Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2016
GRAAD 11
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
Vraag Onderwerp Punte
1 Bankversoening 60
2 Krediteure versoening 25
3 Bateverkope 50
4 Vennootskappe 40
5 Finansiële state 75
Ontleding en vertolking van Finansiële
6 50
state
Totaal 300
19 bladsye
1
You're offline
Skip to contentMemorandum 



%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9df1ea61-69fc-44d0-ae99-55747a39390f/v1-09f9261e5be48d30bb90/card.webp)


%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)

View all


Gr11 Acc (Afrikaans) June 2016 Possible Answer_hlayiso.com_.pdf
Accounting · Grade 11 · Gauteng June · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng June
- Pages
- 20
- File size
- 1.1 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 20
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
Nasienbeginsels:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie
punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor nie. (Geen vreemde-
item-strafpunte vir misplaaste items nie)
2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk bewerkings
wat voorsien is.
3. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die
bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
4. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in
ag geneem word om die punte toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie
voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van
kandidate te differensieer.
6. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
redelikheid van die bewerking ondersoek voordat punte toegeken word.
7. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte
kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie.
8. Kode f = vreemde item
2
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
VRAAG 1
1.1 Wat is die doel van Bankversoening?
Enige Een vir 2 punte
Dis ʼn interne beheermaatreël.
Om te verseker dat alle transaksies korrek deur die onderneming en die bank opgeteken is.
Om te verseker daar is geen bedrog of inligting wat weggelaat is nie
Om die Bankrekening in die Algemene grootboek te versoen met die bankstaat. 2
1.2 Dui aan of die stellings WAAR of ONWAAR is.
1.2.1 WAAR 1
1.2.2 ONWAAR 1
1.2.3 WAAR 1
1.2.4 ONWAAR 1
3
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
1.3.1 Kontantontvangstejoernaal van Sabe Handelaars – Maart 2016
Diverse rekeninge
Dok. Dag Besonderhede Bank Bedrag Fol Besonderhede
31 Totale 31 400 13 000
Health Welfare Org.
88 (gekanselleer) 3 400 3 400 Donasies
Neotel (korrekte
173 bedrag) 40 40 Telefoon
BM Garage
170 (gekanselleer) 840 840 Brandstof
BS M. Sabe 35 000 35 000 Kapitaal
BS F. Fun 8 300 8 300 Huurinkomste
Vir al die 78 980 60 580
dokumente Indien totaal
meer as 31 400
18
4
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
Kontantbetalingsjoernaal van Sabe Handelaars – Maart 2016
Debiteure Diverse rekeninge
Dok. Dag Naam van Bank Kontrole Bedrag Fol Besonderhede
begunstigde
31 Totale 54 800 240 10 960
RSA Verspreiders
160 (korrekte bedrag) 2 700 2 700 Skryfbehoeftes
181 BM Garage 840 840 Brandstof
BS Mawali bank 2 000 2 000 Lening
DN M. Lid (RD Tjek) 420 420
BS Mawali Bank 93 93 Rente op
oortrokke
rekening
BS Mawali Bank 380 380 Bankkoste
Kan gekombineer word vir 2
punte (93+380=473)
Vir alle 61 233 660 16 973
dokumente Indien totaal
meer as
54 800
18
1.3.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN SABE HANDELAARS
Dt. Bank B8 Kt.
Mar 3 Totale KOJ 78 980 Mar 1 Saldo a/b 27 130
1 Ontvangste
Saldo o/d 9 383 31 Totale Betalings CPJ 61 233
88 363 88 363
Apr 1 Saldo a/b √9 383
8
5
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
6
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
1.3.3 Bankversoeningstaat op on 31 Maart 2016
Debiet Krediet
Kredietsaldo volgens bankstaat 17 367
Krediet uitstaande deposito 8 100
Debiet uitstaande tjeks:
Nr. 165 3 710
Nr. 178 9 800
Nr. 180 11 600
Nr. 181 840
Nr. 176 8 900
Kredietsaldo volgens bankrekening √ 9 383
Indien beide totale dieselfde is 34 850 34 850
10
60
7
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
VRAAG 2
2.1 Hoekom moet die saldo van die Krediteurekontrolerekening in die
Grootboek dieselfde wees as die totaal van die Krediteurelys in die
Krediteuregrootboek?
Die twee dokumente word uit dieselfde inligting opgestel. Die
Krediteurekontrole- rekening is ʼn opsomming van die Krediteuregrootboek.
Indien die twee nie ooreenstem nie, beteken dit dat die verkeerde inligting is van
die joernale af oorgeboek, berekeningsfoute is gemaak, inligting is uitgelaat,
ens. en moet reggestel word.
2
2
2.2 Bereken die korrekte saldo vir die Krediteurekontrolerekening in
die Algemene Grootboek
Saldo R153 800
A Geen inskrywing
B 10 100
C Geen inskrywing
D 440
E Geen inskrywing
F (11 000)
G (27 000)
Finale saldo
R126 340
Kontroleer bewerking
12
8
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
2.3 Stel die korrekte Krediteurelys van saldo’s op 30 Junie 2016 op.
Stand Handelaars
26 000 (twee punte)
(29 200 – 2 200 + (13 000 + 13 000) 53 000
Walk Groothandelaars
(95 600 + 2 200 – 27 000 ) 70 800
Run Winkels
(44 100 – 42 000 + 440) 2 540
Kontroleer bewerking indien een getal korrekt is
126 340
11
25
9
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
VRAAG 3
Nr. Berekeninge Antwoord
3.1.1 Bereken die Waardevermindering op Toerusting op
31 Augustus 2016.
(80 000 x 15% x 6/12) 6 000
3.1.2 Bereken die TOTALE Waardevermindering op
Toerusting op 29 Februarie 2016.
Oud: [(510 000 - 80 000) x 15%] = 64 500
Nuwe: [140 000 x 15% x 6/12] = 10 500 81 000
indien een
8
Verkoop sien 3.1.1 6 000
element korrek
is.
3.2.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN BONANZA HANDELAARS
BALANSSTAATREKENINGE-AFDELING
Dt TOERUSTING B Kt
2015 2015
Mar 1 Saldo a/b 510 000 Sept 1 Bateverkope AJ 80 000
Krediteure- KJ 2016
Sept 1 Kontrole 140 000
Feb 29 Saldo o/d 570 000
650 000 650 000
2016
Mar 1 Saldo (beide saldo’s) a/b 570 000
5
10
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
3.2.2 OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING OP TOERUSTING B
2015 2015
Sept 1 Bateverkope AJ 66 000 Mar 1 Saldo a/b 270 000
2016 Waardeverminder
6 000
Sept 1 ing AJ 3.1.1
Feb 29 Saldo o/d 285 000 2016
Waardeverminder
Feb 29 ing AJ 75 000
351 000 351 000
Mar 1 Saldo a/b 285 000
8
3.2.3 NOMINALEREKENING-AFDELING
BATEVERKOPE N
2016 2016
Aug 31 Toerusting AJ 80 000 Aug 31 Opgehoopte
waardeverminderi
66 000
ng op Toerusting 3.2.2
AJ
Wins met Krediteure
verkoop van kontrole
bate AJ 5 000 140 000 – 121 000 AJ 19 000
85 000 85 000
ondersoek bewerkings
8
11
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
3.3 NOTA TOT DIE BALANSSTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 28 FEBRUARIE 2016
VASTE BATES
Grond &
Voertuie Toerusting
Geboue
Drawaarde aan die begin 450 000 540 000 240 000
Kosprys 450 000 800 000 510 000
Opgehoopte
(260 000) (270 000)
waardevermindering
Bewegings
Toevoegings 50 000 200 000 140 000
Bate verkope teen 0
drawaarde (14 000)
Waardevermindering 0 (128 000) (81 000)
3.1.2
Drawaarde aan die einde 500 000 612 000 285 000
Kosprys 500 000 1 000 000 570 000
Opgehoopte 0
waardevermindering (388 000) (285 000)*
*enige getal meer as 270 000
15
3.4 Enige 3
ʼn Volgtoestel kan in die voertuie geïnstalleer word.
Gereelde fisiese inspeksies van die logboeke
Voertuie moet toegesluit word in ‘n veilige plek wanneer dit nie
gebruik word nie.
Eienaar moet self na ure die sleutels hou.
Beheer moet uitgeoefen word op die brandstofkaart.
(Enige ander toepaslike antwoord)
6
50
12
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
VRAAG 4
4.1
NR.
4.1.1 Lopende saakbegrip √
4.1.2 Paringsbeginsel √
4.1.3 Finansieringskoste √
4.1.4 Vennote se verdienste √
4.1.5 Betroubaarheid √
5
4.2
Berekening van rente op kapitaal Antwoord
Gifford:
(880 000 x 9/100 x 6/12) = 39 600
(700 000 x 9/100 x 6/12) = 31 500 71 100
4
Ndlovu:
(900 000 x 9/100 x 10/12) = 67 500
(1 150 000 x 9/100 x 2/12) = 17 250 84 750
4
4.2.1 KAPITAAL Gifford Ndlovu Totaal
Saldo aan die begin van die 880 000 900 000
jaar
Kapitale bydra gedurende die 250 000
jaar
Onttrekking van kapitaal (180 000)
gedurende die jaar
Saldo aan die einde van die 700 000 1 150 000
jaar
6
13
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
4.2.2 PRIVAATREKENINGE Gifford Ndlovu Totaal
Vennote salarisse 504 000 350 000
Vennote Bonus 0 30 000
Rente op kapitaal sien berekening 4.2 71 100 84 750
Primêre verdeling van winste 575 100 464 750 1 039 850
Finale verdeling van winste 147 390 98 260 245 650
Wins soos in Inkomstestaat 722 490 563 010 1 285 500
Onttrekkings gedurende die jaar (167 800) (225 600)
Behoue inkomste vir die jaar 554 690 337 410
Saldo aan die begin van die jaar 140 000 (90 000)
Saldo aan die einde van die jaar 694 690 247 410
21
40
14
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
VRAAG 5
NAAM VAN ONDERNEMING: FLASHGORDON HANDELAARS
5.1 INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 29 Februarie 2016
Verkope (1 280 000√ – 6 500√) 3 1 273 500
Koste van verkope 1 (642 000)√
Bruto wins 1 631 500
Ander bedryfsinkomste 1 98 100
Oninbare skulde verhaal (700 + 7 200√) 2 7 900
Korting ontvang (1 600 – 200√) 2 1 400
Huurinkomste (79 650 – 6 550√√) 3 73 100
Kommissie inkomste 1 15 000
? Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering 2 700√√
Bruto bedryfsinkomste 1 729 600
Bedryfsuitgawes 1 (457 480)
Water en elektrisiteit (8 900 + 1 200√) 2 10 100
Versekering (8 800 – 770√) 2 8 030
Oninbare skulde (4 300 + 560) 2 4 860
Donasies (2400 + 1 600) 2 4 000
Korting Toegestaan 1 1 800√
Skryfbehoeftes (17 300 – 3 900√) 2 13 400
Bankkoste (8 410 + 290√) 2 8 700
Telefoon (10 900 + 1 300√) 2 12 200
Salarisse en Lone (288 090 – 25 000√ – 2 500√ – 250√) 4 260 340
? Handelsvoorraadtekort (246 800 – 1 600 – 236 000) 2 9 200√√
? Waardevermindering 1 124 850
Bedryfswins 1 272 120
Rente-inkomste (28 000√ + 850√) 3 28 000
Wins voor rente-uitgawe 1 300 970
Rente-uitgawe (4 800√ + 57 600√) 3 (62 400)
Netto wins vir die jaar 2 238 570
Merk volgens tekens (+/-)
50
15
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
5.2.1 HANDELS EN ANDER DEBITEURE
Netto handelsdebiteure 32 200
Handelsdebiteure (34 560√ – 560√) 34 000
Voorsiening vir oninbare skulde (1 800)√
Vooruitbetaalde uitgawes Sien versekeringsbedrag in inkomstestaat 770
Opgelope inkomste 15 000
SAID: LBS 4 500√
52 470
8
5.2.2 HANDELS- EN ANDER KREDITEURE
Handelskrediteure (32 000√ + 2 000√ + 7 280) 41 280
Opgelope uitgawes (1 300 √+ 1 200√) 2 500
Inkomste vooruitontvang Sien huurinkomste in die inkomstestaat 6 550
WVF (2 000 – 250 – 250) 1 500
Pensioenfonds (15 000 – 1 875 – 2 500) 10 625
Korttermynlening 60 000√
122 455
17
75
16
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
VRAAG 6
6.1 Voltooi elkeen van die volgende stelling deur slegs die ontbrekende
woorde te gee.
Nota: Moenie die stelling oorskryf nie. Skryf net die antwoord.
6.1.1 Koste van verkope
6.1.2 Bedryfsuitgawes
6.1.3 Eienaarsbelang / Vennootskapsbelang / Totale bates – Totale laste
6.1.4 Bedryfskapitaalverhouding / Vuurproefverhouding
6.1.5 Handelsvoorraadtekort / oorskot
10
Kandidaat moet ten minste een element van die berekening korrek hê vir die
6.2 Behoort die vennote tevrede te wees met die voorraadomsetsnelheid?
Verduidelik deur vermelding te maak van finansiële aanwysers vir
beide jare om jou antwoord te staaf.
Opinie:
Ja √
Kommentaar:
Die onderneming verkoop die voorraad vinniger in 2016.√
Voorraadomsetsnelheid het verbeter van 5 keer in 2015 na 7 keer in 2016.√
(Enige gepaste antwoord) 3
6.3 Lewer kommentaar oor die Debiteure-invorderingsperiode en die
Krediteurebetalingsperiode.
Kommentaar Debiteureinvorderings √
Kommentaar Krediteurebetalings √
Vergelyking en advies √
Daar was ʼn verbetering in die debiteure-invorderingsperiode,
65 dae in 2014 na 55 dae in 2015
Invordering word nou binne 60 dae gedoen.
Daar was ʼn verbetering in die krediteurebetalingsperiode.
40 dae in 2014 na 50 dae in 2015
Krediteure word betaal voor geld ontvang word van die debiteure.
Krediteurebetalings kan gedoen word op 60 dae.
3
17
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
6.4 In jou opinie het die onderneming hulle uitgawes effektief beheer in 2016?
Haal syfers van beide jare aan om jou antwoord te ondersteun.
Opinie:
Nee √
Kommentaar:
Bedryfsuitgawes op verkope √ verbeter van 30% na 47,2%√√
4
6.5 Verduidelik die rede vir die verskil tussen die persentasie bedryfsuitgawes
op verkope en die persentasie netto wins op verkope.
In beide jare was die rente-uitgawe meer as die rente-inkomste.√√
2
6.6 Bereken die persentasie opbrengs op die gemiddelde eienaarsbelang van
2016.
990 000 X 100
(4 350 000 + 3 620 000)/2
990000
100
3 985000
= 24,84% 5
6.7 Die persentasie opbrengs verdien deur Flynn op sy gemiddelde
eienaarsbelang is 20,53%. Verskaf ʼn berekening om te bewys dat die
syfers korrek is.
430 000 X100
(1 760 000 + 1 760 000 + 370 000 + 300 000)/2
430 000 x 100
2 095 000
=20,53%
5
18
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
6.8 Lewer kommentaar op die persentasie opbrengs verdien deur Flynn.
Haal ʼn finansiële aanwyser vir beide jare aan om jou antwoord te staaf.
Aanwyser √
Getal van 2015 & 2016 √
Kommentaar √√
Flynn moet nie tevrede wees met sy verdienste nie, sy verdienste het verlaag van 20,53%
na 24,9%.
Dit is laer as die gemiddelde verdienste op die gemiddelde eienaarsbelang (30,46%)
Dit is laer as Blake se verdienste (25,5%)
4
6.9 Lewer kommentaar op die skuld/eienaarsbelangverhouding. Haal ʼn
finansiële aanwyser van beide jare aan om jou antwoord te staaf.
Trent 2015-2016 √
Kommentaar √√
Skuld/eienaarsbelang verhouding het verhoog van 0,9:1 in 2015 na 1,3:1 in 2016
Dit dui daarop dat die onderneming meer gebruik maak van lenings.
Die onderneming kan ʼn hoë risiko word, sodat die winste verlaag.
3
6.10 Watter persentasie van die netto inkomste het die vennote onttrek van
die onderneming in 2016?
=38,89
3
19
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM Rekeningkunde
6.11 Lewer kommentaar op die winsgewendheid van die onderneming. Haal
DRIE finansiële aanwysers en syfers aan om jou antwoord te staaf.
Verhouding √√√
Getalle √√√
Kommentaar √√
2016 2015
% Bedryfs uitgawes op verkope 47,2% 30%
% Bedryfs wins op verkope 18% 22%
% Netto wins op verkope 15% 17,5%
Netto wins % en % bedryfswins op verkope het verlaag van 2015. Dit is
merendeels a.g.v. die verhoging in die % bedryfsuitgawes op verkope. 8
40
50
TOTAAL: 300
20
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG_watermark.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR_watermark.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P2 GR11 MEMO NOV2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr 11 Accounting P2 (AFR) 2023 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Limpopo-Accounting-Grade-11-June-2023-P1-and-Memo_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
Gr11 Acc (Afrikaans) June 2016 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9df1ea61-69fc-44d0-ae99-55747a39390f/v1-09f9261e5be48d30bb90/card.webp)
Memorandum
Gr11 Acc (Afrikaans) June 2018 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Gr11 Acc June 2016 Possible Answer_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)
Memorandum
Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020_Afrikaans_hlayiso.com__hlayiso.com_.docx_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Accounting
Explore more published documents in this catalogue.

Addendum
ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans_watermark.pdf

Question paper
ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG_watermark.pdf

Question paper
ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans_watermark.pdf
Question paper and memo
LP-Accounting-Grade-11-June-2025-P2-and-Memo.pdf
Question paper and memo
LP-Accounting-Grade-11-March-2025-QP-and-Memo.pdf
Question paper