Skip to content
Memorandum

Accounting Grade 11 Paper 2 Gauteng November 2021 Memo

Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2021, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: AccountingGrade 11202110 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2021 GRAAD 11 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte vir misplaasde items nie). Geen dubbelpenalisering toepassing nie 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.. 4. Indien ʼn vooraansuiweringssyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie) 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie 8. Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ʼn +, -, x, - of volgens memo wees 9. ‘Een deel korrek’ beteken die bewerking en een deel is korrek Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die put toegeken. Indien ʼn getal ʼn metodepunt verdien het, dit sal as ‘een deel korrek’ beskou word.. 10. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toegeken word nie indien noemer en deler omgeruil is. Dit is ook van toepassing op verhoudings 11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. Indien sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel van  12. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die memorandum bied. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. 10 bladsye
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAADE 11 VRAAG 1: VERSOENING (40 punte; 32 minute) 1.1 BANKVERSOENING 1.1.1 Algemene grootboek van Sahara Handelaars Bank B 10 Datum Besonderhede Bedrag Datum Besonderhede Bedrag 2021 Debiteurekontrole/ 2021 30 √ 1 000 30 Saldo √ 9 228 Nov T. Rhino √ Nov Saldo 11 068 31 Verkope√ 2 190 – 2 910 = - 720 √√ 720 Onttrekkings √ √ 1 440 Bankkoste √ √ 80 Rente op oortrekking √ √ 60 Handelsvoorraad √ √√ 5 820 – 5 280 = 540 540 12 068 12 068 2021 01 Saldo √ 11 068 Des 16 1.1.2 Bankversoeningstaat van Sahara Handelaars op 30 November 2021. Debiet Krediet Dt saldo volgens Bankstaat √16 768 Kt uitstaande deposito √ 6 000 Dt uitstaande EFO 333 √ 6 500 Dt bedragverkeerdelik gekrediteer √√ 100 KT bedrag verkeerdelik gedebiteer √√ 6 300 Kt saldo volgens bankrekening √ 11 068 23 368 23 368 8 2
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAADE 11 1.1.3 Verduidelik kortliks wat die doel is om bankversoening te doen. (2) Dit is ʼn interne beheermaatreël om te verseker dat al die inskrywings korrek deur die onderneming en die bank opgeteken is. √ √ Dit voorkom bedrog, weglatings en foute. Om enige uitstaande deposito’s en uitstaande EFO’s te identifiseer. (Enige ander relefante, korrekte antwoorde.) 1.1.4 Noem TWEE interne beheermaatreëls wat ʼn onderneming kan implementeer om die kontant in die onderneming te beheer (2) Verdeling van pligte √ Deponeer alle gelde wat ontvang word daagliks √ Registreer dat SMS’s deur die Bank gestuur word vir enige beweging in die bankrekening. (Enige ander relefante, korrekte antwoorde.) 4 1.2 KREDITEUREVERSOENING 1.2.1 Green Apple Kie. Krediteureversoening op 31 Mei 2021 Rekeningstaat van Green Krediteuregrootboek van Apple Kie. Fresh Fruit Mart Verkeerde saldo 14 530 13 789 a. √ 450 b. √ (90) c. √ 700 √ 700 of √√1 400 d. √ 251 e. √ 3 400 √ (1 950) Korrekte saldo 15 890 15 890 totale moet dieselfde wees 8 3
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAADE 11 1.2.2 a. Watter stappe moet deur die bestuur teen die werknemer geneem word? Verskaf TWEE punte (2) • Trek die geld van sy salaris af./Herwin geld deur regstappe. • Roep hom vir tugverhoor. • ʼn Saak moet by die SAPD geopen word. • Skors die werknemer hangende die uitslag van die saak. Enige TWEE punte √√ b. Verskaf TWEE interne beheermaatreëls wat toegepas moet word om te voorkom dat dit weer gebeur (2) • Verdeling van pligte. • Senior personeel moet aankope goedkeur. • Wanneer goedere ontvang word, moet die persoon wat dit ontvang die voorraad wat ontvang word, kontroleer op die faktuur en die bestelvorm. • Doen interne oudit of kontrole om foute en bedrog op te spoor. • Maandelikse versoening van skuldeisers (krediteure). Enige TWEE punte √√ 4 40 4
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAADE 11 VRAAG 2: KOSTE REKENINGKUNDE (40 punte; 32 minute) 2.1 PURPLE GIRLS FACE MASK VERVAARDIGERS 2.1.1 Bereken die grondstowwe uitgereik vir produksie 2021 (6) 53 000√ – 25 000√ + 720 000√ + 15 400√ – 5 000√ = 758 400 6 2.1.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN PURPLE GIRLS MASK VERVAARDIGERS a. DT FABRIEKSBOKOSTE N2 KT Huuruitgawe 18 680 √√ Sept 30 Goedere in bewerking 281 940 Sept 30 (46 700 x 400/1000) or 2/5 Fabrieksonderhoud 68 400 √ Water en elektrisiteit 31 360 √√ (78 400 x 400/1000) or 2/5 Indirekte materiaal (5 200√ – 5 500√ + 48 700 49 000√) Diverse uitgawes 6 150 √√ 12 300 x 3/6 Waardevermindering 22 800 √ Fabrieksvoorman 85 850 √ 281 940 281 940 14 5
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAADE 11 b. GOEDERE IN BEWERKING B6 2020 2021 Klaarprodukte 1 849 990 01 Saldo 38 000 Okt Sept 30 voorraad √ Balanserende syfer Grondstof voorraad √ 758 400 76 000 Sien 2.1.1 Saldo Direkte arbeidskoste √ 847 650√ Fabrieksbokoste √ 281 940 Sien 2.1.3 a 1 925 990 1 925 990 2021 Saldo 76 000 √ Okt 01 9 2.2 HANDSAN VERVAARDIGERS 2.2.1 Bereken die gelykbreekpunt vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2021. (5) Totale vastekoste Verkoopsprys – veranderlikekoste = 50 √ x 24 960 √ 184 √ – 132 √ = 1 248 000 52 = 24 000 eenhede 2.2.2 Lewer kommentaar of die onderneming tevrede moet wees met die gelykbreekpunt. Haal syfers aan in jou kommentaar. (4) Ja/Nee √ Kommentaar √√ Syfers √ Ja – Besigheid produseer 960 eenhede meer as die gelykbreekpunt. Nee – Besighede produseer slegs 960 eenhede meer as die gelykbreekpunt, die besigheid maak skaars ʼn wins. 6
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAADE 11 2.2.3 Die direktemateriaalkoste word goed beheer. Noem EEN moontlike rede vir die verlaging van die direktemateriaalkoste in 2021. (2) Die prys van die materiaal het verminder √√ Minder vermorsing van materiaal (Enige relevante antwoord.) 11 40 VRAAG 3: BTW EN VOORRAADSTELSELS (30 punte; 24 minute) 3.1 BTW 3.1.1 Bereken die bedrae gemerk A – E in die tabel hieronder. (5) ANTWOORD A R368 000 B R48 000 C R2 645 D R5 480 E R6 302 3.1.2 Verduidelik die verskil tussen Belastingvermyding en Betastingontduiking. (4) Belastingvermyding is wanneer ʼn belastingbetaler sy sake op ʼn wettige manier reël om sy betaalbare belasting te verminder. √√ Belastingontduiking is onwettige aktiwiteite wat die belastingbetaler gebruik om sy belastingpligtigheid te verminder. √√ 3.1.3 Gee TWEE voorbeelde van nul-koers items en TWEE voorbeelde van BTW- vrygestelde items. (4) NUL-KOERS ITEMS: Bruinbrood, rys, melk, eiers (ANY TWO) √√ BTW-VRYGESTELDE ITEMS: Skoolfonds, versekering, finansiëledienste (ANY TWO) √√ 13 7
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAADE 11 3.2 VOORRAADSTELSELS 3.2.1 Bereken die aankoopprys wat na die Handelsrekening oorgedra sal word. (5) 250 000 √ – 2 500 √ – 11 250 √ + 3 250 √ = 239 500 3.2.2 Bereken die verkopesyfer wat oorgedra sal word na die Handelsrekening. (4) 295 000 √ – 15 700 √ – 12 000 √ = 267 300 3.2.3 Bereken koste van verkope. (4) Sien 3.1.2 65 200 + 239 500 + 12 560 √ – 96 250 √= 221 010 3.2.4 Bereken die omsetsnelheid van voorraad vir 2020. (4) 221 010 Sien 3.2.3 (65 200 + 96 250) / 2√ = 221 010 80 725 √ = 2,7 keer per jaar 17 30 8
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAADE 11 VRAAG 4: Kontantbegroting en Geprojekteerde Inkomstestaat (40 punte; 32 minute) 4.1 KONSEPTE ANTWOORD 4.1.1 Onwaar √ 4.1.2 Waar √ 4.1.3 Onwaar √ 4.1.4 Onwaar √ 4.1.5 Waar √ 5 4.2 KONTANTBEGROTING 4.2.1 DEBITEURE INVORDERINGS SKEDULE VIR JUNIE EN JULIE 2021. Kredietverkope Junie Julie April (90 000 x 75%) 67 500 √ 15 525 √ Mei (82 000 x 75%) 61 500 √ 18 450 √ 14 145 √ √ Junie (100 000 x 75%) 75 000 √ 28 800 22 500 √ √ √ Julie (110 000 x 75%) 82 500 √ 31 680 √ Debiteure invorderings 62 775 68 325 14 9
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAADE 11 4.2.2 KONTANTBEGROTING VIR JUNIE EN JULIE 2021 Junie Julie ONTVANGSTE Kontantverkope 25 000 27 500 Sien 4.2.1 bo Sien 4.2.1 bo Invordering van debiteure 62 775 68 325 √ Huurinkomste 17 000 19 040 √ Lening-RAV Bank 201 600 Verkoop van vaste bates 132 900 √ Totale ontvangste 104 775 449 365 BETALINGS Kontant aankope 97 500 √ 127 500 √ Betalings aan krediteure 80 000 65 000 √ Onttrekkings 7 500 7 500 √ Lening terugbetaling 5 600 Rente op lening (201 600√ x 11.5% 1 932 √ x1/12√) Advertensie 820 √ 1 000 √ Salarisse 75 000 78 000 √ Totale betalings 260 820 286 532 Kontant surplus (tekort) (156 045) 162 833 Bank: Begin saldo 140 530 15 515 Bank: Sluitings saldo 15 515 178 348 21 40 TOTAAL: 150 10

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 11 Accounting

View all