Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 11202013 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2020 GRAAD 11 REKENINGKUNDE VRAESTEL 2 NASIENRIGLYNE 13 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte vir misplaasde items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringssyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ʼn +, -, x, - of volgens memo wees. 9. ‘Een deel korrek’ beteken die bewerking en een deel is korrek. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken is. Indien ʼn getal ʼn metodepunt verdien het, sal dit as ‘een deel korrek’ beskou word. 10. In berekeninge moet punte vir bewerkings nie toegeken word nie indien nie noemer & deler omgeruil is. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. Indien sulke gevalle, moet nie die metodepunt nie toegeken word nie. Dui deur middel van  aan. 12. Wees bedag daarop dat party kandidate alternatiewe buite die memorandum verskaf. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. 2
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 1 1.1 WAAR OF ONWAAR 1.1.1 Waar  1.1.2 Onwaar  1.1.3 Waar  1.1.4 Waar  1.1.5 Onwaar  5 VRAAG 1.2: BANKVERSOENING 1.2.1 Wys die veranderings in die kontantjoernale op 30 November 2020. Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal 54 940 64 800 2 300 8 950 1 250 980 2 700 3 800 16 500 750 8 78 440 78 530 1.2.2 Bereken die saldo van die Bankrekening (9 200) + 78530 – 78 440 = (9 290)  (9 200) + 78 440 – 78 530 = (9 290) 5 3
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 1.2.3 Berei die bankversoeningstaat voor op 30 November 2020. Debiet Krediet Debietsaldo volgens Bankstaat 17 695  Balanserende syfer Uitstaande deposito 19 765 Uitstaande tjeks en EFO Nr 888 5 780 EFO 14 8 630 Nr 1044 5 900 Krediteer verbetering op fout vir 8 950 debietorder Kredietsaldo volgens Bankrekening 9 290 Van 1.2.1 38 005 38 005 7 1.2.4 Die eienaar, J Kirk, besef dat baie mense nou elektroniese fonds oorplasings gebruik (EFO) om die besigheid te betaal. Gee TWEE voordele van EFO’s. Enige 2    Minder bedrog  Gemakliker en maklik om te gebruik  Kan gedoen word van die onderneming se perseel  Is nie beperk tot besigheidsure nie.  Minder tydrowend  Betaling/Ontvangste is onmiddellik/Rekening is onmiddellik opgedateer  Goedkoper bankkostes 2 4
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 1.3: KREDITEUREVERSOENING 1.3.1 Krediteureversoening van Golden Globe Handelaars Krediteuregrootboek van Krediteurestaat van Emmy winkels Golden Globe Handelaars Saldo’s 28 656 26 228 1 +256 2 (618)  3 (1 766)  4 (3 464)  5 (490)  6 +2 263  7 +169 25 617 25 617  9 Ken metodepunte toe vir totale slegs as die opening saldo’s ook in aanmerking geneem is 1.3.2 (a) Watter stappe moet deur die bestuur teen die werknemer geneem word? Verskaf TWEE punte. Enige 2    Dissiplinêre verhoor  ʼn Saak moet oopgemaak word by SAPD  Skors die werknemer hangende die uitslag van die saak.  Beëindig die werknemer se dienskontrak oor die oortreding van die gedragsreëls.  Trek die geld van sy salaris af/Verhaal geld deur regstappe. 2 (Enige relevante antwoord) 5
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 1.3.2 (b) Verskaf TWEE interne kontrolemaatreëls wat in plek gestel moet word om ʼn herhaling te voorkom. Enige 2    Verdeling van dienste.  Senior personeellid moet aankope goedkeur.  Wanneer goedere ontvang word, moet die persoon wat dit ontvang dit kontroleer teen die faktuur en die bestelvorm.  Doen interne oudits of kontrole om te kyk vir foute en bedrog.  Maandelikse versoening van krediteure. 2 (Enige toepaslike antwoorde) 40 6
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 2 VRAAG 2.1: HAPPY PAWS PET FOOD 2.1.1 Bereken die bedrag roumateriaal wat vir die produksie in 2020 uitgereik is. 48 000 – 20 000 + 650 000 +12 300 – 35 000 = 655 300 6 2.1.2 Bereken die direkte arbeidskoste. Normale tyd: 9 x 1 240 x 45 =502 200 Bydraes: 502 200 x 5/100 = 25 110√ 502 200 x 1/100 = 5 022√ 25 100 + 5 022= 30 132 Oortyd: 9 x 365 x 90 = 295 650 Totale Direkte Arbeidskoste: 502 200 + 30 132 + 295 650 = 827 982 25 100 + 5 022 (1 punt) 12 7
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 2.1.3(a) ALGEMENE GROOTBOEK VAN HAPPY PAWS PET FOOD DT FABRIEKSBOKOSTE KT Huurinkomste Goedere-in-bewerking Sept 30 (68 400 x 40/60) 45 600 Sept 30 voorraad 358 650 Fabrieks- onderhoud 46 700 Water en elektrisiteit 75 000 x 40/60 50 000 Indirekte materiaal (7 200 – 7 500 + 56 000) 55 700 Diverse uitgawes 21 000 x 4/7 12 000 Waarde- vermindering 12 800 Fabrieksvoorman 135 850 358 650 358 650 14 2.1.3(b) GOEDERE-IN-BEWERKING VOORRAAD 522 Balanserende Okt 1 Saldo 35 000 Sept 30 Donasies bedrag Klaarprodukte- Roumateriaal 655 300 voorraad 1 801 410 uitgereik See 2.1.1 (40 300 x 44,70) Direkte 827 982 arbeidskoste See 2.1.2 Saldo 75 000 358 650 Fabrieksbokoste See 2.1.3(a) 1 876 932 1 876 932 Sep 1 Saldo 75 000 9 8
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 2.2: MUFASA VERVAARDIGERS 2.2.1 Bereken die bedrae aangedui deur (a) en (b). Berekeninge Antwoord (a) 1 248 000 – 898 560 R349 440 (b) 748 800 / 24 960 R30 4 2.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie 2020. Totale vastekoste Verkoopprys  veranderlike koste = 24 000 eenhede  7 2.2.3 Dink jy dat die besigheid gelukkig moet wees met die gelykbreekpunt. Gebruik toepaslike syfers om jou kommentaar te verduidelik. Ja/Nee Kommentaar  Ja – Onderneming produseer 960 eenhede meer as die gelykbreekpunt. Nee – Onderneming produseer slegs 960 eenhede meer as die gelykbreekpunt, die onderneming maak skaars ʼn wins. 3 55 9
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 3 VRAAG 3.1: VOORRAADSTELSELS 3.1.1 Bereken die bedrag van aankope wat na die Handelsrekening geneem sal word. 230 000 + 3 250 – 12 500 – 1 250 = 219 500 OF 230 000 +3 250 – 13 750 = 219 500 4 3.1.2 Bereken die verkope bedrag wat na die Handelsrekening geneem sal word 350 000 – 25 000 – 11 250 = 313 750 OF 350 000 – 36 250 = 313 750 4 3.1.3 Bereken die koste van verkope. Kyk na 3.1.2 75 000 + 219 500 + 17 500√ – 90 000√ = 222 000 4 VRAAG 3.2: INTERNE KONTROLE VAN BATES 3.2.1 Catharine is daarvan bewus dat die meeste bates waarde verloor as gevolg van normale slytasie. Watter vaste bate verminder normaalweg nie aan die einde van die finansiële jaar waarde nie? Verduidelik waarom. Grond en geboue  Dit verhoog in waarde 2 10
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 3.2.2 Verduidelik kortliks aan haar die waarde van ʼn vaste bate register. Dit is ʼn register van al die vaste bates in die onderneming en word gebruik om die fisiese voorraad van vaste bates te verifieer.  (Enige toepaslike antwoord) 2 3.2.3 Catharine het ʼn paar klagtes van haar kliënte ontvang dat voorraad in hul bergingseenhede verdwyn het. Gee EEN voorstel oor hoe hierdie probleem opgelos kan word. Enige EEN   Installeer kameras.  Huur sekuriteiteswagte om diens te doen rondom die stooreenhede.  Slegs die huurder van die stooreenheid moet sleutels hê vir die eenheid.  Gebruik elektroniese toegangspunte en slegs gemagtigde personeel 2 sal toegang hê. 3.2.4 Die onderneming het drie afleweringsvoertuie, elk met sy eie bestuurder. Catharine het ontdek dat een van die vragmotors se kilometerlesings hoër is as wat dit moet wees. Gee EEN praktiese oplossing oor hoe sy die probleem kan oplos. Enige EEN   Teken die kilometers aan in ʼn logboek.  Installeer ʼn opsporingstoestel.  Voertuie moet toegesluit word wanneer dit nie gebruik word nie.  Sleutels moet deur die bestuurder gehou word en die bestuurders 2 moet dit slegs uitteken wanneer aflewerings gedoen moet word. 20 11
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 4 VRAAG 4.1: PASITEMS 4.1 ANTWOORD 4.1.1 E  4.1.2 F  4.1.3 A  4.1.4 C  4.1.5 D  5 VRAAG 4.2: KONTANTBEGROTING Debiteure-invorderingsskedule vir September en Oktober 2020 Kredietverkope September Oktober Julie 600 000 150 000 Augustus 750 000 300 000 187 500 September 720 000 205 200 288 000 Oktober 690 000 196 650 Debiteure-invorderings 655 200 672 150 10 12
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 11 KONTANTBEGROTING VIR SEPTEMBER EN OKTOBER 2020 September Oktober ONTVANGSTE Verkope 240 000 230 000 Invorderings van debiteure 655 200 672 150 Huurinkomste 15 000 15 000 Totale ontvangste vir beide totale  910 200 917 150 BETALINGS Betaling aan krediteure 80 000 65 000 Aankoop van Handelsvoorraad 65 000 85 000 Onttrekkings 7 500 7 500 Advertensies 10 000 9 600 Salarisse 75 000 79 500 Totale betalings vir beide totale  237 500 246 600 Kontant surplus (tekort) 672 700 670 550 Bank: Beginsaldo (127 500) 545 200 Bank: Eindsaldo 545 200 1 215 750 20 35 13

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all