 1 H H H H H H H C C C H + H–H H C C C H H H H H Reaksie 2 H H H H H Br O H C C C O H + H – Br H C C C H + H H H H H H H H 4.1 Skryf neer die NAAM van: 4.1.1 Reaksie 1 (1) 4.1.2 Reaksie 2 (1) 4.2 Skryf die volgende neer: 4.2.1 Die NAAM of FORMULE van 'n katalisator wat in reaksie 1 gebruik word (1) 4.2.2 EEN reaksietoestand vir reaksie 2 (1) 4.3 Die produk in reaksie 1 (propaan) kan met broom of suurstof reageer. 4.3.1 Gebruik STRUKTUURFORMULES en skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie van propaan en broom neer. (4) 4.3.2 Skryf die NAME of FORMULES van TWEE produkte neer wat gevorm word wanneer propaan met 'n oormaat suurstof reageer. (2) 4.4 'n Halfgeleier is 'n vaste stof wat elektriese geleiding tussen 'n geleier en 'n isolator het. Die geleidingsvermoë van 'n halfgeleier kan verbeter word deur 'n onsuiwerheid by te voeg. 4.4.1 Noem die proses wat gebruik word om die geleidingsvermoë van 'n halfgeleier te verbeter. (1) 4.4.2 Definieer 'n intrinsieke halfgeleier. (2) 4.4.3 Onderskei tusen 'n n-tipe halfgeleier en 'n p-tipe halfgeleier. (4) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2021 NSS VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die diagram hieronder verteenwoordig 'n elektrolitiese sel vir die ontbinding van koper(ll)chloried. Grafietelektrodes word in hierdie sel gebruik. + - Cu2+ Cℓ- 5.1 Vir die elektroliet wat in die sel hierbo gebruik word, skryf die NAAM neer van 'n: 5.1.1 Katioon (1) 5.1.2 Anioon (1) 5.2 Watter elektrode verteenwoordig die volgende? 5.2.1 'n Anode (1) 5.2.2 'n Katode (1) 5.3 Definieer die term oksidasie. (2) 5.4 Skryf die gebalanseerde halfreaksie neer wat by die positiewe elektrode plaasvind. (2) 5.5 Definieer die term reduseermiddel. (2) 5.6 Teken 'n diagram wat 'n sel toon wat gebruik word om 'n lepel met silwer te elektroplateer deur 'n battery te gebruik. Dui die volgende aan:  Die naam van die elektroliet  Anode en katode ten opsigte van 'n lepel en silwerelektrode  'n Battery (3) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2021 NSS VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 6.1 Leerders het 'n eksperiment uitgevoer om die elektrodepotensiaal van 'n sink-kopersel te bepaal. Hulle het die apparaat soos in die diagram hieronder getoon, opgestel. Die eksperiment is onder standaardtoestande uitgevoer. V Soutbrug Zn KCℓ Cu ZnSO4 CuSO4 6.1.1 Watter tipe sel word deur die diagram hierbo verteenwoordig? (1) 6.1.2 Skryf die vergelyking vir 'n gebalanseerde netto ioniese reaksie van die sel hierbo neer. (2) 6.1.3 Bereken die emk van die sel. (4) 6.2 Beskou die twee reaksies hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Mg(s) + ZnSO4(aq) MgSO4(aq) + Zn(s) Reaksie A Ni(s) + ZnSO4(aq) NiSO4(aq) + Zn(s) Reaksie B 6.2.1 Watter EEN van die reaksies hierbo is spontaan? Skryf slegs REAKSIE A of REAKSIE B neer. (1) 6.2.2 Motiveer die antwoord op VRAAG 6.2.1 deur na die reduseervermoë van die reaktante te verwys. (2) [10] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/November 2021 NSS DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 TABLE 1/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure Standaarddruk pƟ 1,01 x 10 Pa 5 Standard temperature Standaardtemperatuur TƟ 273 K/0 °C Speed of light Spoed van lig c Planck's constant Planck se konstante h TABLE 2/TABEL 2: WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG 1 vf T f E = hf or/of E = h TABLE 3/TABEL 3: FORMULAE/FORMULES Emf/Emk Eθcell  Eθcathode  Eθanode / Eθsel  Ekatode θ  Eθanode or/of Eθcell  Ereduction θ  Eθoxidation / Eθsel  Ereduksie θ  Eθoksidasie or/of Eθcell  Eθoxidising agent  Ereducing θ agent / Esel  Eokseermiddel  Ereduseermiddel θ θ θ Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/November 2021 NSS TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)   F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Co + e 2+ 3+ ⇌ Co + 1,81 H2O2 + 2H +2e ⇌ + 2H2O +1,77  MnO 4 + 8H + 5e 2+ + ⇌ Mn + 4H2O + 1,51   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 2  3+ Cr2O 7 + + 14H + 6e ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33  O2(g) + 4H + 4e + ⇌ 2H2O + 1,23 MnO2 + 4H + 2e 2+ + ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 Pt + 2e ⇌ 2+ Pt + 1,20 Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07  NO 3 + 4H + 3e + ⇌ Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë NO(g) + 2H2O + 0,96 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Hg + 2e ⇌ 2+ Hg(ℓ) + 0,85 Ag + e ⇌ + Ag + 0,80 NO 3 + 2H + e + ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80  2+ Fe + e 3+ ⇌ Fe + 0,77 O2(g) + 2H + 2e ⇌ + H2O2 + 0,68 I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 Cu + e ⇌ + Cu + 0,52 SO2 + 4H + 4e ⇌ + S + 2H2O + 0,45 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 Cu + 2e ⇌ 2+ Cu + 0,34 2 SO 4 + 4H + 2e ⇌ + SO2(g) + 2H2O + 0,17  + 2+ Cu + e ⇌ Cu + 0,16 Sn + 2e 2+ 4+ ⇌ Sn + 0,15 S + 2H + 2e ⇌ + H2S(g) + 0,14 2H + 2e + ⇌ H2(g) 0,00 Fe + 3e ⇌  0,06 3+ Fe Pb + 2e ⇌  0,13 2+ Pb Sn + 2e ⇌  0,14 2+ Sn Ni + 2e ⇌  0,27 2+ Ni Co + 2e ⇌  0,28 2+ Co Cd + 2e ⇌  0,40 2+ Cd Cr + e 2+ ⇌  0,41 3+ Cr Fe + 2e ⇌  0,44 2+ Fe Cr + 3e ⇌  0,74 3+ Cr Zn + 2e ⇌  0,76 2+ Zn 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Cr + 2e ⇌  0,91 2+ Cr Mn + 2e ⇌  1,18 2+ Mn Aℓ + 3e ⇌  1,66 3+ Aℓ Mg + 2e ⇌  2,36 2+ Mg Na + e ⇌  2,71 + Na Ca + 2e ⇌  2,87 2+ Ca Sr + 2e ⇌  2,89 2+ Sr Ba + 2e ⇌  2,90 2+ Ba + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92  ⇌  2,93 + K +e K Li + e ⇌  3,05 + Li Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/November 2021 NSS TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)  ⇌  3,05 + Li + e Li K + e ⇌  2,93 + K Cs + e ⇌  2,92 + Cs Ba + 2e ⇌  2,90 2+ Ba Sr + 2e ⇌  2,89 2+ Sr Ca + 2e ⇌  2,87 2+ Ca Na + e ⇌  2,71 + Na Mg + 2e ⇌  2,36 2+ Mg Aℓ + 3e ⇌  1,66 3+ Aℓ Mn + 2e ⇌  1,18 2+ Mn Cr + 2e ⇌  0,91 2+ Cr Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Zn + 2e ⇌  0,76 2+ Zn Cr + 3e ⇌  0,74 3+ Cr Fe + 2e ⇌  0,44 2+ Fe Cr + e 2+ ⇌  0,41 3+ Cr Cd + 2e ⇌  0,40 2+ Cd Co + 2e ⇌  0,28 2+ Co Ni + 2e ⇌  0,27 2+ Ni Sn + 2e ⇌  0,14 2+ Sn Pb + 2e ⇌  0,13 2+ Pb Fe + 3e ⇌  0,06 3+ Fe 2H + 2e ⇌ + H2(g) 0,00 S + 2H + 2e ⇌ + H2S(g) + 0,14 Sn + 2e 2+ 4+ ⇌ Sn + 0,15 Cu + e + 2+ ⇌ Cu + 0,16 2 SO 4 + 4H + 2e ⇌ + SO2(g) + 2H2O + 0,17  2+ Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 SO2 + 4H + 4e ⇌ + S + 2H2O + 0,45 Cu + e ⇌ + Cu + 0,52 I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 O2(g) + 2H + 2e ⇌ + H2O2 + 0,68 Fe + e 2+ 3+ ⇌ Fe + 0,77 NO 3 + 2H + e + ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80  Ag + e + ⇌ Ag + 0,80 Hg + 2e ⇌ 2+ Hg(ℓ) + 0,85  NO 3 + 4H + 3e + ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96   Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 Pt + 2 e ⇌ 2+ Pt + 1,20 MnO2 + 4H + 2e 2+ + ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H + 4e ⇌ + 2H2O + 1,23 2 Cr2O 7 + 14H + 6e 3+ + ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36   2+ MnO 4 + + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51  + H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77 Co + e 2+ 3+ ⇌ Co + 1,81 F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Kopiereg voorbehou
Tegniese Wetenskappe/V2 Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2021 NSS TABLE 5: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 5: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) 1 Atomic number 2 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2,1 H He 1 4 3 4 29 5 6 7 8 9 10 Electronegativity Symbol 1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 1,9 Cu Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne 7 9 63,5 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Technical Sciences

View all