Downloaded from hlayiso.com
= S GAUTENG PROVINCE
~ Cm 3, REPUBLIC OF S08 TH AFRICA
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2020
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
VRAESTEL 2
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
19 bladsye + 4 inligting blaaie en ‘’n antwoordblad
b.o.
Skip to contentAll 2020 papers 
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)


%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d5542c1-6f3c-4307-b28a-61585b180bda/v1-693e87048b67d083f3de/card.webp)

View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 575.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Gauteng Mock Exam 2020
Questions in this paper
- Question 1Organic Compounds and Macromolecules26 marks
- Question 2Organic Compounds and Macromolecules14 marks
- Question 3Organic Compounds and Macromolecules12 marks
- Question 4Organic Compounds and Macromolecules15 marks
- Question 5Rate and Extent of Reactions17 marks
- Question 6Chemical Equilibrium16 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
{Vraestel 2) 10842/20
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1.
10.
11.
Die vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDBOEK.
Begin elke vraag se antwoord op in NUWE bladsy.
Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelse! wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Los EEN lyn oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
Jy word aangeraai om die aangehegde INLIGTINGSBLAAIE te gebruik.
Wys ALLE formule en invervanging in ALLE berekeninge.
Rond alle numeriese antwoorde af tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke.
Gee kort beskrywings, ensovoorts waar nodig.
Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 3
(Vraestel 2) 10842/20
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE
Vier opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Kies die antwoord en
skryf slegs die letter (A — D) van jou keuse langs die vraagnommer (1.1 tot 1.10) neer in die
ANTWOORDBOEK bv. 1.11 D.
11 Beskou die struktuurformule van die organiese verbinding hieronder.
H H
_
H—C—C=0
|
H
Watter van die volgende is die korrekte IUPAC naam vir hierdie verbinding?
A_ Etanoon
B Eteen
C Etanol
D_ Etanaal (2)
1.2 Watter van die volgende verteenwoordig n gebalanseerde vergelyking vir die
verbranding van oktaan?
A 2CesHia + 2502 > 16CO2 + 18H20
B CaHig +1602 > 8CO2 + 9H20
C CaHis + 3202 > 8CO2+ 18H20
D 2CsHie+ 802 > 16CO2 + 9H20 (2)
1.3
1.4
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 4
(Vraestel 2) 10842/20
Watter van die volgende verbindings sal broomwater die vinnigste ontkleur
onder normale omstandighede?
A Eteen
B Etanaal
Cc Etanol
D Etaan (2)
Drie katalisators word apart gebruik om die tempo van ‘n hipotetiese reaksie te
verhoog. In die diagram hieronder verteenwoordig E1, Ez en Es die effek van
elke katalisator op die aktiveringsenergie (Eo) vir die reaksie.
4
Aantal molekule
TT
0 ] >
E: E2 Es & Ex
Watter van die volgende is die aktiveringsenergie vir die reaksie met die
HOOGSTE tempo?
A Es
B E2
Cc Ei
D Eo @)
b.o.
1.5
1.6
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 5
(Vraestel 2) 10842/20
50 cm? van‘n 0,1 mol.dm® soutsuuroplossing word gegooi op stukkies sink met
‘n massa van 5 g, wat binne-in n glasbeker is by kamertemperatuur.
Watter een van die volgende faktore sal nie die aanvanklike tempo van die
reaksie verhoog nie?
A Maal die stukkies sink tot in poeier.
B. Gebruik 30 cm? van’n 0,2 mol.dm* soutsuur by kamertemperatuur.
C Verhoog die temperatuur van die suur oplossing tot 50 °C.
D Gebruik 100 cm? van 'n 0,1 mol.dm? soutsuuroplossing by
kamertemperatuur. (2)
Die grafiek hieronder verteenwoordig die verandering in die tempo van reaksie
teenoor die tyd vir die terugwaartse reaksie wat plaasvind wanneer n sekere
hoeveelheid waterstof (H2) gas en jodium (Iz) gas geseél word in 'n houer.
Die vergelyking vir die reaksie is: H2(g) + l2(g) = 2HKg) AH <0
Ewewig is eerste bereik na 5 minute.
Tempo (mot)
0
Tyd (min)
Watter verandering in die toestande is gemaak by 10 minute om die
veranderinge in die tempo van die reaksie mee te bring soos aangedui op die
grafiek?
A 'n Katalisator is bygevoeg.
B_ Die temperatuur word verhoog.
C Die temperatuur word verlaag.
D Die eksterne druk op die reaksiemengsel word verminder. (2)
b.o.
1.7
1.8
1.9
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 6
(Vraestel 2) 10842/20
Beskou die vier verskillende oplossings. Watter van die oplossings is ’n
verdunde swak suuroplossing?
A 0,1 molkdm? HCZ optossing
B 5 mol-dm CHsCOOH oplossing
C 0,5 mol-dm oksaalsuuroplossing
D 5motdm NaOH oplossing (2)
Die volgende vergelykings verteenwoordig twee hipotetiese halfreaksies. Die
reduksiepotensiale word ook voorsien:
X2 + 2e° 2 2X- +1,09V
Yrte ay -2,8V
Watter een van die volgende stowwe in hierdie hipotetiese halfreaksies sal die
sterkste oksideermiddel wees?
A xX
B Xa
Cc Y*
DY (2)
Watter van die volgende kombinasies is die KORREKTE een vir die produkte
gevorm gedurende die elektrolise van pekel.
ANODE KATODE
A Chloor Waterstof
B Waterstof Suurstof
c Suurstof Waterstof
Dp Waterstof Chloor 2)
b.o.
1.10
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 7
(Vraestel 2) 10842/20
Bestudeer die diagram hieronder wat die industriéle produksie van preduk C.
voorstel.
la
NH,——»
°o.-——
Oz Qa HO
A + HO
Nw
Watter proses is gebruik om produk C te produseer?
A Fraksionele distillasie van lug
B Oksidasie van ammoniak
C Haber proses
BD Ostwald proses (2)
[20]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Vraestel 2) 10842/20
VRAAG 2. (Begin op’n nuwe bladsy.)
Die letters A tot F in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese verbindings.
i
Te Hw wet
| i | | th
H#—C-—6-—6-—Caae—o—H] ® an and i 4
i] I HH OW
HOH
H—C—H
!
#
CH3;CH == CHCH,CH,CH, po | Pentielpropanoaat
H Br Br H OH H u
ii Pdi hs
tr || Te
| |
HoH OW H | Ho |p [H-¢—c=c—c cmH
an Hq HoH
HEH
H
2.1
2.2
Skryf die letter(s) neer wat die volgende verteenwoordig:
2.1.1 Alkeen
2.1.2 ‘nKetoon
2.1.3. 'n Verbinding met die algemene formule CnHan-2
2.1.4 ’n Struktuurisomeer van oktanoésuur
Skryf die IUPAC naam neer van verbinding:
22.1 A
222 E
2.2.3 F
(1)
(1)
(1)
(1)
@
2)
(2)
b.o.
2.3
Downloaded from hlayiso.com
Verbinding D word berei deur twee organiese verbindings te laat reageer in
die teenwoordigheid van 'n suur as katalisator.
Skryf neer die:
2.3.1 Struktuurformule van verbinding D
2.3.2 IUPAC naam van die organiese suur gebruik om verbinding D te
berei
2.3.3 NAAM of FORMULE van die katalisator gebruik.
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 9
(Vraestel 2) 10842/20
(2)
(1)
(1)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Vraestel 2) 10842/20
10
VRAAG 3 (Begin op’n nuwe bladsy.)
Die smeltpunt van vier organiese verbindings, verteenwoordig deur die letters A, B, c
en D word gegee in die tabel hieronder.
3.1
3.2
3.3
3.4
VERBINDING SMELTPUNT (°C)
2-metielheksaan -118
Heptaan -91
Oktan-1-ol -16
Oktanoésuur 16,7
oO] Oo} a] >
Definieer smelfpunt.
Watter EEN van C of D het die hoér dampdruk?
Gee nn rede vir die antwoord.
Aen Bis struktuurisomere.
3.3.1 Definieer struktuurisomeer.
3.3.2 Verduidelik waarom B 'n hoér smeltpunt het as A. Verwys na
struktuur, intermolekulére kragte en energie in die verduideliking.
Verduidelik die verskil in die kookpunte van C en D. Verwys na
intermolekulére kragte en energie in die verduideliking.
(2)
(2)
(2)
(3)
(3)
[12]
44
4.2
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 1
(Vraestel 2) 10842/20
VRAAG 4 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
But-1-een, n ONVERSADIGDE koolwaterstof, en verbinding X, n
VERSADIGDE koolwaterstof, reageer met broom soos verteenwoordig deur
die onvolledige vergelykings hieronder.
Reaksie I: But-1-een + Bre >
Reaksie Il: X+ Br2 — 2-bromobutaan + ¥
4.1.1 Gee 'n rede waarom but-1-een geklassifiseer word as onversadig. (1)
4.1.2 Watter tipe reaksie (ADDISIE of SUBSTITUSIE) vind plaas in die
volgende?
(a) Reaksie I (1)
(b) Reaksie IZ (1)
4.1.3 Skryf die reaksietoestand vir Reaksie II om plaas te vind neer. (1)
4.1.4 Skryf die IUPAC naam van reaktant X neer. (1)
4.1.5 — Skryf die naam of formule van produk Y neer. (1)
2-chlorobutaan kan of ELIMINASIE of SUBSTITUSIE ondergaan in die
teenwoordigheid van ’n sterk basis soos natriumhidroksied.
4.2.1 Watter reaksie sal eerder plaasvind wanneer 2-chlorobutaan verhit
word in die teenwoordigheid van GEKONSENTREERDE
natriumhicroksied in etanol? Skryf slegs SUBSTITUSIE of
ELIMINASIE neer. (1)
4.2.2 Skryf die IUPAC naam van die hoof organiese produk wat gevorm
word in VRAAG 4.2.1 neer. (2)
4.2.3. Gebruik struktuurformules om die gebalanseerde vergelyking neer te
skryf vir die reaksie wat plaasvind wanneer 2-chlorobutaan reageer
met ’n VERDUNDE natriumhidroksiedoplossing. (8)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
{Vraestel 2) . 10842/20
12
VRAAG § (Begin op’n nuwe bladsy.)
'n Groep graad 12 leerders gebruik die reaksie tussen kalsiumkarbonaat en soutsuur
om die faktore wat reaksietempo beinvioed te ondersoek. Hulle gebruik die apparaat
soos hieronder getoon.
HCé(aq)
Die reaksie wat plaasvind word verteenwoordig deur die volgende chemiese
vergelyking:
CaCOx(s) +2HCKaq) > CaCte(aq) +X(g) + H20(0) AH<0
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 13
(Vraestel 2) 10842/20
5.1 Identifiseer die gas X. (1)
§.2 Twee eksperimente word uitgevoer deur gebruik te maak van die apparaat
getoon hierbo. Die toestande vir elke eksperiment word gegee in die tabel
hieronder.
Toestand van Konsentrasie
Eksperiment c acess) an ) verdeling van van HCl van HereaxC)
5 g CaCOs{s) (mol-dm*) 4
1 4 Stukke 0,2 40
2 4 Stukke 0,4 40
5.2.1 Definieer, in woorde, die term reaksietempo in terme van HIERDIE
ondersoek. (2)
5.2.2 Vanaf die tabel hierbo, skryf die onafhanklike veranderlike vir hierdie
ondersoek neer. (1)
5.2.3 Geen rede waarom die leerders gelyke massas en dieselfde toestand
van verdeling van CaCOa(s) moet gebruik. (1)
5.3 Die leerders neem waar dat die reaksietempo HOER is in eksperiment 2 as in
eksperiment 1.
5.3.1 Gebruik die botsingsteorie om hierdie waarneming te verduidelik. (4)
5.3.2 Verwys na eksperiment 2 en bereken die volume soutsuur (in cm?)
wat reageer met CaCOa(s).
Aanvaar dat CaCOs die BEPERKENDE REAKTANT is. (4)
5.3 Skets n POTENSIELE ENERGIE teenoor REAKSIE KOORDINATE grafiek vir
hierdie reaksie. Benoem die asse en dui die volgende aan op die grafiek:
(a) Reaksiewarmte
(b) Aktiveringsenergie
(c) Geaktiveerde kompleks (4)
[17]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 14
(Vraestel 2) 10842/20
VRAAG 6 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
Die volgende vergelyking verteenwoordig 'n sleutelreaksie in die bereiding van
swawelsuur:
2802(g) + O2(g) = 2S0s(g) AH <0
Die proses van die reaksie word gekontrolleer op so in manier dat die temperatuur
binne die houer te alle tye tussen 370°C en 550°C bly.
6.1 Wat word deur die dubbelpyl in die vergelyking verteenwoordig? (1)
6.2 Waarom staan hierdie reaksie bekend as die Kontakproses? (1)
6.3 Verduidelik waarom die temperatuur verkieslik nie
6.3.1 laer as 370°C moet wees nie. (2)
6.3.2 hor as 550°C moet wees nie. (3)
6.4 Vir die proses hierbo, word die volgende inligting verkry vanuit die analise van
die ewewigsmengsel by 400°C:
Voiume van die houer = 200 dm®
Aanvanklike hoeveelheid SO2 = 50 mol
Hoeveelheid SO3 by ewewig = 22 mol
Ke by 400°C = 7,328
Gebruik die inligting hierbo en bereken die aanvanklike massa van die
suurstof wat gebruik is vir hierdie reaksie. (7)
6.5 Die temperatuur vir die proses hierbo word verhoog na 500°C.
Beskou die volgende grafiek.
Tempo(mot*)
Tyd{s)
Waiter reaksie, VOORWAARTS of TERUGWAARTS, word verteenwoordig
deur die stippellyn? (2)
[16]
bo.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 15
(Vraestel 2) . 10842/20
VRAAG 7 (Begin op’n nuwe bladsy.)
7.1 Die volgende apparaat word gebruik vir die titrasie van n verdunde alkali
(Ba(OH)2) met fn verdunde suur, (H2SO4).
Gebalanseerde vergelyking:
7.16
H2SOu (aq) + Ba(OH)2(aq) > BaSO4(s) + 2H20(4)
Verdunde
a HMSO,
x
. Verdunde
Ba(OH),
Watter tipe reaksie vind plaas wanneer 'n suur by in alkali gevoeg
word? (4)
Skryf die naam van die verdunde alkali neer. (1)
Benoem die apparaat X . (1)
Metieloranje word gebruik as n indikator. Wat sal jy waarneem in Y
wanneer die suur bygevoeg word, voordat die eindpunt bereik word? == (2)
Noem of elk van die volgende TOENEEM, AFNEEM of DIESELFDE
BLY, terwyl die suur bygevoeg word en voor die eindpunt bereik
word:
(a) [Ba?"]
(b) = [OH]
(ce) pH (3)
50 cm’ van die verdunde alkali reageer volledig met 30 cm? van die
verdunde suur gedurende die reaksie. Bereken die massa
bariumsulfaat wat sal vorm gedurende die reaksie indien die
konsentrasie van die verdunde alkali 0,1 moldm’ is. (5)
b.o.
7.2
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 16
(Vraestel 2) 10842/20
Twee proefbuise bavat oplossings van NH4C(é) en CHsCOONa. Die pH
waardes is minder as 7 en groter as 7 onderskeidelik. Herskryf die volgende
hidrolise reaksies in die ANTWOORDBOEK en voltaai albei om hierdie
verskynsel te verduidelik:
7.2.1 NHa* (aq) + H20(¢) > + (2)
7.2.2 CHsCOO-(aq) + H20(¢) > + (2)
[17]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Vraestel 2) 10842/20
17
VRAAG 8 (Begin op’n nuwe bladsy.)
’n Leerder stel n elektrochemiese sel op volgens die volgende reaksie:
8.1
8.2
8.3
8.4
8.5
8.6
8.7
Af(s) + Cu*(aq) > Aé**(aq) + Cu(s)
|dentifiseer die tipe elektrochemiese sel voorgestel deur hierdie reaksie.
Skryf die selnotasie van hierdie sel neer.
Vloei die elektrone in die eksterne stroombaan van die Aé na die Cu
elektrode of van die Cu na die AZ elektrode?
Skryf die halfreaksie neer wat plaasvind by die anode van hierdie sel.
Bereken die aanvanklike emk van die sel onder standaardtoestande.
5 g AéCés word opgelos in die aluminium halfsel van die standaardsel.
8.6.1 Wat sal die effek wees op die potensiaalverskil? Kies uit TOENEEM,
AFNEEM of BLY DIESELFDE.
8.6.2 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 8.6.1
Watter energie omskakeling vind plaas wanneer die sel werkend is?
(1)
(3)
(1)
(2)
(4)
(1)
(3)
(1)
[16}
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 9 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
Hoé suiwerheid koper word verkry deur elektrolise met 'n dun, suiwer koper katode enn
AANGESUURDE oplossing koper(II)sulfaat.
onsuiwethede tit
9.1
9.2
9.3
9.4
CuS0,(2q) —7-
By watter elektrode sal die suiwer koper neerslaan?
Skryf slegs A of B.
Skryf die reduksie halfreaksie vir hierdie sel neer.
koper wat gebruik is as die anode.
in konstante stroom gebruik word.
duur van die reaksie.
9.4.1 Definieer n efektroliet.
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 18
(Vraestel 2) 10842/20
8
z
5 1990 Tyd{s)
(1)
(2)
Gebruik die grafiek en bereken die persentasie suiwerheid van die onsuiwer
Die massa van die onsuiwerhede wat gevorm is in een uur is 15,8 g wanneer
(4)
Die koper (II) sulfaat is ‘n elektroliet en die konsentrasie bly dieselfde vir die
(2)
9.4.2 Verduidelik waarom die konsentrasie van die oplossing konstant bly. (1)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 19
{Vraestel 2) 10842/20
VRAAG 10 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
Die gebruik van kunsmis in die landbou industrie is baie belangrik. Navorsing het
gewys dat die opbrengs van mielies baie keer verhoog kan word deur die toevoeging
van kunsmis aan die grond.
10.1 Kunsmis bevat drie primére voedingstowwe.
10.1.4 Noem die drie primére voedingstowwe. (3)
10.1.2 Watter EEN van die drie voedingstowwe word nie geproduseer of
gemyn in Suid Afrika nie? (1)
10.1.3 Een van die primére voedingstowwe word gemyn in Suid Afrika.
Noem die minerale vorm waarin dit gevind word. (1)
10.1.4 Noem hn industriéle proses waarby die derde primére voedingstof
(nie genoem in 10.1.2 en 10.1.3 nie) beskikbaar gemaak word as ’‘n
kunsmisstof. (1)
10.2 Die gebruik van kunsmis het een belangrike negatiewe effek, genoem
“eutrofikasie”. Definieer eufrofikasie. (2)
10.3 ‘n Boer beplan om mielies te plant. Hy doen navorsing en vind dat hy 18 kg N,
3kg P en 3,25 kg K benodig vir die grond om 1 ton mielies per hektaar te
produseer.
'n Kunsmis maatskappy adviseer hom om of 100 kg van Kunsmis A met 'n
NPK verhouding van 4:1:1 (36) of 2 pakke van 50 kg van Kunsmis B met ‘n
NPK verhouding van 7:2:2 (15) te gebruik.
Doen die nodige berekeninge om die boer te adviseer watter kunsmis hy
moet koop om te voorkom dat hy te veel voedingstowwe vir die plante gee. (6)
[13]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
20
{Vraestel 2) 10842/20
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM SIMBOOL WAARDE
Standaarddruk p® 1,013 x 105 Pa
Molére gasvolume by STD Vn 22,4 dm?-mot"
Standaardtemperatuur T° 273K
Lading op elektron e -1,6x1079C
Avogadro se konstant 6,02*107
TABEL 2: FORMULES
m N
=— n-—
a Na
n m Vv
=— of c=—— oni
Cc V orc Mv n Ve
CaVa _ Ne H = 4og[Hs0"
CoM My p jog[HsO*]
Eee = Eatade ~ Erode
Bea = ERauiate 7 Eeidaste
@ _fe C)
Ee = Ecreiceerninde: — E ausoomicdel
Downloaded from hlayiso.com
‘Old
eez [rd
A on PW wy sq 49 4a wo wy nd dn n ed 4
0b zZoL bor ob 66 96 26 96 96 +6 £6 ze 16 06
Sit eZb 69} 9b gL ob 6SL zsi gb og) vel ea) OL
1 qA wy 43 oH fq qa Pd ng ws Wd PN ad ce]
7 OZ 69 a9 29 99 $9 +9 £9 z 49 09 6S 8s
a4
oy ey Sia &
6g 88 28
rR yy] 602 s] 202 5) 70Z | 10z 264 S6L z6L os- =| 98 | veb bab | GLb | GED db ol ttl o
ua Ww Sl og S} Ig %) qd ©] aL % BY ny qd al sO ay ry eL HHO] ey eq so N
98 sg v8 £8 ze 1g og 6L gL ul Ly gZ veh eZ aL as 9s ss
bel 22b 4) 82h | 22h | GEE | GbE | Zeb | Ob.) SOF ,,] COW ,,] DOF ,, a| 98 _| 26 be 4} 68} 88 Lf oe og
ax 1! owl aL 3) aS %) US oe) 4 A} PO Ni By tw! Pd wl UM We MY HN) OL we] OW &] ON Zp A BUS Bld w@
+g es zg 43 os 6y oy iy or sb by &y ty Ww or 6e se Ze
8 08 | GZ wl) $4 wl] f£ ~| OL L) $9 Li s'eo | 6s | 6s .) 95 | ss | zo L] bs / 8m lov | or i) 6e
» ig &) eS Al SY B] 2D &/ BD B&] UZ &/ NO w/] IN Bl] OD ow) 94 wl UW mm) 1D B) A ol U m39s Bleo Siu ®
9f Se ve ee ze be og &z 82, rd 9% sz 4 &% 14 r4 0z 6h
ov ase | ze ,,| be ,| a | 2 . esseuiuooje emenejes aprapeuag x ale os
Ww 29 S| S @ d S| IS &| av & IW NEN
8h tL OL Sh KA eh ssewi 21038 bail ayewixoiddy Zh Lb
02 GE al Ob go) PL | Zb al bho 3°69 6 2 4
en do O B&B N Bo] 9 B| ao jooquis | weumpeGouonyejzZ ag at ©
ob 6 8 zZ 9 $ —} AD SL v £
joquiks © AyaneGeu0j99/9
a = a3
z web f L
reyaBwoojy
wm ww WwW WwW ww pes), pelleted ti w @
sb Zh ol sb vb hb 4) bb or 6 g 2 g § ¥ & z b
SLINAWATA NVA T398VL FMaGOldsd Fig °€ TagVLi | SLN3INA13 JO 319V1 DIGOld3Sd SHL *€ STVL
oz/zreoL {2 13see1A)
be SIW3HD *3ddVNSN3LSIM SSalsi4
Downloaded from hlayiso.com
bility/ Toenemende oksiderende vermoé
ing oxidising a
Increas
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Vraestel 2)
10842/20
22
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies 59 “
Fog) +2e" = OF" +2,87
Co*+e = Co” + 1,81
H202 + 2H* +267 2H.0 44,77
MnO 4 +8H*+5e7 = | Mn? +4120 +454
Chig)+2e° = = 2Ct +136
cnO2 + 14Htese = C+ 7HO | + 1,33
O(g)+4H*+4e =) 2H + 1,23
MinQ2+ 4H*+2e = = Mn" +2420 +1,23
Pi +2e Pt +1,20
Br()}+2e = 2Br + 1,07
NO3 +4H'+3e = NO(g)+2H,0 | +0,96
Hg*+2e = Ho(f) +0,85
Agite = Ag + 0,80
NO3 +2H*te = NOAg)+H.0 | +0,80
Fe*+e = Fe* +0,77
On(g) + 2H" +2e7 = H2O2 +0,68
b+2e 2r + 0,54
Cute = Cu + 0,52
SO2 + 4H’ + 4e- $+2H,0 +045
2H,0 + 02 + 47 40H" +0,40
Cut + 2e" Cu +034
$07" 4H +22 = SOxa) +2420 | +0,17
Cu*+e = Cu’ +0,16
Snt+20 = Sn* 40,15
S+2H'+2e = H2Si(g} +014
2H'+2e «= ~6HAg) 0,00
Fe*+3e- = Fe — 0,08
Pb? + 2e" Pb -0,13
Sn** + 2e- Sn 0,14
N?*+2e = Ni - 0,27
Cot + 2e- -0,28
Cd + 2e- - 0,40
Crt +e - 0,41
Fe* + 2e- - 0,44
Cr + 3e- - 0,74
2n*4+2e = Zn -0,76
2H2.O+2e = He(g)+ 20H - 0,83
Gr? + 2e- Cr -0,91
Mn? + 2e" Mn - 1,18
AS + 3e> At = 1,66
Mg? +2e" = Mg ~ 2,36
Natte = Na -2,71
Catt+2e = Ca - 2,87
SM+2e = Sr ~ 2,89
Ba*+2e = Ba -2,90
Cs+e = Cs 2,92
Ktte = K - 2,93
litte = Li - 3,05
Increasing reducing ability! 7oenemende reduserende vermoé
Increasing oxidising ability! Toenemende oksiderende vermoé
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 23
(Vraestel 2) 10842/20
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
ry
Half-reactions/Halfreaksies
litte oe Li
K+e = K
Cs+e = Cs
Ba*+2e = Ba 3
Sr*+2e = Sr E
Ca*+2e = Ca Ss
Nat*te = Na :
Mg*+2e = «Mg a
AR + 3a" AE 8
Mn + 2e- Mn
Cr + 2e- Cr g
2H.0 +26 = Ha{g) + 20H" 3
Zn +20 = Zn
Cr +3e Cr 3
Fe+2e = Fe 5
Cr te ce =
Cot +26 4 Cd 2
Cot +2e = Co ~ 0,28 3
NP +20 = Ni - 0,27 Lead
Sn*+2e = Sn -0,14 ray
Pb*+2e Pb -0,13 3
Fe*+3e = Fe - 0,06 o
2H'+2e =. Hig) 0,00 >
S+2H"+2e = H,S(g} +014 ‘3
Sn* + 2e- Sn* +0,15 S
ct+e = or +016 2
S07 +4Ht 422 = 804g) +2H,0 | +0,17 >
Cu*+2e = Cu + 0,34 o
2H.0+02.+4e = 40H + 0,40 s
SO. +4H+4e = -S+2H,0 +045 5
Cute = Cu + 0,52 £
t+ 2e = OF +0,54
Ox{g)+2H* +26" es H2O2 +0,68
Fe"+e = Fe* +0,77
NOg +2H'+e = NO2(g)+H,0 + 0,80
Agtte = Ag +0,80
Hg*+2e- = H(t) + 0,85
NO3 +4H*+3e = NO{g)+2H,0 | +0,96
Br{)+2e7 = 2Br + 1,07
Ptt+2e = Pt + 4,20
MnQ2+ 4H*+2e- = Mn*+2H.0 | +1,23
Og) +4H*+4e° | 2H0 +4,23
CHOF +14Ht +e = 2c +7HO | + 1,33
Chig)+2e = 2Cr + 1,36
MnO 4 +8H*+5e = Mn+ 440 41,51
H,02+2H'+2e = 2H,0 +177
Co*+e = Co 41,81
Fo(g)+2e° = 2F- +2,87
Downloaded from hlayiso.com
24
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
10842/20
(Vraestel 2)
Naam
bofohofof -d--fpt-f shee fachanlbe habe
j + wr
is 04 re
Ss or ee bene bed ponte
La} ey
Tit : =
: t
x at HH
p : rt re
ct i 2 Send 7
t anaan sot ttt
Het hdebt bebe PEEP ET infetebbsbentn sfofededs
q ¥ Lil * “ve
E i ; 44
+ ; :
6 ne a et ‘ ++44
ane r m3 aanaseae
i x a 4
Ss ~ nf bento h .
+ : ‘4 it: 4. Le
z t im i. Le
smeaooeoueee fgupuee coe c= =e
la { A bd. es
RERUNS BERS 4 fbb pet fb dtd faiefedbcebidfed
i: T :
HA + : aouenees
Trt t +-*
ce oe col 4 i
sewn enaens sesenereee
Tt TT mi
SER aN mee ene ase ahd whose fd =
: ‘ i i
re t a Yt it
} +. D Rony RNS
m9 : : =
‘t 3 a a Oe
z ae re
f rf eo i
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2014 QP (Afr)

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d5542c1-6f3c-4307-b28a-61585b180bda/v1-693e87048b67d083f3de/card.webp)
Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper