Skip to content

Accounting Grade 11 P1 National November 2019 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1120199 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the National November 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 REKENINGKUNDE V1 MODEL NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord verkeerd is, sien die bewerkings na wat gegee is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra dit nie die metodepunt vir die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders aangedui, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. As geen + of – teken of hakie gegee is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui, ken deelpunte toe om tussen die gehalte van kandidate se antwoorde te onderskei. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie 'n finale negatiewe syfer wees nie. 8. Waar metodepunte vir die bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord ondersoek en ten minste een deel moet reg voor die punt toegeken word. 9. Bewerking beteken kontroleer bewerking. Een deel korrek beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo. 10 By berekeninge moenie punte toeken as die teller en noemer omgeruil is nie – dit is ook van toepassing op verhoudings. 11. Wanneer metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n . 12. Wees bedag daarop dat kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne VRAAG 1: AARP ('GAAP') EN VASTE BATES (25 punte; 20 minute) 1.1 1.1.1 Wesenlikheid  1.1.2 Omsigtigheid  1.1.3 Balansering  1.1.4 Lopende saak  4 1.2.1 BEWERKINGS ANTWOORD (i) 4 000 000 + 570 000 4 570 000  geen deelpunte nie 2 (ii) 564 000  + 132 000  – 576 000  120 000 * 4 een deel korrek (iii) 132 000 x 10% x 7/12 97 900* 132 000 – (13 200 + 13 200 + 7 700) een deel korrek 34 100 vier punte OF: (uit Bateregister) 118 800 – 13 200 – 7 700 een punt een punt twee punte 5 (iv) Bateverkope/verkoop = 7 700 sien iii Nuut 120 000 sien ii x 10/100 x 3/12 = 3 000 * Oud (576 000 – 132 000) x 10/100 = 44 400 * 55 100* 444 000 een deel korrek 6 17 1.2.2 Gee EEN voorstel wat die interne ouditeur kan gebruik om na te gaan of roerende vaste bates gesteel is. Enige EEN punt  Deelpunte vir onduidelike/onvolledige antwoorde  Doen fisiese inspeksie (gereeld en ewekansig)  Vergelyk met Vastebateregister 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne 1.2.3 Verskaf EEN punt waarom jy met Vennoot Naomi sou saamstem. EEN geldige punt  Deelpunte vir onduidelike/onvolledige antwoorde  AARP skryf die historiese (oorspronklike) kostebeginsel voor wanneer bates opgeteken word en erken slegs winste en/of verliese by verkope (m.a.w. omsigtigheid).  IFVS maak voorsiening vir herwaardasie (billike waarde) op voorwaarde dat hierdie beraming op betroubare wyse (bewys) gemeet kan word.  Essensieel moet finansiële state nie te hoog aangegee word om 'n vals indruk oor winsgewendheid te skep nie.  Vennote se lopende rekeninge sal met 'n niekontant-item geïnfleer ('inflated') word, wat nie 'n ware voorstelling van hulle netto waarde sal wees nie. 2 TOTALE PUNTE 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne VRAAG 2: INKOMSTESTAAT EN BALANSSTAATNOTA (50 punte; 45 minute) 2.1 MASALA HANDELAARS INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2019 Verkope (9 600 000 – 168 000 – 4 500) 9 427 500 * Koste van verkope (6 400 000 – 3 000) (6 397 000) * Bruto wins 5 3 030 500  Ander inkomste bewerking een deel korrek 250 285  Kommissie-inkomste 96 200 Huurinkomste (131 580  + 9 000 + 12 780) 153 360 * Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwerings (10 725 – 10 000) 725  Bruto inkomste 9 3 280 785  Bedryfsuitgawes Gaan bedrywighede na (2 290 510)  Diverse uitgawes 386 100 Bankkoste 62 850 Verpakkingsmateriaal (23 100 – 3 600) 19 500  Oninbare skulde (26 400 + 3 685) 30 085 * Herstelwerk en instandhouding (161 200 + 9 000) 170 200  Salarisse en lone (985 000 + 27 800 1 012 800  Pensioenfondsbydraes (108 350 + 7 575) 115 925  Advertensies (56 800+ 5 600 ) 62 400 * Handelsvoorraadtekort (564 000 + 3 000 – 553 650) 13 350 * Waardevermindering 417 300  Bedryfswins Gaan bedrywighede na 22 990 275  Rente-inkomste 4 000 Wins voor rente-uitgawe 994 275 Rente-uitgawe (810 000 + 151 200 – 902 400) (58 800) * Netto wins vir die jaar 4 935 475  * Een deel korrek 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne 2.2 HANDELS- EN ANDER BETAALBARE BEDRAE Krediteurekontrole 126 075 Pensioenfonds (23 500 + 7 575  + #5 050) 36 125 * SAID – LBS (15 000 + #4 525 ) 19 525 * Opgelope uitgawes (Advertensies sien IS) 5 600  Krediteure vir salarisse 18 225  Een deel korrek 205 550 * 10 # Pensioenfonds 7 575/1,5 # LBS 27 800 – 18 225 – 5 050 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE (40 punte; 30 minute) 3.1 Bereken die persentasie rente op kapitaal. 35 200  / 440 000  x 100 = 8%  een deel korrek 3 3.2 LOPENDE REKENINGE VILANDER LOUW Vennote se salarisse 127 500  144 000 Rente op kapitaal 52 800 * 35 200 Primêre verdeling 180 300  179 200 Finale verdeling 54 000  36 000 Netto wins vir die jaar 234 300  215 200 Onttrekkings (33 000) (259 000) 201 300 (43 800) Saldo aan begin 65 000 (15 200) Saldo aan einde van jaar 266 300  (59 000) 13 Salaris Vilander: (10 000 x 9) + (12 500 x 3) Rente op Kapitaal: 660 000 x 8% sien 3.1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne 3.3 KGALAGADI HANDELAARS BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2019 BATES NIEBEDRYFSBATES 901 200 Vaste bates 750 000 Vaste deposito 151 200 BEDRYFSBATES 755 600  Voorraad balanseersyfer 678 800  Handels- en ander ontvangbare bedrae 58 000 – 3 700 + 7 000 + 9 500  70 800  Kontant en kontantekwivalente 10 6 000  TOTALE BATES 1 1 656 800  EKWITEIT EN LASTE EKWITEIT 1 307 300  Kapitaal (660 000 + 440 000) 1 100 000  Lopende rekening (266 300 – 59 000) sien 3.1 5 207 300  NIEBEDRYFSLASTE 139 200 Lening: Diamond Bank (208 800– 69 600) 4 139 200  BEDRYFSLASTE 210 300  Handels- en ander betaalbare bedrae 85 300 Oortrokke bankrekening 55 400  Lopende gedeelte van lening 69 600  TOTALE EKWITEIT EN LASTE 4 1 656 800  24 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING (35 punte; 25 minute) 4.1.1 Die onderneming is op 1 Maart 2017 begin. Die vennote is bekommerd oor die finansiële resultate gedurende die eerste bedryfsjaar. Bereken die % opbrengs op die vennote se eienaarsbelang (gebruik gemiddelde eienaarsbelang). _____________152 000 __________ x 100 ½(450 000 + 450 000 + 66 400 – 34 400) 1 = 32,6% 466 000 6 Lewer kommentaar op hierdie opbrengs. Verskaf EEN punt. Hierdie is 'n uitstekende opbrengs. Winsgewendheid is uiters bevredigend. Oortref opbrengs op alternatiewe beleggings soos vaste deposito's (tans 8%). 2 4.1.2 Ronel Henning is bekommerd daaroor of sy die regte besluit geneem het om uit haar vorige werk te bedank. Bereken die totale bedrag wat gedurende die eerste bedryfsjaar van hierdie onderneming deur Ronel Henning verdien is. 91 200 + 20 000 + 3 200 + 12 000 = 126 400      5 Watter persentasie van die totale netto inkomste het sy verdien en watter persentasie het haar vennoot, Yvonne, verdien? RONEL YVONNE   126 400/152 000 X 100 100% - 83,2% = 16,8%  = 83,2%  5 Sal die vennote tevrede wees met die bedrae wat hierbo bereken is? Verduidelik kortliks. Haal syfers aan. RONEL YVONNE Sy sal tevrede wees aangesien dit Sy sal ook tevrede wees aangesien haar vorige verdienste van haar opbrengs van 25 600/165 600 R102 000 met R24 400 oortref.  (15,4%) steeds beter as alternatiewe beleggings is.  4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne 4.2 FINANSIËLE BESLUITE VIR DIE VOLGENDE JAAR 4.2.1 Bereken die verandering in netto wins indien Yvonne besluit om voltyds te werk. Toon berekenings.     152 000 + 57 600 + 18 000 + 19 500 = 247 100 172 800/3 22 500 x 80% 130 000 x 15% 7 4.2.2 Toon die uitwerking van hierdie verandering op Yvonne se totale verdienste, indien sy uit haar werk bedank. Salaris: 104 880  Rente op kapitaal 20 000  = 124 880  + as aandeel in die oorblywende wins  4 4.2.3 Verduidelik kortliks TWEE ander voordele vir die onderneming indien Yvonne voltyds in die onderneming werk. TWEE punte   Gedeelde verantwoordelikhede Gedeelde besluitneming Tevredenheid en motivering om die onderneming te verbeter 2 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all