NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
REKENINGKUNDE V 1
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders in die nasienriglyn aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien
ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir
misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir daardie syfer
(nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente
of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek.
9. ‘Bewerking’ beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, of per nasienriglyn.
10. In bewerkings, moenie punte toeken nie vir bewerkings as teller en noemer omgeruil is - dit is ook op
verhoudings van toepassing.
11. By die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
ten minste gedeeltelik foutief is nie. Dui deur middel van .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
kennis dat een opmerking verskillende aspekte kan bevat.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)


%202020%20Exemplars%20Answer%20%20Book_hlayiso.com_--beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73/v1-deba459ad27c2575a0e7/card.webp)

View all




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)
Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 Memo
Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 696.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
National Exemplar November Exam 2020
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · AfrAnswer book · EngAnswer book · AfrMemo · EngMemo · Afr
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)Question paper · Afr (5)Question paper · Afr (6)Question paperAnswer book · EngMemo · EngMemo · AfrMemo · Afr (2)Memo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 1: VASTE BATES
1.1
Onwaar
1.1.1
1.1.2 Onwaar
1.1.3 Waar
3
1.2.1 Doen ʼn berekening om te bewys dat die verminderde saldo-metode van
waardevermindering vir voertuie gebruik word.
BEWERKINGS ANTWOORD
(780 000 – 52 000) twee punte
728 000 x 10% 72 800
een deel korrek
4
1.2.2 Bereken die ontbrekende syfers aangedui deur (i) tot (iv).
BEWERKINGS ANTWOORD
(i) 780 000 – 124 800 655 000
(ii) 3 000 000 – 750 000 2 250 000
(iii) Sien (i) hierbo
655 200 ÷ 2 = 327 600
Oorblywende voertuie:
327 600 x 10% = 32 760
Voertuig verkoop:
Sien hierbo
9
327 600 x 10% x 12 = 24 570
57 330
een deel korrek
(iv) 40 000 + 250 000 – 60 500 229 500
11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 3
Dui aan of ʼn wins of verlies gemaak is met die verkoop van die
voertuig. Doen ʼn berekening om jou antwoord te staaf.
BEWERKINGS ANTWOORD
Wins/Verlies afhangend van berekeninge
310 000 – ( 390 000 – 62 400 – 24 570)
303 030 drie punte 6 970
een deel korrek 6
1.2.3 Bereken die persentasie toename in die waarde van die eiendom
soos op 29 Februarie 2020.
BEWERKINGS ANTWOORD
450 000 ÷ 3 000 000 x 100 15%
een deel korrek
4
Verduidelik waaom jy nie sal saamstem met die vennoot nie.
Verskaf EEN punt met verwysing na ʼn AARP-beginsel.
Enige geldige punt met verwysing na die AARP-beginsel
Deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoord
Alle vaste bates moet geboekstaaf word teen die oorspronklike kosprys
en nie die geskatte waarde, volgens die historiese kostebeginsel nie.
2
TOTALE PUNTE
30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 2: AARP EN INKOMSTESTAAT
2.1 2.1.1 A
2.1.2 D
2.1.3 B 3
2.2 TERA PRIVAAT HOSPITAAL
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 SEPTEMBER 2020
Verkope 1 290 450 + 18 900 -18 200 1 291 150 *
Koste van verkope 1 032 350 + 21 000 (1 053 350) *
Brutowins Verkope - KvK 237 800 7
Ander bedryfsinkomste 1 695 200
Huur inkomste 121 650 – 18 600 103 050 *
Fooie-inkomste 1 584 000 + 7 920 1 591 920 *
Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering 150
Sien KvV hierbo
Handelsvoorraadsurplus 410 150 – 21 000 – 80 *
389 230
Bruto bedryfsinkomste BW + ABI 1 933 000 13
Bedryfsuitgawes (756 900)
Verbruiksgoedere 72 790 – 9 950 62 840
Advertensies 12 120 – 3 120 9 000 *
Salarisse en lone 367 500 + 10 500 378 000 *
Werkgewersbydrae 33 210 + 1 090 34 300 *
Waardevermindering 25 000
Diverse uitgawes 247 760
Bedryfswins BBI - BU 1 176 100 17
Rente inkomste 370 000 x 8% 29 600
Wins voor rente-uitgawe BW+R.ink 1 205 700
Rente-uitgawe (11 500)
Netto wins vir die jaar WvRU- R.uit.
1 194 200 5 42
TOTALE PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 5
VRAAG 3: BALANSSTAAT EN NOTAS
3.1 PRIVAATREKENINGE CORNE VIDIO
Saldo aan begin van die jaar 12 100 (10 200)
165 620 212 680
Netto wins volgens Inkomstestaat vir albie totale
Rente op kapitaal 45 000 * 63 750
*(18 750+ 45 000)
Salarisse 120 000 x 90% 108 000 120 000
Bonus aan vennote - 10 000
Primêre verdeling van wins 153 000 193 750
vir albei totale
Finale verdeling van wins ** 12 620 *** 18 930
Onttrekkings vir die jaar (172 500) (140 300)
Saldo aan die einde van die jaar
5 220 62 180 17
*een deel korrek
378 300 – 153 000 – 193 750 = 31 550
**31 550 x 2 ÷ 5 = 12 620 twee punte
***31 550 x 3 ÷ 5 = 18 930 twee punte
Saldo aan die einde – Corne: 12 100 + 165 620 – 172 500 = 5 220
Saldo aan die einde – Vidio: -10 200 + 212 680 – 140 300 = R62 180
HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES
Handelsdebiteure 202 330 – 2 330 – 2 400 * 197 600
Voorsiening vir oninbare skulde 2 450 + 250 * (2 700)
Netto handelsdebiteure bewerking 194 900 6
*een deel korrek
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
3.2 BALANSSTAAT SOOS OP 29 FEBRUARIE 2020
BATES
NIE-BEDRYFSBATES TB - BB 1 332 200
Vaste bates Balanserende syfer 1 072 200
Finansiële bates 310 000 – 50 000 260 000 4
BEDRYFSBATES BL x 1,5 570 600
Voorrade Balanserende syfer 319 190
Handels en ander ontvangbares Sien nota hierbo 194 900
*
Kontant en kontantekwivalente 6 510 + 50 000 sien Fin. bates 56 510
TOTALE BATES Sien TE + L 1 902 800 7
EKWITEIT EN LASTE
VENNOTE SE BELANG Bewerking 767 400
Kapitaal 300 000 + 400 000 700 000
Privaatrekeninge 5 220 + 62 180 sien nota hierbo 67 400 3
NIE-BEDRYFSLASTE 755 000
Lening 825 500 – 70 500 755 000 * 4
BEDRYFSLASTE 380 400
Handelskrediteure 295 500
Huidige deel van lening Sien lening hierbo 70 500
4
Bankoortrekking 14 400
TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 1 902 800 22
Een deel korrek
TOTALE PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 7
VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSERS EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE
INLIGTING
4.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers soos op 30 Junie 2020:
4.1.1 Vuurproefverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
159 750+41 150 twee punte
of 1,1 : 1
294 650 – 93 750 twee punte Een deel korrek
200 900 : 190 500
4
4.1.2 Skuld-ekwiteitverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
450 000 : 1 425 800 0,3 : 1
Een deel korrek
3
4.1.3 Opbrengs wat Kagiso verdien het
BEWERKINGS ANTWOORD
232 200 twee punte 33,3%
(47 250+ 168 750 + 16 200) 100 Aanvaar 33%
½(750 000 - 15 500 + 650 000 + 10 750) X 1 Een deel korrek
1 395 250 twee punte
697 625 drie punte 6
4.2.1 Lewer kommentaar op die likiditeit van die onderneming en
verduidelik in watter jaar die bedryfskapitaal meer doeltreffend
bestuur is.
Finansiële aanwysers Syfers en neiging
-1 vir addisionele irrelevante finansiële aanwysers
Bedryfskapitaalverhouding het verminder van 2,4 : 1 in 2019 tot 1,5 : 1
in 2020.
Vuurproefverhouding het verminder van 1,6 : 1 in 2019 tot 1,1 : 1
(sien 4.1.1) in 2020.
Kommentaar op die jaar
In 2020 blyk dit dat bedryfskapitaal meer doeltreffend bestuur was deur
te verseker dat die voorraad beweeg.
OF
In 2019 is bedryfskapitaal minder doeltreffend bestuur. Hulle het te veel
voorraad gehad wat tot lae winsgewendheid kon bydra.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
4.2.2 Die vennote het besluit om die lening gedurende die finansiële
jaar te verhoog. Lewer kommentaar op hierdie besluit met
verwysing na die graad van finansiële risiko.
Finansiële aanwyser Syfers en neiging
Die skuld / ekwiteitverhouding het van 0,2: 1 tot 0,3: 1 (see 4.1.2) toegeneem
Kommentaar:
Alhoewel die skuld-ekwiteit-verhouding toegeneem het, is die risiko steeds
laag aangesien die besigheid hoofsaaklik deur eie kapitaal gefinansier word.
4
4.2.3 Lewer kommentaar op Kagiso se opbrengs op sy belegging in die
vennootskap.
Verskaf EEN rede waarom hy gelukkig moet wees met sy
opbrengs
Vergelyk met verwysing na alternatiewe beleggings Syfers
Alhoewel sy opbrengs van 36% na 33% gedaal het, sien 4.1.3 is dit
steeds beter as die rentekoers op alternatiewe beleggings van 8%
Verskaf EEN rede waarom hy bekommerd moet wees oor sy
opbrengs op sy belegging en gee ʼn verduideliking.
REDE VERDUIDELIKING
Vergelyk vennote se verdienste met syfers Vergelyk verandering in kapitaal met syfers
Teen 33% is dit steeds minder as die Kagiso het sy kapitaalbydrae
38% opbrengs van Radaba. met R100 000 verhoog,
terwyl Radaba sy
kapitaalbydrae met R25 000
verminder het 7
TOTALE PUNTE
30
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 QP
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 Memo

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 Memo
%202020%20Exemplars%20Answer%20%20Book_hlayiso.com_--beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73/v1-deba459ad27c2575a0e7/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo
Accounting Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)
Question paper