Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2020 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 11202010 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 addendum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMENS NOVEMBER 2020 GRAAD 11 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 ANTWOORDBOEK TYD: 2 uur PUNTE 150 10 bladsye Naam van skool Naam van leerder Datum Moontlike Punt Gemodereerde VRAAG Onderwerp Punt behaal Punt 1 Finansiële state 55 2 Vennootskappe 40 Ontleding en 3 20 Vertolking Batebestuur & 4 35 interne kontrole 150 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 1: FINANSIËLE STATE (55 punte; 42 minute) Golden Gate Handelaars Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar geëindig 30 Junie 2020 Verkope Koste van Verkope Bruto wins Ander bedryfsinkomste Huurinkomste (17 836 Korting ontvang (600 Bruto bedryfsinkomste Ander Bedryfsuitgawes Herstelwerk 1 500 Oninbare skuld 1 618 Telefoon (2 350 Eiendomsbelasting 2 850 Versekering (4 120 Verpakkingsmateriaal Water en elektrisiteit 4830 Salarisse (78 000 W.V.F. bydrae (3 120 Bedryfswins Rente inkomste (1 125 Wins voor rente uitgawes Rente uitgawes Netto wins vir die jaar 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 VRAESTEL 1 GRAAD 11 Golden Gate Handelaars Notas tot die Finansiële state 30 Junie 2020 1.2.1 Handels en ander ontvangbares Handelsdebiteure (31 900 6 1.2.2 Handels en ander betaalbares Handelskrediteure (21 363 9 55 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 2: VENNOOTSKAPPE (40 punte; 32 minute) 2.1 WAAR en ONWAAR Nommer Antwoord 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5 5 2.2 Mighty Mouse Handelaars Notas tot die Finansiële state op 28 Februarie 2020 Privaatrekeninge Mighty Mouse Totaal Netto wins soos per inkomstestaat 141 000 Vennoot salarisse Rente op kapitaal Primêre verdeling van wins Finale verdeling van wins/verlies Onttrekkings vir die jaar Behoue inkomste vir die jaar Saldo aan die begin van die jaar Saldo aan die einde van die jaar 14 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 VRAESTEL 1 GRAAD 11 2.3 Mighty Mouse Handelaars Staat van Finansiële posisie (Balansstaat) soos op 28 Februarie 2020 BATES NIEBEDRYFSBATES Vaste bates Finansiële bates Vaste deposito : Giant Bank Vaste Deposito : Small Bank BEDRYFSBATES Voorraad Handels- en ander ontvangbares Kontant en kontantekwivalente Totale bates EKWITEIT EN LASTE EIENAARSBELANG Kapitaal Private rekeninge 2.2 NIEBEDRYFSLASTE Lening : Giant Bank BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbares Bank oortrokke Korttermyn lening Totale ekwiteit en laste 21 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING (55 punte; 16 minute) 3.1 Bereken King Ben se persentasie verdienste vir die jaar geëindig 31 Desember 2020. Het hy rede om tevrede te wees? Gee een rede vir jou (10) antwoord. Berekening: Tevrede/Ontevrede Rede: 10 3.2 Bereken die skuld-ekwiteitsverhouding op 31 Desember 2020. (3) Berekenings 3 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 VRAESTEL 1 GRAAD 11 3.3 Die vennote oorweeg dit om ʼn addisionele lening van R200 000 met ʼn rentekoers van 12% per jaar aan te gaan. Dink jy dit is ʼn goeie idee? Verwys na een finansiële aanwyser en na hoe dit gerat is om jou antwoord met syfers te motiveer. (3) Goeie idee/nie ʼn goeie idee nie Motivering: 3 3.4 Die vennote is bekommerd oor die likiditeitsposisie van die besigheid. Verwys na twee finansiële aanwysers met syfers om jou kommer te regverdig. (4) Finansiële aanwyser 1: Finansiële aanwyser 2: 4 20 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 VRAESTEL 1 GRAAD 11 VRAAG 4: BATEBESTUUR EN INTERNE KONTROLE (35 punte; 30 minute) 4.1 Etiek Nommer Antwoorde 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5 5 4.2 Rekeningkundige vergelyking Nommer Rekening Rekening Bates Eienaars- Laste gedebiteer gekrediteer belang Voorbeeld Bank Kapitaal: Barack 0 + 50 000 - 50 000 4.2.1 4.2.2 8 4.3 Batebestuur 4.3.1 Indien dieselfde metode gebruik word om waardevermindering op alle voertuie af te skryf, wat is die persentasie (koers) wat gebruik word deur die besigheid? (3) Berekeninge: 3 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 VRAESTEL 1 GRAAD 11 4.3.2 Daar word besluit om Voertuig 2 te verkoop (sien die vastebateregister) aangesien dit te veel kos om te onderhou en te herstel. Voltooi die bateregister om die voertuig se boekwaarde te bepaal op die dag wat dit verkoop word. (Rond af tot die naaste rand wanneer die berekenings gedoen word vir waardevermindering.) (10) Beweging Opgehoopte Waardever- Datum Kosprys waardever- Drawaarde mindering mindering 28 Februarie 2018 380 000 47 500 47 500 332 500 28 Februarie 2019 380 000 83 125 130 625 249 375 28 Februarie 2020 380 000 31 Mei 2020 380 000 Berekenings: Februarie 2020: Mei 2020: 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 VRAESTEL 1 GRAAD 11 4.4 Probleemoplossing Rekeningkunde Maklik Gemaak Tak Probleme en getalle Oplossing Daveyton Actonville Farramere 9 35 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all