Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2020
GRAAD 11
REKENINGKUNDE
VRAESTEL 2
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
14 bladsye + 1 formuleblad
b.o.
Skip to contentAll 2020 papers %202020%20Exemplars%20Answer%20%20Book_hlayiso.com_--beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73/v1-deba459ad27c2575a0e7/card.webp)

%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053/v1-eaa6fa54a9158a1b1ee6/card.webp)

%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ef3e6a99-059f-4712-8b54-d03646a624d4/v1-3d4c9c9738fa03a84123/card.webp)

View all





Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 2 question paper from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 943.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 2
VRAESTEL 2 GRAAD 11
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig en volg dit presies.
1. Beantwoord ALLE vrae.
2. ʼn Spesiale ANTWOORDBOEK word voorsien waarin ALLE vrae beantwoord moet
word.
3. ʼn FORMULEBLAD vir die finansiële aanwysers word voorsien aan die agterkant van
die vraestel.
4. Wys ALLE berekeninge om deelpunte te verdien.
5. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy mag blou of swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
7. Waar van toepassing, moet alle berekeninge afgerond word tot een desimale plek.
8. Skryf netjies en leesbaar.
9. Gebruik die inligting in die onderstaande tabel as ʼn riglyn wanneer jy die vrae
beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE.
VRAAG ONDERWERP PUNT TYD IN MINUTE
1 Versoening 40 32 minute
2 Vervaardiging 55 44 minute
3 Voorraadwaardasies & Etiek 20 16 minute
4 Begrotings 35 28 minute
TOTAAL 150 120 minute
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 3
VRAESTEL 2 GRAAD 11
VRAAG 1: VERSOENING (40 PUNTE: 32 MINUTE)
1.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs “waar” of
“onwaar” langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK
neer.
1.1.1 ʼn Oorspronklike faktuur is ʼn dokument wat ontvang word deur ʼn
klant wat goedere op krediet aankoop.
1.1.2 ʼn Vooruitgedateerde tjek uitgereik aan ʼn krediteur sal nie
aangeteken word in enige joernaal tot die datum op die tjek
aanbreek nie.
1.1.3 ʼn Krediteur sal nie ʼn kwitansie uitreik aan ʼn debiteur wat haar
rekening met ʼn elektroniese oordrag betaal nie.
1.1.4 ʼn Debietnota word aan ʼn krediteur uitgereik wat aan hom verduidelik
waarom die goedere teruggestuur word.
1.1.5 ʼn Krediteur is ʼn nie-bedryfslas. (5 x 1) (5)
1.2 BANKVERSOENING
Die inligting is van Vintage Handelaars.
Gevra:
1.2.1 Wys die veranderings in die kontantjoernale op 30 November 2020. (08)
1.2.2 Bereken die regte saldo van die Bankrekening op 30 November
2020. (5)
1.2.3 Berei die Bankversoeningstaat voor op 30 November 2020. (7)
1.2.4 Die eienaar, J Kirk, besef dat baie mense nou elektroniese fonds-
oorplasings gebruik (EFO) om die besigheid te betaal. Gee TWEE
voordele van EFO’s. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 4
VRAESTEL 2 GRAAD 11
INLIGTING:
A Uittreksel: Bankversoeningstaat op 31 Oktober 2020
Debiet saldo volgens Bankstaat R 8220
Uitstaande deposito R16 300
Uitstaande tjeks
Nr. Datum
642 10 Mei 2020 R2 300
854 14 Oktober 2020 R1 250
888 27 Oktober 2020 R5 780
1032 28 Oktober 2020 R7 950
Ongunstige saldo volgens Bankrekening R ????
B Addisionele inligting in verband met die bostaande Bankversoeningstaat
vir Oktober en met die Bankstaat vir November:
Die uitstaande deposito verskyn op die Bankstaat vir November.
Tjek 642 was uitgereik as ʼn donasie aan ʼn plaaslike welsynorganisasie. Die
tjek is nooit gedeponeer nie.
Tjek 854 verskyn nie op die November Bankstaat nie. Die tjek is verloor, ʼn
nuwe tjek sal NIE uitgereik word NIE.
Tjek 888 verskyn nie op die November Bankstaat nie.
Tjek 1032 verskyn op die November Bankstaat met die korrekte bedrag van
R5 250.
C Voorlopige totale in die Kontantjoernale op 30 November 2020 voordat
die Bankstaat ontvang is:
Kontantontvangstejoernaal: R54 940
Kontantbetalingsjoernaal: R64 800
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 5
VRAESTEL 2 GRAAD 11
D Inskrywings op die November 2020 Bankstaat wat NIE in die
Kontantjoernale verskyn NIE:
DATUM BESONDERHEDE R
15 Debietorder: Outsurance 8 950
Debietorder: Outsurance 8 950
NOTA: Versekering verskyn foutiewelik twee
keer. Die fout sal volgende maand reggestel word
deur die bank.
16 Onbetaalde tjek R3 800 ontvang van debiteur,
N Pay as vereffening van sy rekening van
R4 000.
25 ʼn EFO deur die huurder as huurinkomste. 16 500
30 Rente op ʼn Kt saldo. 750
30 Kredietkaartheffings. 980
E Inskrywings in die Kontantjoernale wat NIE in die Bankstaat vir
November verskyn nie:
Deposito, R19 765
EFO 14 na ʼn krediteur op 30 November, R8 630
Tjek 1044, R5 900
F Bankstaat saldo op 30 November 2020 ...?
1.3 KREDITEUREVERSOENING
ʼn Rekeningstaat word ontvang van Golden Globe Handelaars op
25 September 2020 toon dat Emmy Winkels hulle R26 228 skuld. Die
Krediteuregrootboek in die boeke van Emmy Winkels toon ʼn uitstaande saldo
van R28 656.
GEVRA:
1.3.1 Gebruik die tabel wat voorsien is in jou ANTWOORDBOEK om die
veranderinge aan te dui:
Die Krediteuregrootboek van Emmy Winkels.
Die Krediteure Versoeningsstaat op 30 September 2020.
Dui ʼn vermeerdering of vermindering aan met ʼn + of – waar
van toepassing. (9)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 6
VRAESTEL 2 GRAAD 11
1.3.2 ʼn Interne oudit van Emmy Winkels ontdek dat goedere met ʼn waarde
van R6 500 wat bestel is van PK Winkels, nooit by die besigheid
afgelewer is nie. ʼn Ondersoek bring aan die lig dat die persoon in
beheer van die plaas en ontvang van die bestellings, die goedere
bestel het vir persoonlike gebruik.
(a) Watter stappe moet deur die bestuur teen die werknemer
geneem word? Verskaf TWEE punte. (2)
(b) Verskaf TWEE interne kontrolemaatreëls wat in plek gestel
moet word om ʼn herhaling te voorkom. (2)
INLIGTING
A Krediteuregrootboek van Emmy Winkels
Datum Besonderhede Debiet Krediet Saldo
2020 1 Rekening gelewer 22 145
Sept 3 Faktuur 223 5 404 27 549
5 Debietnota 96 309 27 240
12 Tjek 181 10 554 16 686
Korting 1 766 14 920
15 Faktuur 105 3 464 18 384
23 Faktuur 229 3 594 21 978
24 Faktuur 284 (na 4 415 26 393
handelskorting)
30 Faktuur 302 2 263 28 656
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 7
VRAESTEL 2 GRAAD 11
,
B Rekeningstaat ontvang van Golden Globe Handelaars
GOLDEN GLOBE HANDELAARS
REKENINGSTAAT
Snakestraat 18 Tel: 032 705 0961
Mlalazi Faks: 011 412 5431
1511 25 September 2020
REKENING VAN: EMMY WINKEL REKENING NR. ABC 543
Datum Besonderhede Debiet Krediet Saldo
2020 1 Saldo 22 145
Sept 3 Faktuur 223 5 660 27 805
5 Kredietnota 109 309 28 114
12 Kwitansie 5140 10 554 17 560
23 Faktuur 229 3 594 21 154
24 Faktuur 284 4 905 26 059
25 Rente op agterstallige 169 26 228
rekening
C Addisionele inligting
Die volgende foute en weglatings het voorgekom:
1 Faktuur 223 op 3 September 2020 was korrek aangeteken in die rekeningstaat
wat ontvang is van Golden Globe Handelaars.
2 Golden Globe Handelaars het ʼn fout gemaak met die optekening van die
terugsending van goedere op 5 September 2020.
3 Emmy Winkels het gekwalifiseer vir ʼn korting omdat hulle die rekening vroeg
vereffen het op 12 September 2020. Golden Globe Handelaars het R1 766 as
afslag toegestaan. Hulle belowe om dit aan te toon op die volgende
rekeningstaat.
4 Faktuur 105 vir R3 464 was verkeerd aangeteken in die Krediteuregrootboek
van Golden Globe Handelaars. Die aankope is gedoen vanaf ABA Verskaffers.
5 Handelskorting was afgetrek op faktuur 284. Golden Globe Handelaars het dit
glad nie in aanmerking geneem nie. Golden Globe Handelaars sal die fout
volgende maand regstel.
6 Faktuur 302 is nie opgeteken op die rekeningstaat wat van Golden Globe
Handelaars ontvang is nie aangesien die transaksie plaasgevind het na hulle
staat datum.
7 Golden Globe Handelaars het die rente van R169 korrek op die rekening gehef.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 8
VRAESTEL 2 GRAAD 11
VRAAG 2: VERVAARDIGING (55 PUNTE: 44 MINUTE)
Hierdie vraag bestaan uit TWEE onafhanklike vrae.
2.1 HAPPY PAWS PET FOOD
GEVRA:
2.1.1 Bereken die bedrag roumateriaal wat vir die produksie in 2020 uitgereik
is. (6)
2.1.2 Bereken die direkte arbeidskoste. (12)
2.1.3 Berei die volgende rekeninge in die Algemene Grootboek voor:
(a) Fabrieksbokoste (14)
(b) Goedere-in-bewerking voorraad (9)
NOTA: Saldeer die rekeninge behoorlik op 30 September 2020.
INLIGTING:
A Die volgende saldo’s verskyn in die boeke van Happy Paws Pet food:
30 September 1 Oktober
2020 2019
Direkte/Roumateriaal voorraad 20 000 48 000
Goedere-in-bewerking voorraad 75 000 35 000
Indirekte materiaal voorraad 7 500 7 200
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 9
VRAESTEL 2 GRAAD 11
B Transaksies vir die jaar:
Roumateriaal aangekoop gedurende die jaar 650 000
Vraggeld op roumateriaal aangekoop 12 300
Fabriekshuur betaal 68 400
Advertensie betaal 23 500
Fabrieksherstelwerk betaal 46 700
Water en elektrisiteit betaal 75 000
Indirekte materiaal aangekoop 56 000
Diverse uitgawes betaal 21 000
Fabrieksvoorman se salaris 135 850
Kantoorassistent se salaris vir die jaar 130 000
C Addisionele inligting:
i Produksielone:
Aantal werknemers 9
Normale tyd ure gewerk per werknemer 1 240 uur
Oortyd ure gewerk per werknemer 365 uur
Normale tyd koers R45,00
Oortyd koers 2 keer die normale tyd koers
Aftrekkings en Bydraes (bereken op basiese salaris)
Werknemer Werkgewer
Pensioenfonds 4% 5%
WVF 1% 1%
ii Ingesluit by die bedrag van roumateriaal is goedere wat nie bestel is nie en
daarom teruggestuur is na die verskaffer, R35 000.
iii Water en elektrisiteit en huur moet in die verhouding van die vloerspasie wat
elke departement gebruik, verdeel word:
Fabriek 800 vierkante meter.
Kantoor 180 vierkante meter.
Verkoopsdepartement 220 vierkante meter.
iv Waardevermindering vir die jaar:
Kantoortoerusting, R9 500
Fabrieksmasjinerie, R12 800
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 10
VRAESTEL 2 GRAAD 11
v Diverse uitgawes moet verdeel word volgens die volgende verhouding
4 : 2 : 1, vir die fabriek, kantoor en verkoopsdepartement.
vi 40 300 eenhede is gedurende die jaar vervaardig teen ʼn koste van R44,70
per eenheid.
vii Sommige van die klaar vervaardigde troeteldierkos was geskenk aan die
DBV (SPCA). Die donasie was direk van die fabriek af geneem en afgelewer
by die DBV.
2.2 MUFASA VERVAARDIGERS
Mufasa Vervaardigers vervaardig plastiek skryfbehoeftesakkies. Die
onderstaande inligting word geneem uit die rekeningkundige rekords vir die
jaar geëindig 30 Junie 2020.
GEVRA:
2.2.1 Bereken die bedrae aangedui deur (a) en (b). (4)
2.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie (7)
2020.
2.2.3 Dink jy dat die besigheid gelukkig moet wees met die
gelykbreekpunt? Gebruik toepaslike syfers om jou kommentaar te
verduidelik. (3)
INLIGTING
30 Junie 2020 2019
Totale Eenheids- Eenheids-
koste koste koste
Vastekoste 1 248 000 50,00 47,00
Fabrieksbokoste 898 560 36,00 34,00
Administrasiekoste (a) 14,00 13,00
Veranderlikekoste 3 294 720 ? 126,00
Direkte arbeidskoste 1 397 760 56,00 51,00
Direkte materiaalkoste 748 800 (b) 50,00
Verkoops- en verspreidingskoste 1 148 160 46,00 25,00
Aantal eenhede geproduseer en 24 960 23 600
verkoop
Verkoopsprys per eenheid R184 R220
Gelykbreekpunt aantal eenhede. ? 11 800
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 11
VRAESTEL 2 GRAAD 11
VRAAG 3: VOORRAADWAARDASIE EN ETIEK (20 PUNTE: 16 MINUTE)
3.1 VOORRAADSTELSELS
Kayley’s Sweets word besit deur Kayley Louw. Die besigheid maak gebruik van
die Periodieke Voorraadstelsel. Die finansiële jaar eindig op 29 Februarie 2020.
GEVRA:
3.1.1 Bereken die bedrag van aankope wat na die Handelsrekening
geneem sal word. (4)
3.1.2 Bereken die verkope bedrag wat na die Handelsrekening geneem sal
word. (4)
3.1.3 Bereken die koste van verkope. (4)
INLIGTING:
A Uittreksel van die Vooraansuiwerings Proefbalans op 29 Februarie 2020
Debiet Krediet
Balansstaatrekening afdeling
Handelsvoorraad (1 Maart 2019) 75 000
Nominale-rekening afdeling
Verkope 350 000
Aankope 230 000
Vraggeld op aankope 17 500
Debiteure afslag 25 000
B Geen inskrywings is gemaak vir die volgende nie:
i ʼn Faktuur met ʼn totaal van R3 250 vir handelsvoorraad aangekoop op krediet
van Pam Handelaars.
ii Goedere met ʼn waarde van R12 500, teruggestuur aan die verskaffer voor die
voorraadopname.
iii Die eienaar Kayley Louw neem goedere wat R1 250 kos vir persoonlike
gebruik.
iv ʼn Debiteur stuur goedere terug wat aan hom verkoop is vir R11 250. Die
kosprys van die goedere was R7 500. Die goedere is teruggesit in die
voorraad voor die voorraadopname.
v Fisiese voorraadopname op 29 Februarie 2020 toon dat daar R90 000 se
handelsvoorraad voorhande is.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 12
VRAESTEL 2 GRAAD 11
3.2 INTERNE KONTROLE VAN BATES
GEVRA:
Beantwoord die onderstaande vrae wat verband hou met die gevallestudie.
INLIGTING:
Catharine Janeway is die eienaar van ʼn besigheid wat in twee departemente
verdeel is. In die een departement besit sy opbergingseenhede wat sy aan
kliënte verhuur om goedere in te stoor. In die ander afdeling is daar
afleweringsvoertuie wat gebruik word om die goedere te vervoer wat in die
opbergingseenhede gestoor word. Sy is bekommerd oor haar besigheid en het
jou om hulp gevra.
3.2.1 Catharine is daarvan bewus dat die meeste bates waarde verloor as
gevolg van normale slytasie. Watter vaste bate verminder
normaalweg nie aan die einde van die finansiële jaar waarde nie?
Verduidelik waarom. (2)
3.2.2 Verduidelik kortliks aan haar die waarde van ʼn vaste bate register. (2)
3.2.3 Catharine het ʼn paar klagtes van haar kliënte ontvang dat voorraad in
hul bergingseenhede verdwyn het. Gee EEN voorstel om hierdie
probleem op te los. (2)
3.2.4 Die onderneming het drie afleweringsvoertuie, elk met sy eie
bestuurder. Catharine het ontdek dat een van die vragmotors se
kilometerlesings hoër is as wat dit moet wees. Gee EEN praktiese
oplossing oor hoe sy die probleem kan oplos. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 13
VRAESTEL 2 GRAAD 11
VRAAG 4: BEGROTINGS (35 PUNTE: 28 MINUTE)
Hierdie vraag bestaan uit TWEE onafhanklike vrae.
4.1 PASITEMS
Kies die antwoord uit KOLOM B wat ooreenstem met die vraag in KOLOM A.
Skryf slegs die letter (A – F) langs die vraagnommer (4.1.1 tot 4.1.5) in die
ANTWOORDBOEK.
KOLOM A KOLOM B
4.1.1 Wat is die hoofdoel met die A Voorsiening vir oninbare skuld
opstel van ʼn aanpassings en korting
kontantbegroting? toegestaan.
B
4.1.2 Noem TWEE items wat in die Die verkoopsprys van ʼn voertuig
Kontantbegroting sal verskyn, wat verkoop word en die wins
maar nie in die met verkoop van bate.
geprojekteerde Inkomstestaat C
nie. Geskatte geprojekteerde syfers
vir die toekoms.
4.1.3 Noem TWEE items wat in die D
geprojekteerde Inkomstestaat Dit is ʼn toegerekende uitgawe.
sal verskyn maar nie in die E
Kontantbegroting nie. Om toekomstige ontvangste en
betalings te projekteer.
4.1.4 Verduidelik EEN ooreenkoms F
tussen die Kontantbegroting Aankoop van bates en betaling
en die Geprojekteerde aan krediteure.
Inkomstestaat.
4.1.5 Waarom word
waardevermindering nie
ingesluit in die
Kontantbegroting nie?
(1 x 5) (5)
4.2 KONTANTBEGROTING
Die onderstaande inligting het betrekking tot Mosa Winkels
GEVRA:
4.2.1 Voltooi die Debiteure-invorderingsskedule vir September en Oktober
2020. (10)
4.2.2 Voltooi die Kontantbegroting vir September en Oktober 2020. (20)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
INLIGTING
A Invordering van skuld is volgens die volgende patroon:
30% van debiteure vereffen hulle rekeninge gedurende die maand waarin
die transaksie plaasvind om ʼn 5% korting te ontvang vir vinnige betaling.
40% van debiteure vereffen hulle rekeninge in die maand wat volg op die
transaksie.
25% van debiteure vereffen hulle rekeninge in die tweede maand na die
transaksie.
5% van skuld word afgeskryf as oninbaar in die derde maand.
B Opsomming van die transaksies:
Besonderhede Julie Augustus September Oktober
Kontantverkope 200 000 250 000 240 000 230 000
Kredietaankope 70 000 80 000 65 000 85 000
Huurinkomste 12 000 12 000 15 000 15 000
Salarisse 75 000 75 000 75 000 ?
Kontantverkope is 25% van totale verkope.
Kredietaankope is 50% van die totale aankope.
C Krediteure word een maand na die aankope betaal.
D Die volgende onttrekkings word maandeliks gemaak deur die eienaar:
Kontant om sy seun se skoolgeld te betaal, R7 500
Handelsvoorraad, R2 800
E Advertering word bereken as 1% van die vorige maand se totale
verkope.
F Alle werknemers sal ʼn salaris verhoging van 6% aan die einde van
Oktober kry.
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
BYLAE
FORMULEBLAD
Bruto wins 100 Bruto wins 100 Netto wins 100
x x x
Verkope 1 Koste van Verkope 1 Verkope 1
Bedryfsuitgawes 100 Bedryfswins 100
x x
Verkope 1 Verkope 1
Totale Verdienste deur Vennoot 100 Netto wins 100
x x
Gemiddelde Vennotebelang 1 Gemiddelde Vennotebelang 1
Bedryfsbates: Bedryfslaste Bedryfsbates – Voorraad: Bedryfslaste
Gemiddelde Debiteure 365 12 Gemiddelde Krediteure 365 12
x of x of
Kredietverkope 1 1 Kredietaankope of Koste van Verkope 1 1
Gemiddelde Voorraad 365 12 Koste van Verkope
x of
Koste van Verkope 1 1 Gemiddelde Voorraad
Nie Bedryfslaste: Vennotebelang Totale Bates: Totale Laste
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Exemplars%20Answer%20%20Book_hlayiso.com_--beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73/v1-deba459ad27c2575a0e7/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 QP
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053/v1-eaa6fa54a9158a1b1ee6/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 QP
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ef3e6a99-059f-4712-8b54-d03646a624d4/v1-3d4c9c9738fa03a84123/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 Gauteng November 2018 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)

Question paper and memo
Accounting Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum