Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1120228 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 REKENINGKUNDE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy die nasienriglyn dit spesifiek voorskryf, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbel penalisering nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: indien syfers in die nasienriglyn as dele van bewerkings aangedui word, verdien hierdie syfers nie die metodepunt as finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie omdat sekere items dalk verkeerd hanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. nuanses in sekere vrae. 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’. LET WEL: bewerking moet +, -, x, ÷, per memo wees. 11. In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 12. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan d.m.v. . 13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Let daarop dat een deel kommentaar verskillende aspekte kan bevat. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 1 1.1.1 Noem DRIE voordele wat die gebruik van elektroniese fondsoordragte (EFO) inhou. Enige DRIE van:    Veilig / gerieflik / vinnig en maklik / Kan buite bank-ure gedoen word / neem minder tyd in beslag (geen toue) / laer kostes / vinnige terugvoer 3 1.1.2 Verduidelik TWEE aspekte van die besigheidsomgewing wat Beauty moes verander of aanpas om hierdie stelsel te kon implementeer en om te verseker dat dit effektief funksioneer. TWEE geldige punte   deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde • Maak seker sy beskik oor die mees onlangse rekenaarstelsels. • Internet-toegang (data) • Opleiding van ʼn werknemer / of neem ʼn gekwalifiseerde persoon in diens. • Nuwe reëls en prosedures (interne beheermaatreëls). • Delegeer gesag / ekstra toesighouding • Nuwe / hersiene dokumente (skryfbehoeftes) om besonderhede van EFO’s aan te teken (in/uit) 4 1.1.3 OPDATERING VAN KONTANTJOERNALE: KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL BESONDERHEDE BESONDERHEDE VAN BEDRAG VAN DIVERSE BEDRAG DIVERSE REKENING REKENING Totaal a/b 113 800 Totaal a/b 98 400 Huurinkomste  8 200  Eiendomsbelasting  2 180  Bankkoste  Debiteurekontrole  3 320  350  (195 + 155) Handelsvoorraad  12 300  Rente op oortrokke 210  bank  Versekering  1 340  Onttrekkings  630  125 320  115 410  20 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) REKENINGKUNE V2 3 1.2 KREDITEUREREKONSILIASIE Rekonsilieer die Krediteuregrootboekrekening met die Staat KREDITEUREGROOTBOEK- STAAT VAN VUYI No. REKENING VAN VUYI VERSKAFFERS VERSKAFFERS Saldo 41 680 26 070 A + 4 500  B – 1 680  C + 200  – 400  D – 7 600  E – 950  F + 3 380  TOTAAL 32 600 * 32 600 13 * een deel korrek; moet die beginsaldo’s insluit; mag verskillende totale wees V1 40 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 2 2.1.1 Bereken: Direkte materiaalkoste BEWERKINGS ANTWOORD 27 500 + 263 400 – 9 200 + 7 500 – 33 200 256 000       een deel korrek Aanvaar alternatiewe formate van aanbieding, insluitend ’n grootboekrekening 6 Direkte arbeidskoste BEWERKINGS ANTWOORD (5 x 1 520 x 30) (420 x 48 ) (10% x 248 160) 228 000 + 20 160 + 24 816 272 976     een deel korrek Aanvaar alternatiewe formate van aanbieding, insluitend ’n grootboekrekening 7 2.1.2 FABRIEKSBOKOSTE TOTAAL AFGEBRING 106 760 Indirekte materiaal – 3 800  Water en elektrisiteit + 4 440  26 640  – 22 200  Huuruitgawe – 32 400  43 200  – 75 600  TOTAAL 75 000  9 2.1.3 ALGEMENE GROOTBOEK VAN MAHLAPE VERVAARDIGERS GOEDERE-IN-BEWERKINGREKENING 2021 Klaar produktevoorraad  2020 Mrt. 1 Saldo a/b 23 444 ✓ Feb. 28 Balanserende bedrag 600 000 * 2021 Feb. 28 Direkte materiaalkoste 256 000  Saldo o/b 27 420 ✓ Direkte arbeidskoste 272 976  Fabrieksbokoste 75 000  627 420 627 420 2021 *een deel korrek Mrt. 1 Saldo a/b 27 420 ✓ 8 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) REKENINGKUNE V2 5 2.2 MELINDA SE SPEELGOEDWINKEL 2.2.1 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 Junie 2021. 60 000  = 1 500 eenhede  125  – 85  40 twee punte 4 2.2.2 Verduidelik of Melinda tevrede behoort te wees met die vlak van produksie wat vir hierdie finansiële jaar behaal is. Haal syfers aan. Kommentaar oor produksie en gelykbreekpunt  syfers  Die besigheid het 2 000 eenhede geproduseer, wat 500 eenhede meer is as die gelykbreekpunt / Melinda behoort tevrede te wees, want sy maak wins op 500 eenhede. 3 2.2.3 Melinda is besorg oor die beheer oor direkte arbeidskoste per eenheid. Verduidelik waarom sy besorg is. Haal syfers aan. Toename in direkte arbeid van R22 tot R32 per eenheid  OF Direkte arbeidskoste per eenheid het met 45,5% vermeerder, maar produksie het slegs met 33,3% vermeerder. 2 Verskaf EEN voorstel hoe sy beheer oor hierdie koste kan verbeter. Enige EEN voorstel  Verbeter die toesighouding Stel teikens wat binne normale ure voltooi moet word Verskaf meer opleiding 1 V2 40 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 3 3.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE Krediet- Maand OKTOBER NOVEMBER DESEMBER verkope * 88 200 SEPTEMBER 490 000 196 000  OKTOBER 504 000 191 520 201 600 90 720 *183 540 *193 200 NOVEMBER 483 000   DESEMBER *518 000  196 840 ONTVANGSTES VAN 473 340 480 760 DEBITEURE   9 3.2 UITTREKSEL: Kontantbegroting vir die tydperk wat eindig 31 Desember 2021 ONTVANGSTES NOVEMBER DESEMBER Kontantverkope 204 000 222 000  Kontant van debiteure 473 340  480 760  Huurinkomste 9 500 10 260  Rente op vaste deposito 0 3 200  Lening: Rao Bank 186 000  TOTALE ONTVANGSTES 712 000 833 000 BETALINGS Betalings aan krediteure (vir voorraad) 480 000 460 000  Versekering 2 500  2 625 Ander bedryfsuitgawes 8 700  6 200 Onttrekkings 7 300 3 500  Rente op lening 1 705 Salarisse en lone 52 500 56 175 TOTALE BETALINGS 802 000 777 000 SURPLUS/TEKORT (90 000)  56 000  OPENINGSALDO VAN BANK 123 000 33 000  SLUITINGSALDO VAN BANK 33 000  89 000  22 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) REKENINGKUNE V2 7 3.3.1 Bereken: Bedrag vir die lening in Desember 2021 1 705  x 12  = 186 000  een deel korrek 11%  4 3.3.2 Bereken: die persentasie styging in salarisse en lone. 3 675 twee punte 56 175  – 52 500  x 100 = 7%  een deel korrek 52 500 ✓ 4 3.4 Verskaf TWEE voorstelle aan Shirley hoe sy kan verseker dat krediet slegs aan betroubare mense toegestaan word en TWEE maniere om invorderings van debiteure te verbeter. VOORSTELLE: Enige TWEE voorstelle   aanvaar kort stellings • Kredietondersoek om kredietwaardigheid te bepaal. • Gaan kredietverwysings na – plekke waar hulle voorheen op krediet gekoop het. • Gaan diensgeskiedenis na • Pos- en woonadresse • ID-dokument • Bankstaat 2 MANIERE OM INVORDERINGS VAN DEBITEURE TE VERBETER TWEE geldige beheermaatreëls   deelpunte vir onvolledige antwoorde • Stuur state uit / herinner hulle gereeld, en betyds • Bied kortings en ander insentiewe/aansporings aan vir vroeë betalings • Hef rente op agterstallige rekeninge • Moenie meer krediet toestaan indien rekeninge nie betaal word nie. • Moedig debiteure aan om EFOs of debietorders te gebruik vir maandelikse betalings. 4 V3 45 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 4 4.1 Bereken: Totale waardevermindering op voertuie 1 260 000 x 20% = 252 000  340 000  x 20% x 9/12  = 51 000  Totaal = 303 000  6 Bereken: Totale waardevermindering op toerusting (115 000 – 84 200)  x 15% x 10/12  = 3 850  (517 000 – 280 800 ) x 15% = 35 430  Totaal = 39 280  7 4.2 Malusi wil twee van die afleweringsvoertuie verkoop en vervang met ʼn groter, nuwer model vragmotor. Sy vrou voel dit is nie ʼn goeie idee nie. 4.2.1 Verskaf TWEE moontlike redes wat Malusi kan gebruik om sy vrou te oortuig dat dit ʼn goeie besluit sal wees. TWEE redes   deelpunte vir gedeeltelike onvolledige stellings • Die voertuie is oud en benodig baie geld vir onderhoud. • Herstelwerk raak ook al hoe meer aangesien onderdele oorwerk word. • Voertuie het hulle nuttige leeftyd perk bereik (reswaarde / ten volle gedepresieer) • Sal nie goeie inruilwaarde in die toekoms kan kry nie. 4 4.2.2 Verskaf EEN rede om sy vrou se gevoel te ondersteun. EEN rede  deelpunte vir onvolledige stellings • Ekonomie is swak en verkope daal / voertuig sal nie produktief wees nie • Dit is nie goed vir die besigheid om skuld aan te gaan nie • Voertuie kan vir korter roetes gebruik word 2 4.3 Identifiseer TWEE probleme uit die inligting wat voorsien word. Haal syfers aan. Verskaf in elke geval ʼn oplossing vir die probleem wat geïdentifiseer is. PROBLEEM   OPLOSSING syfer     Verkope het gedaal, maar Verander kontrakte na bestuurders ontvang steeds ʼn kommissiebasis verhoging van R3 850 of 5% Herstelwerk en onderhoud is ʼn Stel voertuie tot beskiking van vaste bedrag van R76 800, selfs al ander verskaffers om meer werk die voertuie nie teen hul volle inkomste te verdien kapasiteit nie Verkope het gedaal met 15%, maar Plaas ʼn opsporingstelsel op brandstof en olie het slegs met voertuie / verifieer afstande om 2,25% gedaal bestuurders te ontmoedig om voertuie vir ander doeleindes te gebruik / te misbruik 6 V4 25 TOTAAL: 150 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all