Skip to content

Accounting Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 QP

Question paperAccountingGrade 1120209 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 question paper from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NAAM: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 REKENINGKUNDE V2 ANTWOORDEBOEK (EKSEMPLAAR) PUNTE: 150 PUNTE GEMODEREERDE VRAAG MAKS. PUNTE BEHAAL PUNT 1 35 2 53 3 37 4 25 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2 REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 1: REKONSILIASIES 1.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommers. 1.1.1 Onwaar  1.1.2 Waar  2 1.2 Bankrekonsiliasiestaat op 31 Julie 2020: Debiet Krediet Saldo volgens Bankstaat 3 600  Laat deposito 15 200  Uitstaande tjeks: Nr 231 2 020  Nr 235 1 570  Regstelling van foutiewe deposito 3 800  8 1.3.1 Alhoewel Bramley Handelaars se kredietterme 60 dae is, verkies Lavender Verskaffers om hul rekening sekere maande binne 30 dae te vereffen. Verskaf TWEE punte om aan te dui dat dit nie ’n goeie besluit is nie.    Hou kontant so lank moontlik in jou bankrekening om rente te verdien.  Vorder eers geld in van debiteure en betaal dan krediteure.  Sonder korting is vir vroë betaling, is daar geen voordeel nie.  Betaal so laat moontlik, maar maak seker rente 4 1.3.2 KREDITEUREGROOTBOEK- STAAT ONTVANG VAN BRAMLEY REKENING VAN BRAMLEY HANDELAARS HANDELAARS 21 130 32 600 A 13 300 – 11 200 + 2 100  B + 300  C - 500  D (3 035 + 3 035) + 6 070  E - 7 000 een punt; -700 een punt - 7 700  27 000 *  27 000 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) 3 1.4 BTW 1.4.1 Bereken die BTW-bedrag betaalbaar/ontvangbaar aan/van SAID. operation one part correct OF Kies ’n reël 184 680 – 142 800 + 9 240 – 5 520 – 2 340 + 252 = 43 512 – 184 680 + 142 800 – 9 240 + 5 520 + 2 340 – 252 = 43 512 9 1.4.2 Die interne ouditeur het ontdek dat twee groot verkooptransakies op krediet, vir R598 000 gedurende Augustus 2020, nie in die toepaslike joernaal aangeteken is nie. Die eienaar dring daarop aan dat hierdie transaksies gedurende September 2020 aangeteken moet word, as gevolg van huidige kontantvloeiprobleme. Gee EEN rede waarom die ouditeur nie tevrede sal wees met hierdie verduideliking nie. Oneties .  Hy moenie aan die eienaar se versoek voldoen nie. Hulle maak gebruik van die faktuurbasis-metode om BTW aan te teken. Daarom moet dit aangeteken en betaal word.  2 TOTALE PUNTE: 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 2: VERVAARDIGING EN KOSTEBEREKENINGE 2.1 VERVAARDIGING 2.1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN KAMPIOEN VERVAARDIGERS GRONDSTOFVOORRAAD 2019 2020 Krediteure- Mrt 01 Saldo 107 000 Feb 28 16 000  kontrole  Grondstof 2020 28 Bank  265 400 uitgereik/Werk-in- 428 900  Feb proses  Krediteure- 158 000  Saldo 85 500  kontrole  530 400 530 400 2020 Saldo 85 500 01 14 Mrt WERK-IN-PROSESVOORRAAD 2019 2020 Klaar produkte- 800 000 Mrt 01 Saldo 25 800  Feb 28 voorraad   2020 Direkte Feb 28 214 749  Saldo 86 414  arbeidskoste Direkte Materiaalkoste 428 900   Fabrieks- bokoste  216 965  886 414 886 414 2020 Saldo 86 414  12 01 Mrt KLAARPRODUKTEVOORRAAD 2019 2020 Koste van 901 000  Mrt 01 Saldo 126 400  Feb 28 Balanserende verkope  bedrag 2020 Werk-in-proses- Feb 28 voorraad  800 000  Saldo 25 400  926 400 926 400 2020 Saldo 25 400  01 Mrt 8 2.1.2 Bereken die bruto wins vir die jaar. 3 2.1.3 Bereken die winsgrenspersentasie. 619 000  100 901 000  x 1 = 68,7%  4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) 5 2.2 KOSTEBEREKENINGE 2.2.1 Drie vaste kostes Voorman se salaris  Fabriekhuur  Boekhouer se salaris  3 2.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir Jellytot Vervaardigers. R945 000 R160 – R 115 R945 000  R45  = 21 000 units  4 2.2.3 Dink jy Jellytot Vervaardigers moet oorskakel na ʼn goedkoper verskaffer? Gee TWEE redes vir jou antwoord. Ja/Nee  Rede  Nee  Verloor klandisiewaarde  Swak kwaliteit materiaal  Klante sal na ander winkels gaan - minder wins  Eventueel goekoper kwaliteit en goedkoper pryse Ja  Klem is op wins  ’n Vraag kan geskep word waarin die besigheid kan voorsien 5 TOTALE PUNTE: 53 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 3: BEGROTING 3.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om begrote syfers met werklike syfers behaal vir daardie periode te vergelyk. Een geldige verduideliking  Afwykings kan geïdentifiseer en regstellende maatreëls kan in plek gesit word. Bepaal of die begroting realisties is Identifiseer neigings van wanbestuur van kontant 2 3.2 Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die Debiteure-invorderingskedule vir dié begrote periode Maart tot Mei 2020. a 6 048  b 5 320  c 15 750  4 3.3.1 Bereken totale begrote verkope vir Maart 2020. 10 500 x 100/20 = 52 500  2 3.3.2 Bereken die begrote bedrae betaalbaar aan krediteure gedurende Mei 2020. 40 000 70 000  x 100/175  x 70%  = 28 000  enige een deel korrek OF 12 000/30 x 70 = 28 000 4 1 punt 1 punt 1 punt 1 saamwerk punt 3.3.3 Bereken die begrote salarisse vir die winkelassistente vir April 2020. 102 000/12 = 8 500 8 500 x 3 = 25 500 15 300 x 9 = 137 700 25 500  + 137 700  = 163 200  enige een deel korrek OF 102 000 een punt + 61 200 twee punte = 163 200 (102 000 X 80% X 9/12) 1 saamwerk punt 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) 7 3.3.4 Bereken die verwagte persentasie verhoging in die salaris van die bestuurder in Mei 2020. 3 200 (een punt) (19 200 – 16 000) /16 000  = 20%  enige een deel korrek 3 3.3.5 Bereken die bedrag van die addisionele lening wat na verwagting op 1 April 2020 verkry sal word. 875  x (100 x12)  /14 = 75 000  enige een deel korrek 7 175 X 100/14 X 12 = 615 000 twee punte 6 300 X 100/14 X 12 = 540 000 een punt 75 000 een w/s punt 4 3.4 ’n Beampte van die plaaslike munisipaliteit het aangebied om Peter Pan Skryfbehoeftes aan te beveel vir die lewering van skryfbehoeftes ter waarde van R500 000. Hy sal dit egter slegs doen indien Vuyo hom R20 000 kontant betaal. Gee vir Vuyo advies in hierdie verband. Noem TWEE punte. Enige TWEE voorstelle    Dit is omkopery wat oneties en onwettig is.  Indien hierdie inligting algemeen bekend sou raak, sal dit in die toekoms ’n negatiewe uitwerking op die besigheid hê.  Vuyo moet ’n formele tender by die munisipaliteit inhandig en die kontrak bekom deur die normale prosedures te volg.. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) (EC/NOVEMBER 2020) 3.5 Identifiseer DRIE oorspanderings in April 2020, behalwe voertuig- uitgawes. Verskaf syfers om jou antwoord te ondersteun. Verskaf ook ’n geldige rede vir elke oorspandering om Vuyo se besluite te ondersteun. Oorspanderings met syfers Geldige rede Item en syfer       1 Kontant aankope van Moontlik om voordeel te trek voorraad (R28 000) was uit korting vir grootmaat- aansienlik hoër as die begrote aankope. bedrag (R12 000) 2 Die bonus aan die bestuurder Hy het die dienste van ’n (R24 000) waardevolle werknemer behou. 3 Aankope van voertuig Die verskil tussen voertuig- (R180 000) uitgawes en afleweringskoste is R5 200 per maand. 6 Verduidelik hoe hierdie meningsverskil met sy vrou in die toekoms verhoed kan word. Indien hulle die besigheid saam bedryf, moes hulle ’n spesiale vergadering gehou het om gesamentlik die begroting op te stel. Vuyo moes sy vrou geraadpleeg het voordat hy geld spandeer het op items waarvoor nie begroot is nie.  2 Noem TWEE ander strategieë wat Vuyo en sy vrou in die toekoms kan oorweeg om die resultate van die besigheid te verbeter. Enige twee geldige punte:    Adverteer maandeliks  Verminder die aantal winkelassistente  Hervat aflewerings aan klante Onderhandel langer krediettermyne met krediteure. 2 TOTALE PUNTE: 37 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) 9 VRAAG 4: VASTE BATES EN INTERNE BEHEER 4.1 Wat is ’n Vaste Bateregister? Enige geldige verduideliking  ’n Vaste bateregister is ’n boek waarin al die bates wat die besigheid besit, aangeteken word. 2 4.2 Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar. Nuwe toerusting: 90 000 x 20% x 3/12 R4 500  Verkoopte toerusting: 60 000  – 42 000  = 18 000 x 20% x 9/12  R2 700  555 000  – 138 000  R90 600  10 4.3 Bateverkope 2019 1 Toerusting  60 000  2019 1 Opgehoopte Des Des waardevermindering op toerusting  (42 000  + 2 70) Wins met ver- 6 700  Krediteure-kontrole 22 000 koop van bate    66 700 66 700 10 4.4 Die eienaar is bekommerd oor die interne beheer oor die besigheid se vaste bates. Stel DRIE interne beheermaatreëls voor wat geïmplementeer kan word. Drie geldige voorstelle     Verseker dat alle vaste bates veilig geberg word (sekuriteit)  Verseker deeglike magtigingsprosedure is in plek  Doen gereelde fisiese ondersoeke en vergelyk met vaste bater 3 TOTALE PUNTE: 25 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all