You're offline
Skip to content
Question paper

ACCN GR 11 P2 NOVEMBER 2020 MG - AFR_DeJ_hlayiso.com_.pdf

Subject: AccountingGrade 1120209 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 REKENINGKUNDE V2 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ’n kandidaat nie punte op ’n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbel penalisering nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Vol punte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ’n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: waar bedrae op memo aangedui word as deel van bewerkings, word die metodepunt nie ook toegeken vir die finale antwoord nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding aan die publiek nie aangesien dit mag voorkom asof sekere items nie korrek hanteer word nie. Aanpassings word gemaak om voorsiening te maak vir sekere nuanses in sommige vrae. 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ’n negatiewe syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’. 11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan d.m.v. . 12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 1: REKONSILIASIES 1.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die nommers. 1.1.1 Onwaar  1.1.2 Waar  2 1.2 Bankrekonsiliasiestaat op 31 Julie 2020: Debiet Krediet Saldo volgens Bankstaat 3 600  Laat deposito 15 200  Uitstaande tjeks: Nr 231 2 020  Nr 235 1 570  Regstelling van foutiewe deposito 3 800  Balanserende bedrag  Saldo volgens Bankrekening 11 410 18 800  totale vir beide 18 800 8 -1 Vreemde item: Maks. 2 1.3.1 Alhoewel Bramley Handelaars se kredietterme 60 dae is, verkies Lavender Verskaffers om hul rekening sekere maande binne 30 dae te vereffen. Verskaf TWEE punte om aan te dui dat dit nie ’n goeie besluit is nie. Enige TWEE punte    Hou kontant so lank moontlik in eie bankrekening om rente te verdien.  Vorder eers geld in van debiteure en betaal dan krediteure.  Sonder korting vir vroeë betaling, is daar geen voordeel nie.  Betaal so laat moontlik, maar maak seker rente word nie gehef nie. 4 1.3.2 KREDITEUREGROOTBOEK- STAAT ONTVANG VAN BRAMLEY REKENING VAN BRAMLEY HANDELAARS HANDELAARS 21 130 32 600 A 13 300 – 11 200 + 2 100  B + 300  C - 500  D (3 035 + 3 035) + 6 070  E - 7 000 een punt; -700 een punt - 7 700  27 000 *  27 000 * Bewerking, een deel korrek. Albei bedrae 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 3 1.4 BTW 1.4.1 Bereken die BTW-bedrag betaalbaar/ontvangbaar aan/van SAID. 142 800  184 680  5 520  9 240  2 340  252  43 512 Bewerking, een deel korrek. OF Kies ’n reël 184 680 – 142 800 + 9 240 – 5 520 – 2 340 + 252 = 43 512 – 184 680 + 142 800 – 9 240 + 5 520 + 2 340 – 252 = 43 512 9 1.4.2 Die interne ouditeur het ontdek dat twee groot verkooptransakies op krediet, vir R598 000 gedurende Augustus 2020, nie in die toepaslike joernaal aangeteken is nie. Die eienaar dring daarop aan dat hierdie transaksies gedurende September 2020 aangeteken moet word, as gevolg van huidige kontantvloeiprobleme. Gee EEN rede waarom die ouditeur nie tevrede sal wees met hierdie verduideliking nie. Oneties.  Hy moenie aan die eienaar se versoek voldoen nie. Hulle maak gebruik van die faktuurbasis-metode om BTW aan te teken. Daarom moet dit aangeteken en 2 betaal word.  TOTALE PUNTE: 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 2: VERVAARDIGING EN KOSTEBEREKENINGE 2.1 VERVAARDIGING 2.1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN KAMPIOEN VERVAARDIGERS GRONDSTOFVOORRAAD 2019 01 Saldo 2020 Krediteure- Mrt 107 000 Feb 29 16 000  kontrole  Bank  428 900 Grondstof 2020 (250 000 +  Feb 28 265 400 uitgereik/Werk- 15 400) Balanserende in-proses  bedrag 1 punt elk Krediteure- 158 000  Saldo 85 500  kontrole  530 400 530 400 2020 01 Saldo 85 500 14 Mrt WERK-IN-PROSESVOORRAAD 800 000 2019 2020 Klaarprodukte-  Mrt 01 Saldo 25 800  Feb 29 voorraad  Balanserende bedrag 2020 Direkte 214 749 Feb 28 Saldo 86 414  arbeidskoste  Direkte 428 900 Materiaalkoste   Fabrieks- bokoste  216 965  886 414 886 414 2020 01 Saldo 86 414 12 Mrt  KLAARPRODUKTEVOORRAAD 2019 2020 Koste van 901 000  Mrt 01 Saldo 126 400  Feb 28 Balanserende verkope  bedrag Werk-in- 2020 Feb 28 proses- 800 000  Saldo 25 400  voorraad  926 400 926 400 2020 Saldo 25 400  01 8 Mrt 2.1.2 Bereken die bruto wins vir die jaar. R1 520 000  – R901 000  = R619 000  3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 5 2.1.3 Bereken die winsgrenspersentasie. 619 000  100 901 000  x 1 = 68,7%  4 2.2 KOSTEBEREKENINGE 2.2.1 Drie vaste kostes Voorman se salaris  Fabriekhuur  Boekhouer se salaris  3 2.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir Jellytot Vervaardigers. R945 000 R160 – R 115 R945 000  R45  = 21 000 eenhede  4 2.2.3 Dink jy Jellytot Vervaardigers moet oorskakel na ʼn goedkoper verskaffer? Gee TWEE redes vir jou antwoord. Ja/Nee  Rede  Nee  Verloor klandisiewaarde  Swak kwaliteit materiaal  Klante sal na ander winkels gaan – minder wins  Uiteindelik swakker kwaliteit en goedkoper pryse Ja  Klem is op wins  ’n Vraag kan geskep word waarin die besigheid kan voorsien 5 TOTALE PUNTE: 53 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 3: BEGROTING 3.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om begrote syfers met werklike syfers behaal vir daardie periode te vergelyk. Een geldige verduideliking  Afwykings kan geïdentifiseer en regstellende maatreëls kan in plek gesit word. Bepaal of die begroting realisties is. Identifiseer neigings van wanbestuur van kontant. 2 3.2 Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die Debiteure-invorderingskedule vir die begrote periode Maart tot Mei 2020. a 6 048  b 5 320  c 15 750  4 3.3.1 Bereken die totale begrote verkope vir Maart 2020. 10 500 x 100/20 = 52 500  2 3.3.2 Bereken die begrote bedrae betaalbaar aan krediteure gedurende Mei 2020. 40 000 70 000  x 100/175  x 70%  = 28 000  enige een deel korrek OF 12 000/30 x 70 = 28 000 4 1 punt 1 punt 1 punt 1 saamwerk punt 3.3.3 Bereken die begrote salarisse vir die winkelassistente vir April 2020. 102 000/12 = 8 500 8 500 x 3 = 25 500 15 300 x 9 = 137 700 25 500  + 137 700  = 163 200  enige een deel korrek OF 102 000 een punt + 61 200 twee punte = 163 200 (102 000 X 80% X 9/12) 1 saamwerkpunt 1 punt 1 punt 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 7 3.3.4 Bereken die verwagte persentasie verhoging in die salaris van die bestuurder in Mei 2020. 3 200 (een punt) (19 200 – 16 000) /16 000  = 20%  enige een deel korrek 3 3.3.5 Bereken die bedrag van die addisionele lening wat na verwagting op 1 April 2020 verkry sal word. 875  x (100 x12)  /14 = 75 000  enige een deel korrek OF: 7 175 X 100/14 X 12 = 615 000 twee punte 6 300 X 100/14 X 12 = 540 000 een punt 75 000 een w/s punt 4 3.4 ’n Beampte van die plaaslike munisipaliteit het aangebied om Peter Pan Skryfbehoeftes aan te beveel vir die lewering van skryfbehoeftes ter waarde van R500 000. Hy sal dit egter slegs doen indien Vuyo hom R20 000 kontant betaal. Gee vir Vuyo advies in hierdie verband. Noem TWEE punte. Enige TWEE voorstelle   Dit is omkopery wat oneties en onwettig is.  Indien hierdie inligting algemeen bekend sou raak, sal dit in die toekoms ’n negatiewe uitwerking op die besigheid hê.  Vuyo moet ’n formele tender by die munisipaliteit inhandig en die kontrak bekom deur die normale prosedures te volg. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 3.5 Identifiseer DRIE oor-spanderings in April 2020, behalwe voertuig- uitgawes. Verskaf syfers om jou antwoord te ondersteun. Verskaf ook ’n geldige rede vir elke oor-spandering om Vuyo se besluite te ondersteun. Oorspanderings met syfers Geldige rede Item en syfer       1 Kontantaankope van voorraad Moontlik om voordeel te trek (R28 000) was aansienlik hoër uit korting vir grootmaat- as die begrote bedrag (R12 000) aankope. 2 Die bonus aan die bestuurder Hy het die dienste van ’n (R24 000) waardevolle werknemer behou. 3 Aankoop van voertuig Die verskil tussen voertuig- (R180 000) uitgawes en afleweringskoste is R5 200 per maand. 6 Verduidelik hoe hierdie meningsverskil met sy vrou in die toekoms verhoed kan word. Aangesien hulle die besigheid saam bedryf, moet hulle spesiale vergaderings hou om gesamentlik die begroting op te stel. Vuyo moet sy vrou raadpleeg voordat hy geld spandeer op items waarvoor nie begroot is nie.  2 Noem TWEE ander strategieë wat Vuyo en sy vrou in die toekoms kan oorweeg om die resultate van die besigheid te verbeter. Enige twee geldige punte:    Adverteer maandeliks  Verminder die aantal winkelassistente  Hervat aflewerings aan klante  Onderhandel langer krediettermyne met krediteure 2 TOTALE PUNTE: 37 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 9 VRAAG 4: VASTE BATES EN INTERNE BEHEER 4.1 Wat is ’n Vastebateregister? Enige geldige verduideliking  ’n Vastebateregister is ’n boek waarin al die bates wat die besigheid besit, aangeteken word. 2 4.2 Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar. Nuwe toerusting: 90 000 x 20% x 3/12 R4 500  Verkoopte toerusting: 60 000  – 42 000  = 18 000 x 20% x 9/12  R2 700  Ou toerusting: 555 000  – 138 000  = 417 000 x 20% R83 400  Totaal: R90 600  10 4.3 Bateverkope 2019 Toerusting  60 000  2020 Opgehoopte 44 700  Des 1 Des waardevermindering op 1 toerusting  (42 000  + 2 700 ) sien 4.2 sien 4.2 sien 4.2 Wins met ver- 6 700  Krediteure-kontrole 22 000  koop van  toerusting  66 700 66 700 10 4.4 Die eienaar is bekommerd oor die interne beheer van die besigheid se vaste bates. Stel DRIE interne beheermaatreëls voor wat geïmplementeer kan word. Drie geldige voorstelle     Verseker dat alle vaste bates veilig geberg word (sekuriteit)  Verseker deeglike magtigingsprosedures is in plek  Doen gereelde fisiese ondersoeke en vergelyk met vastebateregister 3 TOTALE PUNTE: 25 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 Accounting

Explore more published documents in this catalogue.

View all