Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2021 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 11202113 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 question paper from the Gauteng November 2021 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2021 GRAAD 11 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 TYD: 2 uur PUNTE: 150 12 bladsye + 1 formuleblad en ʼn antwoordboek van 10 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 2 VRAESTEL 1 GRAAD 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. ʼn Spesiale ANTWOORDBOEK word voorsien waarin AL die vrae beantwoord moet word. 3. ʼn FORMULEBLAD vir die finansiële aanwysers word voorsien aan die agterkant van die vraestel. Jy kan dit gebruik indien nodig. 4. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien. 5. Jou mag ʼn nie-programeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord. 7. Waar van toepassing, moet alle berekenings tot EEN desimaalpunt gegee word. 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ʼn riglyn wanneer die vraestel beantwoord word. Probeer om NIE daarvan af te wyk nie. VRAAG ONDERWERP VAN DIE VRAAG PUNTE TYD IN MINUTE 1 AARP & Vaste Bate Nota 30 24 minute 2 Inkomstestaat 40 32 minute 3 Balansstaat 50 40 minute 4 Ontleding en vertolking 30 24 minute TOTAAL 150 120 minute b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 3 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 1: AARP & VASTE BATE NOTA (30 PUNTE; 24 MINUTE) 1.1 KONSEPTE 1.1 Vul die ontbrekende woord(e) in. Skryf slegs die korrekte woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK. 1.1.1 … is die oorblywende waarde van ʼn bate nadat die waardevermindering volledig afgeskryf is. 1.1.2 … is ʼn stel beginsels waarvolgens finansiële state opgestel word. 1.1.3 Die … beginsel bepaal dat alle inkomste verdien, en uitgawes wat aangegaan word, vir dieselfde finansiële periode getoon moet word. 1.1.4 … is ʼn toegerekende uitgawe. 1.1.5 … is ʼn negatiewe bate. (5) 1.2 VASTE BATE NOTA Jy word voorsien van die volgende inligting uit die boeke van Good Place Handelaars. GEVRA: 1.2.1 Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar geëindig 31 Desember 2021. (5) 1.2.2 Bereken die waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig 31 Desember 2021. (8) 1.2.3 Voltooi die Vaste Bate Nota tot die Finansiële State op 31 Desember 2021. (12) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 4 VRAESTEL 1 GRAAD 11 INLIGTING: A Die onderstaande inligting is ʼn uittreksel uit die Vooraansuiwerings Proefbalans van Good Place Handelaars. Lys van saldo’s op 31 Desember 2021 Voertuie 2 680 000 Toerusting 810 000 Opgehoopte waardevermindering op voertuie 1 060 000 Opgehoopte waardevermindering op toerusting 240 000 A Toerusting • Nuwe toerusting met ʼn kosprys van R120 000 is gekoop op 01 Oktober 2021. Geen inskrywing is gemaak vir die transaksie nie. • Waardevermindering op toerusting word afgeskryf teen 20% p.j met behulp van die kosprys metode. B Voertuie • Een van die afleweringsvoertuie was verkoop vir R190 000 op 01 Julie 2021. Die voertuig was gekoop op 01 Julie 2019 vir R320 000. Die opgehoopte waardevermindering op die voertuig op 01 Januarie 2021 was R46 400. • Waardevermindering op voertuie word afgeskryf teen 10% p.j. met behulp van die verminderde saldo metode. 30 VRAAG 2: INKOMSTESTAAT (40 PUNTE; 32 MINUTE) Die inligting verskaf hieronder word uit die boeke van Westville Handelaars geneem. Die finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2021. GEVRA: Stel die Inkomstestaat op vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021. (40) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 5 VRAESTEL 1 GRAAD 11 INLIGTING: A Vooraansuiwerings Proefbalans op 28 Februarie 2021 Balansstaat Rekening Afdeling Debiet Krediet Kapitaal [01/03/2020] 510 000 Onttrekkings 204 000 Grond en geboue 450 000 Voertuie 210 000 Toerusting 123 700 Opgehoopte waardevermindering op 94 500 voertuie Opgehoopte waardevermindering op 43 500 toerusting Vaste Deposito: Nedbank [8% p.j.] 125 000 Lening: Nedbank [12% p.j.] 390 000 Handelsvoorraad 174 120 Debiteurekontrole 59 500 Voorsiening vir oninbare skuld 3 500 Bank 29 320 Kleinkas 1 000 Wisselgeld 3 000 Krediteurekontrole 110 280 Nominale Rekeninge Afdeling Verkope 954 300 Koste van verkope 467 630 Debiteureafslag 28 620 Oninbare skuld 1 020 Skryfbehoeftes 12 520 Verpakkingsmateriaal 13 670 Salarisse en lone 175 170 Water en elektrisiteit 45 210 Versekering 15 460 Advertensie 17 080 Telefoon 21 570 Motoruitgawes 25 840 Herstelwerk 13 710 Korting toegestaan 11 070 Korting ontvang 17 550 Bankkoste 3 560 Rente op oortrokke rekening 1 610 Huurinkomste 99 750 Rente op vaste deposito 10 000 2 233 380 2 233 380 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 6 VRAESTEL 1 GRAAD 11 A Aansuiwerings en addisionele inligting i. Fisiese voorraadopname op 28 Februarie 2021 toon die volgende: • Handelsvoorraad, R171 020 • Skryfbehoeftes, R1 420 • Verpakkingsmateriaal wat gedurende die jaar gebruik is, beloop R11 220. ii. Water en elektrisiteistrekening met ’n totaal van R3 180 is verskuldig vir Februarie 2021, sal eers op 10 Maart 2021 betaal word. iii. ʼn Bedrag van R2 100 is aan Reality Ads betaal op 25 Februarie 2021 vir ʼn advertensie wat gedurende Maart 2021 sal verskyn. iv. Huurinkomste sluit die huur vir Maart 2021 in. Huur is op 1 Januarie 2021 verhoog met R750 per maand. v. Voorsiening vir oninbare skuld moet aangesuiwer word tot 5% van die debiteure. vi. Die volgende inligting verskyn op die Bankstate wat van Nedbank ontvang is: • Diensgeld, R1 120 • Internet bankkoste, R320 • Rente op oortrokke rekening, R170 vii. Die leningstaat wat van Nedbank ontvang is toon die volgende: Saldo op 1 Maart 2020 450 000 Betalings gemaak gedurende die jaar [12 x R5 000] 60 000 Saldo op 28 Februarie 2021 399 860 viii. Waardevermindering vir die jaar bedra R33 030. 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 7 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 3: BALANSSTAAT (50 PUNTE; 40 MINUTE) 3.1 Pas die konsep in Kolom A by die omskrywing in Kolom B. Skryf slegs die letters (A – E) langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.4) in die ANTWOORDBOEK. KOLOM A KOLOM B 3.1.1 Lopende saak A Die vennootskap het genoeg bates om alle skuld te dek. 3.1.2 Solvensie B Analise van die finansiële posisie van die 3.1.3 Balansstaat vennootskap. 3.1.4 Likiditeit C Die vennootskap toon die handelsvoorraad in die Balansstaat as R60 000, alhoewel beplan hulle om ʼn uitverkoping gedurende die volgende maand te hou. Die voorraad sal dan vir R40 000 verkoop word. D Die vennootskap moet dieselfde voorraadstelsel van die een finansiële jaar tot die volgende gebruik. E Die vennootskap is in staat om alle korttermynskuld af te betaal. (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 8 VRAESTEL 1 GRAAD 11 3.2 FRANKENSTEIN HANDELAARS GEVRA: Berei die Eienaarsbelang-en Laste Afdeling van die Balansstaat op 28 Februarie 2021 voor. Wys alle berekenings met betrekking tot die notas in hakies. (18) INLIGTING: Die volgende saldo’s verskyn onder andere, in die Algemene Grootboek van Frankenstein Handelaars op 28 Februarie 2021. Kapitaal: Frank 200 000 Kapitaal: Stein 170 000 Privaatrekening: Frank (Debiet) 1 690 Dr Privaatrekening Stein (Krediet) 10 360 Cr Tasbare bates teen drawaarde 232 000 Vaste Deposito: ABSA Bank (9% p.j.) 70 000 Lening: ABSA Bank (12%) 40 000 Handelsvoorraad 85 980 Debiteurekontrole 64 000 Krediteurekontrole 9 070 SAID: LBS 3 500 Bank (Krediet) 20 250 Cr Kleinkas 1 200 Wisselgeld 400 Voorsiening vir oninbare skuld 890 Pensioenfond 500 Vooruit ontvangde inkomste 700 A Aansuiwering en addisionele inligting i. Op 28 Februarie 2021 het Me Stein toerusting ter waarde van R15 000 en kontant van R15 000 bygedra om haar kapitaalbydrae gelyk te maak. Hierdie transaksie is nog nie aangeteken nie. ii. Die vennote het ooreengekom om R20 000 van die lening voor 30 April 2021 af te betaal. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 9 VRAESTEL 1 GRAAD 11 3.3 MARVELLOUS LEKKERGOEDWINKEL Die volgende inligting is geneem uit die rekeningkundige rekords van Marvellous Lekkergoedwinkel. Die winkel is ʼn vennootskap tussen Mnr. Marvel en Me. Lane. GEVRA: Berei die volgende notas voor soos dit in die Balansstaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021 sal verskyn. • Kapitaal Nota (3) • Privaatrekening Nota (25) INLIGTING: A Die volgende saldo’s het in die grootboek van MARVELLOUS LEKKERGOEDWINKEL op 28 Februarie 2021 verskyn. Kapitaal: Mnr. Marvel R360 000 Kapitaal: Me. Lane R760 000 Privaatrekening: Mnr. Marvel R2 300 (DT) Privaatrekening: Me. Lane R4 500 (KT) Onttrekkings: Mnr. Marvel R25 000 Onttrekkings: Me. Lane R30 000 B Addisionele inligting i. Mnr. Marvel het voorraad ter waarde van R35 000 geneem. Dit is in sy persoonlike hoedanigheid as ʼn donasie aan die plaaslike liefdadigheidsorganisasie geskenk. Die transaksie is nie aangeteken nie. ii. Op 1 Desember 2020 het Mnr. Marvel sy kapitaal verhoog met R175 000. Geen inskrywing van hierdiedie transaksie is gemaak nie. iii. Die vennootskapsooreenkoms het die volgende bepaal: • Vennote is geregtig op 15% p.j. rente op kapitaal op hulle kapitaal saldo’s aan die einde van die finansiële jaar. • Op 01 Januarie 2020 het Mnr. Marvel ʼn 10% verhoging op sy maandelikse salaris van R26 500 ontvang. Geen verdere verhogings was gegee nie. • Me. Lane se salaris vir die jaar was R425 000. • Aan die einde van die finansiële jaar het Me. Lane ʼn bonus gelykstaande aan 12% van haar jaarlikse salaris ontvang. • Mnr. Marvel en Me. Lane verdeel die oorblywende wins of verlies in die verhouding 3:2. iv. Me. Lane se gedeelte van die finale verdeling van die wins is R125 000. v. Mnr. Marvel het ʼn bonus van R12 000 aan die einde van die finansiële 50 jaar ontvang. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 10 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING (30 PUNTE; 24 MINUTE) Die volgende inligting is onttrek uit die rekeningkundige rekords van Micro-touch. Micro- touch is ʼn vennootskap tussen Mike Ndlovu en Kate Terblanche. GEVRA: 4.1 Bereken die volgende aanwysers vir 2021: 4.1.1 Vuurproefverhouding (4) 4.1.2 Skuld-ekwiteitsverhouding (3) 4.1.3 % opbrengs op gemiddelde ekwiteit wat deur die vennootskap verdien is (5) 4.2 Moet die vennote bekommerd wees oor die likiditeit van die onderneming vir 2021? Haal TWEE finansiële aanwysers aan. (5) 4.3 Micro-touch verkoop Latex ondersoekhandskoene aan dokters en apteke. Hulle oorweeg dit om hul produkreeks uit te brei na ontsmettingsmiddels en gesigsmaskers. Die vennote oorweeg dit om hul lening met R300 000 te verhoog. 4.3.1 Is dit ʼn goeie idee om R300 000 te leen? Haal EEN finansiële aanwyser aan om jou antwoord te staaf. (4) 4.3.2 Gee TWEE ander voorstelle wat die vennote kan oorweeg in plaas van om die lening te vergroot. (2) 4.4 Mike is bekommerd oor die % opbrengs wat hy verdien. Is dit ʼn geldige bekommernis? Haal EEN finansiële aanwyser aan om jou antwoord te staaf. (4) 4.5 Mike is nie tevrede met Kate se huidige bydraes tot die vennootskap nie. Hy besluit om ʼn vergadering te hou om die saak met haar te bespreek. Noem DRIE punte wat hy tydens hierdie vergadering met haar moet bespreek. (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 11 VRAESTEL 1 GRAAD 11 INLIGTING: Uittreksel uit die Balansstaat van Micro-Touch op 28 Februarie: 2021 2020 R R Vaste Deposito: Nedbank (10% p.j.) 300 000 390 000 Bedryfsbates 171 000 304 000 Voorraad 96 000 134 000 Handels en ander ontvangbares 64 000 45 000 Kontant en kontant ekwivalente 11 000 125 000 Kapitaalrekeninge 800 000 1 200 000 Privaatrekeninge 58 000 10 000 Verbandlening : Nedbank (12% p.j.) 240 000 135 000 Bedryfslaste 84 000 78 000 Uittreksel van die Verdelings- en Privaatrekeninge van Vennote: Totaal Mike Kate 2021 R R R Privaatrekeninge aan die begin van 10 000 40 000 (30 000) die jaar Privaatrekeninge aan die einde van 58 000 108 000 (50 000) die jaar Netto wins vir die jaar 278 000 Vennote se salarisse 140 000 70 000 70 000 Rente op kapitaal (6% p.j.) 54 000 36 000 18 000 Vennote se deel van oorblywende 84 000 42 000 42 000 wins Vennote se onttrekkings vir die jaar 230 000 80 000 150 000 b.o.
Downloaded from hlayiso.com LET WEL: = i. Elke vennoot het R600 000 as kapitaal bygedra toe die besigheid begin het, maar Kate het haar kapitaal halfpad deur die 2021 boekjaar verminder met R400 000. ii. Mike het sy kapitaalbydrae gedurende die jaar gehandhaaf op R600 000. Hy het ook sy onttrekkings verminder om te verhoed dat die besigheid se bankrekening oortrokke raak. Finansiële aanwysers: 2021 2020 % bedryfswins op verkope 20% 23% % netto wins op verkope 12% 15% Bedryfskapitaalverhouding 2,2 : 1 3,9 : 1 Vuurproefverhouding ? 2,2 : 1 Skuld-ekwiteitsverhouding ? 0,1 : 1 Opbrengs op ekwiteit: Mike 22% 29% Opbrengs op ekwiteit: Kate 36% 21% Opbrengs op ekwiteit van vennootskap ? 18% 30 TOTAAL: 150 EINDE
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 13 VRAESTEL 1 GRADE 11 FORMULEBLAD Bruto wins 100 Bruto wins 100 Netto wins 100    Verkope 1 Koste van Verkope 1 Verkope 1 Bedryfsuitgawes 100 Bedryfswins 100   Verkope 1 Verkope 1 Totale verdienste deur vennoot 100 Netto Wins 100  × Gemiddelde vennotebelang 1 Gemiddelde Eienaarsbelang 1 Bedryfsbates : Bedryfslaste (Bedryfsbates - voorraad) : Bedryfslaste 𝐺𝑒𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑑𝑒𝑑𝑒𝑏𝑖𝑡𝑒𝑢𝑟𝑒 365 12 Gemiddelde krediteure 365 12 × 𝑜𝑓  of 𝐾𝑟𝑒𝑑𝑖𝑒𝑡 𝑣𝑒𝑟𝑘𝑜𝑝𝑒 1 1 Kredietaankope of koste van verkope 1 1 𝐺𝑒𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑑𝑒 𝑉𝑜𝑜𝑟𝑟𝑎𝑎𝑑 365 12 𝐾𝑜𝑠𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑉𝑒𝑟𝑘𝑜𝑝𝑒 × 𝑜𝑓 𝐾𝑜𝑠𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑉𝑒𝑟𝑘𝑜𝑝𝑒 1 1 𝐺𝑒𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑑𝑒 𝑉𝑜𝑜𝑟𝑟𝑎𝑎𝑑 Nie Bedryfslaste : Vennotebelang Totale bates : Totale Laste

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all