Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1120258 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2025 REKENINGKUNDE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyn, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir ʼn korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of - teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir ʼn vraag gekry het (maks. -2 per vraag). 8. Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ʼn vraag nie as ʼn negatiewe totaal getoon word nie. 9. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ , soos kandidaat se berekening (indien geldig) wees, of soos per nasienriglyn. 11. Bewerkings: Moenie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n . 13. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2025) VRAAG 1 1.1 BEGRIPPE 1.1.1 AARP Beginsels  1.1.2 Waardevermindering  1.1.3 Skrootwaarde/ reswaarde /rommelwaarde  1.1.4 Paring  4 1.2.1 Bereken die wins of verlies met die verkoop van die voertuig. BEWERKINGS ANTWOORD 126 000 x 20% x 8/12 = 16 800  DW = 126 000- 16 800 = 109 200 (11 200)  Een deel korrek Hoef nie tussen hakies te W/V = 98 000 – 109 200  wees nie 5 1.2.2 Bereken totale waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig 30 Junie 2025. BEWERKINGS ANTWOORD Verkoop = 16 800  sien 1.2.1 Oud = (580 000 – 210 000 – 126 000) x 20% = 48 800  OF (580 000 – 220 000) – (210 000 – 94 000) x 20% 77 600  Nuut = 180 000 x 20% x 4/12  = 12 000  een deel korrek 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 3 1.3 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 30 Junie 2025. Verkope (8 230 200 – 2 200 ) 8 228 000  Koste van verkope (8 230 200  x 100/220 ) 3 741 000  Bruto wins bewerking 4 487 000 ⃰ Ander bedryfsinkomste 88 855  Oninbare skulde verhaal 5 100 Huur inkomste (98 800 – 16 200) 82 600  #Voorsiening vir oninbare skulde-aans. (9 296 – 8 141) 1 155  Bruto bedryfsinkomste bewerking 4 575 855 ⃰ Bedryfsuitgawes ignoreer hakkies (1 014 135)  Salarisse en lone 512 500 + 20 000  + 2 200 ) 534 700  Diverse uitgawes 174 500 Water en elektrisiteit (16 500 + 405) 16 905  Oninbare skulde (7 100 + 3 080) 10 180  Versekering (89 600 – 23 100 ) 66 500  Herstelwerk (11 600 + 3 800 ) 15 400  Verbruiksgoedere 13 250  $Verlies met verkoop van bate sien 1.2.1 11 200  Waardevermindering (77 600  + 89 400 ) 167 000  sien 1.2.2 Moet 89 400 bytel Handelsvoorraadtekort (264 000 – 259 500) 4 500  Bedryfswins bewerking 3 561 720 ⃰ Rente inkomste (4 000 + 8 750 ) 12 750  Wins voor rente-uitgawe 3 574 470  Rente-uitgawe balanseerende syfer (170 000) ⃰ Netto wins vir die jaar 3 404 470 40  een deel korrek #mag as uitgawe getoon word. Kontroleer bewerkings van leerder $ kan as n inkomste getoon word, kontroleer bewerkings in 1.2.1 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2025) VRAAG 2 OSLO HANDELAARS 2.1 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE NOTA Handelsdebiteure (226 000 + 3 800  + 2 800 ) 232 600  Voorsiening vir slegte skulde (7 000)  Netto handelsdebiteure 225 600 Opgelope inkomste (versekeringseis) (18 000 x 80%) 14 400  240 000  7 2.2 PRIVAATREKENING-NOTA OP 28 FEBRUARIE 2025. OSLO HANDELAARS Osna Long Salarisse van vennote 360 000 373 500  Bonus 30 000  34 500  Rente op kapitaal 45 000  60 000 Primêre verdeling 435 000  468 000  Sekondêre verdeling 77 220  85 800 Netto wins volgens SVOI 512 220  553 800  Onttrekkings (159 200) (96 200)  Behoue inkomste 353 020  457 600  Saldo aan die begin van die jaar 34 800 (28 900) Saldo aan die einde van die jaar 387 820  428 700  18  bewerking Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 5 2.3 Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2025 R Bates Nie-bedryfsbates Vaste bates (1 864 500 - 7 600  - 1 400 ) 1 855 500  Finansiële bates: Vaste deposito Bedryfsbates 665 200  Voorrade (296 400 + 1 200 - 1 8 000 ) 279 600  Handels- en ander ontvangbares sien 2.1 240 000  Kontant en kontantekwivalente (140 000  + 5 600 ) 145 600  Totale bates Ekwiteit en Laste Eienaarsbelang 1 766 520  Kapitaal 950 000  Privaatrekeninge (387 820 + 428 700) sien 2.2 816 520  Nie-bedryfslaste 614 200 Lening 614 200  (808 600- 230 400 + 96 000 – 60 000 ) Bedryfslaste (665 200 sien bedryfsbates ÷ 2.5) 266 080  Handels en ander betaalbares 138 250  (119 800 + 3 800  + 6 900  + 7 750 ) Oortrokke bankrekening 67 830  Korttermyngedeelte van lening 60 000  Total ekwiteit en laste 25 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2025) VRAAG 3 3.1 BEGRIPPE 3.1.1 Opbrengs op ekwiteit  3.1.2 Bedryfsdoeltreffendheid  3.1.3 Hefboomfinansiering  4 3.1.4 Solvabiliteit  3.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig 31 Desember 2025. Toon alle berekeninge. 3.2.1 Bedryfsuitgawes op verkope BEWERKINGS ANTWOORD 334 400  x 100 19%  1 760 000  een deel korrek 3 3.2.2 Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 236 000 + 165 600 : 596 000 0,67 : 1 / 0,7:1  een deel korrek, moet x:1 wees 4 3.2.3 Voorraadomsetsnelheid BEWERKINGS ANTWOORD 1 760 000 – 660 000 . 1 100 000  ½  (304 000 + 256 000)  3,9 times  een deel korrek 5 3.3.1 Lewer kommentaar oor of die besluit wat deur die vennote geneem is rakende die winsopslag % wat behaal is, die besigheid bevoordeel het of nie. Haal syfers aan. Een geldige punt met betrekking tot verkope met syfers  Dit het die besigheid bevoordeel omdat verkope van 1 410 000 tot 1 760 000/ met 350 000/ met 24,8% gestyg het. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2025) REKENINGKUNDE V1 7 3.3.2 Lewer kommentaar oor die voorraadhoudingstydperk van die besigheid en die gemiddelde debiteure-invorderingstydperk. Syfers en tendense   ● Die voorraadhoudingstydperk het van 68 dae tot 94 dae toegeneem. ● Gemiddelde debiteure se invorderingstydperk het van 32 dae tot 45 dae toegeneem. Stel maniere voor waarop hierdie in die toekoms verbeter kan word. Enige geldige punt met betrekking tot die voorraadhoudingstydperk  Punt 1 Adverteer voorraad / Verkoopspromosies / Verlaag verkoopprys om verkope te verhoog / Koop hierdie produkte volgens bestellings. Enige geldige punt met betrekking tot debiteure se invorderingstydperk  Punt 2 Stuur herinnerings aan debiteure / hef rente vir laat betalings / bied afslag vir vroeë betalings / Stop verkope op rekening aan debiteure totdat hulle uitstaande bedrae het. 6 3.3.3 Vennoot Asmal is van mening dat dit voordelig vir die besigheid was om die lening gedurende die jaar te betaal. Lewer kommentaar oor hoe hierdie besluit die risiko van die besigheid beïnvloed het. Haal EEN finansiële aanwyser aan. Finansiële aanwyser  syfers en tendens  effek op risiko  Skuld-ekwiteitsverhouding het van 0,7:1 tot 0,6:1 gedaal. Steeds op hoë 3 risiko. Behalwe vir die afbetaling van die lening, watter ander moontlikhede kan vennote ondersoek wat 'n positiewe impak op die risiko van die besigheid sal hê? Noem TWEE punte. Enige twee geldige punte   ● Verhoog hul kapitaalbydraes ● Neem 'n nuwe vennoot/vennote aan 4 3.3.4 Behoort vennoot Yamiz tevrede te wees met die opbrengste wat hy uit die vennootskap kry? Lewer kommentaar en haal een finansiële aanwyser aan. Kommentaar oor opbrengs verdien deur Yamiz  Vergelyking met rente op alternatiewe belegging  Opbrengs verdien deur Yamiz het toegeneem van 20,4% tot 25%. Opbrengs verdien deur Yamiz (25%) is bo rente op vaste deposito van 12,5%, wat aandui dat belegging in die besigheid beter is. 4 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2025) VRAAG 4 4.1 Verduidelik wat met die term ‘besigheidsetiek’ bedoel word? Enige geldige punt  Besigheidsetiek is stelle reëls en gedrag wat 'n onderskeid bied tussen regte en verkeerde gedrag in die sake-omgewing. 2 4.2 Watter AARP-beginsel het Roman oortree toe hy ʼn skootrekenaar van die besigheid geneem het, maar hierdie transaksie nie aangeteken het nie? Verduidelik hierdie beginsel kortliks om jou ANTWOORD te staaf. Identifisering van korrekte AARP-beginsel  Verduideliking met betrekking tot die korrekte beginsel wat geïdentifiseer is  Besigheidsentiteitsreël: Sake-aangeleenthede moet apart van die finansiële sake van die eienaars gehou of aangeteken word. / Wanneer goedere of kontant deur die eienaar vir persoonlike gebruik geneem word, moet dit as onttrekkings in die boeke van die besigheid aangeteken word. 2 4.3 Verduidelik watter bekommernisse Jose moet hê wanneer hy van sy vernoot se optrede uitvind. Noem DRIE punte. Ope vraag: Enige DRIE geldige punte    Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde • Roman het oneties opgetree vir sy persoonlike gewin / belangebotsing en behoort dissiplinêre maatreëls in die gesig te staar. • Roman het finansiële verlies aan die besigheid veroorsaak vir sy selfsugtige gewin / Hy behoort die geld wat hom onwettig bevoordeel het ten koste van die besigheid terug te betaal. • Hy het nie die besigheid se gedragskode en etiek gevolg nie / Strafregtelike aanklagte behoort teen hom aanhangig gemaak te word. 6 10 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all