Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2020
GRAAD 11
REKENINGKUNDE
VRAESTEL 1
NASIENRIGLYNE
14 bladsye
1
Skip to contentAll 2020 papers %202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)

%202020%20Exemplars%20Answer%20%20Book_hlayiso.com_--beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73/v1-deba459ad27c2575a0e7/card.webp)

%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f0005b8f-9cd3-4d4e-9734-cbe78273b662/v1-2fbc55918ebd631f544e/card.webp)

View all





Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2020 Memo (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 961.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn
ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte
vir misplaasde items nie). Geen dubbelpenalisering toepassing nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringssyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die
bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie)
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word
nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate
te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as
ʼn negatiewe syfer getoon word nie.
8. Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een
deel korrek. Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ʼn +, -, x, - of volgens memo wees.
9. ‘Een deel korrek’ beteken die bewerking en een deel is korrek. Waar metodepunte
toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken is. Indien ʼn getal ʼn metodepunt verdien het, sal dit
as ‘een deel korrek’ beskou word.
10. In berekeninge, moet punte vir bewerkings nie toegeken word nie indien noemer &
deler omgeruil is. Dit is ook van toepassing op verhoudings.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
enige item wat gedeeltelik foutief is nie. Indien sulke gevalle, moet nie die metodepunt
toeken nie. Dui deur middel van .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
2
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
VRAAG 1: FINANSIËLESTATE (55 punte; 42 minute)
Golden Gate Handelaars
Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar geëindig 30 Junie 2020
Verkope(337 600√ – 1600√) 336 000
Koste van Verkope (Ken 3 punte toe as = verkope + 4000 /1.6) (212 500) √√
Bruto wins 123 500
Ander bedryfsinkomste 18 687
Huurinkomste (17 836 – 1 456 √ √ ) 16 380
Korting Ontvang (600 – 100 √) 500
Handelsvoorraad Surplus 437 √ √
Oninbare skulde ingevorder 1 370 √
Bruto Bedryfskomste 142 187
Ander bedryfsuitgawes (136 587)
Herstelwerk 1 618
Oninbare skuld 1510
Telefoon (2 350 + 230 √ ) 2 580
Eiendomsbelasting 2 850
Versekering (4 120 - 1 000 √ √ ) 3 120
Verpakkingsmateriaal (13 500 x 80%) 10800√√
Water en elektrisiteit 4 830
Salarisse (78 000 + 4 200 √ ) 82 200
W.V.F. bydrae (3 120 + 42 √ + 42 √ ) 3 204
Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering 400 √
Waardevermindering 23 475√
Bedryfswins 5600
Rente inkomste (1 125 + 375 √ √ ) 1 500
Wins voor rente uitgawe 7 100
Rente uitgawe (6 000) √
Netto Wins vir die jaar 1 100
40
3
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
Golden Gate Handelaars
Notas tot die Finansiële state 30 Junie 2020
1.2.1 Handels en ander ontvangbares
Handelsdebiteure (31 900 - 1 600 √ + 1 370√ ) 31 670
Voorsiening vir oninbare skuld (550 + 400) (950) √
Netto handelsdebiteure 30 720
Vooruitbetaalde uitgawe (moet dieselfde wees asaansuiwering vir 1 000
versekering)
Opgelope inkomste (moet dieselfde wees as aansuiwering vir rente 375
inkomste)
32 095
6
1.2.2 Handels en ander betaalbares
Handelskrediteure (21 363 + 2 000√) 23 363 √
Vooruitontvangde inkomste (moet dieselfde wees as aansuiwering vir 1 456
Huur )
Opgelope uitgawe (moet dieselfde wees as aansuiwering vir telefoon) 230√
Krediteure vir salarisse (4 200 - 840 -150 - 42) 3 168 √
SAID : LBS 840 √
Mediese fonds 150 √
W.V.F. (42 √ + 42 √ ) 84
29 291
9
4
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
Berekenings:
Koste van verkope:
336 000 + 4000 /11/160 = 212500
Handelsvoorraad tekort/surplus:
42563 +1000 – 44 000 = 437
Huurinkomste:
15 600 / 12 x 7 = 9 100
15 600 + 12 % = 17 472 / 12 x 5 = 7 280
9 100 + 7 280 = 16 380 – 17 836 = - 1 456
Rente op vaste deposito:
10 000 x 15 % = 1 500 /12 x 3 = 375
10 000 x 15 % = 1 500 – 1 125 = 375
Rente op lening:
18 000 + 48 000 = 66 000 - 60 000 = 6 000
55
5
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
VRAAG 2: VENNOOTSKAPPE (40 punte; 32 minute)
2.1 WAAR en ONWAAR
Nommer Antwoord
2.1.1 Vals
2.1.2 Vals
2.1.3 Waar
2.1.4 Vals
2.1.5 Vals
5
2.2 Mighty Mouse Handelaars
Notas tot die Finansiële state op 28 Februarie 2020
Private rekeninge
Mighty Mouse Total
Netto wins soos per inkomstestaat 61 200 79 800 141 000
Vennoot salarisse 54 400 √ √ 78 000 √
Rente op kapitaal 13 000 √ √ 8 000 √
Primêre verdeling van wins 67 400 86 000
Finale verdeling van wins/verlies (6 200) (6 200)
Onttrekkings vir die jaar (20 300) √ √ (5 800) √ √
Behoue inkomste vir die jaar 40 900 74 000
Saldo aan die begin van die jaar (4 800) √ 6 200 √
Saldo aan die einde van die jaar 36 100 80 200 116 300
14
6
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
Berekening vir Onttrekkings: Mighty Berekening vir Onttrekkings: Mouse
20 000 - 700 + 1 000 = 20 300 6 800 – 1 000 = 5 800
Berekening vir salaris: Mighty Berekening vir salaris: Mouse
49 600 = 11 maande
4 + 7 (1,2)
12,4
49 600 = 4000
12,4
4 000 + 20 % = 4 800
49 600 + 4 800
= 54 400
Berekening vir rente op kapitaal: Mighty Berekening vir rente op kapitaal: Mouse
100 000 x 8 % = 8 000 100 000 x 8 % = 8 000
100 000 x 10 % = 10 000 / 12 x 6 = 5 000
8 000 + 5 000 = 13 000
Berekening vir verdeling vir oorblywende wins/verlies:
141 000 – 132 400 – 21 000 = (12 400)
(12 400 / 2 = (6 200)
Verhouding: Elkeen het R100 000 kapitaal bygedra aan die begin van die jaar. Daarom is
die verhouding 1 : 1
Berekening van Totale Bedryfsbates deur gebruik te maak van die Bedryfskapitaal
verhoudinge:
BB : BL
??? : 67 250
1,2 : 1
67 250 x 1,2 = 80 700
7
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
Berekening van Handels- en ander ontvangbares deur gebruik te maak van die
Vuurproefverhouding:
Ontvangbares + Kontant : BL
??? + 11 500 : 67 250
0,5 : 1
67 250 x 0,5 = 33 625 – 11 500 = 22 125
Berekening van Totale Nie-bedryfslaste deur gebruik te maak van die Skuld-
Ekwiteitsverhouding:
NBL : EB
??? : 416 300
1,5 : 416 300
416 300 x 1,5 = 624 450
Berekening van Voorraad:
:
80 700 – 22 125 – 11 500 = 47 075
Berekening van Vaste bates:
1 108 000 – 80 700 = 1 027 300 – 20 000 = 1 007 300
8
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
2.3 Mighty Mouse Handelaars
Staat van Finansiële posisie (Balansstaat) soos op 28 Februarie 2020
BATES
NIEBEDRYFSBATES 1 027 300
Vastebates 1 007 300
Finansiële bates
Vaste deposito : Giant Bank (10 000 – 10 000) 0
Vaste deposito: Small Bank (20 000) 20 000 √
BEDRYFSBATES (moet BL x 1,2 wees) 80 700
Inventaris 47 075
Handels- en ander ontvangbares (moet BL x 0,5 – kontant wees) 22 125
Kontant en kontantekwivalente (500 + 1 000 + 10 000) 11 500 √
Totale bates (moet dieselfde wees as totale ekwiteit en laste wees) 1 108 000
EKWITEIT EN LASTE
EIENAARSBELANG 416 300
Kapitaal (200 000 + 100 000) 300 000 √ √
Private rekeninge (moet kom van 2.2) 116 300
NIE-BEDRYFSLASTE (moet EB x 1,5 wees) 624 450
Lening : Giant Bank ( ??? – 5 000) 624 450
BEDRYFSLASTE 67 250
Handels- en ander betaalbares (45 050 + 1 200) 46 250 √
Bank oortrokke (12 200 + 5 000 – 1 200) 16 000 √
Korttermyn lening 5 000 √
Totale ekwiteit en laste 1 108 000
21
40
9
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING (20 punte; 16 minute)
3.1 Bereken King Ben se persentasie verdienste vir die jaar geëindig
31 Desember 2020. Het hy rede om tevrede te wees? Gee een rede vir jou
antwoord.
Verdienste van Ben x 100
Gemiddelde ekwiteit van Ben
165 000 + 60 000 + (37 100 / 2 √) x 100
(505 562 + 597 012) / 2 √
165 000 √ + 60 000 √ + 18 550 x 100
551 287 √
243 550 x 100
551 287
44,1 %
Tevrede √ / Ontevrede
Rede:
Sy verdienste van 34,2 % is meer as wat hy sal verdien indien hy sy geld op ʼn
ander plek belê soos in ʼn vaste deposito, wat tans slegs 5% rente verdien. √ √
(Enige ander geldige antwoord) (10)
3.2 Bereken die skuld – ekwiteitsverhouding op 31 Desember 2020.
Berekening:
250 000 √ : 1 038 154 √
0,2 : 1 (3)
10
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
3.3 Die vennote oorweeg dit om ʼn addisionele lening van R200 000 met ʼn
rentekoers van 12% per jaar aan te gaan.
Dink jy dit is ʼn goeie idee? Verwys na EEN finansiële aanwyser en hoe dit
gerat is om jou antwoord met syfers te motiveer.
Goeie idee √
Motivering:
Skuld- Ekwiteitsverhouding verbeter van 0,3 : 1 tot 0,2 : 1 √
Besigheid is laag gerat, het meer eie as vreemde kapitaal.
(Enige ander geldige antwoord) (3)
3.4 Die vennote is bekommerd oor die likiditeitsposisie van die besigheid.
Verwys na twee finansiële aanwysers met syfers om jou kommer te
regverdig
Finansiële aanwyser 1:
Bedryfskapitaalverhouding versleg van 1,7 : 1 tot 1,4 : 1 √√
Finansiële aanwyser 2:
Vuurproefverhouding versleg van 1,2 : 1 tot 0,8 :1 √√
1 punt vir elke aanwyser.
1 punt vir elke syfer. (4)
20
11
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
VRAAG 4: BATEBESTUUR EN INTERNE KONTROLE (35 punte; 30 minute)
4.1 Etiek
Nommer Antwoorde
4.1.1 E√
4.1.2 F√
4.1.3 A√
4.1.4 D√
4.1.5 C√
5
4.2 Rekeningkundige vergelyking
Rekening Rekening Eienaars-
Nommer Bates Laste
gedebiteer gekrediteer belang
Voorbeeld Bank Kapitaal : Barack 0 + 50 000 - 50 000
4.2.1 Onttrekkings : Bank √ 0 - √ 8 000 + √ 8 000
Barack √
4.2.2 Onttrekkings : Handelsvoorraad √ - √ 800 - √ 800 0
Michelle √
8
12
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
4.3 Batebestuur
4.3.1 Indien dieselfde metode gebruik word om waardevermindering op alle
voertuie af te skryf wat is die is die persentasie (koers) wat gebruik
word deur die besigheid?
Berekeninge:
47 500 / 6 x 12 = 95 000
95 000 √
x 100
380 000 √
= 25 % (3)
4.3.2 Daar word besluit om Voertuig 2 te verkoop (sien die vastebateregister)
aangesien dit te veel kos om te onderhou en te herstel.
Voltooi die bateregister om die voertuig se boekwaarde te bepaal op die
dag wat dit verkoop word. (Rond af tot die naaste rand wanneer die
berekenings gedoen word vir waardevermindering.)
Beweging
Opgehoopte
Waardever-
Datum Kosprys waardever- Drawaarde
mindering
mindering
28 Februarie 2018 380 000 47 500 47 500 332 500
28 Februarie 2019 380 000 83 125 130 625 249 375
28 Februarie 2020 380 000 62 344 192 969 187 031
31 Mei 2020 380 000 11 689 204 658 175 342
Berekeninge:
Februarie 2020:
249 375 √ x 25 % = 62 344 + 130 625√ = 192 969 ;
380 000 – 192 969 = 187 031
Mei 2020:
187 031 x 25 % = 46 758 / 12 x 3 = 11 689 + 192 969
= 204 658
380 000 – 204 658 = 175 342
Aanvaar : 46 757,75 / 46 757 11 689,44 / 11 689,25 / 11 689,50 (10)
13
13
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 11
4.4 Probleemoplossing
Rekeningkunde Maklik Gemaak
Tak Probleme en getalle Oplossing
Skool is nie vol nie. Kry meer leerders deur
Daar is plek vir nog meer te adverteer. √
Daveyton
60 leerders. √√
Te veel leerders. Verminder die aantal
Daar is 40 te veel leerders. √
Actonville
leerders. √√ Kry meer opvoeders.
Die skool is nie vol nie. Adverteer die skool. √
Daar word nie Kry ʼn goedkoper perseel.
geadverteer nie. Neem beheer oor die
Farramere
Huur is baie hoog, uitgawes.
R12 000.
Vra leerders nie R120 √√
(Vir al die bogenoemde, aanvaar enige ander redelike antwoorde.)
9
35
TOTAAL: 150
14
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 Memo
%202020%20Exemplars%20Answer%20%20Book_hlayiso.com_--beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73/v1-deba459ad27c2575a0e7/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 QP
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f0005b8f-9cd3-4d4e-9734-cbe78273b662/v1-2fbc55918ebd631f544e/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2021 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 QP
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo