Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2023 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 11202311 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 11 REKENINGKUNDE VRAESTEL 2 ANTWOORDBOEK TYD: 2 uur PUNTE: 150 11 bladsye Naam van skool: Naam van leerder: Datum: Punte Gemodereerde Vraag Onderwerp Punte behaal punt 1. Bankversoening 40 2. Krediteureversoening 25 3. Vaste Bates en Bateverkope 55 4. Finansiële aanwysers 30 TOTAAL 150 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 1: BANKVERSOENING (40 punte; 32 minute) VRAAG 1.1: WAAR OF ONWAAR ANTWOORD 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 5 VRAAG 1.2 Voltooi die KOJ en KBJ-totale op die tabel wat voorsien is. KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL 116 400 132 500 14 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 VRAESTEL 2 GRAAD 11 1.2.2 Bereken die korrekte bankrekening saldo in die Algemene Grootboek op 30 Junie 2023. Wys ALLE berekeninge. 5 1.2.3 Berei die Bankversoeningstaat voor op 30 Junie 2023. Bankversoeningstaat van Zulu Winkels op 30 Junie 2023 Debiet Krediet 12 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 VRAESTEL 2 GRAAD 11 1.2.4 Verduidelik hoekom die boekhouer bekommerd moet wees oor die deposito van R12 700 op 20 Junie 2023. Verskaf TWEE redes. 4 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 2: KREDITEUREVERSOENING (25 punte; 20 minute) 2.1 Krediteuregrootboek van Sunrays Kwekery Rose Handelaars Datum Besonderhede Fol. Debiet Krediet Saldo Apr 30 Verkeerde saldo 3 266 14 2.2 Krediteureversoeningstaat van Sunrays Kwekery op 30 April 2023 Saldo volgens Krediteurestaat 16 727 (rekeningstaat) 11 25 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 3: VASTEBATES EN BATEVERKOPE (55 punte; 44 minute) 3.1 VASTEBATES EN BATEVERKOPE ANTWOORD 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 3.1.5 5 Bedrag vir die 3.2.1 BEREKENING VAN WAARDEVERMINDERING jaar NUUT: VERKOOP: Jaar 1: Jaar 2: Jaar 3: Totaal: OUD: Totale waardevermindering vir die jaar: 16 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 VRAESTEL 2 GRAAD 11 3.2.2 Dt Bateverkoperekening N6 Kt 8 3.2.3 Vaste bates Grond en Voertuie geboue Drawaarde 1/7/2022 Kosprys Opgehoopte waardevermindering Bewegings Toevoegings Bateverkope Waardevermindering Drawaarde 30/6/2023 Koste Opgehoopte waardevermindering 19 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 VRAESTEL 2 GRAAD 11 3.3 INTERNE KONTROLE VAN BATES 3.3.1 Jeanette is bewus daarvan dat die meeste bates waarde verloor as gevolg van normale slytasie. Watter vaste bate depresieer gewoonlik nie aan die einde van die jaar nie? Verduidelik kortliks hoekom hierdie bate nie depresieer nie. (2) 3.3.2 Jeanette neem elke dag die skootrekenaar huis toe vir haar kinders om te gebruik sodat hulle toegang tot aanlyn lesse kan kry. Verduidelik hoe die waardevermindering vir hierdie skootrekenaar hanteer sal word. Verwys na die toepaslike AARP-beginsel in jou antwoord (3) 3.3.3 Jeanette het opgemerk dat een van die bussies se kilometerlesing hoër is as wat dit behoort te wees. Gee EEN praktiese oplossing oor hoe sy hierdie probleem kan oplos. (2) 55 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSERS (30 punte; 24 minute) 4.1 Bereken die winsopslag op kosprys wat die besigheid behaal het vir die jaar geëindig 30 Junie 2023. (3) 4.2 Verwys na jou antwoord op VRAAG 4.1. Is daar rede tot kommer? Gee EEN rede vir jou antwoord. (2) JA/NEE 4.3 As die onderneming nie die beoogde winsopslag van 100% behaal nie dui dit nie altyd op probleme nie. 4.3.1 Gee EEN moontlike rede waarom die nie-bereiking van die beoogde winsopslag NIE ʼn rede tot kommer sal wees NIE. (1) 4.3.2 Gee EEN moontlike rede waarom die nie-bereiking van die beoogde winsopslag ʼn rede tot kommer IS. (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 VRAESTEL 2 GRAAD 11 4.4 Bereken die bedryfsuitgawes op verkope vir die jaar geëindig 30 Junie 2023. (3) 4.5 Verwys na jou antwoord op VRAAG 4.4. Na jou mening, beheer die onderneming sy bedryfsuitgawes goed? Gee EEN rede met syfers vir jou antwoord. (2) JA/NEE 4.6 Die vennote is van mening dat die winsgewendheid van die onderneming vanaf verlede jaar verswak het. Noem TWEE aanwysers, met syfers en tendense, om hul mening te staaf. (4) 4.7 Bereken die voorraadomsetkoers vir die jaar geëindig 30 Junie 2023. (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com 4.8 Verwys na jou antwoord op VRAAG 4.7. Is daar rede tot kommer? Gee EEN rede vir jou antwoord. (2) JA/NEE 4.9 Bereken die aantal dae waarvoor daar voorraad voorhande is. (3) 4.10 Verwys na jou antwoord op VRAAG 4.9. Is daar rede tot kommer? Gee EEN rede vir jou antwoord. (2) JA/NEE 4.11 Hoe kan ʼn besigheid sy beheer oor sy debiteure en krediteure verbeter? Noem EEN manier om beheer oor debiteure te verbeter en EEN manier om beheer oor krediteure te verbeter. Debiteure: (2) Krediteure: (2) 30 TOTAAL: 150 , EINDE

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all