NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2025
REKENINGKUNDE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-
item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: Indien punte in die nasienriglyn toegeken
word vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd hanteer is.
Aanpassings is gemaak as gevolg van sekere nuances in sommige vrae.
Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer
8.
getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken Bewerking en een deel korrek. LET
WEL: Kontroleer bewerking. Moet +, -, x, ÷, of per nasienriglyn wees.
11. In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
12. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie. Dui aan d.m.v .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2025 papers 





View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6f46b4c9-08af-40d5-bbfc-8e5e70b68734/v1-da1045ec841611dced33/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b649cfc1-b72f-4e45-b621-502673440d1c/v1-f3f273b92fb9f447e93e/card.webp)
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2025. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 593.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November Exam 2025
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2025)
VRAAG 1
1.1 Kies die korrekte antwoord, byvoorbeeld 1.1.5 B.
1.1.1 B
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 D 4
1.2.1 Bereken die BTW-bedrag ingesluit in die kontantverkope.
BEWERKINGS ANTWOORD
15
11 500 x R1 500
115
2
1.2.2 Bereken die inset-BTW wat Siyanda Handelaars mag eis.
BEWERKINGS ANTWOORD
15
6 900 x = 1 035*
100
R1 260
(indien * + 225)
1 035 + 225
3
1.2.3 Waarom kan BTW nie geëis word op die aankoop van die voertuig
nie?
Enige EEN verduideliking
• ʼn motor is vir die eienaar se persoonlike gebruik aangekoop, nie vir
besigheidsdoeleindes nie.
• Voertuie verkry vir privaat gebruik (soos vir die eienaar se
persoonlike gebruik), word spesifiek uitgesluit van inset-BTW-eise,
selfs al is BTW op die aankoop betaal.
• Die voertuig word nie gebruik om inkomste vir die besigheid te 2
genereer nie; die BTW is nie aftrekbaar nie.
1.2.4 Gee EEN rede waarom dit belangrik is vir ʼn besigheid om
behoorlike BTW-rekords te hou.
Enige geldige rede
• Wetlike vereiste/voldoen aan SAID-regulasies
• Akkurate BTW-opgawes/verseker dat korrekte BTW betaal of geëis
word
• Vermy strawwe/voorkom boetes en rente van SAID
• Bewys van BTW-transaksies
• Beter beheer oor besigheid se finansies
• Om foute in BTW-berekeninge te identifiseer
• Verseker behoorlike BTW-rekonsiliasie 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) REKENINGKUNDE V2 3
1.2.5 Verduidelik EEN voordeel en EEN nadeel daarvan om ʼn BTW-
geregistreerde besigheid te wees.
VOORDEEL NADEEL
Kan inset-BTW eis Meer administrasie en papierwerk
Skep geloofwaardigheid vir Boetes indien BTW nie betyds
besigheid betaal word nie
Vereiste vir groter besighede Moet BTW van kliënte hef
(omset > R1 miljoen) Risiko van oudits deur SAID
Kom in aanmerking vir BTW-terug- Kan duur wees vir klein besighede
betalings
Verbeter finansiële rekordhouding 2
1.3.1 Bereken die totale waardevermindering afgeskryf op voertuie vir die
finansiële jaar geëindig 31 Augustus 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
VERKOOP:
6
R400 000 x 20% x = 40 000 (een deel korrek)
12
OUD:
[940 000 – 400 000]
R155 625
540 000 x 20% = 108 000 (een deel korrek)
NUUT:
Kosprys: [30 500 x 6]
100
183 000 x = 228 750* (een deel korrek)
80
2
228 750* x 20% x = 7 625 (een deel korrek)
12
*sien kosprys
9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2025)
1.3.2 VOERTUIE
Dat Besonder- Bedrag Dat Besonder- Bedrag
hede hede
Sept 1 Saldo 940 000 Mrt 1 Bateverkope 400 000
Jun 30 Bank [183 000 x 20/80] Jun 30 Saldo 768 750
OF
[288 750 – 183 000]
45 750
(een deel korrek)
Krediteure- [30 500 x 6]
kontrole 183 000
1 168 750 1 168 750
Jul 1 Saldo 768 750 5
BATEVERKOPE
Besonderhede Bedrag Besonderhede Bedrag
Voertuie 400 000 Opgeh Waardeverm 280 000*
(sien Voertuie) op voertuie (240 000 +
40 000)
Bank 98 000
Verlies met verkoop 22 000
van bate
400 000 400 000
6
42
*400 000 x 20% x OF 240 000 + 40 000
12
VRAAG 1:
TOTALE PUNT 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) REKENINGKUNDE V2 5
VRAAG 2
2.1 PASITEMS
2.1.1 E
2.1.2 A
2.1.3 F
2.1.4 C
2.1.5 B 5
2.2.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
KREDIET JUNIE JULIE AUGUSTUS
VERKOPE 2025 2025 2025
JUNIE: 37 620 30 800 13 200
R88 000
JULIE: [72 800 x 45%] 25 480
32 760 x 95%
R72 800 31 122 *
*(indien 5% afgetrek is)
AUGUSTUS:
[176 000 x 40%] 30 096
R70 400
6
2.2.2 Bereken die syfers gemerk A tot F in die Kontantbegroting.
BEWERKINGS ANTWOORD
A R63 400
B (98 800) + 63 400 (35 400)
C 220 000 x 60% 132 000
D [2 100 X 12]
100
25 200 x 315 000
8
E 182 000 x
100
* x
65
94 640
125 100
F 220 000 x
100
(sien E) x
35
61 600
125 100 15
2.2.3 (i) Bereken die persentasie verhoging wat in Julie 2025 aan
werknemers gegee is.
BEWERKINGS ANTWOORD
[69 875 – 65 000]
4 875 x 100 7,5%
𝐱𝐱
65 000 (indien 𝟔𝟔𝟔𝟔 𝟎𝟎𝟎𝟎𝟎𝟎 ; moet nie
𝐱𝐱
aanvaar nie)
𝟔𝟔𝟔𝟔 𝟖𝟖𝟖𝟖𝟖𝟖
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2025)
(ii) Verduidelik waarom personeelopleiding noodsaaklik is vir die
besigheid.
Enige geldige punt
• Verbeter vaardighede van werknemers
• Verhoog produktiwiteit
• Verhoog werknemersvertroue
• Verminder foute
• Verminder die behoefte aan toesig
• Verbeter kliëntediens
• Hou personeel op hoogte 2
(iii) Rente op die lening word nie gekapitaliseer nie. Bereken die
leningsaldo op 1 September 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
315 000 - 25 000 R290 000
(sien 2.2.2 D) (indien 25 000 afgetrek is)
1
(iv) Die werklike bedrag in Augustus 2025 bestee aan advertensies
is R3 000. Verduidelik EEN moontlike gevolg van die besluit om
minder as die begrote bedrag van R5 000 te spandeer.
Enige geldige punt
• Minder verkope / Minder klante / Verlies aan markaandeel
• Mededingers lok dalk meer klante
• Die besigheid groei dalk nie soos verwag nie 2
(v) Die eienaar is bekommerd oor die voortdurende toename in
bankkoste. Stel EEN manier voor waarop hulle bankkoste kan
verminder.
Enige geldige punt
• Gebruik internetbankdienste in plaas van bank toe te gaan
• Gaan kontantloos / Moedig klante aan om via EFO te betaal / Beperk
kontantonttrekkings / Gebruik elektroniese betalings in plaas van
kontantdeposito’s
• Vermy die gebruik van ander banke se OTM’e
• Kies ʼn bankrekening met laer fooie
• Kontroleer bankstate gereeld vir foute
• Bondel bankdienste vir laer koerse
2
VRAAG 2:
TOTALE PUNT 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) REKENINGKUNDE V2 7
VRAAG 3
3.1.1 Bereken die grondstowwe vir produksie uitgereik in 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
55 000 + [740 000 – 5 000] + 18 900 + 3 900 788 800
– 24 000 (een deel korrek)
6
3.1.2 FABRIEKSBOKOSTE
Fabrieksonderhoud 72 400 Goedere-in- 390 910
bewerking
Water en elektrisiteit 109 760 *
𝟏𝟏𝟏𝟏𝟏𝟏 𝟕𝟕𝟕𝟕
[78 400 x x ]
𝟓𝟓𝟓𝟓 𝟏𝟏𝟏𝟏𝟏𝟏
Fabriekshuur 78 400 *
𝟒𝟒𝟒𝟒𝟒𝟒
[196 000 X ]
𝟏𝟏 𝟎𝟎𝟎𝟎𝟎𝟎
(moet nie 196 000 alleen
aanvaar nie)
Indirekte materiaal 36 300 *
[5 800 + 37 000 – 6 500]
Salaris / Indirekte 66 000
arbeid
Diverse uitgawe 6 600 *
3
13 200 x
6
(moet nie 13 200 alleen
aanvaar nie)
Waardevermindering 21 450
390 910 390 910 13
*Een deel korrek; -1 Vreemde items, maks-1
GOEDERE-IN-BEWERKING
Saldo 41 000 Klaar produkte 1 926 710
Balanserende bedrag
Direkte materiaal 788 800 Saldo 78 000
Sien 3.1.1
Direkte arbeid 784 000
Fabrieksbokoste 390 910
Sien FBK
2 004 710 2 004 710
Saldo 78 000 7
3.1.3 Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 30 September
2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
210 000 + 1 926 710 – 188 000 R1 948 710
Sien Goedere-in-bewerking (een deel korrek)
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2025)
3.2.1 Bereken die gelykbreekpunt vir die finansiële jaar geëindig
30 September 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
(47 x 23 600)
1 109 200 11 800
220 - 126 (een deel korrek)
4
3.2.2 Dink jy Berry Nok behoort tevrede te wees met die gelykbreekpunt?
Haal die aantal eenhede waarop ʼn wins gemaak word in jou
verduideliking aan.
Enige geldige punt syfers
Vir VIER punte:
• Het 11 800 bo die GBP van 11 800 vervaardig en verkoop / wins
gemaak op 11 800 eenhede
• Wins op 11 800 eenhede het verbeter in vergelyking met 2024 se
wins op 8 960 eenhede.
Vir TWEE punte (maks.):
• GBP het met 4 200 eenhede / (van 16 000) tot 11 800 / met 26,25%
gedaal
• Eenhede vervaardig, het met 1 360 eenhede / (van 24 960) tot
23 600/ met 5,4% gedaal 4
3.2.3 Direkte materiaalkoste per eenheid het gedaal. Behalwe vir die
goedkoper verskaffer, noem TWEE moontlike redes vir die afname.
Enige TWEE geldige punte
• Het grondstowwe in grootmaat gekoop, wat tot hoeveelheids-kortings
gelei het
• Daling in grondstofpryse
• Verbeterde doeltreffendheid, wat tot minder materiaal-vermorsing lei
• Koop materiaal plaaslik, minder vervoerkoste / invoerbelasting /
verskepingskoste
• Oorgeskakel na laer-graadse materiaal, wat goedkoper is
2
VRAAG 3:
TOTALE PUNT 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) REKENINGKUNDE V2 9
VRAAG 4
4.1 KIESITEM
4.1.1 Kontantbetalingsjoernaal
4.1.2 Bankversoeningstaat
4.1.3 krediet
4.1.4 debiet 4
4.2.1 Veranderinge in die Kontantjoernale vir Julie 2025.
KONTANTONTVANGSTE- KONTANBETALINGS-
JOERNAAL JOERNAAL
75 620 74 890
2 000 9 750
31 350 2 975
150
800
10 000
108 970 (beide totale)*98 565 10
*moet voorlopige totale insluit
-1 (maks -1) vreemde / oortollige items (slegs indien punt(e) elders verdien is vir dieselfde bedrag)
Wanneer metodepunt vir totale toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpune verdien indien enige
verkeerde bedrae ingesluit is nie. Dui aan met
4.2.2 Korrekte saldo van die bankrekening op 31 Julie 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
(10 405 twee metodepunte)
– 6 450 + 108 970 – 98 565 3 955
Sien KOJ Sien KBJ
(een deel korrek)
4
4.2.3 Bankversoeningstaat op 31 Julie 2025.
Alternatief Debiet Krediet
Saldo volgens Bankstaat (13 765) 13 765
Balansserende Balansserende
bedrag bedrag Kan DT
wees
Uitstaande deposito 25 870 25 870
Uitstaande EFO: no 880 (8 900) 8 900
no 889 (9 000) 9 000
Gedupliseerde debietorder 9 750 9 750
Saldo volgens Bankrekening 3 955 3 955
Kan KT wees
-1 Aanbieding (verkeerde / geen besonderhede
verskaf);
35 620 35 620
vir beide totale
-1 vreemde items / oortollige items, (slegs indien
punt(e) elders vir dieselfde bedrag verdien is)
maks -1
7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2025)
4.2.4 Gee EEN moontlike gevolg vir die besigheid as diefstal soos hierdie
onopgemerk sou voortduur.
Enige een geldige antwoord
• Kontantvloeiprobleme
• Verlies aan winste / inkomste
• Slegte reputasie
• Ekstra koste vir ondersoeke 2
4.3.1 Stel die saldo’s van die krediteure in die Krediteuregrootboek reg.
KREDITEURE BEWERKINGS SALDO
Phoenix Verskaffers 17 250 – 12 500 R4 750
Zahn Handelaars -12 450 + 12 500 + 13 500 13 550
OF 12 450 – 12 500 – 13 500
Lara Groothandelaars 8 950 – 3 000 5 950 5
4.3.2 Bereken die korrekte saldo volgens die staat wat van Phoenix
Verskaffers ontvang is.
BEWERKINGS ANTWOORD
10 850 – 5 000 + 200 – 1 300 4 750
(een deel korrek)
4
4.3.3 Identifiseer TWEE moontlike gevolge wat ʼn besigheid kan ondervind
as sy krediteure nie betyds betaal word nie.
Enige TWEE geldige punte
• Verlies aan vertroue van verskaffers
• Rente of boetes vir laat betaling
• Weiering van toekomstige krediet van verskaffers
• Regstappe van krediteure
• Ontwrigting van voorraadverkryging of dienslewering
• Negatiewe impak op besigheid se reputasie 2
4.3.4 Beskryf EEN manier waarop tegnologie ʼn besigheid kan help om
akkurate en opgedateerde krediteure-rekords te handhaaf.
Enige geldige punt
• Rekeningkundige sagteware – Spoor fakture en betalings outomaties
op
• Herinner en waarsku – Kennisgewings van verskuldigde betalings
• Outomatiese data-invoer – Minder foute
• Wolkberging – intydse toegang tot krediteure se rekords
• Digitale fakture – Versnel en vereenvoudig rekordhouding
• Integrasie met bankstelsels – Sinkroniseer betalings direk met 2
rekords
VRAAG 4:
TOTALE PUNT 40
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Question paper and memo
Accounting Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6f46b4c9-08af-40d5-bbfc-8e5e70b68734/v1-da1045ec841611dced33/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2024 QP (Eng)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b649cfc1-b72f-4e45-b621-502673440d1c/v1-f3f273b92fb9f447e93e/card.webp)
Question paper