Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Addendum

AddendumAccountingGrade 11201213 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 addendum from the Eastern Cape November Exam 2012 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 45 3 45 4 30 5 35 6 40 TOTAAL 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 13 bladsye.
2 REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) (NOVEMBER 2012) VRAAG 1 VENNOOTSKAPPE (105 punte ; 63 minute) 1.1 OOREENSTEMMENDE ITEMS 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 10 1.2 JJ WINKELS INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 29 FEBRUARIE 2012 Verkope Koste van Verkope BRUTO-WINS Ander Bedryfsinkomste Huurinkomste Korting Ontvang BRUTO-INKOMSTE Bedryfsuitgawes Verbruiksgoedere Versekering Salarisse en Lone Skryfbehoeftes Water en Elektrisiteit Oninbare Skulde Diverse Uitgawes BEDRYFSWINS Rente-inkomste Netto Wins voor Rente-uitgawe/Finansieringskoste NETTO WINS VIR DIE JAAR 240 000 40
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) 3 1.3 NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT 1.3.1 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE 8 * Gebruik die formaat wat by jou skool geleer is. 1.3.2 PRIVAATREKENINGE JAKOB JULIES TOTAAL Salarisse 90 000 86 600 176 600 Rente op Kapitaal 21 1.4 Lewer kommentaar oor die LIKIDITEITSPOSISIE van die besigheid. Gebruik TWEE relevante verhoudings om jou kommentaar te regverdig. 8
4 REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) (NOVEMBER 2012) 1.5 Bereken die totale verdienste van vennoot Jakob. (Toon bewerkinge). 4 1.6 Bereken die opbrengs op die belegging van vennoot Julies. Kan hy tevrede daarmee wees? Brei uit. 8 1.7 Julies is bekommerd oor die totale onttrekkings van Jakob. Verduidelik hoekom jy dink dit hom pla en noem TWEE voorstelle hoe hy die saak kan aanspreek. Verduideliking: Voorstelle: 6 105
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) 5 VRAAG 2 VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS (45 punte ; 27 minute) 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 4 2.2 FABRIEKSBOKOSTE (VERVAARDIGINGSBOKOSTE) 15 2.3 Bereken die verkoopprys per houer. Wenk: Bereken eers die aantal eenhede verkoop. 4
6 REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) (NOVEMBER 2012) 2.4 ALGEMENE GROOTBOEK VAN GAUTENG VERVAARDIGERS GOERDERE-IN-BEWERKING REKENING 7 KLAARPRODUKTE VOORRAADREKENING 6 2.5 Bereken die aantal eenhede wat Vusi moet vervaardig om gelyk te breek. 5 2.6 Verduidelik die nuttigheid van die gelykbreekpunt-analise en lewer kommentaar op die produksievlak wat deur Vusi bereik is. 4 45
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) 7 VRAAG 3 KONTANTBEGROTINGS (45 punte ; 27 minute) 3.1 KING HANDELAARS – DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE MAANDE KREDIETVERKOPE MEI JUNIE Maart 61 500 April Mei 54 000 Junie 7 3.2 KING HANDELAARS KONTANTBEGROTING VIR DIE TYDPERK 1 MEI 2012 – 30 JUNIE 2012 MEI JUNIE ONTVANGSTES Kontantverkope 18 000 Kontant van debiteure TOTALE ONTVANGSTES BETALINGS Betalings aan krediteure 47 500 Bestuurder se salaris 8 500 Lone (winkel-assistente) 12 000 Telefoon 3 000 3 000 Verbruiksgoedere 4 600 4 600 TOTALE BETALINGS KONTANTOORSKOT / (-TEKORT) Bank (Beginsaldo) BANK (EINDSALDO) 26
8 REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) (NOVEMBER 2012) 3.3 D. King wil R100 000 vanaf die bank leen. Hy gaan die begroting aanbied as motivering vir die lening. Noem TWEE punte wat jy dink die bank in berekening sal bring voordat hulle die besluit sal maak. (Kwoteer getalle) 4 3.4 Die begrote telefoon-uitgawe vir April was R3 000. 3.4.1 Noem ʼn geldige rede waarom die werklike uitgawe R450 meer as die begrote bedrag is. 2 3.4.2 Gee ʼn rede waarom die besigheid besluit het om die telefoon-uitgawe vir die begrote tydperk R3 000 te hou. 2 3.5 Die verkoopsassistente is ontevrede met hulle loonverhoging. Noem TWEE punte om hulle standpunte te regverdig. 4 45
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) 9 VRAAG 4 BANKVERSOENING (30 punte ; 18 minute) 4.1 BEREKENING VAN DIE BANKSALDO BANKREKENING Saldo (a/b) KBJ Totaal 532 200 KOJ Totaal 620 500 16 4.2 BANKVERSOENING OP 30 JUNIE 2012 DEBIET KREDIET 10 4.3 Verduidelik hoe maandelikse versoening met die bankstaat nuttig kan wees in die beskerming en voorkoming van wanbestuur van kontant en bedrog. (TWEE PUNTE) 4 30
10 REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) (NOVEMBER 2012) VRAAG 5 KLUBS EN VOORRAADSTELSELS (35 punte ; 21 minute) 5.1 M9 TENNISKLUB LEDEGELD 17 5.2 5.2.1 Bereken die koste van die verversings verkoop. 3 5.2.2 Bereken die totale bedrag van die verversings gedurende die jaar aangekoop. 6 5.3 Noem nog ʼn ander metode wat die klub kan gebruik om hulle voorraad aan te teken. 2
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) 11 5.4 Is die periodieke voorraadstelsel ʼn geskikte stelsel vir die klub om te gebruik? Motiveer jou antwoord. 3 5.5 Die voorsitter is van mening dat die voorraadvlak so hoog moet wees nie. Noem TWEE maniere hoe die voorraad beter/effektief beheer kan word. 4 35
12 REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) (NOVEMBER 2012) VRAAG 6 BATEBESTUUR (40 punte ; 24 minute) 6.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN HARRY HANDELAARS TOERUSTING 6 BATEVERKOPE 8 6.2 VASTE BATES VOERTUIE TOERUSTING Kosprys (1 Maart 2011) 175 000 92 400 Opgehoopte waardevermindering (1 Maart 2011) DRAWAARDE (1 Maart 2011) Bewegings: DRAWAARDE (29 Februarie 2012) Kosprys (29 Februarie 2012) Opgehoopte Waardevermindering (29 Februarie 2012) 21
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Antwoordeboek) 13 6.3 40% van totale toerusting bestaan uit rekenaars en ander kantoortoebehore. Die boekhouer is van mening dat die waardeverminderingsbeleid, met betrekking tot toerusting, hersien moet word. Stem jy saam? Gee TWEE redes. 5 40 TOTAAL : 300

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all