Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2022
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders aangedui in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir
misplaaste item). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
(nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of
bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer
getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek.
9. ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
LET WEL: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of soos per nasienriglyn.
10. In bewerkings, moet nie punte toeken vir bewerking as teller en noemer omgeruil is nie – hierdie is ook van
toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief
is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn kan verskaf. Neem
kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all



%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)

Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 726.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
VRAAG 1
1.1 Nr. B E L
vb. + + 0
a +✓ +✓ 0
b -✓ 0 - ✓
c - ✓ +✓ 0
6
Indien geen inskrywing in ʼn kolom aangedui word nie, aanvaar 0, -1 per reël vir vreemde inskrywing.
1.2.1 Bereken die ontbrekende syfers in die nota vir vaste bates.
BEWERKINGS ANTWOORD
(i)
3 000 000 + 760 000 3 760 000 ✓✓
(ii)
420 000 ✓ – 160 000 ✓ 260 000 ✓
(iii)
sien (ii) x 10% bo 38 000
26 000 + 12 000 ✓✓ een deel korrek
(iv)
252 000 drie punte
108 000
360 000 ✓ – (216 000 ✓ + 36 000 ✓✓) een deel korrek
14
TOTALE PUNTE
20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 3
VRAAG 2
2.1 BEGRIPPE
2.1.1 B✓
2.1.2 D✓
2.1.3 A✓
2.1.4 C✓ 4
2.2.1 AMADIBA HANDELAARS
STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2022
Verkope (1 770 400 ✓ + 9 600 ✓) 1 780 000 *
Koste van verkope Verkope x 100/160 (1 112 500)
Bruto wins Verkope – Koste van verkope 667 500 6
Ander inkomste bewerking, een deel korrek 98 800
Korting ontvang 4 600 ✓
278 000 twee punte
Handelsvoorraadsurplus (287 700 ✓ – (284 000✓ – 6 000 ✓) 9 700 *
Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering (5 950 ✓ – 4 810 ✓✓) 1 140 *
Huur inkomste (69 700 ✓ + 13 660 ✓✓) 83 360 *
Bruto inkomste B. wins + AI 766 300 15
Bedryfsuitgawes (419 960)
Salarisse en Lone 192 200
Advertensies 46 600
Oninbare skulde (7 790 ✓ + 1 400 ✓) 9 190 ✓
Telefoon (10 500 ✓ + 1 150 ✓) 11 650 ✓
Versekering (107 730 ✓ – 8 910 ✓✓) 98 820 *
Waardevermindering 61 500 ✓
Bedryfswins BI – B. uitgawes 346 340 12
Balanseer bedrag
Rente-inkomste (WVRU – Bedr. W) 18 000
Wins voor rente-uitgawe NW + RU 364 340 4
Rente-uitgawe (312 000 – 294 500) (17 500) ✓✓
Netto wins vir die jaar 346 840 37
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
2.2.2 Gee TWEE moontlike redes waarom huur inkomste verminder het.
Enige TWEE geldige redes ✓✓ ✓✓ deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelik antwoorde
• Afname in vraag na huurruimte weens grendeltydperk (lockdown).
• Huurder kon nie bekostig om die oorspronklike huur te betaal nie en het
beding vir ʼn vermindering.
• Die huurder het onderhandel om ʼn kleiner vloeroppervlakte te beset.
• Die huurder het ʼn goedkoper aanbod vir dieselfde vloerruimte elders
gekry.
4
TOTALE PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 5
VRAAG 3
3.1
HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARES
Handelsdebiteure NHD – VOS 377 500 *
Voorsiening vir oninbare skulde (4 900) ✓
Netto handelsdebiteure 372 600 ✓
Vooruitbetaalde uitgawes 3 900 ✓
Opgelope inkomste 12 500 ✓✓
389 000 * 7
3.2
PRIVAATREKENINGE B. Bolt C. Comma
Vennote se salarisse 600 000 ✓✓ 480 000
Vennote se bonusse 40 000 ✓✓
Rente op kapitaal (24 000 + 30 000) 72 000 54 000 ✓✓
Primêre verdeling van wins bewerking 712 000 534 000
Finale verdeling van wins (261 600x3÷2) 392 400 ✓✓ 261 600
Onttrekkings vir die jaar (1 200 400) (750 000)
Behoue inkomste vir die jaar bewerking (96 000) 45 600
Saldo aan die begin van die jaar 146 500 ✓ 33 000 ✓
Saldo aan die einde van jaar bewerking 50 500 78 600 16
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
3.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 31 DESEMBER 2021
NIEBEDRYFSBATES bewerking 1 248 700
Vaste bates 948 700 ✓
Finansiële bates 400 000 ✓ – 100 000 ✓✓ 300 000 * 6
BEDRYFSBATES bewerking (TB – NBB) 763 000
Voorrade balanseersyfer (BB – HAO – KKE) 254 000
Handels en ander ontvangbares sien 3.1 389 000
Kontant en kontantekwivalente sien bo
(8 000 ✓+12 000 ✓+100 000 ) 120 000 *
TOTALE BATES E+L 2 011 700 8
EIENAARSBELANG EN LASTE
EIENAARSBELANG bewerking (Kap + Priv. rek.) 1 229 100
Kapitaal (600 000 + 500 000) 1 100 000 ✓✓
Privaatrekeninge (50 500 + 78 600) sien 3.2 129 100
NIEBEDRYFSLASTE 617 000
Lening: Gqeberha Bank (662 000 ✓ – 45 000 ✓✓) 617 000 * 8
BEDRYFSLASTE bewerking 165 600
Handels en ander
betaalbares (83 200✓-12 500✓+ 5 400✓+13 000✓✓) 89 100 *
Bankoortrekking 31 500 ✓
Huidige deel van lening sien NBL bo 45 000 10
TOTALE EIENAARSBELANG EN LASTE bewerking 2 011 700 32
*een deel korrek
TOTALE PUNTE
55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 7
VRAAG 4
4.1 Bereken die volgende:
4.1.1 Vuurproefverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
554 000 twee punte
(416 000 ✓ + 138 000)✓: 588 000 ✓
OF
0,9 : 1
554 000 twee punte een punt een deel korrek
(854 000 – 300 000) : 588 000
een punt een punt
4
4.1.2 Gemiddelde voorraadhou-periode (in dae)
BEWERKINGS ANTWOORD
507 500 drie punte
1 015 000 twee punte
✓ ½ (300 000 + 715 000) ✓✓ x 365 98,8 of 99 dae
1 875 000 ✓ een deel korrek
5
4.1.3 Persentasie opbrengs op gemiddelde vennotebelang
BEWERKINGS ANTWOORD
✓660 000
✓ ½ (2 002 800 + 1 488 000) ✓✓ x 100
3 490 800 twee punte
1 745 400 drie punte 37,8% of 38%
een deel korrek
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
4.2 Lewer kommentaar op die likiditeitsposisie van die onderneming. Haal
aan en verduidelik DRIE finansiële aanwysers (met syfers) in jou
verduideliking.
Finansiële aanwysers vergelykende syfers ✓ ✓ Geldige kommentaar ✓✓
deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelik antwoorde
Bedryfsverhouding het afgeneem van 1,8 : 1 tot 1,5 : 1.
Vuurproefverhouding het toegeneem van 0,7 : 1 tot 0,9 : 1 sien 4.1.1 en sien verduideliking
dienooreenkomstig na
Die voorraadperiode daal van 159 dae na 99 dae sien 4.1.2
Likiditeit toon 'n opwaartse / stygende neiging / die onderneming hou baie minder
voorraad / voorraad beweeg vinniger / styging in verkope / minder kontant wat in
voorraad vasgevang word / sal moontlik nie in die toekoms kontantvloeiprobleme
ondervind nie
8
4.3 Die vennote het besluit om die lening gedurende die finansiële jaar te
verminder. Verduidelik hoe hierdie besluit die risiko van die
onderneming beïnvloed het. Haal aan en verduidelik EEN finansiële
aanwyser met syfers.
Finansiële aanwyser vergelykende syfers met neiging kommentaar
Skuld/ekwiteitsverhouding het gedaal van 0,5 : 1 tot 0,3 : 1 (met 0,2 : 1)
• Die afbetaling van die lening plaas die onderneming op 'n laer finansiële risiko.
• Alhoewel die onderneming steeds laag gerat is, is die risiko laer.
4
4.4 Collar is tevrede met die % opbrengs wat hy in die vennootskap
verdien. Verskaf TWEE redes met syfers.
Twee geldige redes ✓ ✓ Vergelykende syfers ✓ ✓
• % opbrengs het toegeneem van 14% tot 17% (met 3% punte) terwyl
EZO sin van 30% tot 21% (met 9%) gedaal het.
• % opbrengs is steeds hoër as alternatiewe beleggings wat ±6 % is.
4
TOTALE PUNTE
30
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 Memo

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo
Accounting Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Addendum