Skip to content

Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 11201812 pages

Grade 11 Accounting memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN PUNTE: 300 ALGEMENE BEGINSELS: 1 Waar bewerkings gevra word, ken volpunte toe vir die korrekte finale antwoord. Indien die antwoord verkeerd is, merk die bewerkings. Indien ’n bewerkingsbedrag gegee word as die finale antwoord, ken punte toe vir die relevante bewerkings (Inkomstestaat), maar geen metodepunte vir die antwoord nie. 2 Metodepunte word as volg aangedui: .  In die berekeninge en finale totale moet ten minste een deel korrek wees om die metodepunt te kan verdien. By totale moet die bewerking en die redelike moontlikheid van die antwoord gekontroleer word voordat die punt toegeken word.  In gevalle waar antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer of die bedrag korrek oorgedra is.  Tensy dit anders aangedui word, moet die positiewe of negatiewe effek van enige bedrag in ag geneem word om die punte te kan toeken. Indien geen teken (+/-) of hakie voorsien word nie moet die bedrae as positief aanvaar word.  Wanneer metodepunte toegeken word, moet u seker maak dat volpunte nie toegeken word aan enige item wat gedeeltelik verkeerd was nie. 3 Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar (2 punte of meer), gevra word, moet deelpunte toegeken word. ’n Goeie verduideliking sal gewoonlik die korrekte antwoord gee en dit verduidelik. Wees bedag op kandidate wat geldige antwoorde buite die memorandum gee en op verskillende maniere om dieselfde ding te sê. Hierdie merkriglyne het slegs voorgestelde antwoorde. 4 Waar leerders gepenaliseer word (vir vreemde items, misplaaste items, ontbrekende besonderhede, ens) kan die punte vir daardie afdeling nie negatief wees nie. Die penalisering moet langs die relevante vraag aangedui word, waar van toepassing. 5 Van nasieners word verwag om deur die vraestel te werk en hul antwoorde met die riglyne te vergelyk voor hulle begin merk. Maak die nodige aanpassings, waar nodig, terwyl jy steeds binne die raamwerk van die puntetoekenning bly. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 1: REKONSILIASIES 1.1 1.1.1 Waar  1.1.2 Waar  1.1.3 Onwaar  1.1.4 Onwaar  4 1.2.1 KONTANTONTVANGSTE- KONTANTBETALINGS- JOERNAAL JOERNAAL DIVERSE REKENING BEDRAG DIVERSE REKENING BEDRAG Onttrekkings  4 000  Bankkoste  1 120  Rente inkomste  450  Debiteurekontrole  6 250  Krediteurekontrole  1 080  * 10 1.2.2 BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 OKTOBER 2018 DEBIET KREDIET Dt-saldo volgens bankstaat 12 190  Uitstaande deposito’s: *15 300  17/10/2018 13 220  29/10/2018 10 400  Uitstaande tjeks: Nr. 1265 9 700  Nr. 1460 4 280  Nr. 1496 5 730  Krediteer fout op bankstaat 530  7 550  Saldo volgens bankrekening Balanserende bedrag 39 450 39 450  Een deel korrek 10 * Indien die Omsigtigheidsbeginsel in ag geneem word, kan die deposito van R15 300 in die KBJ ingeskryf word om dit te kanselleer en NIE as ’n uitstaande deposito in die BRS NIE. (1 punt) Pas totale en saldo volgens bankrekening dienooreenkomstig aan. 1.2.3 PROBLEEM GEÏDENTIFISEER OPLOSSING     Deposito’s word nie gereeld Kontroleer deposito’s. gedoen nie / Swak interne beheer Reël vir kennisgewings van die oor kontant. bank vir alle transaksies. Skep reëls en prosedures wat alle personeel moet nakom. Monitor. Daar is geen toesig oor die Verdeling van pligte. kassier nie / Kassier is in beheer Magtiging vir transaksies. van te veel, verwante funksies. Gereelde en willekeurige oudit van rekords. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE 3 1.3 KREDITEUREREKONSILIASIE Rekening in Staat Krediteuregrootboek 20 000 21 500 A (5 450 – 4 450) – 1 000  B + 230  C (520 x 2) – 1 040  D – 4 190  E - 5 500  15 000  Een deel korrek 15 000  Een deel korrek 10 Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae (indien gebruik). -1 in elke reël vir vreemde items (slegs indien punte verdien is in daardie reël). Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 2: INKOMSTESTAAT VUZI HANDELAARS Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018 Verkope 2 362 575  + 17 425  2 380 000  Koste van verkope 1 389 750  + 10 250  (1 400 000) * BRUTO WINS 980 000 * 8 Ander inkomstes 17 000 * Handelsvoorraadsurplus 58 680 – 10 250  – 49 540  1 110 * Oninbare skuld ingevorder 2 180  + 820  3 000  Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering 3 070 – 2 480 590 * Huurinkomste 30 750  – 18 450  12 300 * Bruto bedryfsinkomste 997 000 * 14 Bedryfsuitgawes (442 000) * Verpakkingsmateriaal 27 300  Oninbare skuld 8 770  + 2 730  11 500 * Telefoon 15 675  + 1 245  16 920  Versekering 23 720  - 840  22 880 * Advertensies 19 660  – 1 160  18 500 * Salarisse en lone 285 200  Water en elektrisiteit 27 360  Diverse uitgawes 32 340  Bedryfswins 555 000 * 21 Rente inkomste 240 000 x 8% x 10/12 16 000 * Wins voor rente uitgawe 571 000 * Rente uitgawe 210 500 – 179 500 (31 000) * Netto wins vir die jaar 540 000 * 7 50 -1 elk vir vreemde items (alle balansstaatrekeninge) Maks. -2 * Een deel korrek Misplaaste items moet verkeerd gemerk word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE 5 VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE 3.1 NOTA VIR PRIVAATREKENINGE THANDI XOLA TOTAAL Salarisse 148 800  152 520  301 320 Rente op kapitaal 64 000  74 000  138 000 Bonus 10 680  0 10 680 Totale primêre verdeling 223 480 226 520  450 000  Finale verdeling van wins 10 000  11 250  21 250  Netto wins vir die jaar 233 480  237 770  471 250 Onttrekkings (148 800) (127 100) (275 900) Behoue inkomste vir die jaar 84 680  110 670  195 350 Saldo (1 Maart 2017) 22 320  (17 670)  4 650 Saldo (28 Februarie 2018) 107 000  93 000  200 000  25 Aanvaar alternatiewe formaat/aanbieding. * Een deel korrek Kontroleer bewerking vir alle totale Ken punte toe volgens aanbieding. 3.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers: 3.2.1 BEDRYFSVERHOUDING 407 340  : 226 300  = 1,8 : 1  Een deel korrek 3 3.2.2 GEMIDDELDE DEBITEURE INVORDERINGSTERMYN 193 250 drie punte ½  (219 200  + 167 300 ) x 365 = 44 dae  Een deel korrek 1 602 000  6 3.2.3 VENNOOT XOLA SE OPBRENGS OP EKWITEIT 237 770  x 100 ½  (900 000  + 1 000 000  + 93 000  3.1. – 17 670 ) 1 900 000 twee punte 75 330 twee punte: ) 987 665 vyf punte = 24,1 of 23%  Een deel korrek 7 3.2.4 SKULD/EKWITEITSVERHOUDING 2 000 000 800 000 : (1 800 000 + 200 000  3.1. ) = 0,4 : 1  Een deel korrek 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2018) 3.3 Lewer kommentaar oor die likiditeit van die onderneming. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan om jou stellings te ondersteun. Finansiële aanwysers met neigings   (enige TWEE) Algemene kommentaar  Bedryfsverhouding het gedaal van 2,2 : 1 tot 1,8 : 1 (sien 3.2.1) Vuurproefverhouding het gedaal van 1,2 : 1 tot 0,8 : 1 Debiteure invorderingstermyn het verswak van 40 dae tot 44 dae. (sien 3.2.2) Die finansiële aanwysers toon dat die likiditeitsposisie bevredigend was, maar besig is om na ’n onbevredigende posisie te beweeg. Indien hierdie neiging voortduur kan dit veroorsaak dat die besigheid in die toekoms probleme mag ondervind om hul korttermyn skuld na te kom. Die vuurproefverhouding toon die besigheid hou te veel voorraad aan; debiteure neem te lank om hul skuld te vereffen. 6 3.4 3.4.1 Verduidelik Thandi se bekommernis oor die onbeperkte aanspreeklikheidsbeginsel. Verduideliking van onbeperkte aanspreeklikheid  deelpunte vir onduidelike/onvolledige antwoorde By ’n vennootskap word die besigheid nie gesien as apart van die eienaars nie. Die vennote is dus aanspreeklik vir al die skulde van die besigheid. Hierdie aanspreeklikheid mag verder strek as hul belegging (ekwiteit) in die vennootskap. Sy is bekommerd dat haar private besittings (bates) aangewend kan word om die besigheid se skuld te betaal. 3 3.4.2 Verskaf TWEE stellings om Xola se voorstel te ondersteun. Haal EEN finansiële aanwyser (met syfers) aan in jou motivering. TWEE geldige stellings   EEN relevante finansiële aanwyser (met syfers)  Die skuld/ekwiteitsverhouding het verbeter van 0,5 : 1 tot 0,4 : 1 (sien 3.2.4) Die besigheid is laaggerat (maak nie baie gebruik van lenings nie). Deur die lening te verhoog met R200 000, sal veroorsaak dat die skuld/ekwiteitsverhouding verander na 0,5 : 1 (wat steeds aanvaarbaar is). Indien die uitbreidings aan die geboue bydra tot groter winsgewendheid van die onderneming en die opbrengs op kapitaal aangewend is hoër as die rente op die lening, kan Xola se voorstel ondersteun word. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE 7 VRAAG 4: KOSTE-BEREKENINGE 4.1.1 Bereken: Direkte materiaalkoste 23 400 + 342 600 – 15 700 + 155 000 + 19 400 – 38 700 = 486 000        Een deel korrek 7 Bereken: Direkte arbeidskoste 4 x 1 440 x R35 201 600  Een deel korrek Bydraes (201 600 x 10%) 20 160  Een deel korrek Oortyd 33 600  TOTAAL 255 360  Een deel korrek 5 4.1.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN STRUMPHER VERVAARDIGERS GOEDERE-IN-BEWERKINGVOORRAAD Balanserende bedrag 2017 2018 Klaar produktevoorraad 1 Saldo a/b 45 300  28 1 000 000  Maart Feb  2018 Feb 28 Direkte materiaalkoste  486 000 * Saldo o/b 60 000  Direkte arbeidskoste  255 360 * Fabrieksbokoste  273 340  1 060 000 1 060 000 2018 Maart 1 Saldo a/b 60 000 *sien 4.1.1 10 KLAAR PRODUKTEVOORRAAD 2017 2018 1 005 000  Maart 1 Saldo a/b 27 000  Feb 28 Koste van verkope  Balanserende bedrag 2018 28 Goedere in bewerking  1 000 000  Saldo o/b 22 000  Feb Sien hierbo 1 027 000 1 027 000 2018 Maart 1 Saldo a/b 22 000 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2018) 4.1.3 Die eienaar is bekommerd oor die beheer oor produksiewerkers. Verskaf TWEE stellings om sy bekommernis te staaf. Haal relevante syfers aan. TWEE geldige stellings   syfers   Stelling 1: Syfers Gewone ure gewerk is minder as Hulle behoort 1 800 ure (40 x 45) te die ure volgens die kontrak. werk, maar hulle het slegs 1 440 ure (80%) gewerk. Stelling 2: Syfers Oortyd ure is redelik baie. 640/1 440 (44,4%) 640/1 800 (35,5%) 6 4.2 JOLENE EN JUANE POPPE 4.2.1 Bereken die gelykbreekpunt. 76 500 twee punte 30 600  + 45 900  = 2 550 eenhede  Een deel korrek 95  – (23 + 14 + 28 ) 30 vier punte 7 Kommentaar oor jou bevindings: ` Vergelyking van eenhede geproduseer met gelykbreekpunt  Kommentaar  Die aantal eenhede geproduseer en verkoop is gelyk aan die gelykbreekpunt van 2 550. Die besigheid het gelyk gebreek, maar kon nie ’n wins maak nie. 3 4.2.2 Het die besigheid die verwagte bruto wins op verkope behaal? Verskaf ’n berekening om jou mening te staaf. Ja/Nee  Of: indien eenheidskoste gebruik is DMK + DAK + FBK (71 400 + 58 650 + 45 900) x 150%  (28 + 23 + 18) x 150% 175 950  Een deel korrek Een deel korrek = 263 925 verwagte verkope  = 103,50 verwagte verkoopprys 242 250 werklike verkope  95,00 werklike verkoopprys 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE 9 VRAAG 5: BEGROTINGS 5.1 Bereken die persentasie goedere wat op krediet verkoop is vir Desember 2018. 72 000  x 100 = 60%  Een deel korrek 120 000  72 000 + 48 000 twee of nul 4 5.2 Voltooi die Debiteure invorderingskedule vir Desember 2018. KREDIET- MAAND NOVEMBER DESEMBER VERKOPE Oktober 57 600 23 040 10 368  November 64 800 24 624 25 920  Desember 72 000 72 000 x 40% x 95% 27 360 * KONTANT VAN DEBITEURE 63 648 * 8 * Een deel korrek 5.3 KONTANTBEGROTING VIR DESEMBER 2018 ONTVANGSTES DESEMBER 2018 Kontant verkope 48 000  Kontant van debiteure sien 5.2.2 63 648  Huurinkomste 139 680/12  x 105%  12 222 * Rente op vaste deposito 9 600/3 3 200  TOTALE ONTVANGSTES 127 070 * 8 BETALINGS Betalings aan krediteure (43 200 + 64 800)  x 100/150  72 000 * Salarisse (10 100 x 180% x 2) + 10 100  36 360  Een deel korrek 46 460 * Onttrekkings 1 800  Bedryfsuitgawes 18 000  Bankkoste 1 620  Advertensies 3 600 Herstelwerk en onderhoud 5 000 TOTALE BETALINGS 148 480 * 12 SURPLUS/(TEKORT) (21 410) * Bank (Beginsaldo) 98 330  BANK (EINDSALDO) 76 920 * 3 23 -1 vreemde inskrywings (maks -2) enige nie-kontant item * Een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2018) 5.4 ITEM   REDE   Goed beheer: Onttrekkings: Die eienaar hou die kontantvloei Onttrekkings situasie in gedagte. Advertensies Die besigheid het ’n tekort getoon. Advertensies: Hier is die begroting goed aangewend. Slegs R50 te veel. Die besigheid verwag dat verkope gedurende November en Desember moet verhoog, so hulle moet adverteer. Nie goed beheer nie: Herstelwerk: Dit is altyd raadsaam om die Herstelwerk en onderhoud begroting vir onderhoud te gebruik om Huurinkomste toerusting/bates meer effektief en vir langer te laat werk. Huur: Swak invorderingsbeleid. Die huurder kom nie verpligtinge na nie. Dit beïnvloed die kontantvloei. 6 Voorsien die eienaar van verskillende interne beheermaatreëls wat hy kan gebruik om beter beheer uit te oefen oor enige TWEE items op hierdie lys. EEN stelling oor elke item.   Herstelwerk en onderhoud: Gereelde inspeksie van bates wat onderhoud nodig het. Gaan ’n kontrak aan om seker te maak dit word gereeld gedoen. Huurinkomste: Bepaal ʼn vaste datum vir betalings – anders word rente bygevoeg. Stel voor dat ’n debietorder gebruik word om betalings te verseker. Stuur herinnerings uit voor die betaaldatum. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE 11 VRAAG 6: KLUBS EN VASTE BATES 6.1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN MOUNT COKE STAPKLUB LEDEGELDREKENING 2017 2017 Jan 1 Opgelope inkomste 5 400  Jan 1 Vooruitontvange inkomste 1 500  Des 31 Bank  (terugbetaling) 450  Des 31 Bank 61 500  Ledegeld afgeskryf  Vooruitontvange inkomste  2 700  1 800  5 400 – 3 600 Inkomste en Uitgawe  66 150 * Honorarium  300  9 600  Opgelope inkomste  Balanserende bedrag 74 700 74 700 201 x 300 + 3 x 150 + 14 x 300 + 8 x 150 60 300  450  4 200  1 200  20 6.1.2 Verduidelik waarom hulle so voel. Verskaf EEN rede.  Die grondwet maak voorsiening vir ½ of die volle bedrag betaalbaar. Dit is onregverdig teenoor ’n nuwe lid wat in November aansluit. Sommige lede gaan bevoordeel word teenoor ander, afhangende van die aantal maande by die klub. 2 Verskaf ’n oplossing vir hierdie probleem. EEN stelling  Die klub kan ’n pro-rata stelsel gebruik waar lede slegs vir die oorblywende maande van die eerste jaar betaal. Die klub kan ’n maandelikse fooi bereken en die fooie maandeliks betaalbaar maak. 2 6.2.1 Bereken: Totale waardevermindering op voertuie 924 000  x 20% = 184 800  Een deel korrek 1 090 000 – 924 000 = 166 000  x 20% x 9/12  = 24 900  Een deel korrek Totaal: 209 700 Een deel korrek 6 Bereken: Totale waardevermindering op toerusting (380 000 – 167 000 ) x 15% = 31 950  Een deel korrek 213 000 twee punte 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2018) 6.2.2 NOTA VIR VASTE BATES VOERTUIE TOERUSTING DRAWAARDE (1 Maart 2017) 369 600  213 000 Kosprys 924 000 380 000 Opgehoopte waardevermindering (554 400) (167 000) Bewegings: Toevoegings 166 000  0 Bateverkope 0 (11 390) Waardevermindering sien 6.2.1 (209 700) (31 950) DRAWAARDE (28 Februarie 2018) 325 900 169 660 Kosprys 1 090 000 335 000 Opgehoopte waardevermindering (764 100) (165 340) 9 6.2.3 Verskaf TWEE feite om haar kommer te verduidelik. Haal syfers aan. TWEE geldige feite (met syfers)   toon verband met verhoging in verkope  Brandstof en oliekoste is nou 48 900 (75% meer as verlede jaar) Verkope het slegs verhoog met 192 400 (26%). Herstelwerk en onderhoud het verhoog met 12 920 (40%). 6 Voorsien Shirley van TWEE punte van advies hoe om beter kontrole uit te oefen oor die gebruik van die voertuie. TWEE PUNTE   Installeer opsporingstelsels in die voertuie. Gebruik ’n ritboek om rekord te hou van afstande gery. Maak voorsiening dat alle voertuie na-ure by die besigheid geparkeer kan word. Voertuie moet op ’n daaglikse basis aan bestuurders toegewys word. 4 6.2.4 Die ses bestuurders is ontevrede met hul salarisverhoging en beplan ’n staking. Tree hulle redelik op? Verduidelik, Ja/Nee  Verduideliking  Dit is slegs 5% wat minder as die inflasiekoers is. Verkope het met 40% verhoog en hulle ontvang slegs 5%. 3 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all