Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 11202013 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2020 GRAAD 11 REKENINGKUNDE VRAESTEL 2 ANTWOORDBOEK Naam van skool Naam van leerder Datum 13 bladsye PUNTE GEMODEREERDE VRAAG ONDERWERP PUNTE BEHAAL PUNT 1 Versoening 40 2 Vervaardiging 55 3 Voorraadwaardasie en Etiek 20 4 Begrotings 35 TOTAAL 150 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 1 VRAAG 1.1: WAAR OF ONWAAR ANTWOORD 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 5 VRAAG 1.2: BANKVERSOENING 1.2.1 Wys die veranderings in die kontantjoernale op 30 November 2020. Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal R 54 940 R 64 800 8 1.2.2 Bereken die regte saldo van die Bankrekening. 5 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 VRAESTEL 2 GRAAD 11 1.2.3 Berei die Bankversoeningstaat voor op 30 November 2020. Debiet Krediet 7 1.2.4 Die eienaar, J Kirk, besef dat baie mense nou elektroniese fonds- oorplasings gebruik (EFO) om die besigheid te betaal. Gee TWEE voordele van EFO’s. 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 1.3: KREDITEUREVERSOENING 1.3.1 Krediteureversoening van Golden Globe Handelaars Krediteuregrootboek van Krediteurestaat van Golden Emmy winkels Globe Handelaars Saldo’s 28 656 26 228 1 2 3 4 5 6 7 9 1.3.2 (a) Watter stappe moet deur die bestuur teen die werknemer geneem word? Verskaf TWEE punte. 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 VRAESTEL 2 GRAAD 11 1.3.2 (b) Verskaf TWEE interne kontrolemaatreëls wat in plek gestel moet word om ʼn herhaling te voorkom. 2 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 2 VRAAG 2.1 HAPPY PAWS PET FOOD 2.1.1 Bereken die bedrag roumateriaal wat vir die produksie in 2020 uitgereik is. 6 2.1.2 Bereken die direkte arbeidskoste. Normale tyd: 9x Bydraes: Oortyd: 9x Totale Direkte Arbeidskoste: 12 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 VRAESTEL 2 GRAAD 11 2.1.3(a) ALGEMENE GROOTBOEK VAN HAPPY PAWS PET FOOD DT FABRIEKSBOKOSTE KT 14 2.1.3(b) GOEDERE-IN-BEWERKING VOORRAAD 9 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 2.2: MUFASA VERVAARDIGERS 2.2.1 Bereken die bedrae aangedui deur (a) en (b). Berekeninge Antwoord (a) (b) 4 2.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir die finansiële jaar geëindig 30 June 2020. 7 2.2.3 Dink jy dat die besigheid gelukkig moet wees met die gelykbreekpunt? Gebruik toepaslike syfers om jou kommentaar te verduidelik. Ja/Nee Kommentaar: 3 55 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 3 VRAAG 3.1: VOORRAADSTELSELS 3.1.1 Bereken die bedrag van aankope wat na die Handelsrekening geneem sal word. 230 000 4 3.1.2 Bereken die verkope bedrag wat na die Handelsrekening geneem sal word. 4 3.1.3 Bereken die koste van verkope. 75 000 4 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 3.2: INTERNE KONTROLE VAN BATES 3.2.1 Catharine is daarvan bewus dat die meeste bates waarde verloor as gevolg van normale slytasie. Watter vaste bate verminder normaalweg nie aan die einde van die finansiële jaar waarde nie? Verduidelik waarom. 2 3.2.2 Verduidelik kortliks aan haar die waarde van ʼn vaste bate register. 2 3.2.3 Catharine het ʼn paar klagtes van haar kliënte ontvang dat voorraad in hul bergingseenhede verdwyn het. Gee EEN voorstel oor hoe hierdie probleem opgelos kan word. 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 11 VRAESTEL 2 GRAAD 11 3.2.4 Die onderneming het drie afleweringsvoertuie, elk met sy eie bestuurder. Catharine het ontdek dat een van die vragmotors se kilometerlesings hoër is as wat dit moet wees. Gee EEN praktiese oplossing oor hoe sy die probleem kan oplos. 2 20 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 12 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 4 VRAAG 4.1: PASITEMS ANTWOORD 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5 5 VRAAG 4.2: KONTANTBEGROTING Debiteure-invorderingsskedule vir September en Oktober 2020 Kredietverkope September Oktober Julie 600 000 150 000 --- Augustus 750 000 300 000 187 500 September 720 000 Oktober Debiteure-invorderings 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com KONTANTBEGROTING VIR SEPTEMBER EN OKTOBER 2020 September Oktober ONTVANGSTE Verkope 240 000 Invorderings van debiteure Huurinkomste 15 000 15 000 Totale ontvangste BETALINGS Betaling aan krediteure 80 000 Aankoop van Handelsvoorraad 65 000 Onttrekkings Advertensies Salarisse 75 000 Totale betalings Kontant surplus (tekort) Bank: beginsaldo (127 500) Bank: eindsaldo 20 35 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all