Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2023
GRAAD 11
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE VRAESTEL 2
11 bladsye
Nasienbeginsels:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn
ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte
vir misplaasde items nie). Geen dubbelpenalisering toepassing nie
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringssyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt
toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie)
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word
nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui, kan deelpunte toegeken word om te onderskei tussen die kwaliteit van
antwoorde van kandidate.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as
ʼn negatiewe syfer getoon word nie
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet die nasiener die redelikheid
van die antwoord inspekteer en ten minste een deel moet korrek wees voordat die punt
toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
enige item wat gedeeltelik foutief is nie.
10. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die memorandum bied.
11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding
1
You're offline
Skip to contentMemorandum 




%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3/v1-4962c0ac93372be08b0e/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)

View all


Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Accounting · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 11
- File size
- 271.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
VRAESTEL 2 GRAAD 11
VRAAG 1: BANKVERSOENING (40 punte; 32 minute)
VRAAG 1.1: WAAR OF ONWAAR
ANTWOORD
1.1.1 Onwaar
1.1.2 Onwaar
1.1.3 Onwaar
1.1 .4 Waar
1.1.5 Onwaar
5
VRAAG 1.2
1.2.1 Werk die KOJ en KBJ-totale op in die tabel wat voorsien is.
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL
116 400 132 500
1 800 1 150 + 230 OF 1 380
1 000 720
22 500 1 440
1 840
141 700 137 880
14
2
Downloaded from hlayiso.com
1.2.2 Bereken die korrekte bankrekening saldo in die Algemene Grootboek
op 30 Junie 2023. Wys ALLE berekeninge.
21 800 + 141 700 - 137 880 = 25 620
5
1.2.3 Berei die Bankversoeningstaat voor op 30 Junie 2023.
Bankversoeningstaat van Zulu Winkels op 30 Junie 2023
Debiet Krediet
Kt saldo soos per Bankstaat 10 215
Kt uitstaande deposito’s 12 700 √
9 200 √
Dt uitstaande EFO’s
778 6 200 √
791 520 √
797 1 260 √
Kt Bedrag verkeerdelik gedebiteer 1 840 √√
Dt bedrag verkeerdelik gekrediteer 355 √√
Dt saldo volgens Bankrekening 25 620
Een punt indien totale dieselfde is 33 955 33 955
12
3
Downloaded from hlayiso.com
1.2.4 Verduidelik hoekom die boekhouer bekommerd moet wees oor die
deposito van R12 700 op 20 Junie 2023. Verskaf TWEE redes.
Die deposito is op 20 Junie 2023 gemaak en die bankstaat is eers op
25 Junie 2023 gedruk en aan die besigheid gestuur. Daar was genoeg
tyd vir die deposito om op die bankstaat te reflekteer.
Dit kan beteken dat die geld nooit gedeponeer is deur die werknemer
in beheer van die inbetalings nie.
4
40
4
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2: KREDITEUREVERSOENING (25 punte; 20 minute)
2.1 Krediteuregrootboek van Sunrays Kwekery
Rose Handelaars
Datum Besonderhede Fol. Debiet Krediet Saldo
Apr
30 Verkeerde saldo 3 266
Kwitansie 417 600
Faktuur 619 1 870
Korting1048 33
Faktuur 342 520
Faktuur 2301 4 400
Faktuur 351 10 001
Regstelling van 810 9 814 √
fout (of 405 + 405 )
14
2.2 Krediteureversoeningstaat van Sunrays Kwekery op 30 April 2023
Saldo volgens Krediteurestaat 16 727
(Rekeningstaat)
Debietnota 72 (27)
Faktuur 347 (2 310)
Korting op kwitansie 1112 (121)
EFO 1067 (4 050)
Korting uitgelaat (405)
9 814
11
25
5
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 3: VASTE BATES EN BATEVERKOPE (55 punte; 44 minute)
3.1
ANTWOORD
3.1.1 D
3.1.2 B
3.1.3 G
3.1.4 F
3.1.5 E
5
Bedrag
3.2.1 BEREKENING VAN WAARDEVERMINDERING vir die
jaar
NUUT:
150 000 x 20% = 30 000/12 x 6 = 15 000
VERKOOP:
Jaar 1:: 1/7/20 – 30/6/21 100 000 x 20% = 20 000
Jaar 2: 1/7/21 – 30/6/22 (100 000 – 20 000) x 20% = 16 000
Jaar 3: 1/7/22 – 31/12/22 (100 000 – 20 000 – 16 000) x 20% = 12 800 / 12 x 6 = 6 400
TOTAAL: 20 000 + 16 000 + 6 400 = 42 400
OUD:
Kosprys: 300 000 – 100 000 = 200 000
Opgehoopte waardevermindering: 76 000 – 36 000 = 40 000
32 000
200 000 – 40 000 = 160 000 x 20% =
Totale waardevermindering vir die jaar: 53 400
16
6
Downloaded from hlayiso.com
3.2.2
Dt Bateverkoperekening N6 Kt
2023 30 Voertuie GJ 100 000 2023 30 Opgehoopte
Junie Junie waardevermindering GJ 42 400
op voertuie
Krediteurekontrole 55 000
GJ
Verlies met verkoop
van bate GJ 2 600
100 000 100 000
8
3.2.3 Vastebates Grond en Voertuie
geboue
Drawaarde 1/7/2022 400 000 224 000
Koste 400 000 300 000
Opgehoopte waardevermindering (76 000)
Bewegings
Toevoeging s 120 000 150 000
Bateverkope
(57 600)
100 000 – 42 400) Sien 3.2.2
Waardevermindering (53 400)
Sien 3.2.1
Drawaarde 30/6/2023 520 000 263 000
Kosprys
(300 000 +150 000 – 100 000) 520 000 350 000
Een deel korrek
Opgehoopte waardevermindering 87 000
19
7
Downloaded from hlayiso.com
3.3 INTERNE KONTROLE VAN BATES
3.3.1 Jeanette is bewus daarvan dat die meeste bates waarde verloor as
gevolg van normale slytasie. Watter vaste bate depresieer gewoonlik
nie aan die einde van die jaar nie? Verduidelik kortliks hoekom hierdie
bate nie depresieer nie. (2)
Geboue
Dit neem toe in waarde en verminder nie in waarde nie.
3.3.2 Jeanette neem elke dag die skootrekenaar huis toe vir haar kinders om
te gebruik sodat hulle toegang tot aanlyn lesse kan kry.
Verduidelik hoe die waardevermindering vir hierdie skootrekenaar
hanteer sal word. Verwys na die toepaslike AARP-beginsel in jou
antwoord. (3)
AARP beginsel: Besigheidsentiteitbegrip
Die skootrekenaar word vir beide besigheids- en persoonlike gebruik.
Daarom moet die waardevermindering wat vir die jaar bereken word, tussen
besigheidsuitgawes (waardevermindering) en persoonlike uitgawes
(onttrekkings) verdeel word
3.3.3 Jeanette het opgemerk dat een van die bussies se kilometerlesing hoër
is as wat dit behoort te wees. Gee EEN praktiese oplossing oor hoe sy
hierdie probleem kan oplos. (2)
Sy kan ʼn staat maak waarop al die kilometers per bestuurder van die
minibussies aangeteken word vir werkdoeleindes sodat sy seker kan maak
dit word nie vir persoonlike redes gebruik nie.
Installeer opsporingstelsels om die bestuurders se bewegings te monitor.
Bestuurders moet ʼn logboek hou.
Enige relevante antwoorde.
55
8
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSERS (30 punte 24 minute)
4.1 Bereken die winsopslag op kosprys wat die besigheid behaal het vir die
jaar geëindig 30 Junie 2023. (3)
Bruto wins x 100
Koste van verkope 1
4 000 000 – 2 200 000 x 100
2 200 000 1
1 800 000 √ x 100
2 200 000 √ 1
81,8%
4.2 Verwys na jou antwoord op VRAAG 4.1. Is daar rede tot kommer? Gee
EEN rede vir jou antwoord. (2)
Ja √, daar is rede om bekommerd te wees.
Die behaalde winsopslag het van 97% tot 81,8% afgeneem. √
Die bepaalde winsopslag van 81,8% is byna 20% minder as die beoogde
winsopslag.
(enige ander moontlike antwoord)
4.3 As die onderneming nie die beoogde winsopslag van 100% behaal nie,
dui dit nie altyd op probleme nie.
4.3.1 Gee EEN moontlike rede waarom die nie-bereiking van die
beoogde winsopslag NIE ʼn rede tot kommer sal wees NIE. (1)
As die besigheid afslae bied, sal dit nie die beoogde winsopslag behaal
nie. Die hoeveelheid verkope sal egter toeneem. √
4.3.2 Gee EEN moontlike rede waarom die nie-bereiking van die
beoogde winsopslag ʼn rede tot kommer IS. (1)
As die behaalde winsopslag baie minder is as die beoogde winsopslag,
kan dit ʼn aanduiding wees dat baie ongemagtigde afslae gegee word. √
(enige ander moontlike antwoord)
9
Downloaded from hlayiso.com
4.4 Bereken die bedryfsuitgawes op verkope vir die jaar geëindig 30 Junie
2023. (3)
Bedryfsuit gawes 100
x
Verkope 1
1 888 000√ 100
x
4 000 000 √ 1
47,2%
( – een deel korrek)
4.5 Verwys na jou antwoord op VRAAG 4.4. Na jou mening, beheer die
onderneming sy bedryfsuitgawes goed? Gee EEN rede, met syfers vir
jou antwoord. (2)
Nee, √ die besigheid het nie sy uitgawes behoorlik beheer nie.
Dit het van 30% tot 47,2% toegeneem. √
Bykans 50% van sy verkope word gebruik om die uitgawes te dek.
(enige ander korrekte antwoord)
4.6 Die vennote is van mening dat die winsgewendheid van die
onderneming vanaf verlede jaar verswak het. Noem TWEE aanwysers,
met syfers en tendense, om hul mening te staaf. (4)
Aanwyser: 1 punt elk
Tendens: 1 punt elk (Neem in ag die antwoord in VRAAG 4.5.)
Die persentasie bedryfswins op verkope het van 22% tot 18% afgeneem.
Die persentasie netto wins op verkope het van 17,7% tot 15% afgeneem.
Moenie die % bruto wins op verkope aanvaar nie.
4.7 Bereken die voorraadomsetkoers vir die jaar geëindig 30 Junie 2023. (3)
Koste van verkope
Gemiddelde voorraad
2 200 000
(600 000 400 000)/2
2 200 000√
500 000 √
4,4 keer per jaar
( – slegs indien een deel van die berekening korrek is)
10
Downloaded from hlayiso.com
4.8 Verwys na jou antwoord op VRAAG 4.7. Is daar rede tot kommer? Gee
EEN rede vir jou antwoord. (2)
Nee, √ daar is geen rede tot kommer nie.
Dit is ʼn klerewinkel. Daar is 4 seisoene. Dit wil voorkom asof die onderneming
daarin geslaag het om elke seisoen nuwe klere te verkoop. √
Die voorraadomsetsnelheid het van verlede jaar tot vanjaar met 0,4%
toegeneem.
(enige relevante antwoord)
4.9 Bereken die aantal dae waarvoor daar voorraad voorhande is (3)
Gemiddelde voorraad 365
x
Koste van verkope 1
500 000 √ 365
x
2 200 000 √ 1
83 dae ( – slegs indien een deel korrek is)
4.10 Verwys na jou antwoord op VRAAG 4.9. Is daar rede tot kommer? Gee
EEN rede vir jou antwoord.. (2)
Ja, √ daar is rede tot kommer.
Daar is net sowat 60 dae oor van die winterseisoen, terwyl daar 83 dae se
wintervoorraad oor is. Kan dalk nie die wintervoorraad verkoop voordat die
winter eindig nie √
OF
Alhoewel die aantal dae voorraad van 91,3 dae tot 83 dae afgeneem het, is
daar steeds te veel voorraad voorhande.
(enige relevante antwoord)
4.11 Hoe kan ʼn besigheid sy beheer oor sy debiteure en krediteure verbeter?
Noem EEN manier om beheer oor debiteure te verbeter en EEN manier
om beheer oor krediteure te verbeter.
Debiteure:
Afslag vir vroeë vereffening van rekeninge kan aangebied word. √ √
Rente kan gehef word op laat betaling van rekeninge.
Moenie weer op krediet verkoop aan ʼn debiteur wie se rekening nie betyds (2)
betaal word nie..
(enige relevante antwoord)
Krediteure:
Verseker dat die rekeninge betyds betaal word om voordeel te trek uit die
afslae wat aangebied word en om rentekoste te vermy. √.√ (2)
(enige ander relevante antwoord)
30
TOTAAL: 150
11
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG_watermark.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR_watermark.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P2 GR11 MEMO NOV2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr 11 Accounting P2 (AFR) 2023 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Limpopo-Accounting-Grade-11-June-2023-P1-and-Memo_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3/v1-4962c0ac93372be08b0e/card.webp)
Addendum
Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook_hlayiso.com_.pdf
Question paper
ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023_Afrikaans D_hlayiso.com_.pdf
Question paper
ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)
Memorandum
Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr11 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Marking Guidelines_hlayiso.com_.pdf

Addendum
ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023_Afrikaans Final_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Accounting
Explore more published documents in this catalogue.

Addendum
ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans_watermark.pdf

Question paper
ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG_watermark.pdf

Question paper
ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans_watermark.pdf
Question paper and memo
LP-Accounting-Grade-11-June-2025-P2-and-Memo.pdf
Question paper and memo
LP-Accounting-Grade-11-March-2025-QP-and-Memo.pdf
Question paper