Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2022
REKENINGKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, insluitend
ʼn formuleblad,en ʼn 8 bladsy-antwoordeboek.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 





View all

ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Pages
- 10
- File size
- 745.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. ʼn Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet
beantwoord.
3. Toon AL die bewerkings om deelpunte te verdien.
4. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
5. Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
6. Toon ALLE bewerkings tot EEN desimale punt, waar van toepassing.
7. Indien jy dit verkies, mag jy die Formuleblad met Finansiële Aanwysers wat aan
die einde van hierdie vraestel aangeheg is, gebruik. Die gebruik van hierdie
formuleblad is NIE verpligtend NIE.
8. Skryf netjies en leesbaar.
9. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ʼn riglyn wanneer jy die vraestel
beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE.
TYD
VRAAG ONDERWERP PUNTE
(minute)
1 Rekeningkundige vergelyking, Vaste Bates 20 15
2 Begrippe, Staat van Omvattende Inkomste 45 35
3 Staat van Finansiële Posisie en Notas 55 45
Finansiële aanwysers en vertolking van
4 30 25
finansiële inligting
TOTAAL 150 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 3
VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING, VASTE BATES
(20 punte, 15 minute)
1.1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
Voltooi die tabel om die effek op die rekeningkundige vergelyking vir die
volgende transaksies aan te dui.
LET WEL: Neem aan dat die banksaldo gunstig is en die deurlopende
voorraadstelsel vir alle transaksies in gebruik is.
Voorbeeld: Reik ʼn kwitansie uit vir huur ontvang.
TRANSAKSIES:
(a) Een van die vennote het ʼn afleweringsvoertuig bygedra as deel van sy
belegging in die vennootskap
(b) Kredietnota ontvang vir beskadigde toerusting teruggestuur
(c) Herstelwerk aan geboue is verkeerdelik in die Grond- en gebouerekening
gedebiteer. Dit moet reggestel word (6)
1.2 LULU HANDELAARS
Die volgende inligting het betrekking op die finansiële jaar geëindig
30 Junie 2022.
GEVRA:
Bereken die ontbrekende syfers aangedui deur (i) tot (iv) op die vaste bate-nota. (14)
INLIGTING:
A. Vaste bate nota:
Grond en
Toerusting Voertuie
geboue
Drawaarde op 1 Julie 2021 3 000 000 (ii) 800 000
Kosprys 3 000 000 420 000 1 080 000
Opgehoopte waardevermindering (160 000) (280 000)
Byvoegings teen kosprys 760 000 160 000
Vervreemding teen drawaarde (iv)
Waardevermindering vir die jaar (iii)
Drawaarde op 30 Junie 2022
Kosprys (i) 580 000 720 000
Opgehoopte waardevermindering
B. Inligting uit die vaste bateregister:
• Waardevermindering op toerusting word bereken teen 10% p.j. op die
verminderde saldo.
• Nuwe toerusting is op 1 Oktober 2021 aangekoop.
• Waardevermindering op voertuie word bereken teen 15% p.j. op die
kosprys.
• ʼn Afleweringsvoertuig is verkoop vir R112 000 kontant op 1 Maart 2022.
Die kosprys is R360 000 en opgehoopte waardevermindering op
1 Julie 2021 het R216 000 beloop.
20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
VRAAG 2: BEGRIPPE, STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE
(45 punte, 35 minute)
2.1 BEGRIPPE
Pas die AARP-beginsels in KOLOM A by die voorbeelde in KOLOM B. Skryf
slegs die letters (A–D) langs die vraagnommers (2.1.1 tot 2.1.4) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
KOLOM A KOLOM B
2.1.1 Wesenlikheid A Geboue word waardeer teen R2 500 000
maar word in die finansiële state as R550 000
aangedui.
2.1.2 Paring B Rente uitgawe moet afsonderlik in die
finansiële state aangetoon word.
2.1.3 Historiese koste C ʼn Debiteur wat R1 270 skuld, is as ʼn oninbare
skuld afgeskryf omdat hy nie opgespoor kan
word nie.
2.1.4 Omsigtigheid D Versekering, R 2 500, is vooruitbetaal.
Hierdie bedrag word nie in die Staat van
Omvattende Inkomste aangedui nie.
(4 x 1) (4)
2.2 AMADIBA HANDELAARS
GEVRA:
2.2.1 Voltooi die Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig op
28 Februarie 2022. (37)
2.2.2 Verwys na Inligting B (viii)
Gee TWEE moontlike redes waarom huur inkomste verminder het. (4)
INLIGTING:
A. Uittreksel uit Voor-aansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2022:
Handelsvoorraad R 284 000
Lening: ANW Bank 294 500
Debiteurekontrole 88 000
Voorsiening vir oninbare skulde (1 Maart 2021) 5 950
Verkope 1 770 400
Koste van verkope ?
Salarisse en lone 192 200
Versekering 107 730
Huur inkomste 69 700
Korting ontvang 4 600
Oninbare skulde 7 790
Advertensies 46 600
Telefoon 10 500
Waardevermindering 61 500
Rente op vaste deposito (balanseersyfer) ?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 5
B. Aansuiwerings en addisionele inligting:
(i) Die onderneming gebruik ʼn vaste winsopslag van 60% op die
kosprys. Dit is oor die finansiële jaar behaal.
(ii) Op 28 Februarie 2022 is kredietverkope van R9 600 nie aangeteken
nie.
(iii) Voorraadopname op 28 Februarie 2022 dui handelsvoorraad van
R287 700 ophande.
(iv) ʼn Verdere bedrag vir oninbare skulde, R1 400, moet afgeskryf word.
(v) Suiwer die voorsiening vir oninbare skulde aan tot 5% van
uitstaande debiteure.
(vi) Die telefoonrekening vir Februarie 2022, R1 150, is nog nie betaal
nie.
(vii) Versekering is vir een maand vooruit betaal. Die versekerings-
premie styg met 10% p.j. vanaf 1 Januarie 2022.
Die polis is in plek vir die hele finansiële jaar.
(viii) Huur inkomste is ontvang vir die tydperk 1 Maart 2021 tot
31 Desember 2021. Let wel dat die huur verminder het met R200
per maand vanaf 1 Oktober 2021.
(ix) Die leningsstaat ontvang dui ʼn sluitingsaldo van R312 000 aan.
Rente gekapitaliseer is nog nie aangeteken nie.
(x) Die netto wins vir die jaar nadat al die aansuiwerings in berekening
gebring is, beloop R346 840.
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
VRAAG 3: STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE EN NOTAS
(55 punte, 45 minute)
BCM HANDELAARS
Die volgende inligting is geneem uit die boeke van BCM Handelaaars, vennote Bolt
en Comma, vir die finansiële jaar geëindig 31 Desember 2021.
GEVRA:
Voltooi die volgende op 31 Desember 2021:
3.1 Handels- en ander ontvangbares nota (7)
3.2 Privaatrekening nota (16)
3.3 Staat van Finansiële Posisie (32)
INLIGTING:
A. Uittreksel uit die rekords op 31 Desember 2021.
Kapitaal: B. Bolt R 600 000
Kapitaal: C. Comma 500 000
Privaatrekening B. Bolt (1 Januarie 2021) 146 500 (Kt)
Privaatrekening C. Comma (1 Januarie 2021) 33 000 (Kt)
Lening: Gqeberha Bank 662 000
Vaste bates (drawaarde) 948 700
Vaste deposito: Matatiel Bank 400 000
Bank (ongunstig) 31 500
Wisselgeld 8 000
Kleinkas 12 000
Krediteurekontrole 83 200
Opgelope uitgawes 5 400
Vooruitbetaalde uitgawe 3 900
Handelsvoorraad (balanseersyfer) ?
Debiteurekontrole ?
Voorsiening vir oninbare skulde 4 900
SAID (LBS) ?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 7
B. Addisionele inligting wat in berekening gebring moet word:
(i) Netto handelsdebiteure het R372 600 beloop
(ii) Leningstaat van Gqeberha Bank.
Saldo aan die begin van die finansiële jaar R692 000
Rente gekapitaliseer 20 000
Terugbetalings gedurende die jaar ?
Saldo aan die einde van die finansiële jaar 662 000
LET WEL: Terugbetaling vir die volgende finansiële jaar sal gelyk
wees aan 1,5 keer die gedeelte wat oor hierdie finansiële
jaar betaal is.
(iii) ʼn Kwart van die vaste deposito verval op 30 Junie 2022.
(iv) Uittreksel: Salarisjoernaal vir Desember 2021:
Bruto Aftrekkings
Netto salaris
salaris Pensioen LBS Medies
R52 000 3 900 ? 4 000 31 100
LET WEL: Die nodige betalings is gemaak behalwe vir LBS.
(v) ʼn EFO betaling, R12 500, is verkeerdelik aan Sandile Stores gemaak.
Hulle is nie meer ʼn krediteur nie en sal die geld gedurende
Januarie 2022 terugbetaal.
C. Vennootskapsooreenkoms:
(i) Die vennote is geregtig op die volgende salarisse:
• B. Bolt: R50 000 per maand.
• C. Comma: R480 000 per jaar.
(ii) B. Bolt is geregtig op ʼn bonus van 80% van sy maandelikse salaris.
(iii) Rente op kapitaal word bereken teen 12% p.j. op die kapitaalsaldo’s.
LET WEL: C. Coma het op 1 Julie 2020 sy kapitaalbydrae met
R100 000 verhoog.
(iv) Die oorblywende wins word gedeel tussen B. Bolt en C. Comma in die
verhouding 3 : 2 onderskeidelik.
55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSERS EN VERTOLKING
VAN FINANSIËLE INLIGTING (30 punte, 25 minute)
Die inligting het betrekking op EC Muller Handelaars, vennote Ezo en Collar, vir die
finansiële tydperk wat op 28 Februarie 2022 geëindig het.
GEVRA:
4.1 Bereken die volgende:
4.1.1 Vuurproefverhouding (4)
4.1.2 Gemiddelde voorraadhou-periode (in dae) (5)
4.1.3 Persentasie opbrengs op gemiddelde vennotebelang (5)
4.2 Lewer kommentaar op die likiditeitsposisie van die onderneming. Haal aan
en verduidelik DRIE finansiële aanwysers (met syfers) in jou verduideliking. (8)
4.3 Die vennote het besluit om die lening gedurende die finansiële jaar te
verminder. Verduidelik hoe hierdie besluit die risiko van die onderneming
beïnvloed het. Haal aan en verduidelik EEN finansiële aanwyser met syfers. (4)
4.4 Collar is tevrede met die % opbrengs wat hy in die vennootskap verdien.
Verskaf TWEE redes. Haal finansiële aanwysers en syfers aan. (4)
INLIGTING:
A. Uittreksel uit die Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig
28 Februarie 2022.
Verkope R3 000 000
Koste van verkope 1 875 000
Netto wins vir die jaar 660 000
B. Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2022.
2022 2021
Bedryfsbates R 854 000 R1 213 000
Voorraad 300 000 715 000
Handels- en ander ontvangbares 416 000 480 000
Kontant en kontantekwivalente 138 000 18 000
Vennotebelang 2 002 800 1 488 000
Kapitaalbydrae 1 875 000 1 500 000
Privaatrekeninge 127 800 (12 000)
Niebedryfslaste 600 000 750 000
Bedryfslaste 588 000 672 000
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 9
C. Finansiële aanwysers op 28 Februarie 2022
2022 2021
Bedryfsverhouding 1,5 : 1 1,8 : 1
Vuurproefverhouding ? 0,7 : 1
Voorraadhou-periode ? 159 dae
Skuld-ekwiteitsverhouding 0,3 : 1 0,5 : 1
% opbrengs op gemiddelde vennotebelang ? 34%
% opbrengs op gemiddelde belang: Ezo 21% 30%
% opbrengs op gemiddelde belang: Collar 17% 14%
30
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
GRAAD 11 REKENINGKUNDE FORMULEBLAD MET FINANSIËLE AANWYSERS
Brutowins 100 Brutowins 100 Nettowins 100
Verkope
x 1 Koste van verkope
x 1 Verkope
x 1
Bedryfsuitgawes 100 Bedryfswins 100
Verkope
x 1 Verkope
x 1
Totale verdienste per vennoot 100 Nettowins 100
Gemiddelde eienaarsbelang van vennoot
x 1 Gemiddelde eienaarsbelang
x 1
Bedryfsbates : Bedryfslaste (Bedryfsbates – Voorraad) : Bedryfslaste
(Handel en ander ontvangbares + Kontant en kontantekwivalente) : Bedryfslaste
Gemiddelde debiteure 365 Gemiddelde krediteure 365
Kredietverkope
x 1 Kredietaankope
x 1
Gemiddelde voorraad 365 of 12 Koste van verkope 365
x x
Koste van verkope 1 Gemiddelde voorraad 1
Langtermynlenings : Eienaarsbelang Totale bates : Totale laste
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG_watermark.pdf

Question paper
ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans_watermark.pdf
Question paper
ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV 2024 AFR D_watermark.pdf
Question paper
NW-11-ACCOUNTING-P1-QP-AFR-NOV-2024.pdf
Question paper
ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV 2023_Afrikaans Final_watermark.pdf
Question paper
ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023_Afrikaans D_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
ACCOUNTING GR11 MEMO NOV2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Addendum
ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans_watermark.pdf

Addendum
ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023_Afrikaans Final_hlayiso.com_.pdf
Addendum
ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOVEMBER 2020_Afrikaans_hlayiso.com__hlayiso.com_.docx_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020_Afrikaans_hlayiso.com__hlayiso.com_.docx_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Accounting
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG_watermark.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR_watermark.pdf
Question paper and memo
LP-Accounting-Grade-11-June-2025-P2-and-Memo.pdf
Question paper and memo
LP-Accounting-Grade-11-March-2025-QP-and-Memo.pdf
Question paper and memo
EC-Accounting-Grade-11-September-2024-QP-and-Memo.pdf
Question paper and memo