Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2021 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 11202110 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 addendum from the Gauteng November 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2021 GRAAD 11 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 ANTWOORDBOEK TYD: 2 uur PUNTE: 150 10 bladsye Naam van skool: Naam van leerder: Graad: MAKSIMUM VRAAG PUNTE TOEGEKEN GEMODEREER PUNTE 1 30 2 40 3 50 4 30 TOTAAL 150 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 5 VRAAG 1.2 1.2.1 Waardevermindering op toerusting BEDRAG Ou toerusting Nuwe toerusting Totale waardevermindering vir die jaar 5 1.2.2 Waardevermindering op voertuie BEDRAG Waardevermindering op voertuig verkoop b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 VRAESTEL 1 GRAAD 11 Waardevermindering op oorblywende voertuie Totale waardevermindering vir die jaar 8 1.2.3...VASTE/TASBARE BATES VOERTUIE TOERUSTING Drawaarde aan die begin van die jaar Kosprys 2 680 000 810 000 Opgehoopte waardevermindering (1 060 000) (240 000) Bewegings Toevoeging teen kosprys Verkoop teen drawaarde Waardevermindering Drawaarde aan die einde van die jaar Kosprys Opgehoopte waardevermindering 12 TOTAAL 30 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 2 INKOMSTESTAAT VAN WESTVILLE HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021 Verkope Koste van verkope 467 630 Bruto wins Ander bedryfsinkomste Huurinkomste Voorsiening vir oninbare skuld aangesuiwer Korting ontvang 17 550 Bruto bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes Oninbare skuld 1 020 Skryfbehoeftes Verpakkingsmateriaal Salarisse en lone 175 170 Water- en elektrisiteitsrekeninge Versekering 15 460 Advertensie Telefoon 21 570 Motoruitgawes 25 840 Onderhoud 13 710 Korting toegestaan Bankkoste Handelsvoorraad tekort Waardevermindering Bedryfswins Rente inkomste 10 000 Wins voor renteuitgawe Rente uitgawe 40 Netto wins vir die jaar TOTAAL 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 3 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 4 3.2 FRANKENSTEIN HANDELAARS Uittreksel van die Balansstaat op 28 Februarie 2021 EKWITEIT EN LASTE Eienaarsbelang Kapitaal Privaatrekeninge Nie-bedryfslaste Bedryfslaste Handels en ander betaalbares Totale ekwiteit en laste 18 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 VRAESTEL 1 GRAAD 11 3.3 MARVELLOUS LEKKERGOEDWINKEL KAPITAAL Mnr. Marvel Me. Lane Saldo op die begin van die jaar 760 000 Bydrae van kapitaal gedurende die jaar Onttrekkings van kapitaal gedurende die jaar Saldo aan die einde van die jaar 760 000 3 PRIVAATREKENINGE Mnr. Marvel Me. Lane Wins soos per Inkomstestaat Vennote se salarisse Vennote se bonusse Rente op kapitaal Primêre verdeling van wins Finale verdeling van wins 125 000 Onttrekkings gedurende die jaar Behoue inkomste vir die jaar Behoue inkomste aan die begin van die jaar Behoue inkomste aan die einde van die jaar b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 VRAESTEL 1 GRAAD 11 Berekening : Rente op kapitaal Mnr. Marvel Me. Lane Berekening: Salaris Mnr. Marvel Berekening: Bonus Me. Lane Berekening: Finale verdeling Mnr. Marvel 25 TOTAAL 50 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 4 BEREKENING VAN DIE FINANSIËLE AANWYSERS VIR 2021 4.1.1 Vuurproefverhouding: 4 4.1.2 Skuld-ekwiteitsverhouding: 3 4.1.3 % opbrengs op die gemiddelde ekwiteit verdien deur die vennootskap: 5 4.2 Moet die vennote bekommerd wees oor die likiditeit van die onderneming vir 2021? Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 5 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 VRAESTEL 1 GRAAD 11 4.3.1 Is dit ʼn goeie idee om R300 000 te leen? Haal EEN finansiële aanwyser aan om jou antwoord te staaf. 4 4.3.2 Verskaf TWEE ander voorstelle wat die vennote kan oorweeg in plaas van om die lening te vergroot. 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com 4.4 Mike is bekommerd oor die % opbrengs wat hy verdien. Is dit ʼn geldige bekommernis? Haal EEN finansiële aanwyser aan om jou antwoord te staaf. 4 4.5 Mike is nie tevrede met Kate se huidige bydraes tot die vennootskap nie. Hy het besluit om ʼn vergadering te hou om die saak met haar te bespreek. Noem DRIE punte wat hy tydens hierdie vergadering met haar moet bespreek. 3 TOTAAL 30 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all