Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2021 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1120219 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com  PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2021 GRAAD 11 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1) NASIENRIGLYNE VRAAG TOTAAL Vraag 1 30 Vraag 2 40 Vraag 3 50 Vraag 4 30 TOTAAL 150 9 bladsye
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 1.1 1.1.1 Oorblywende ✓ 1.1.2 AARP ✓ 1.1.3 Parings ✓ 1.1.4 Waardevermindering ✓ 1.1.5 Opgehoopte waardevermindering ✓ 5 VRAAG 1.2 1.2.1 Waardevermindering op toerusting BEDRAG Ou toerusting 810 000 x 20% 162 000  Nuwe toerusting 120 000 ✓ x 20% x 3/12 ✓ = 6 000  5 Totale waardevermindering vir die jaar 168 000  1.2.2 Waardeverminderings op voertuie BEDRAG Waardevermindering op voertuig verkoop 320 000 – 46 400 = 273 600 ✓ x 10/100 x 6/12 ✓ 13 680  2
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM (VRAESTEL 1) GRAAD 11 Waardevermindering op oorblywende voertuie 2 680 000 – 320 000 = 2 360 000 ✓ 134 640  1 060 000 – 46 400 = 1 013 600 ✓ 2 360 000 – 1 013 600 = 1 346 400  x 10% Totale waardevermindering vir die jaar 148 320  8 1.2.3 VASTE/TASBARE BATES VOERTUIE TOERUSTING Drawaarde aan die begin van die jaar 1 620 000 ✓ 570 000 ✓ Kosprys 2 680 000 810 000 Opgehoopte waardevermindering (1 060 000) (240 000) Bewegings Toevoeging teen kosprys 120 000 ✓ Verkoop teen drawaarde (320 000 – [46 400 + (259 920)  13 680] Waardevermindering sien 1.2.2 (148 320)  sien 1.2.1 (168 000)  Drawaarde aan die einde van die jaar 1 211 760  522 000  Kosprys 2 360 000  930 000  Waardevermindering (1 148 240)  (408 000)  12 TOTAAL 30 3
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 2 INKOMSTESTAAT VAN WESTVILLE HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021 Verkope (945 300✓ – 28 620 ✓) 925 680  3 Koste van verkope (467 630) Bruto wins 458 050  1 Ander bedryfsinkomste 109 575  1 Huurinkomste (99 750 ✓ – 8 250 ✓✓) 91 500  4 Voorsiening vir oninbare skuld aangesuiwer  525 (3 500 ✓ – 2 975 ✓) 3 Korting ontvang 17 550 Bruto bedryfsinkomste 1 567 625  Bedryfsuitgawes (390 660)  1 Oninbare skuld 1 020 Skryfbehoeftes (12 520 ✓ – 1 420 ✓) 11 100  3 Verpakkingsmateriaal 11 220 ✓ 1 Salarisse en lone 175 170 Water- en elektrisiteitsrekening (45 210 ✓ + 3 180 ✓) 48 390  3 Versekering 15 460 Advertensie (17 080 ✓ – 2 100 ✓) 14 980  3 Telefoon 21 570 Motoruitgawes 25 840 Onderhoud 13 710 Korting toegestaan 1 11 070 Bankkoste (3 560 ✓ + 320 ✓ + 1 120 ✓) 5 000 ✓ 4 Handelsvoorraad tekort (174 120 – 171 020) 3 100 ✓ 2 Waardevermindering 1 33 030 ✓ Bedryfswins 176 965  1 Rente inkomste 10 000 Wins voor renteuitgawe 186 965  1 Rente uitgawe (1 610 ✓ + 170 ✓ + 9 860 ✓) (11 640)  4 Netto wins vir die jaar 175 325 ✓ 40 2 TOTAAL 40 4
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 3 3.1.1 C✓ 3.1.2 A✓ 3.1.3 B✓ 3.1.4 E✓ 4 3.2 FRANKENSTEIN HANDELAARS Uittreksel van die Balansstaat op 28 Februarie 2021 EKWITEIT EN LASTE Eienaarsbelang 408 670 Kapitaal (200 000✓ + 170 000✓ + 30 000✓) 4 400 00  Privaatrekeninge (10 360 – 1 690) 2 8 670 ✓ Nie-bedryfslaste Lening: ABSA (40 000 – 20 000) 2 20 000 ✓✓ Bedryfslaste 1 39 020  Handels en ander betaalbares (9 070✓ + 3 500✓ + 500✓ + 700✓) 5 13 770  Oortrokkebank (20 250 – 15 000) 2 5 250 ✓ Korttermyn lening 1 20 000  Totale ekwiteit en laste 1 467 690  18 5
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM (VRAESTEL 1) GRAAD 11 3.3 MARVELLOUS LEKKERGOEDWINKEL KAPITAAL Mnr. Marvel Me. Lane Saldo aan die begin van die jaar 360 000 ✓ 760 000 Bydrae van kapitaal gedurende die jaar 175 000 ✓ Onttrekkings van kapitaal gedurende die jaar Saldo aan die einde van die jaar 535 000  760 000 3 PRIVAATREKENINGE Mnr. Marvel Me. Lane Wins soos per Inkomstestaat 629 550  715 000  Vennote se salarisse 349 800 ✓ 425 000 ✓ Vennote se bonusse 12 000 ✓ 51 000 ✓ Rente op kapitaal 80 250 ✓✓ 114 000 ✓✓ Primêre verdeling van wins 442 050  590 000  Finale verdeling van wins 187 500 ✓ 125 000 Onttrekkings gedurende die jaar *(60 000) ✓✓ (30 000) ✓ *(25 000 + 35 000) Behoue inkomste vir die jaar 569 550  685 000  Behoue inkomste aan die begin van die jaar (2 300) ✓ 4 500 ✓ Behoue inkomste aan die einde van die jaar 567 250  689 500  25 6
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM (VRAESTEL 1) GRAAD 11 Berekening: Rente op kapitaal Mnr. Marvel Me. Lane 535 000 x 15% = 80 250 760 000 x 15% = 114 000 Berekening: Salaris Mnr. Marvel Berekening: Bonus Me. Lane 26 500 x 1,1 = 29 150 425 000 x 12% = 51 000 29 150 x 12 = 349 800 Berekening: Finale verdeling Mnr. Marvel 125 000 x 3/2 = 187 500 25 TOTAAL 50 VRAAG 4 4.1 BEREKEN DIE FINANSIËLE AANWYSERS VIR 2021 4.1.1 Vuurproefverhouding: 64 000 ✓ + 11 000 ✓ : 84 000 ✓ OF 171 000 ✓ – 96 000 ✓ : 84 000 ✓ OF 75 000 ✓✓ : 84 000 ✓ = 0,9 : 1  aanvaar 0,89 : 1 4 7
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM (VRAESTEL 1) GRAAD 11 4.1.2 Skuld-ekwiteitsverhouding: 240 000 ✓ : 858 000 ✓ 0,3 : 1  aanvaar 0,27 : 1 3 4.1.3 % opbrengs op die gemiddelde ekwiteit verdien deur die vennootskap: 278 000✓ 100  ½ ✓(858 000 ✓ + 1 210 000 ✓) 1 OF 278 000 ✓ 100 𝑥 ½ ✓(2 068 000 ✓✓ ) 1 OF 278 000 ✓ 100  (1 034 000✓✓✓) 1 = 27%  aanvaar 26.9% 5 4.2 Moet die vennote bekommerd wees oor die likiditeit van die onderneming vir 2021? Haal TWEE finansiële aanwysers aan. Kommentaar ✓ Aanwyser ✓✓ Syfers ✓✓ Bedryfskapitaalverhouding verminder van 3,9 : 1 in 2020 tot 2,2 : 1 in 2021. Vuurproefverhouding verminder van 2,1 : 1 tot 0,9 / 0,89 : 1 in 2021. Die vennote hoef nie bekommerd te wees oor die likiditeit van die besigheid nie. Hulle behoort geen probleme te ondervind om hulle korttermyn skuld te betaal nie. Die likiditeitsverhoudings is baie meer doeltreffend in 2021 aangesien dit te hoog was in 2020. 5 4.3.1 Is dit ʼn goeie idee om R300 000 te leen? Haal EEN finansiële aanwyser aan om jou antwoord te staaf. Kommentaar ✓✓ Aanwyser ✓ Syfers✓ Skuld-ekwiteitsverhouding het verhoog van 0,1 : 1 in 2020 tot 0,3 : 1 in 2021. Ja, die vennootskap is laag gerat/het ʼn lae risiko. Hulle maak nie baie 8
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM (VRAESTEL 1) GRAAD 11 gebruik van lenings nie. OF Nee, indien hulle R300 000 leen sal die Skuld-ekwiteitsverhouding verhoog tot 0,6 : 1 wat die risiko verhoog omdat daar hoër rente en terugbetaling sal wees. 4 4.3.2 Verskaf TWEE ander voorstelle wat die vennote kan oorweeg in plaas van om die lening te vergroot. Twee geldige voorstelle ✓✓ • Verhoog die kapitaal bydraes • Kry nog ʼn vennoot • Gebruik die vaste deposito 2 4.4 Mike is bekommerd oor die % opbrengs wat hy verdien. Is dit ʼn geldige bekommernis? Haal EEN finansiële aanwyser aan om jou antwoord te staaf. Verduideliking ✓✓ Syfers ✓✓ Mike moet bekommerd wees oor sy % opbrengs omdat dit verminder het van 29% in 2020 tot 22% in 2021, Terwyl Kate se % opbrengs op eienaarsbelang het vermeerder van 21% in 2020 tot 36% in 2019 4 4.5 Mike is nie tevrede met Kate se huidige bydraes tot die vennootskap nie. Hy het besluit om ’n vergadering te hou om die saak met haar te bespreek. Noem DRIE punte wat hy tydens hierdie vergadering met haar moet bespreek. Drie geldige punte ✓✓✓ • Kate het R400 000 van haar kapitaalbydrae onttrek gedurende die jaar. • Kate het ʼn negatiewe privaatrekening as gevolg van onttrekkings. • Hulle ontvang dieselfde salaris, en hulle doen nie noodwendig dieselfde hoeveelheid werk nie. • Hulle moet weer oor die vennootskapsooreenkoms onderhandel aangesien dit nie regverdig is teenoor Mike nie. Hy verskaf 75% van die kapitaal en het nie al sy verdienste onttrek nie, maar tog verdien 3 hy ʼn laer opbrengs. TOTAAL 30 TOTAAL: 150 9

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all