Skip to content

Accounting Grade 11 P1 2020 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 1120208 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 addendum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
ACCOUNTING (EC/SEPTEMBER 2019) Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 REKENINGKUNDE V1 ANTWOORDEBOEK (EKSEMPLAAR) GEMODEREERDE VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL PUNT 1 30 2 45 3 45 4 30 TOTAAL 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 8 bladsye.
2 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 1: VASTE BATES 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 3 1.2.1 Doen ʼn berekening om te bewys dat die verminderde saldo-metode van waardevermindering vir voertuie gebruik word. BEWERKINGS ANTWOORD 4 1.2.2 Bereken die ontbrekende syfers aangedui met (i) tot (iv). BEWERKINGS ANTWOORD (i) (ii) (iii) (iv) 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 3 Dui aan of ʼn wins of verlies met die verkoop van die voertuig gemaak is Doen ʼn berekening om jou antwoord te staaf. BEWERKINGS ANTWOORD 6 1.2.3 Bereken die persentasie toename in die waarde van die eiendom soos op 29 Februarie 2020. BEWERKINGS ANTWOORD 4 Verduidelik waarom jy nie met die vennoot sal saamstem nie. Verskaf EEN punt met verwysing na ʼn AARP-beginsel. 2 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 2: AARP EN INKOMSTESTAAT 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2 TERA PRIVAAT HOSPITAAL INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 SEPTEMBER 2020 Verkope 1 290 450 Koste van verkope 1 032 350 Brutowins Ander bedryfsinkomste Bruto bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes Diverse uitgawes 247 760 Bedryfswins Wins voor rente-uitgawe Netto wins vir die jaar 42 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 5 VRAAG 3: BALANSSTAAT EN NOTAS 3.1 PRIVAATREKENINGE CORNE VIDIO Saldo aan begin van die jaar Netto wins volgens Inkomstestaat Rente op kapitaal 45 000 Salarisse 120 000 Bonus aan vennote Primêre verdeling van wins Finale verdeling van wins Onttrekkings vir die jaar (172 500) (140 300) Saldo aan die einde van die jaar 17 HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES 6 *een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/NOVEMBER 2020) 3.2 BALANSSTAAT OP 29 FEBRUARIE 2020 BATES NIE-BEDRYFSBATES  Vaste bates BEDRYFSBATES Voorrade TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE VENNOTE SE BELANG    NIE-BEDRYFSLASTE   BEDRYFSLASTE  Handelskrediteure 295 500    TOTALE EKWITEIT EN LASTE  22 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 7 VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSERS EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE INLIGTING 4.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers soos op 30 Junie 2020: 4.1.1 Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 4 4.1.2 Skuld-ekwiteitverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 3 4.1.3 Opbrengs wat Kagiso verdien het. BEWERKINGS ANTWOORD 6 4.2.1 Lewer kommentaar op die likiditeit van die onderneming en verduidelik in watter jaar die bedryfskapitaal meer doeltreffend bestuur is. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/NOVEMBER 2020) 4.2.2 Die vennote het besluit om die lening gedurende die finansiële jaar te verhoog. Lewer kommentaar op hierdie besluit met verwysing na die graad van finansiële risiko. 4 4.2.3 Lewer kommentaar op Kagiso se opbrengs op sy belegging in die vennootskap. Verskaf EEN rede waarom hy gelukkig moet wees met sy opbrengs. Verskaf EEN rede waarom hy bekommerd moet wees oor opbrengs op sy belegging en gee ʼn verduideliking. REDE VERDUIDELIK 7 TOTALE PUNTE 30 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all