Skip to content

Accounting Grade 11 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 11201819 pages

Grade 11 Accounting memorandum from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 19 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Merk beginsels: 1. Strafpunte vir vreemde inskrywings word slegs toegeken indien die kandidaat nie elders in die vraag vir die item punte verloor nie. (Geen vreemde strafpunte vir misplaasde items nie) 2. Volpunte vir ʼn korrekte antwoord. Indien antwoord verkeerd is, merk die korrekte werk wat verskaf word 3. Indien ʼn voorafveranderde syfer as ʼn finale syfer getoon word, gee punt deur die deelmerkmetode vir die syfer.(Nie die metodemerk vir dié antwoord nie) 4. Tensy anders aangedui moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer oorweeg word by die merk van die vraag. As geen + of - teken of ʼn hakkie gebruik word nie aanvaar die syfers is positief. 5. Waar aangedui mag gedeeltelike punte toegeken word om onderskeid te tref tussen die kwaliteit van die antwoorde van kandidate. 6. Waar metodemerk toegepas word vir werk gedoen, moet die merker seker maak van die redelikheid van die antwoord voordat punte gegee word. 7. Wanneer metodepunte toegeken word maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat nie korrek is nie. 8. Kode f = vreemde item 2
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 VRAAG 1 (40 punte; 24 minute) 1.1.1 Verouderde tjek✓ 1.1.2 Aftrekorder✓ 1.1.3 Bankkostes ✓ 1.1.4 Geweierde tjek ✓ 1.1.5 Oortrokke rekening ✓ 5 5 1.2.1 Algemene grootboek Bank B1 Debiteure 1 000 Saldo 9 228 kontrole  Donasies  420 Debiteure kontrole  600 Verkope 720 Onttrekkings  1 440 Bankkostes  80 Rente op Oortrokke 60 rekening  Handelsvoorraad  540 Verkope 10 000 Saldo 21 248 22 668 22 668 Saldo 21 248 18 18 3
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 1.2.2 Berei die bank versoeningsstaat voor soos op 30 Junie 2018. Debiet Krediet Saldo soos per bankstaat 18 948 Uitstaande deposito 5 620 Uitstaande tjeks  503 5 648  537 212  549 1 420  Uitstaande EFO betaling 640 Kredietbalans soos per bankrekening 21 248  Berekening vir albei totale moet dieselfde wees 26 868 26 868  Nie-toepaslike inskrywing -1 maksimum -2 9 9 4
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 1.2.3 (a) Hoekom behoort die ouditeur bekomerd te wees oor die verskil van R10 000? Enige 2 x ✓ ✓ Die moontlikheid van rollende kontant Bedrog Verduistering van fondse 4 4 (b) Watter interne beheermetodes, behalwe ‘n bankversoening, kan die besigheid implementer om te voorkom dat dit weer gebeur? Gee TWEE metodes. Enige 2 x ✓ ✓ Verdeling van dienste EFO depositos en betalings Eienaar doen self die banksake SMS-boodskappe vanaf die bank ontvang 4 4 40 40 VRAAG 2 (20 punte; 12 minute) 2.1 Kies ʼn beskrywing van KOLOM B wat by die begrip in KOLOM A pas. 2.1.1 D 2.1.2 C 2.1.3 A 2.1.4 B 4 4 5
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 2.2 KREDITEUREGROOTBOEK VAN RAI HANDELAARS OP 31 JULIE 2018 Saldo soos per grootboek rekening 6 038 Fout reggemaak op faktuur 4260✓ (2 700) Rente✓ 69 Een deel korrek 3 407 6 6 2.3 KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 31 JULIE 2018 Saldo soos per Krediteurestaat 14 846 Afslag nog nie opgeteken nie (320) Kredietnota 261 verkeerdelik ingeskryf (50) Tjek 2368 uitgereik nadat die staat uitgereik is (10 000) Afslag ontvang nadat die state voltooi is (1 069) Saldo soos per Krediteursgrootboek 3407 Een deel korrek 7 7 6
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 2.4 Verduidelik hoekom die krediteurskontrolerekeningsbalans altyd dieselfde (2) as die totaal van die krediteurelys moet wees.  Beide word vanaf dieselfde inligtingsdokumente opgestel.   Die krediteurebeheer rekening is ʼn opsomming van die krediteuregrootboek.  2.5 Wat is die doel daarvan om ʼn krediteureversoening te doen? (1) Om die balans van die staat of rekening van die besigheid te versoen met die rekords van die besigheid.  3 3 20 20 7
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 VRAAG 3 (60 punte; 36 minute) 3.1 Nr. Antwoord 3.1.1 D√ 3.1.2 B√ 3.1.3 G√ 3.1.4 F√ 3.1.5 C√ 5 5 3.2.1 Berekenings Bedrag Ou toerusting: 405 000  x 20% = 81 000  Nuwe toerusting: 60 000 √ x 20% = 12 000 / 12 x 3 √ = 3 000  Totale waardevermindering vir die jaar 84 000  8 8 3.2.2 WAARDEVERMINDERINGSKEDULE OP VOERTUIG VERKOOP Opgehoopte Datum Prys Waardevermindering vermindering Drawaarde 2015/12/31 160 000 8 000 √√ 8 000 152 000 2016/12/31 160 000 15 200 √√ 23 200 136 800 2017/07/01 160 000 6 840 √√ 30 040 129 960 √√ 13 13 8
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 3.2.3 ALGEMENE GROOTBOEK VAN WESTVILLE AFLEWERAARS NOMINALE REKENINGE AFDELING BATEVERKOPE N 20 Datum Besonderhede Bedrag Datum Besonderhede Bedrag Julie 01 Opgehoopte Jul 01 Voertuie √ 160 000 √ waardevermindering: 30 040  Voertuie √ Bank √ 89 960  Verlies op verkoop van vaste bates √ 40 000 √ 160 000 160 000 8 8 Berekening vir waardevermindering op voertuie: Ou voertuie: 1 340 000 – 160 000 =1 180 000 530 000 -23 200 = 506 800 1 180 000 – 506 800 = 673 200 x 10/100 = 67 320 9
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 3.2.4 WESTVILLE AFLEWERAARS NOTAS TOT FINANSIËLE STATE SOOS OP 31 DESEMBER 2017 Grond en VASTE / TASBARE BATES geboue Voertuie Toerusting Drawaarde aan die begin van die jaar 740 000 810 000  285 000  Kosprys 740 000 √ 1 340 000 √ 405 000  Opgeloopte waardevermindering (530 000) (120 000) Bewegings Aankope teen kosprys 62 000 √ 60 000 √ ? Verkope teen drawaarde ✓ (129 960)  Waardevermindering vir die jaar (6 840 ☑ + 67 320 √√) (74 160) (84 000)  Drawaarde aan die einde van die jaar 802 000 605 880  261 000  Kosprys 802 000 √ 1 180 000 √ 465 000  Opgehoopte waardevermindering (574 120)  (204 000)  20 20 10
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 3.3 Die eienaar is bekommerd oor die swak toestand van die vaste bates asook dat die syfers vir die vaste bates in die boeke en in die finansiële state onbetroubaar lyk. Jy is aangestel as die nuwe interne ouditeur. Gee DRIE voorstelle hoe om die potensiële probleem op te los. Enige DRIE √√ √√ √√  fisiese sekuriteit moet verbeter word (bv.kameras, veiligheidswagte)  behoorlike logboeke (aangetekende rekords) moet ingestel word, alle werknemers moet dit invul  behoorlike toesig – steekproewe op berekeninge, opskryf van transaksies  die vastebateregister moet te alle tye op datum gehou word en gereeld nagegaan word  skeiding van pligte – die verskillende aspekte met betrekking tot vaste bates moet nooit deur een persoon alleen gedoen word nie  behoorlike toestemming vir aankope en verkope van vaste bates (Enige ander redelike antwoord) 6 6 60 60 11
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 VRAAG 4 (50 punte; 30 minute) ALGEMENE GROOTBOEK VAN BEMBE……………………………………… BALANSSTAATREKENINGE AFDELING Dr Lopende rekening: B. Bembe Cr b/ Rente op Saldo d √2 300 kapitaal✓ 36 200 Onttrekkings: Bembe✓ (25 000 + 45 000) √√70 000 Salaris Bembe✓ 323 300 Verdelings- rekening✓ 250 300 Saldo 60 750 Bonus: Bembe✓ 23 850 383 350 383 350 Saldo 60 750 13 13 BEREKENINGE: SALARIS: BEMBE 26 500 X 10 = 265 000√ 26 500 X 110/100 = 29 150√ X 2 = 58 300 TOTAAL = 323 300 12
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 RENTE OP KAPITAAL: BEMBE 360 000 – 140 000 = 220 000 220 000√ X 12/100 X 5/12√ = 11 000 360 000√ X 12/100 X 7/12√ = 25 200 TOTAAL = 36 200 8 8 4.2 Verdelingsrekening F Rente op kapitaaI✓ 59 400 Wins en verlies✓ 1 200 000 Salaris: Bembe✓ 323 300 Salaris: McCarthy✓ 389 200 Bonus: Bembe✓ 23 26 500 x 90/100 850 28 Bonus: McCarthy✓ 800 Lopende rekening: Bembe✓ 250 300 Lopende rekening: McCarthy✓ 125 150 1 200 000 1 200 000 18 18 13
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 4.3 Bereken die persentasie wins verdien deur McCarthy op sy algemene aandele. Behoort hy tevrede te wees? Motiveer jou antwoord. (11) 389 200 + 28 800 + 23 200 X 100 (760 000 + 680 000 + 4 500 – 12 300)/2 1 = 441 200 716 100 =62% Ja✓ die vennoot behoort tevrede te wees met sy winste. Dit is baie meer as wat hy van enige ander belegging sou kry.✓ 11 11 50 50 14
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 VRAAG 5 (75 punte; 45 minute) 5.1 5.1.1 E√ 5.1.2 C√ 5.1.3 A√ 5.1.4 B√ 5.1.5 D√ 5 5 15
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 5.2 INKOMSTE STAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2018 Nota Verkope (2 436 000√ – 12 000√) 3 2 424 000 Koste van verkope 1 √(1 235 000) Brutowins 1 1 189 000 Ander bedryfsinkomste 1 244 616 Kommissie inkomste (12 396√ + 1 170√) 3 13 566 Huurinkomste (246 400 √ – 19 600√√) 4 226 800 Oninbareskulde verhaal 1 2 475 Korting ontvang 1 √1 775 Bruto bedryfsinkomste 1  1 433 616 Bedryfsuitgawes 2 (1 070 016) Versekering (4 260√ – 220√) 3 4 040 Oninbare skulde (1 730√ + 1 170√√) 4 2 900 Korting toegestaan (2 340√ – 150√) 3 2 190 Bankkostes 1 7 410 Salarisse en lone (780 00√ + 27 400√ +1 350√ +1 370√ +274√ +274√) 7 810 668 Skryfbehoeftes (27 000√ – 700√ – 3 650√) 4 22 650 Telefoonrekening (43 200√ + 2 800√) 3 46 000 Verpakkingsmateriaal (1 860√√ + 12 100√ – 1 800√) 5 12 160 Reklame 1 √14 690 Water en elektrisiteit 1 √76 090 Voorraadverliese (5 000 x 30/100) 3 √√√1 500 ? Voorsiening vir slegte skulde aanpassing 2 √163 ? Waardevermindering 1 √46 920 ? Diverse uitgawes Ontbrekende getal 2 22 635 Bedryfswins Kontroleer bewerking = 15% van verkope 2 363 600 Rente inkomste (2 300√ + 1 630√ ) 3 3 930 Wins voor rente uitgawes 1 367 530 Rente uitgawe (312√ + 75 000√√) 4  (75 312) Netto wins vir die jaar 2 292 218 70 70 75 75 16
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 VRAAG 6 (55 punte; 33 minute) 6.1 Noem DRIE partye wat belang sal hê by die resultate van die finansiële state. Staaf jou antwoord met redes vir ELKEEN. (6) Enige DRIE √√ √√ √√ Finansiële instansies – om kort of langtermyn krediet te verskaf Handelskrediteure – om te bepaal of die besigheid genoegsame bates het om in kontant om te sit om lopende aanspreeklikhede te dek SAID – om te bepaal of die belastingsopgawe korrek voltooi is Werknemers / Vakbonde – stel belang om sodoende vas te stel of salarisse en lone redelike vergoeding is Eienaar / besitter – Om die winsgewendheid van die besigheid te monitor 6 6 17
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 6.2.1 BALANSSSTAAT OP …………………………………………. BATES Nota Nie-lopende bates nie 1 2 239 000 Vaste / tasbare bates (780 000√ + 78 000√ +98 000√ + 800 000√) 5 1 756 000 Finansiële bates: Vaste deposito 3 483 000 Lopende bates 305 600 Handelsvoorraad (32 000√ + 1 700√) 3 33 700 Handels en ander ontvangbare goedere (48 000√ – 2 300√ + 16 000√ + 4 000√ – 2 000√) 6 63 700 Kontant en kontant ekwivalente (1 200√ + 207 000☑ ) 3 208 200 Totale bates 1 2 544 600 AANDELE EN LASTE Kapitaal en reserwes / Eienaars se aandele 2 145 100 Kapitale 1 501 570 Lopende rekeninge 643 530 Nie-lopende laste 224 000 Verbandlening (350 000√ + 15 000√ – 78 000√ – 63 000√) 5 224 000 Lopende laste 1 175 500 Handels en ander betaalbares (45 000√ + 4 500√ + 12 300√ + 5 400√ + 3 300√ – 2 000√ + 32 000√) 8 100 500 ?Oortrokke rekening ✓ 2 √12 000 ?Kort termynlening ✓ 2 63 000 Totale Kapitaal en laste 2 544 600 40 40 18
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11 6.2.2 Bereken die volgende verhoudings en lewer kommentaar op die vloeibaarheid van die besigheid. (a) Bereken die Bedryfsverhouding. (3) 305 600 :175 500 1.74:1 (b) Bereken die Vuurproefverhouding. (4) 305 600 -33 700 :175 500 279 100:175 500 1.54:1 (c) Kommentaar. (2) Enige 2  Die vloeibare posisie van die besigheid is gunstig. Die besigheid sal nie kontantvloei probleme ondervind nie. Die bedryfsverhouding toon bates van 1,74 wat höer is as die lopende laste. Die vuurproefverhouding toon bates van 1,54 wat höer is as die lopende laste. 9 9 55 55 300 300 19

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all