Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2012
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYN
(MEMORANDUM)
PUNTE: 300
ALGEMENE BEGINSELS:
1 Waar berekeninge gevra word, ken volpunte vir finale korrekte antwoord toe. Indien die antwoord
verkeerd is, merk die bewerkings. As die bewerkingsbedrag as finale antwoord gegee word, ken die
punte dienooreenkomstig gegee, toe (Inkomstestaat) en nie die metodepunt vir die antwoord nie.
2 Metodepunte word aangedui met .
Vir bewerkinge en finale totale moet ten minste een deel van die bewerking korrek wees om ʼn
metodepunt te verdien. Vir totale – inspekteer bewerking en aanvaarbaarheid van antwoord
voordat punt toegeken word.
In gevalle waar antwoorde van vorige vrae gebruik moet word (antwoorde afgebring), kontroleer
die oordrag.
Tensy anders aangedui moet die positiewe of negatiewe effek van enige getal in ag geneem word
om die punt toe te ken. Indien geen teken (+/-) of hakie voorsien is nie, neem aan getal is positief.
3 Vir vrae waar daar verduidelikings of kommentaar gevra word (2 punte of meer), ken deelpunte toe. ʼn
Goeie verduideliking sal gewoonlik die punt noem en daarna verduidelik. Wees op jul hoede dat
dieselfde feit dalk net op ʼn ander manier gegee kan word. Neem kennis dat die nasienriglyne net
voorgestelde antwoorde gee – lees en probeer verstaan wat leerder probeer sê en ken punte
dienooreenkomstig toe.
4 Waar gepenaliseer moet word (soos bv. vreemde items, misplaaste items, weggelate besonderhede),
kan die punte vir daardie afdeling nie negatief wees nie. Penalisasie moet by die betrokke vraag
aangedui word.
5 Opvoeders word aangeraai om deur die vraestel te werk en dit te vergelyk met die riglyne.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2012 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2012. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.6 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape November Exam 2012
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE (Memo) (NOVEMBER 2012)
VRAAG 1
VENNOOTSKAPPE (105 punte ; 63 minute)
1.1 OOREENSTEMMENDE ITEMS
1.1.1 D
1.1.2 E
1.1.3 A
1.1.4 C
1.1.5 B
10
1.2 JJ WINKELS
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 29 FEBRUARIE 2012
Verkope (540 270 – 18 020 ) 522 250 of 2
Koste van
(204 180)
Verkope
BRUTO-WINS 318 070
Ander Bedryfsinkomste 62 880
Huurinkomste (46 520 – 3 800 ) 42 720
Korting ontvang 2 180
Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering
(1 420 – 1 070) 350
Fooi-inkomste 17 630
BRUTO-INKOMSTE 380 950
Bedryfsuitgawes (138 575)
Verbruiksgoedere (15 430 – 1 430 ) 14 000 of 2
Versekering (8 725 – 225 ) 8 500
Salarisse en lone 42 600
Skryfbehoeftes 9 288
Water en Elektrisiteit 12 545
Oninbare Skulde (2 323 + 1 027 ) 3 350
Diverse Uitgawes Enige getal 31 700 *
Handelsvoorraadtekort (88 770 – 87 650) 1 120
Waardevermindering 15 472
BEDRYFSWINS 242 375
Rente-inkomste (5 250 + 1 750) 7 000
Netto Wins voor Rente-
249 375
uitgawe/Finansieringskoste
Rente-uitgawe kontroleer bewerking (indien geen hakies) (9 375)
NETTO WINS VIR DIE JAAR 240 000
40
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Memo) 3
1.3 NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT
1.3.1 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
Debiteurekontrole (27 777 – 1 027) 26 750 of 2
Voorsiening vir Oninbare Skulde (1 070)
Netto Handelsdebiteure 25 680
Opgelope Inkomste 1 750
Vooruitbetaalde uitgawes 225
Kontroleer bewerking. Moet punte bo behaal. 27 655 8
* Kandidate kan die formaat wat by jou skool geleer is gebruik.
1.3.2 PRIVAATREKENINGE JAKOB JULIES TOTAAL
Salarisse 90 000 86 600 176 600
Rente op Kapitaal 26 400 17 000 43 400
PRIMÊRE VERDELING 116 400 103 600 220 000
Aandeel in oorblywende wins (3:2) 12 000 8 000 20 000
NETTO-INKOMSTE VIR DIE JAAR 128 400 111 600 240 000
Onttrekkings (83 610) (24 140) (107 750)
44 790 87 460 132 250
Saldo (beginsaldo) (9 850) 12 750 2 900
SALDO (EINDSALDO)* 34 940 100 210 135 150 21
* Moet punte bo behaal om mm te verdien. Kontroleer bewerking regdeur.
Alternatiewe metode:
1.3.2 PRIVAATREKENINGE JAKOB JULIES TOTAAL
Wins soos per Inkomstestaat 128 400 111 600 240 000
Salarisse 90 000 86 600 176 600
Rente op Kapitaal 26 400 17 000 43 400
PRIMÊRE VERDELING 116 400 103 600 220 000
Aandeel in oorblywende wins (3:2) 12 000 8 000 20 000
Onttrekkings (83 610) (24 140) (107 750)
44 790 87 460 132 250
Saldo (beginsaldo) (9 850) 12 750 2 900
SALDO (EINDSALDO)* 34 940 100 210 135 150 21
* Moet punte bo behaal het om mm te kry. Kontroleer bewerking regdeur.
** Ander variasies van die formaat mag dalk vir leerders gegee gewees het (soos bv. om
met die beginsaldo’s, ens. te begin.) Opvoeders word aangeraai om punte toe te ken waar
van toepassing.
1.4 Lewer kommentaar oor die LIKIDITEITSPOSISIE van die besigheid.
4 REKENINGKUNDE (Memo) (NOVEMBER 2012)
Gebruik TWEE relevante verhoudings om jou kommentaar te regverdig.
Kommentaar: Alhoewel sommige verhoudings ʼn verbetering toon, is die likiditeitsposisie nie
gesond nie.
Debiteure neem te lank om te betaal, kontantsaldo is laag, te veel voorraad op hande
Twee geldige punte
Bedryfsverhouding – verbeter (1,6:1 na 1,9:1)
Vuurproefverhouding – toon nie ʼn verbetering nie (0,9:1 na 0,5:1)
Debiteure-invorderingsperiode – verbetering (42 dae tot 39 dae)
Noem enige twee verhoudings
Haal getalle aan om verhoudings te kan bereken.
(-1 vir elke foutiewe verhouding wat genoem is) 8
1.5 Bereken die totale verdienste van vennoot Jakob. (Toon bewerkinge.)
90 000 + 26 400 + 12 000 = 128 400 (een deel van antwoord moet reg wees om metodepunt te kry)
4
1.6 Bereken die opbrengs op die belegging van vennoot Julies. Kan hy tevrede
daarmee wees? Brei uit.
* mm punt vir die privaatrekening (openings- en sluitingsbalans) en 1 mm vir die kapitaalrekening (openings- en
sluitingsbalans)
Ja/Nee
Alhoewel dit hoër is as die rentekoers wat die banke aanbied, het dit vanaf verlede jaar se
opbrengs afgeneem.
In die algemeen gesien, is dit ʼn goeie opbrengs op belegging.
Enige geldige kommentaar gebaseer op die leerder se berekening 8
1.7 Julies is bekommerd oor die totale onttrekkings van Jakob. Verduidelik
hoekom jy dink dit hom pla en noem TWEE voorstelle hoe hy die saak kan
aanspreek.
Verduidelikings:
Jakob se onttrekkings is buitensporig (amper dieselfde as sy salaristoelaag).
Julies se onttrekkings is 30% van Jakob se onttrekkings.
Jakob maak misbruik van sy posisie as senior vennoot (meer kapitaal bygedra).
Enige geldige verduideliking
Voorstelle:
Bespreek die aangeleentheid met die vennoot. Dit kan wees dat hy nie eers bewus is dat dit ʼn
probleem is nie.
Onderhandel en kom tot ʼn vergelyk (kontant, handelsvoorraad, ens.)
Stel perke. (per maand, jaar)
Vergelyk met salaris/rente op kapitaal/verkoopsyfers.
Enige geldige verduideliking 6
105
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Memo) 5
VRAAG 2
VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS (45 punte ; 27 minute)
2.1
2.1.1 Verkoops- en verspreidingskoste
2.1.2 Direkte arbeidskoste
2.1.3 Fabrieksbokoste
2.1.4 Administrasiekoste*(deel kan ook
fabrieksbokoste wees.)
4
2.2 FABRIEKSBOKOSTE (VERVAARDIGINGSBOKOSTE)
Huuruitgawe (60% van 38 400) 23 040
Indirekte materiaal (3 550 + 21 760 – 2 530) 22 780
Indirekte arbeid 24 350
Fabrieksbestuurder se salaris 64 860 of 2
Versekering (8 880 x 2/3) 5 920
Water en elektrisiteit (16 600 x 4/5) 13 280
Diverse fabrieksuitgawes 25 620
Kontroleer bewerking. Moes punt hierbo behaal het. 179 850
Indirekte arbeid en fabrieksbestuurder se salaris tesame (89 210) 15
2.3 Bereken die verkoopprys per houer.
Wenk: Bereken eers die aantal eenhede verkoop.
Eenhede verkoop (190 + 17 500 – 440) = 17 250 (is gelyk aan 2 punte)
1 940 625
17 250
= R112,50 4
6 REKENINGKUNDE (Memo) (NOVEMBER 2012)
2.4 ALGEMENE GROOTBOEK VAN GAUTENG VERVAARDIGER
GOEDERE-IN-BEWERKING REKENING
2011 1 Saldo a/b 32 450 2012 30 Klaarprodukte 1312 500
Julie Junie voorraad
2012 30 Direkte materiaalkoste 490 000 Saldo o/d 37 300
Junie
Direkte arbeidskoste 647 500
Fabrieksbokoste 179 850
1 349 800 1 349 800
2012 1 Saldo a/b 37 300
Julie
7
KLAARPRODUKTE VOORRAAD REKENING
2011 1 Saldo a/b 14 250 2012 30 Koste van verkope 1 293 750
Julie Junie
2012 30 Goedere-in-bewerking 1 312 500 Saldo o/d 33 000
Junie
1 326 750 1 326 750
2012 1 Saldo a/b 33 000
Julie
6
2.5 Bereken die aantal eenhede wat Vusi moet vervaardig om gelyk te breek.
(6 860 + 690) = 7 550 (vaste koste) 7 550
28 − 19
27 440/980 = R28 (verkoopprys)
(10 + 6 +3) = R19 (veranderlike koste) = 838,8/839 eenhede 5
2.6 Verduidelik die nuttigheid van die gelykbreekpunt-analise en lewer
kommentaar op die produksievlak wat deur Vusi bereik is.
Help om doelwitte te stel.
Dit help om te bepaal hoeveel eenhede geproduseer moet word sodat ʼn wins gemaak kan
word.
Deeglike studie om te bepaal of die besigheid voort moet gaan met produksie of liewer moet
sluit. Een geldige punt
Doen goed. Produseer meer as gelykbreekpunt. Moet produksie verhoog om meer wins te
maak.
Een geldige punt (moet in ag geneem word dat daar vergelyking met gelykbreekpunt is) 4
45
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Memo) 7
VRAAG 3
KONTANTBEGROTINGS (45 punte ; 27 minute)
3.1 KING HANDELAARS – DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
KREDIET
MAANDE VERKOPE
MEI JUNIE
Maart 61 500 22 755
April 57 000 34 200 21 090
Mei 54 000 32 400
Junie
56 955 53 490 7
3.2 KING HANDELAARS
KONTANTBEGROTING VIR DIE TYDPERK 1 MEI 2012 – 30 JUNIE 2012
MEI JUNIE
ONTVANGSTES
Kontantverkope 18 000 16 500
Kontant van debiteure 56 955 53 490
Huurinkomste 9 720 9 720
TOTALE ONTVANGSTES 84 675 79 710
BETALINGS
Betalings aan krediteure (72 000 x
100
/160) 47 500 45 000
Bestuurder se salaris 8 500 9 350
Lone (winkelassistente) 12 000 12 600
Telefoon 3 000 3 000
Verbruiksgoedere 4 600 4 600
Diverse uitgawes (8 400 x 105% ; 8 820 x 105%) 8 820 9 261
Aankoop van toerusting 25 000 6 250
Onttrekkings 4 300 4 300
TOTALE BETALINGS 113 720 94 361
KONTANTOORSKOT (-TEKORT) (29 045) (14 651)
Bank (Beginsaldo) 27 555 (1 490)
BANK (EINDSALDO) (1 490) (16 141) 26
8 REKENINGKUNDE (Memo) (NOVEMBER 2012)
3.3 D. King wil R100 000 vanaf die bank leen. Hy gaan die begroting aanbied as
motivering vir die lening. Noem TWEE punte wat jy dink die bank in
berekening sal bring voordat hulle die besluit sal maak. (Kwoteer getalle)
Oortrokke bank (16 141), toegeneem van 1 490 in die vorige maand.
Betalings was in begrotingstydperk meer as ontvangstes
(tekorte geregistreer : 29 045 , 14 651)
Die verkoopsyfers toon ʼn afwaartse neiging 82 000 – 66 000
Geen ander pogings aangewend om ontvangstes te verbeter nie bv. advertensies,
verkoopspromosies, ens.
Enige twee geldige punte 4
3.4 Die begrote telefoon-uitgawe vir April was R3 000.
3.4.1 Noem ʼn geldige rede waarom die werklike uitgawe R450 meer as die begrote
bedrag is.
Onverwagte verkoopspromosie, oproepe na klante, deurgee van inligting aan verskaffers, ens.
(geldig)
Ongemagtigde gebruik ʼn telefoon deur werknemers (misbruik)
Enige geldige punt 2
3.4.2 Gee ʼn rede waarom die besigheid besluit het om die telefoon-uitgawe vir die
begrote tydperk R3 000 te hou.
Dit was ʼn onverwagte gebeurtenis (nie voor beplan nie). Verwag dat dit die volgende maande
weer na normaal gaan terugkeer. Gaan die gebruik van die telefoon ondersoek en korrektiewe
maatreëls instel.
Enige geldige punt 2
3.5 Die verkoopsassistente is ontevrede met hulle loonverhoging.
Noem TWEE punte om hulle standpunte te regverdig.
Verhoging gelyk aan inflasiekoers gaan nie hulle lewensstandaard verhoog nie.
Bestuurder kry groter verhoging.
Enige twee geldige punte 4
45
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Memo) 9
VRAAG 4
BANKVERSOENING (30 punte ; 18 minute)
4.1 BEREKENING VAN DIE BANKREKENING SE SALDO
BANKREKENING
Saldo (a/b) 13 150 KBJ Totaal 532 200
KOJ Totaal 620 500 Bankkoste 1 860
Oorbetaling (krediteur) 1 800 Versekering 3 000
Huurinkomste 600 Debiteurekontrole 9 420
Donasie 500 Herstel/onderhoud 12 250
Herstelwerk/instandhouding 12 250 Banksaldo 90 070
648 800 648 800
Saldo a/b 90 070
16
4.2 BANKVERSOENING OP 30 JUNIE 2012
DEBIET KREDIET
Dt saldo volgens bankrekening 90 070
Debiteer uitstaande tjeks 1143 21 400
1156 7 500
1167 12 250
Krediteer uitstaande deposito 45 600
Krediteer bedrag foutiewelik gedebiteer 1 250
Kt saldo volgens bankstaat 84 370
Metodepunt vir groter bedrag (inspekteer) 131 220 131 220
-1 (Maks -2) vir swak aanbieding (geen of verkeerde besonderhede
hierbo) 10
4.3 Verduidelik hoe maandelikse versoening met die bankstaat nuttig kan wees in die
beskerming en voorkoming van wanbestuur van kontant en bedrog.
(TWEE PUNTE)
Dit is ʼn interne kontrolemeganisme.
Teken uitstaande tjeks en deposito’s aan.
Beskerm bank en joernaalfoute.
Dui alle verskille in aantekening van inligting aan.
Neem kennis van transaksies met bank soos bv. bankkoste, debiet-/stop-orders, direkte
deposito’s, ens.
Enige twee geldige punte 4
30
10 REKENINGKUNDE (Memo) (NOVEMBER 2012)
VRAAG 5
KLUBS EN VOORRAADSTELSELS (35 punte ; 21 minute)
5.1 M9 TENNIS KLUB
LEDEGELD
2011 2011
Jan
1 Opgelope Inkomste 480 Jan
1 Vooruitontvange Inkomste 240
2011 2011 Bank
Des
31 Bank (terugbetaling) 60 Des
31 6 110
(320 + 5 430 + 360)
Vooruitontvange Inkomste Opgelope Inkomste
360 240
(80 x 3)
Ledegeld afgeskryf
Inkomste en Uitgawe 5 850 (480 – 320)
160
6 750 6 750
17
5.2
5.2.1 Bereken die koste van die verversings verkoop.
52 550 x = 42 040
3
5.2.2 Bereken die totale bedrag van die verversings gedurende die jaar aangekoop.
Aanvangsvoorraad + aankope – VOORRAAD VERVERSINGS
eindvoorraad Aanvangsvoorraad 12 450 Donasies 640
= koste van verkope Kontant 22 680 Eindvoorraad 10 420
Krediet 17 970 Koste van verkope 42 040
42 040 = (12 450 + 22 680 + krediet-
aankope – 640 – 10 420)
Kredietaankope = 17 970
Ken punte toe as rekening gegee is 6
5.3 Noem nog ʼn ander metode wat die klub kan gebruik om hulle voorraad aan te teken.
Deurlopende Voorraadstelsel
2
5.4 Is die periodieke voorraadstelsel ʼn geskikte stelsel vir die klub om te gebruik?
Motiveer jou antwoord.
Ja
Verversings verteenwoordig klein items (lae koste) koste sal nie aan individuele items toegeken
word nie, verkope meestal met groot gebeurtenisse, voorraad kan gebruik word vir funksies of
ander klubaktiwiteite.
Moet voorraadopname doen om eindvoorraad te bepaal. (doel van klub is nie om wins te maak
nie)
Enige een geldige punt 3
5.5 Die voorsitter is van mening dat die voorraadvlak nie so hoog moet wees nie.
Noem TWEE maniere hoe die voorraad beter/effektief beheer kan word.
Koop net aan indien benodig. Prakseer ʼn effektiewe stelsel vir interne kontrole.
Verdeling van pligte. Gereelde voorraadopname. Probeer om nie ou of verouderde items aan te
hou nie.
Doen ʼn opname om die voorkeure van die lede vas te stel.
Enige een geldige punt 4
35
(NOVEMBER 2012) REKENINGKUNDE (Memo) 11
VRAAG 6
BATEBESTUUR (40 punte ; 24 minute)
6.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN HARRY HANDELAARS
TOERUSTING
2011 1 Saldo a/b 92 400 2011 30 Bateverkope 22 500
Maart Junie
Saldo o/d 69 900
92 400 92 400
2012 1 Saldo a/b 69 900
Maart
6
BATEVERKOPE
2011 30 Toerusting 22 500 2011 30 Opgehoopte 18 580
Junie Junie waardevermindering op
toerusting
(18 300 + 280)
Donasies 3 920
22 500 22 500
8
6.2 VASTE BATES VOERTUIE TOERUSTING
Kosprys (1 Maart 2011) 175 000 92 400
Opgehoopte waardevermindering (1 Maart 2011) (87 600) (42 200)
DRAWAARDE (1 Maart 2011) 87 400 50 200
Bewegings:
Toevoegings (teen kosprys) 60 000
Verkope (teen drawaarde) (3 920)
Waardevermindering (28 500) (9 480)
DRAWAARDE (29 Februarie 2012) 118 900 36 800
Kosprys (29 Februarie 2012) 235 000 69 900
Opgehoopte waardevermindering
(116 100) (33 100)
(29 Februarie 2012) 21
Waardevermindering: Voertuie (26 250 + 2 250 ) = 28 500
Waardevermindering: Toerusting (280 + 9 200 ) = 9 480
12 REKENINGKUNDE (Memo) (NOVEMBER 2012)
6.3 40% van totale toerusting bestaan uit rekenaars en ander kantoortoebehore. Die
boekhouer is van mening dat die waardeverminderingsbeleid, met betrekking tot
toerusting, hersien moet word. Stem jy saam? Gee TWEE redes.
Ja
Rekenaars en elektroniese toerusting – kort lewensduur.
Tegnologie verander gedurig – moet gedurig opgradeer word.
Raak verouderd. Moet met internasionale standaarde tred hou – interaksie met kliënte, ens.
Enige een geldige punt 5
40
TOTAAL: 300
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Addendum

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Eng)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo
Accounting Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)
Question paper