Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 1120238 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 11 NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 8 bladsye Nasienbeginsels: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte op die syfer vir daardie item verdien. 3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringssyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui, kan deelpunte toegeken word om te onderskei tussen die verskillende kwaliteite van antwoorde van kandidate. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet die nasiener die redelikheid van die antwoord inspekteer en ten minste een deel moet korrek wees voordat die punt toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. 10. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die memorandum bied. 11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding 1
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING (15 punte; 10 minute) Effek op die rekeningkundige Rekening Rekening Nr. vergelyking gedebiteer gekrediteer A E L 1.1 Bank √ Kapitaal: Matome √ + 256 000 √ + 256 000 √ 0 1.2 Handelsvoorraad √ Bank √ - 250 000 √ 0 0 + 250 000 √ 1.3 Skryfbehoeftes √ Krediteurekontrole √ 0 - 6 700 √ + 6 700 √ 1.4 Debiteurekontrole √ Verkope √ + 300 000 √ + 300 000 √ 0 Koste van verkope Handelsvoorraad √ - 200 000 √ - 200 000 √ 0 √ 1.5 Lening: Tummy Bank √ - 89 000 √ 0 - 89 000 √ Bank √ /1.6 24/1.6 15 VRAAG 2: VENNOOTSKAPPE: GROOTBOEKREKENINGE (25 punte; 17 minute) 2.1 Bereken die rente op kapitaal van Martin Nike. 6 9 X 1 600 000 X = 72 000 √ 100 12 8 3 X 1 600 000 X = 32 000√ 100 12 72 000 + 32 000 = 104 000  een deel korrek 5 2
Downloaded from hlayiso.com 2.2 PRIVAATREKENING NOTA: MAKRONNIE MODES MARTIN RONNIE TOTAAL Netto wins vir die jaar  678 000  502 400 1 180 400 Salarisse √√ 203 200 √√ 254 000 Bonus - √ 11 000 Rente op kapitaal  104 000 √√√ 52 000 Primêre verdeling  307 200  317 000 Sekondêre verdeling  370 800  185 400 Onttrekkings (442 800) √ (213 200) Behoueinkomste  235 200  289 200 Saldo aan die begin van die 21 600 (30 800) jaar Saldo aan die einde van die  256 800  258 400 jaar  een deel korrek 20 25 3
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 3: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (INKOMSTESTAAT) (45 punte; 40 minute) 3.1 Ahmed Handelaars Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023 Verkope (1 757 000 x 200/100) √ 3 514 000 Koste van verkope (1 757 000) Bruto wins  1 757 000 Ander bedryfsinkomste  132 075 Korting ontvang (19 600) 19 600 Huurinkomste (89 650 + 11 825) √ 101 475 Oninbare skulde ingevorder (9 000 + 2 000) √ 11 000 Bruto bedryfsinkomste (ontbrekende getal GOI -OP) (9)  1 889 075 Ander bedryfsuitgawes  (1 186 275) Korting toegestaan 13 350 Water en elektrisiteit 68 950 Versekering 162 500 Telefoon (61 950 + 1 800) √√ 63 750 Donasie (42 650 + 19 000) √√ 61 650 Skryfbehoeftes (128 150 – 2 500√ – 2 100 √)  123 550 Oninbare skuld ( 30 600 + 27 000 √√)  57 600 Advertensie (139 050 – 27 000 √√)  112 050 Diverse uitgawes Balanserende syfer OE-Alle uitgawes  290 455 Handelsvoorraad tekort (371 900 √ – 19 000 √ + 2 500 √ – 326 600√)  28 800 Waardevermindering (161 250 + 33 040) √ √ 194 290 Bankkoste (8 000 + 365 + 140 + 225) √√ 8 730 Voorsiening vir Oninbare skuld aangesuiwer √ 600 Bedryfswins (3 514 000 x 0,20) (#20% van verkope) 27 √  702 800 Rente inkomste 780 Wins voor rente uitgawe  703 580 Rente uitgawe (691 000 + 192 000 – 800 000) √√ (83 000) Netto wins vir die jaar 4  620 580 40 4
Downloaded from hlayiso.com 3.2 Handels en ander ontvangbares nota: Handels debiteure (178 400 – 36 000) √  142 400 Min: Voorsiening vir oninbare skuld (17 600) Netto Handels Debiteure 124 800 Opgelope inkomste (sien Huurinkomste)  11 825 Vooruitbetaalde uitgawe (sien Advertensie)  27 000  163 625 5 45 VRAAG 4: STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE (BALANSSTAAT) (40 punte; 35 minute) MacDee Handelaars Notas tot die finansiële state op 31 Mei 2023 4.1 Kapitaal Nota: Mahlatse Dimpho Totaal Saldo aan die begin √ 3 000 000 √ 3 880 000 Addisionele Kapitaal bygedra 0 220 000 220 000 Onttrekking van Kapitaal (500 000) 0 (500 000) Saldo aan die einde √ 2 500 000 √ 4 100 000  6 600 000  een deel korrek 5 5
Downloaded from hlayiso.com 4.2 MacDee Handelaars Staat van Finansiële Posisie op 31 Mei 2023 R Nie-Bedryfsbates  14 156 000 Vaste Bates √ 14 112 000 Vaste Deposito (22 000 x 2) √√ 44 000 Bedryfsbates  1 705 000 Inventarisse (600 000√ + 92 000√)  692 000 Handels en ander ontvangbares 959 000 Kontant en Kontantekwivalente (22 000 √ + 32 000 √)  54 000 TOTALE BATES (13) √ 15 861 000 Ekwiteit en Laste Vennotebelang (2)  7 000 000 Kapitaal  6 600 000 Privaatrekeninge 400 000 Nie-Bedryfslaste (6) 6 864 000 Verbandlening (7 320 000 √ + 376 800√ – 604 800√ – 228 000 √√)  6 864 000 Bedryfslaste (Totale Bates-Eienaarsbelang-NBL) √ 1 997 000 Handels en ander betaalbares (1 120 000 √ + 3 600 √ + 20 000 √ + (14)  1 175 500 26 250√ + 3 750 √ + 300 √ + 1 600 √) Korttermyn lening  228 000 Bank Oortrokke (balanserende syfer; BL-betaalbares – huidige gedeelte van lening) √ 593 500 Totale Ekwiteit en Laste  15 861 000  een deel korrek 35 40 6
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 5: FINANSIËLE AANWYSERS (25 punte; 18 minute) 5.1 WAAR/ONWAAR 5.1.1 Onwaar √ 5.1.2 Waar √ 5.1.3 Onwaar √ 5.1.4 Waar √ 4 5.2 THABETH HANDELAARS 5.2.1 (a) Bereken die vuurproefverhouding vir 2023. (3) (340 000 – 95 000) √ : 155 000 √ OF (65 000 + 180 000) √ : 155 000 √ = 245 000 : 155 000 = 1,6 : 1  een deel korrek (b) Bereken die skuld/ekwiteitsverhouding. (3) 700 000 √ : 995 100 √ = 0,7 : 1  een deel korrek (c) Bereken die persentasie verdienste op gemiddelde eienaarsbelang. (5) √ 285 000 X 100 (995 100 √+ 803 000√) x ½ √ 1 = 285 000 X 100 899 050 1 = 31,7 %  een deel korrek 7
Downloaded from hlayiso.com 5.2.2 Lewe kommentaar oor die likiditeit van die besigheid. Motiveer jou antwoord deur enige EEN finansiële aanwyser, met syfers aan te haal (3) Die likiditeit van die besigheid is aanvaarbaar en hulle sal nie sukkel om hul korttermynverpligtinge na te kom nie.  Verhouding  Syfer  Ratio Die bedryfskapitaal verhouding het toegeneem van 1,5 : 1 tot 2,19 : 1 Die vuurproefverhouding het toegeneem van 0,8 : 1 tot 1,6 : 1 (sien nr. a) Die voorraad omsetsnelheid het toegeneem van 19 keer tot 24 keer. (Enige aanvaarbare verduideliking) 5.2.3 Moet die vennote tevrede wees met hulle belegging in die besigheid? Verduidelik en haal syfers aan om jou antwoord te motiveer. (3) Ja  Verduideliking  Syfer Hulle verdien ʼn opbrengs van 31,7% wat meer is as die 15% rente op Vaste Deposito. Nota: Merk die antwoord volgens die kandidaat se antwoord in (c). Die antwoord kan dan “nee” wees met ʼn verduideliking gebaseer op hul bevinding. 5.2.4 Thabo stel voor dat hulle die besigheid moet uitbrei. Stem jy saam met sy besluit om ʼn bykomend lenig aan te gaan? Verduidelik deur EEN finansiële aanwyser met syfers aan te haal. (4) Ja  Aanwyser met syfers  Verduideliking  Die skuld/eienaarsbelang verhouding is 0,7 : 1 wat beteken die besigheid medium gerat is. OF Nee  Die skuld/eienaarsbelang verhouding is 0,7 : 1 wat te hoog is, want 70 sent van elke rand wat die vennote insit, gaan vir die betaal van die skuld. 21 25 TOTAAL: 150 8

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all