Skip to content

Mathematics Grade 7 November 2021 Question Paper

Question paperMathematicsGrade 7202110 pages

Grade 7 Mathematics question paper from the November Exam 2021, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

November Exam 2021

Document textSearch extracted text and jump to a page.
EKSAMINATOR: MEV M. WILLIAMS MODERATOR: MNR S. LooTs Downloaded from hlayiso.com LAERSKOOL DALVIEW GEKONTROLEERDE TOETS VAK: WISKUNDE GRAAD 7 : DATUM: NOVEMBER 2021 TOTAAL: 80 PUNTE Typ; 90MIN : NAAM EN VAN: GR7 VRAAG Onderwerp PUNT | PUNT BE h VLAK 1 Algebraiese uitdrukkings 4 en ~ vergelykings : — —- : 2 = Algebraiese uitdrukkings : 3 a . Algebraiese uitdrukkings 4 en — vergelykings “ 4 : Algebraiese uitdrukkings 2 en — vergelykings ne || oan en - vergelykings a —___ % ||6 A 7 | estan van eguiine |S L# | ewtundevenegutis [8 PT eeunde van advorme |S _ TT | “Mestande van 2bvome [2 _ | "Neetande van 2bvorme [4 _ 13 “Westin vanavome | ¢ I LE Graad 7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021 ivan 9
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com INSTRUKSIES Lees die vrae sorgvuldig deur Beantwoord al die vrae Sketse nie volgens skaal geteken nie. Skryf netjies en leesbaar Wys alle nodige stappe Geen oorkrap of gebruik van “tipex” nie Geen rondkyk of praat nie Geen afskryf van ander leerders nie. Geen sakrekenaars kan gebruik word nie. OW OENOARWN >= Algebraiese uitdrukking en - vergelykings Vraag 1 - Omkring die regte letter van die korrekte antwoord [4] 1.1 In 3x +4 is die veranderlike ... (1) A. 3x B. 3x +4 C. x D. 3 1.2 Wat is die waarde van 5+5 as x=6 (1) A. 11 B. 8 Cc. -11 D. -8 1.3. Los op vir x: x+4= 10 (1) A. 10 B. 6 c. -6 D. -10 1.4 Losopvirx: -9x - 4= 32 (1) A -4 B. 4 c. -19 D. 3 Vraag2 [1] Omkring die regte algebraiese vergelyking vir die volgende: (1) Die som van x en - 4 is gelyk aan 10 a x+4=10 b. xx4=10 c. x-4=10 Graad7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021 2van9
Downloaded from hlayiso.com Vraag3 = [4] Beskou die uitdrukking y?-2xx+4 3.1 Hoeveel terme is daar? 3.2 Hoeveel veranderlikes is daar? 3.3 Wat is die koeffisiént van x ? 3.4. Wat is die konstante? Vraag 4 [5] Rangskik Koiom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die Antwoord Kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. Kolom A Antwoorde Kolom B 41 k+k+tk 4.1) A) 6k? 42 kxkxk 4.2) B) 3k 43 k? 4.3) C) 6k + 2k 44 2x3xk+k+k 4.4) D) 6k 45 4k+2k 4.5) E) ke F) kxk Vraag § [4] Sé of die volgende waar of onwaar is. Indien ONWAAR, gee die regte antwoord. §.1) Asx = 4; y=5;22=6 danis xyz = 456 WAAR / ONWAAR _ (2) 5.2) Asx = 8 danis x -5= 3 WAAR / ONWAAR (2) Graad 7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021 3 van 9
Downloaded from hlayiso.com Transformasie: Vraag 6 [4] Beskryf die transformasie wat die posisie van AABC na AA'BIC! (4) A \ B Cc x A ABC skuif links / regs en op / af B‘ Cc Vraag 7 [2] Vergroot die volgende met ‘n faktor van 2. (2) Meetkunde van requitlyne: Vraag 8 [5] Rangskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die Antwoord Kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. (5) Kolom A Antwoorde Kolom B 8.1 AB 8.1) A) Straal AB 8.2 L 8.2) B) Loodlyn 8.3 AB 8.3) C) Lynsegment AB os 8.4 8.4 D rallelle lyne — ) ) par ly 8.5 AB 8.5) E) Reguitlyn AB F) Kongruensie Graad7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021 4van9
Downloaded from hlayiso.com Vraag 9 9.1 Hoe groot is die hoeke? Skryf jou antwoord in grade (°) (4) Meetkunde van 2D-vorms: Vraag 10 [5] Benoem die voigende dele van ‘n sirkel: Gebruik woorde soos middelpunt, radius, middellyn koord, sektor, boog, segment, omtrek. (5) Graad7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021 5 vang
Downloaded from hlayiso.com Vraagii [2] Sé of die volgende vorms gelykvormig of kongruent is? (2) 2 be < < Gelykvormig / Kongruent Gelykvormig / Kongruent Vraag 42 [4] Kyk na die vierhoek hieronder en beantwoord die vrae: (4) 12.1 Hoek @ is gemerk met ‘n vierkantjie. Hoe groot is hoek a? (1) 12.2 Voltooi: 12.2.1 Hoek bis ‘n hoek. (1) 12.2.2 Hoek cis ‘n hoek. (1) 12.2.3 Hoek dis ‘n hoek. (1) Vraag13 [4] Gebruik jou liniaal en beantwoord die vrae: 13.1 radius: mm 13.2 radius: cm middellyn: mm (2) middellyn: cm (2) a NL Graad 7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021 6 vang
Downloaded from hlayiso.com Omtrek en opperviakte: Vraag 14 [11] 14.1 Bereken die Buite-opperviakte van die volgende 3D-voorwerp: (5) Buite-opperviakte= 4em 6cm W 14.2 Kyk na die 2D-vorm en beantwoord die vrae: (Skets nie volgens skaal geteken nie) 1s F mm 14.2.1. Wat is die lengte van die sy a? (1) 7mm 12 mm 8mm 14.2.2 Wat is die lengte van die sy b? (1) b 14.2.3 Bereken die omtrek van die 2D-vorm (2) Omtrek = 14.3 Bereken die opperviakte van die volgende 2D-vorm (2) Opperviakte van driehoek = Graad7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021 7 van 9
Downloaded from hlayiso.com Data: Vraag 15 [20] 15.1 Voltooi: 15.1.1. I11!merkies beteken ‘n item is keer getel. 15.1.2 HH | merkies beteken ‘nitemis ___ keer getel. 15.1.3 ++HH-t+++ I/ 11 merkies beteken ‘n item is keer getel. 15.2 Die volgende is ‘n lys wat Simon opgeteken het oor die aantal troeteldiere van die leerders in sy klas. 15.2.1 Voltooi die frekwensie tabel: (10+ 2 = 5) Aantal troeteldiere Tellingmerkies Frekwensie 0 1 2 3 4 15.2.2 Hoeveel leerders het Simon gevra? (1) 15.2.3 Hoeveel troeteldiere het die klasmaats altesame? (1) 15.3 Die volgende is doele elke week deur ‘n sokkerspan aangeteken: Onthou om eers jou Data te organiseer (4) Q; 1; 0; 3; 2; 0; 1;.4;.1 15.3.1 Bepaal die mediaan: 15.3.2 Bepaal die modus: 15.3.3 bepaal die variasiewydte(omvang): 15.3.4 Bepaai die gemiddelde: Graad 7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021 8 van 9
Downloaded from hlayiso.com 15.4 Hierdie dubbele staafgrafiek wys die aantal seuns en meisies wat in ‘n sekere skool in grade 4 tot 7is. (6) Aantal seuns en meisies in GRAAD 4 - 7 @Seuns & Meisies AANTAL LEERDERS oS 8s sSSssgs 15.4.1. In watter graad is daar ewe veel seuns en meisies? 15.4.2 In watter graad is daar meer seuns as meisies? 15.4.3 Hoeveel meer meisies as seuns is daar in Graad 4? 15.4.4 Hoeveel leerders is daar in Graad 5? 15.4.5 Bereken hoeveel seuns daar in die skool is. 15.4.6 Bereken hoeveel leerders daar altesaam in die skool is Graad7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021 9van9

Study this subject

More from Grade 7 Mathematics

View all