Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 11201910 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2019 REKENINGKUNDE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie ook die metodepunt van die finale antwoord nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 9. Bewerking beteken ‘Kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet ʼn +, -, x, ÷, of volgens kandidaat se respons. 10. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toeken nie indien noemer en deler omgeruil is. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is. In sulke gevalle, moet nie die metodepunt toeken nie. Dui deur middel van . 12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 1: ONTLEDING VAN TRANSAKSIES EN VASTE BATES 1.1 ONTLEDING VAN TRANSAKSIES Algemene grootboek Eienaars- Bates Laste Rekening te belang Rekening te debiteer krediteer +25 000 1.1.1 Handelsvoorraad Bank 0 +25 000   1.1.2 Krediteurekontrole  Skryfbehoeftes  0 +500 -500 1.1.3 Debiteureafslag  Debiteurekontrole  -1 400  -1 400  0 Oninbare skulde 1.1.4 Toerusting  +3 500  +3 500  0 verhaal  12 Geen punte toegeken indien inskrywings in al 3 kolomme van rekeningkundige vergelyking gemaak is. 1.2 VASTE BATES 1.2.1 Bereken die ontbrekende syfers aangedui met (i) tot (iii). BEWERKINGS ANTWOORD (i) 143 000 + 117 400 of 400 000 – 140 000 260 000  Geen deelpunte 2 (ii) 14 000  + (117 000 ÷ 3 ) 39 000 twee 53 000  Een deel korrek 4 (iii) (93 000 – 54 800) 38 200  x 20% x 9/12  = 5 730 Sien bo 93 000 – (54 800 + 5 730 ) 435 000 – 342 000 60 530 twee punte 32 470  Een deel korrek 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V1 3 1.2.2 Die toerusting is teen ʼn verlies verkoop, terwyl die markwaarde R35 000 was. Verskaf TWEE moontlike redes vir die verlies en stel EEN beheermaatreël voor om te verhoed dat dit weer gebeur. TWEE geldige redes   Nie voldoende na gekyk/onderhou nie Nie met die regte bedrag gedepresieer nie Te duur om te onderhou/wou ontslae van dit raak EEN geldige voorstel  Implementeer/verbeter onderhoudsplan Bereken die korrekte waardevermindering 5 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 2: INKOMSTESTAAT EN BALANSSTAATNOTA 2.1 TYALI HANDELAARS Inkomstestaat vir die jaar geëindig 30 JUNIE 2019 Verkope (1 737 750 – 3 500) 1 734 250 * Koste van verkope (993 000 – 2 000) of (1 734 250 x 100/175) (991 000) * Bruto wins bewerking 743 250  5 Ander bedryfsinkomste bewerking 116 500  Huur inkomste (81 792  + 7 632 ) 89 424 * Kommissie inkomste 20 076  Korting ontvang (6 850  + 150 ) 7 000  10 Bruto bedryfsinkomste bewerking 859 750  Bedryfsuitgawes Aangesuiwerde verkope x 24% (416 220)  Waardevermindering 71 680 Salarisse en lone 138 500  Verbruiksgoedere (11 900  – 2 900 ) 9 000  Oninbare skulde (4 120  + 2 880 ) 7 000  Versekering (19 300  – 6 200 ) 13 100  Voorsiening vir onibare skulde-aansuiwering (3 125 – 2 010) 1 115 * Handelsvoorraadtekort 3 600  Diverse uitgawes balanseer bedrag 172 225  Bedryfswins bewerking 443 530  17 Rente inkomste (9 000  + 2 250 ) of (5 250 + 6 000) 11 250 * Wins voor Rente Uitgawe bewerking 454 780  Rente uitgawe (161 250 + 257 250 – 375 000) (43 500) * Netto wins vir die jaar bewerking 411 280  9 41 -1 elk vir vreemde items (alle balansstaatrekeninge) Maks. -2 * Een deel korrek Misplaaste items moet verkeerd gemerk word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V1 5 2.2 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARES Handelsdebiteure (68 880 –2 880 –3 500 ) 62 500 * Voorsiening vir oninbare skulde 5% van Handelsdebiteure (3 125)  Netto Handelsdebiteure 59 375 Opgelope inkomste (7 632 + 2 750) sien 2.1 10 382 * Vooruitbetaalde uitgawes sien 2.1 6 200  75 957 * *een deel korrek 9 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE 3.1 BEGRIPPE 3.1.1 Inkomstestaat  3.1.2 Vooruitontvange inkomste  3.1.3 Balansstaat  3.1.4 Kontant en kontant ekwivalente  4 3.2.1 PRIVAATREKENINGE VAN VENNOTE NTUBENI KOLISI Salarisse van vennote 240 000 + 60 000  of 25 000 x 12 300 000 * 240 000  Rente op kapitaal 42 000 51 000 * 27 000 + 24 000  Bonusse van vennote 24 000  Primêre verdeling bewerking 342 000  315 000  Finale verdeling sien onder 46 500 * 46 500 * Nettowins vir die jaar 388 500 361 500 Onttrekkings (345 000) (375 000) Behoue inkomste bewerking 43 500  (13 500)  Saldo aan die begin (30 000) 10 500 Saldo aan die einde bewerking 13 500  (3 000)  19 *een deel korrek 342 000 + 315 000 Finale verdeling: 750 000 – 657 000 = 93 000 ÷ 2 = 46 500 een punt een punt een punt een punt Aanvaar alternatiewe formaat/aanbieding – Netto wins kan ook bo gewys word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V1 7 3.2.2 BALANSSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2019 EKWITEIT EN LASTE Eienaarsbelang bewerking 810 500  Kapitaal (350 000 + 450 000 ) 800 000 * Privaatrekeninge (13 500 – 3 000) sien 3.2.1 10 500 * 5 Nie-bedryfslaste 198 000 Lening balanseer syfer: (TE&L – E- BL) 198 000  Bedryfslaste bewerking 161 500  Handels en ander betaalbaares 76 000 * (60 500  + 8 000 + 7 500 ) Korttermyngedeelte van lening 50 000  12 Oortrokke bankrekening 35 500  TOTALE EKWITEIT EN LASTE 1 170 000  *een deel korrek 17 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING 4.1 BEGRIPPE Waar of Onwaar 4.1.1 Onwaar  4.1.2 Waar  4.1.3 Waar  4.1.4 Onwaar  4 4.2 MK HANDELAARS 4.2.1 Persentasie opbrengs verdien deur Mike. Bereken die gemiddelde persentasie opbrengs wat Mike verdien het. 290 000 twee punte   X 100    671 952 drie punte = 43,2%  een deel korrek 6 Lewer kommentaar op die opbrengs wat Mike verdien het. Haal syfers aan. Vergelyk die vennote se % verdienste  Noem toename/afname in kapitaal  Moontlike antwoorde Koline se opbrengs op verdienste is 45% in vergelyking met 43% van Mike. Mike het sy kapitaal vermeerder van R600 000 tot R700 000 meer as Koline se kapitaal van R600 000.  Koline het haar kapitaal verminder van R640 000 tot R600 000 wat minder is as Mike se kapitaal van R700 000. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V1 9 4.2.2 Lewer kommentaar op TWEE likiditeitsaanwysers wat verbeter het. Haal syfers aan. Enige TWEE Finansiële aanwyser  : Syfers en neiging  : Kommentaar  Bedryfskapitaalverhouding: In 2018 was dit 1,4 : 1 en in 2019, 1,8 : 1 – verbeter met 0,4 wat 29% is. Die onderneming sal sy korttermynskuld kan dek. Periode voorraad voorhande: Die periode van voorraad voorhande het verbeter van 165 dae (amper ses maande) in 2018 tot 68 dae in 2019 (97 dae). Die beweging van voorraad is beter in vergelyking met die vorige jaar. Debiteure-invorderingstermyn: Die invorderingstermyn van debiteure het verbeter van 41,2 dae in 2018 tot 36,2 dae in 2019 (‘n verbetering van 6 dae). Debiteure betaal vinniger, nader aan die normale kredietvoorwaardes wat 30 dae is. 6 4.2.3 Die vennote beplan klein uitbreidings aan die gebou ter waarde van R80 000. Vennoot Koline het voorgestel dat ʼn addisionele lening vir die uitbreidings aangegaan moet word. Waarom dink jy het Koline hierdie voorstel gemaak? Haal ʼn finansiële aanwyser met syfers aan om jou antwoord te staaf. Finansiële aanwyser  Syfers en neiging  Verduideliking  Die skuldekwiteitsverhouding het van 0,3 : 1 in 2018 tot 0,2 : 1 in 2019 gedaal – die onderneming is laag gerat (ekwiteit is steeds meer as die lenings). 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 4.3 JOHN SE TOESTELLE 4.3.1 Verwys na die elektriese waaiers: Identifiseer TWEE negatiewe gevolge van die toename in die winsopslagpersentasie. Haal die gepaste syfers aan. Enige TWEE   Afname in die netto aantal eenhede verkoop (395 – 320 = 75 eenhede). Afname in inkomste van verkope met R16 000. Vermindering in die omsetsnelheid van 7,9 keer tot 5,8 keer. 4 4.3.2 Identifiseer EEN gevolg (probleem) as gevolg van die verandering in verskaffer. Haal syfers aan. Gee ʼn moontlike rede vir die probleem wat jy geïdentifiseer het. PROBLEEM  REDE  Toename in die eenhede wat Swak kwaliteit produkte. deur kliënte teruggestuur is, Kliënte wat nie die handelsnaam met 70 eenhede. ken nie. Onverkoopte voorraad / groot Kliënte is nie bereid om voorraadbalans 200 – 120: dieselfde prys as die ouer model 80 eenhede in vergelyking met te betaal nie. vorige jaar. Laer omsetsnelheid van 4,1 tot 2,6 keer. 3 Gee EEN voorstel (behalwe die bogenoemde) wat John kan gebruik om die verkope in die algemeen te verhoog. Geldige voorstel  Adverteer meer Verskaf gratis aflewering of naverkope-dienste 2 TOTALE PUNTE 30 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all