Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 11202412 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com 1 PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 11 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 TYD: 2 uur PUNTE: 150 11 bladsye + 1 formuleblad en ʼn antwoordboek van 9 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 2 VRAESTEL 1 GRAAD 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. ʼn Spesiale ANTWOORDBOEK word voorsien waarin alle vrae beantwoord moet word. 3. ʼn FORMULEBLAD vir finansiële aanwysers word verskaf aan die agterkant van die vraestel. 4. Wys alle bewerkings om deelpunte te verdien 5. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Jy mag ʼn donker potlood, blou of swart ink gebruik om die vraestel te beantwoord. 7. Waar van toepassing wys al die berekeninge tot EEN desimale plek 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ʼn riglyn wanneer die vraestel beantwoord word. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE. VRAAG ONDERWERP PUNTE TYD IN MINUTE 1. AARP beginsels en Staat van 50 40 minute Omvattende Inkomste 2. Vennootskappe: Konsepte en Staat van 45 36 minute finansiële posisie en Notas 3. Ontleding en vertolking 43 34 minute 4. Probleemoplossing 12 10 minute TOTAAL 150 120 minute b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 3 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 1: AARP BEGINSELS EN STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (50 punte; 40 minute) 1.1 Kies EEN woord/term vir elk van die volgende stellings deur ʼn AARP beginsel uit . die lys hieronder te kies. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.4) in jou ANTWOORDBOEK neer Lopende saak; Omsigtigheid; Historiese koste, Wesenlikheid, Besigheidsentiteit, Paringsbeginsel 1.1.1 Besigheid verwag om ʼn wins van R80 000 te maak op die verkoop van ʼn gedeelte van die gebou, dit sal nie in die boeke ingeskryf word voordat die oordrag van die grond afgehandel is nie. 1.1.2 Versekering R2 300, word vooruit betaal. Hierdie bedrag word nie weerspieël in die staat van omvattende inkomste nie 1.1.3 Die besigheid sal in die toekoms voortgaan om te funksioneer. 1.1.4 Rente uitgawe moet afsonderlik in die finansiële state opgeteken word. (04) 1.2 HLAZO HANDELAARS GEVRA: Die volgende inligting is geneem uit die boeke van Hlazo Handelaars op 29 Februarie 2024. Die besigheid gebruik ʼn winsopslag van 80% op kosprys. 1.2.1 Stel die Inkomstestaat (Staat van Omvattende Inkomste) van Hlazo Handelaars op vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024. (42) 1.2.2 Verwys na inligting B(viii) Gee TWEE moontlike redes waarom die huurinkomste verlaag het (04) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 4 VRAESTEL 1 GRAAD 11 INLIGTING A UITTREKSEL UIT DIE VOORAANPASSINGSPROEFBALANS OP 29 FEBRUARIE 2024 Toerusting (teen kosprys) 432 800 Opgehoopte waardevermindering op toerusting 82 100 Lening: Tika Bank 611 300 Handelsvoorraad 212 000 Debiteurekontrole 115 420 Voorsiening vir oninbare skuld 11 950 Bank (Debiet) 79 450 Verkope 1 248 260 Koste van verkope ? Debiteure-afslag 3 200 Diverse uitgawes 86 700 Telefoon 23 650 Salarisse en Lone 189 240 Versekering 42 840 Verpakkingsmateriaal 14 000 Oninbare skuld 8 800 Waardevermindering 85 600 Huuruitgawe 78 200 Rente op vaste deposito (balanseerder syfer) ? B AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING (i) Goedere met ʼn kosprys van R9 200 is op krediet verkoop aan P Smith. Geen inskrywing is gemaak nie. (ii) Op 29 Februarie 2024 het ʼn fisiese voorraadopname die volgende aan die lig gebring: • Handelsvoorraad R196 450. • Verpakkingsmateriaal gebruik R7 900. (iii) ʼn Debiteur, T Naidoo, wie se rekening voorheen afgeskryf is, het R800 betaal. Die boekhouer het die bedrag verkeerdelik in die oninbare skuldrekening gekrediteer. (iv) Voorsiening vir oninbare skuld moet met R5 000 verminder word. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 5 VRAESTEL 1 GRAAD 11 (v) Een werknemer is uitgelaat uit die Salarisjoernaal vir Januarie 2024 Bruto salaris Aftrekkings Netto salaris WVF bydrae ? R560 (7%) ? 160 (2%) LET WEL: WVF-bydrae sluit bydraes in wat deur die werkgewer gemaak is. Alle bydraes vorm deel van salarisse en lone. (vi) Versekering sluit ʼn jaarlikse polis in van R57 840 wat op 1 June 2023 uitgeneem is. (vii) Die leningstaat wat van Tika Bank ontvang is, wys ʼn eindsaldo van R630 800. (viii) Huurinkomste is vir die tydperk van 1 Maart 2023 tot 31 Desember 2023. LET WEL: Huur verminder met R400 per maand vanaf 1 November 2023. (ix) Die bankstaat het die volgende items aan die lig gebring wat nie in die betrokke kontantjoernale aangeteken is nie: • Transaksiefooie R340 • EFO fooie R210 50 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 6 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 2: VENNOOTSKAPPE: STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE EN NOTAS (45 punte: 36 minute) ROSEY DAISY BLOOMS Die volgende inligting is uit die rekords van Rosey Daisy Blooms, ʼn vennootskap wat deur White Rose en Yellow Daisy besit word. GEVRA: 2.1 Pas die beskrywings in KOLOM A by die term in KOLOM B. Skryf slegs die korrekte letter langs die vraagnommer in jou antwoordboek neer. KOLOM A KOLOM B A Die bedrag wat onder bedrysbates 2.1.1 Nie-bedryfsbate aangeteken word. B Hierdie bate neem meer as 2.1.2 Solvensie 12 maande om in kontant omgesit te word. C Die vermoë om huidige skuld te 2.1.3 Bedryfsbate betaal. D Hierdie bates kan binne 12 maande 2.1.4 Likiditeit in kontant omgesit word. E Die besigheid se vermoë om al sy 2.1.5 Bank Oortrokke skuld te delg. F Gee ʼn aanduiding of die besigheid deur sy eie kapitaal of deur geleende kapitaal bedryf word. (05) 2.2 Stel die Bedryfsbate nota op vir die Staat van Finansiële posisie op 29 Februarie 2024. (20) Verwys na inligting A & B 2.3 Stel die Ekwiteite en Laste afdeling van die Staat van Finansiële posisie op. (20) Verwys na inligting A tot D b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 7 VRAESTEL 1 GRAAD 11 INLIGTING: Uittreksel van die Na-aansuiwerings Proefbalans op 29 Februarie 2024. Kapitaal: Rose 290 000 Kapitaal: Daisy 280 000 Privaatrekening : Rose (01 Maart 2023) DR 67 000 Privaatrekening : Daisy (01 Maart 2023) CR 55 000 Onttrekkings: Rose ? Onttrekkings: Daisy 85 000 Bank 178 000 Kleinkas 2 500 Debiteurekontrole 59 000 Lening : Tulip bank ? Vaste deposito: Lilly bank 690 000 Krediteurekontrole 160 000 Opgelope inkomste 16 000 Opgelope uitgawe 3 500 Vooruitbetaalde uitgawe 4 000 A. Rose het halfpad deur die jaar haar kapitaal met R20 000 verhoog, dit is nog nie aangeteken nie. Daisy se kapitaal het dieselfde gebly gedurende die jaar. B. Die vennootskapsooreenkoms bepaal die volgende: • Rente op kapitaal word bereken teen 10% van die kaspitaal se saldo’s. • Daisy se bonus is 50% meer as dié van Rose. • Die totale salaris wat aan Rose betaal is, het R159 000 beloop, dit het haar salaris vir Maart 2024 ingesluit. Daisy se salaris vir die jaar het R182 000 beloop. Beide vennote is geregtig op ʼn R1 000 verhoging p.m. op 01 Januarie elke jaar wat in aanmerking geneem is. • Die netto wins vir die jaar het R600 000 beloop en die oorblywende wins word in die verhouding van 2:3 onderskeidelik tussen Rose en Daisy gedeel. • Daisy se onttrekkings het R85 000 beloop, Rose onttrek 50% meer as Daisy. C. ʼn Krediteur met ʼn kredietsaldo van R2 000 moet oorgedra word na die Debiteuregrootboek. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 8 VRAESTEL 1 GRAAD 11 D. Die rente op lening word gekapitaliseer. Onder is die Leningstaat ontvang van Tulip bank. TULIP BANK LENINGSTAAT OP 29 FEBRUARIE 2024 Saldo op 01 Maart 2023 380 000 Rente vir die jaar Terugbetaling ingesluit rente (R6 500 x 12) 78 000 Saldo op 29 Februarie 2024 330 000 Die kapitaalgedeelte van die lening wat in die volgende boekjaar betaal sal word, sal met R15 000 verhoog. 45 VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING (43 punte; 32 minute) FAIRYTALE PALEISE HANDELAARS Fairytale Paleise Handelaars is ʼn vennootskap wat deur Cinderelli en Snowy besit EIS word. Die finansiële jaar eindig op 29 Februarie 2024. Hulle maak gebruik van ʼn 20% winsopslag op koste van verkope. GEVRA: 3.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024. 3.1.1 Bruto wins op Verkope. (04) 3.1.2 Vuurproefverhouding. (04) 3.1.3 Gemiddelde persentasie opbrengs verdien deur Snowy. (07) 3.1.4 Skuld\Ekwiteitsverhouding. (04) 3.1.5 Solvabiliteitsverhouding. (04) Profitability 3.2 Cinderelli en Snowy ontvang ʼn aanbod van ʼn potensiële 3de vennoot. Die vennoot stel meestal belang in die winsgewendheid van die vennootskap. Dink jy Fairytale Paleis se winsgewendheid is goed? Verskaf twee aanwysers met syfers om jou antwoord te staaf. (05) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 9 VRAESTEL 1 GRAAD 11 3.3 Die besigheid het nie die beoogde winsopslag van 20% behaal nie. Verskaf TWEE moontlike redes waarom die winspersentasie nie behaal word nie. (04) Likiditeit 3.4 Lewer kommentaar oor die Likiditeit van die besigheid. Verwys na TWEE relevante aanwysers met syfers om jou antwoord te staaf. (04) Risiko 3.5 Die vennote het besluit om ʼn afleweringsdiens te begin aanbied. Hulle oorweeg dit om ʼn bykomende lening te neem om die aankoop van ʼn nuwe voertuig te finansier. Is dit wys vir hulle om hulle lening te verhoog? Haal een finansiële aanwyser met syfers aan om jou antwoord te staaf. (04) Winsgewendheid 3.6 Snowy is tevrede met die opbrengs wat sy ontvang het, verduidelik hoekom deur syfers aan te haal. (03) INLIGTING A. Uittreksel uit die Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024. Verkope R1 830 000 Koste van verkope R1 610 400 Bruto wins ? Netto wins R 223 875 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 10 VRAESTEL 1 GRAAD 11 B. Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie op 29 February 2024. 2024 2023 Nie-bedryfsbates 1 375 650 Vaste deposito @ 10% p.a. ? 200 000 Bedryfsbates 585 500 738 000 Voorraad 170 500 238 000 Handels en ander ontvangbares 240 000 350 000 Kontant en kontantekwivalente 175 000 150 000 Vennote belang ? ? Kapitaal: Cinderelli 600 000 480 000 Kapitaal: Snowy 620 000 490 000 Privaatrekening: Cinderelli CR 42 000 CR 78 000 Privaatrekening: Snowy DR 13 500 CR 37 000 Nie bedryfslaste 419 900 600 000 Bedryfslaste 292 750 307 500 C. Finansiële aanwysers en addisionele inligting 2024 2023 Bedryfswins op verkope 16% 23% Bedryfsuitgawes op verkope 19% 12% Bedryfskapitaalverhouding 2:1 2,4: 1 Vuurproefverhouding ? 1.63:1 Debiteure invorderingsperiode 32 Dae 40 Dae Skuld-ekwiteit ? 0,6: 1 Totale Verdienste deur Cinderelli Totale Verdienste deur Snowy 149 250 Opbrengs op vennote se belang 14% 20% 43 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 11 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 4: VASTE BATE BESTUUR (12 punte; 10 minute) PROBLEEMOPLOSSING Jones Mahlaba besit drie taxi’s. Sy is bekommerd oor die prestasie van die besigheid. GEVRA 4.1 Identifiseer EEN groot probleem wat met elke taxi verband hou. Haal syfers aan en verskaf oplossings vir die probleme wat geïdentifiseer is. (12) INLIGTING Inligting van die besigheidsrekords op 31 Mei 2024, die einde van die finansiële jaar. TAXI 1 TAXI 2 TAXI 3 Datum aangekoop 1 June 2009 1 July 2021 1 April 2023 Kosprys van voertuie R140 700 R276 000 R432 000 Opgehoopte waardevermindering R140 699 R234 600 R100 800 Totale inkomste van taxi-tariewe R1 462 500 R720 000 R480 900 Kilometers afgelê 97 500 km 49 000 km 32 060 km Tarief per kilometer R15 R15 R15 Brandstof en herstelwerk kostes R843 375 R303 800 R92 974 Brandstof en herstelwerk per kilometer R8,65 6,20 2,90 12 TOTAAL: 150 EINDE
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 12 VRAESTEL 1 GRAAD 11 BYLAE FORMULEBLAD 𝐁𝐫𝐮𝐭𝐨 𝐰𝐢𝐧𝐬 𝟏𝟎𝟎 𝐁𝐫𝐮𝐭𝐨 𝐰𝐢𝐧𝐬 𝟏𝟎𝟎 𝐍𝐞𝐭𝐭𝐨 𝐰𝐢𝐧𝐬 𝟏𝟎𝟎 𝐱 𝐱 𝐱 𝐕𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞 𝟏 𝐊𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞 𝟏 𝐕𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞 𝟏 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐮𝐢𝐭𝐠𝐚𝐰𝐞𝐬 𝟏𝟎𝟎 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐰𝐢𝐧𝐬 𝟏𝟎𝟎 𝐱 𝐱 𝐕𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞 𝟏 𝑽𝒆𝒓𝒌𝒐𝒑𝒆 𝟏 𝐓𝐨𝐭𝐚𝐥𝐞 𝐯𝐞𝐫𝐝𝐢𝐞𝐧𝐬𝐭𝐞 𝐝𝐞𝐮𝐫 𝐯𝐞𝐧𝐧𝐨𝐨𝐭 𝟏𝟎𝟎 𝐍𝐞𝐭𝐭𝐨 𝐰𝐢𝐧𝐬 𝟏𝟎𝟎 𝐱 𝐱 𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐯𝐞𝐧𝐧𝐨𝐭𝐞 𝐞𝐤𝐰𝐢𝐭𝐞𝐢𝐭 𝟏 𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐯𝐞𝐧𝐧𝐨𝐭𝐞 𝐞𝐤𝐰𝐢𝐭𝐞𝐢𝐭 𝟏 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐛𝐚𝐭𝐞𝐬 ∶ 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐥𝐚𝐬𝐭𝐞 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐛𝐚𝐭𝐞𝐬 − 𝐕𝐨𝐨𝐫𝐫𝐚𝐚𝐝 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐥𝐚𝐬𝐭𝐞 𝐇𝐚𝐧𝐝𝐞𝐥𝐬 − 𝐞𝐧 𝐚𝐧𝐝𝐞𝐫 𝐃𝐞𝐛𝐢𝐭𝐞𝐮𝐫𝐞 + 𝐊𝐨𝐧𝐭𝐚𝐧𝐭 𝐞𝐧 𝐊𝐨𝐧𝐭𝐚𝐧𝐭 𝐄𝐤𝐰𝐢𝐯𝐚𝐥𝐞𝐧𝐭𝐞: 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐥𝐚𝐬𝐭𝐞 𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐃𝐞𝐛𝐢𝐭𝐞𝐮𝐫𝐞 𝟑𝟔𝟓 𝟏𝟐 𝐱 𝐨𝐫 𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐤𝐫𝐞𝐝𝐢𝐭𝐞𝐮𝐫𝐞 𝟑𝟔𝟓 𝟏𝟐 𝐊𝐫𝐞𝐝𝐢𝐞𝐭𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞 𝟏 𝟏 𝐱 𝐨𝐫 𝐊𝐫𝐞𝐝𝐢𝐞𝐭𝐚𝐚𝐧𝐤𝐨𝐩𝐞 𝐨𝐟 𝐤𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞 𝟏 𝟏 𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐯𝐨𝐨𝐫𝐫𝐚𝐚𝐝 𝟑𝟔𝟓 𝟏𝟐 𝐊𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞 𝐱 𝐨𝐫 𝐊𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞 𝟏 𝟏 𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐯𝐨𝐨𝐫𝐫𝐚𝐚𝐝 𝐍𝐢𝐞 𝐛𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐥𝐚𝐬𝐭𝐞 ∶ 𝐕𝐞𝐧𝐧𝐨𝐭𝐞 𝐞𝐤𝐰𝐢𝐭𝐞𝐢𝐭 𝐓𝐨𝐭𝐚𝐥𝐞 𝐁𝐚𝐭𝐞𝐬 ∶ 𝐓𝐨𝐭𝐚𝐥𝐞 𝐋𝐚𝐬𝐭𝐞 𝐕𝐚𝐬𝐭𝐞 𝐊𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐕𝐞𝐫𝐤𝐨𝐨𝐩𝐬𝐩𝐫𝐲𝐬 𝐩𝐞𝐫 𝐞𝐞𝐧𝐡𝐞𝐢𝐝 − 𝐯𝐞𝐫𝐚𝐧𝐝𝐞𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐤𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐩𝐞𝐫 𝐞𝐞𝐧𝐡𝐞𝐢𝐝

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all