Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
REKENINGKUNDE V2
MODEL NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord verkeerd is, sien die bewerkings na wat gegee is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
of bewerkings, dra dit nie die metodepunt vir die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders aangedui, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word
om die punt toe te ken. As geen + of – teken of hakie gegee is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui, ken deelpunte toe om tussen die gehalte van kandidate se antwoorde te onderskei.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie 'n finale
negatiewe syfer wees nie.
8. Waar metodepunte vir die bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die
antwoord ondersoek en ten minste een deel moet reg voor die punt toegeken word.
9. Bewerking beteken kontroleer bewerking. Een deel korrek beteken bewerking en een deel korrek. Let
wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
10 By berekeninge moenie punte toeken as die teller en noemer omgeruil is nie – dit is ook van
toepassing op verhoudings.
11. Wanneer metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
12. Wees bedag daarop dat kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 



%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053/v1-eaa6fa54a9158a1b1ee6/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b6618943-9dc1-49c2-a1e9-55b45e559a00/v1-8d20f5093aca78d493ec/card.webp)
View all





Accounting Grade 11 P2 National November 2019 Memo (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the National November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · National November · 2019. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- National November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 2 DBE/November 2019
NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne
VRAAG 1: BTW EN REKONSILIASIE (40 punte; 30 minute)
1.1 BTW
1.1.1 Verduidelik wat met belasting op toegevoegde waarde bedoel word.
Belasting op verkope van goedere (gehef op die koper deur die verkoper)
2
1.1.2 Bereken die volgende:
(a) Bedrag van verkope (vrygestel van BTW) uit die KOJ
141 300 x 100/15 = R942 000
(b) BTW-insetbedrag uit die KBJ
(248 000 + 580 000) x 0,15 = R124 200 een deel korrek
(c) BTW-uitsetbedrag uit die DJ
345 000 X 15/115 =R45 000 een deel korrek
8
1.1.3 Tom het nie genoeg geld in sy bankrekening om SAID vir BTW te betaal
nie. Die banksaldo is tans met ongeveer R50 000 oortrokke. Watter raad
sou jy aan Tom gee om:
Die probleem nou op te los
Leen fondse, bring kapitaal in (enige geldige oplossing)
Die probleem in die toekoms op te los
Beter begroting – BTW teen klante gehef moet vir terugbetaling geoormerk
word, nie op bates spandeer word nie.
Maak seker dat verkooppryse realisties is om fondse te genereer om die
onderneming behoorlik te bedryf.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 3 DBE/November 2019
NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne
1.2 KREDITEURE-REKONSILIASIE EN INTERNE BEHEER
1.2.1 Verduidelik hoe die Krediteure-rekonsiliasiestaat die onderneming kan
help ten opsigte van hulle interne beheermaatreëls. Noem EEN punt.
EEN geldige punt
Dit sal die onderneming help om foute/weglatings in hulle boeke op te
spoor.
'n Betroubare eksterne dokument is beskikbaar (m.a.w. staat) om die
onderneming se rekords te verifieer.
Dit sal foute/weglatings toon in die staat wat ontvang is.
Spoor bedrieglike bedrywighede op en tree op/Dit sal die korrekte saldo
toon wat aan die krediteure betaal moet word. 2
1.2.2 Bereken die korrekte saldo van Pine Verskaffers in die Krediteure-
grootboekrekening van Madi Handelaars. Toon die veranderinge aan die
syfer R117 180.
5 400 + 5 400
117 180 - 480 - 27 300 - 810 - 10 800
= R77 790 10
1.2.3 Krediteure-rekonsiliasiestaat op 30 April 2019
Saldo per rekeningstaat 121 800
Krediteer bedrag om faktuur reg te maak wat te hoog (30 000)
aangegee is
Debiteer bedrag foutiewelik gekrediteer 84 000
Oordrag van saldo (3 600)
Krediteer betaling na staat se datum (93 000)
Krediteer korting na staat se datum (1 410)
Korrekte saldo 77 790
10
1.2.4 Die eienaar van Madi Handelaars is nie heeltemal tevrede met die diens
en gehalte van goedere wat van Pine Verskaffers ontvang is nie. Noem
TWEE faktore wat hy moet oorweeg voordat hy van verskaffer verander.
Twee geldige faktore
Die kredietterme wat aangebied word
Sal hulle korting bied vir vroeë betalings
Sal alternatiewe verskaffer aan die eise van die onderneming kan voldoen
Die gehalte van die produkte wat hulle kan lewer 4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 4 DBE/November 2019
NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne
VRAAG 2: VERVAARDIGING (45 punte; 40 minute)
2.1 Gee EEN term vir elk van die beskrywings deur 'n kostekategorie uit die
lys te kies.
2.1.1 Fabrieksbokoste
2.1.2 Verkoop- en verspreidingskoste
2.1.3 Administrasiekoste
2.1.4 Direkte arbeidskoste
4
2.2.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN GALANE VERVAARDIGERS
GOEDERE-IN-BEWERKING-VOORRAAD
2018 1 Saldo 33 150 2019 28 Klaar- 1 206 350
Mrt.
a/b Feb. produkte-
voorraad
2019 28 Direkte 512 000 Saldo 38 300
Feb. materiaalkoste a/d
516 000 +
16 000 –
20 000
Direkte 519 650
arbeidskoste
Fabrieks- 179 850
bokoste
1 244 650 1 244 650
2019 Saldo 38 300 10
Mrt.
a/b
2.2.2 KLAARPRODUKTEVOORRAAD
2018 1 Saldo 15 250 2019 28 Koste van 1 187 500
Feb.
Mrt. a/b verkope
(1 800 000 +
100 000) ÷
1,6
2019 28 Goedere-in- 1 206 350 Saldo 34 100
Feb.
bewerking a/d
1 221 600 1 221 600
2019 1 Saldo 34 100
Mrt. a/b 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 5 DBE/November 2019
NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne
2.2.3 FABRIEKSBOKOSTE
2019 28 Indirekte arbeid 89 410 2019 28 Goedere-in- 179 850
Feb. (24 350 + 65 060) Feb. bewerking
Indirekte 22 410
materiaalkoste
3 480+21 560 –
2 630
Huuruitgawe 25 480
39 200 x 65/100
Versekering 5 800
8 700 x 2/3
Water en 11 000
elektrisiteit
16 500 x 4/6
Diverse 25 750
fabrieks-
uitgawes
179 850 179 850
15
-1 vreemde inskrywing Oninbare skulde
2.3 MOTHO SKOENFABRIEK
2.3.1 Bereken die direkte materiaalkoste per eenheid.
2070 000
13 800 = R150
2
2.3.2 Bereken die gelykbreekpunt op 31 Mei 2019.
1 514 000
259 - 155
= 14 558 eenhede
4
2.3.3 Verduidelik waarom die eienaar NIE met die onderneming se
produksievlak tans tevrede is NIE. Haal syfers of indikators aan.
Verduideliking Syfer
Die onderneming maak 758 eenhede minder as die GBP (14 558 – 13 800).
Die onderneming het 'n verlies van 758 eenhede gemaak.
Die onderneming maak 758 eenhede minder as die gelykbreekpunt.
3
TOTALE PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 6 DBE/November 2019
NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne
VRAAG 3: BEGROTINGS (40 punte; 30 minute)
3.1.1 Wat is die hoofdoel daarvan om 'n Kontantbegroting te voltooi?
Projekteer toekomstige kontantvloei (invloei en uitvloei)
Projekteer die kontantvloei/bepaal die ontvangste en betalings in die toekoms
Beheer die kontant/Bereken die banksaldo
2
3.1.2 Noem TWEE items wat in die Kontantbegroting sal verskyn, maar NIE in
die Geprojekteerde Inkomstestaat NIE.
Enige TWEE items Aanvaar geldige alternatiewe
Aankoop van bates, Lening, Vaste deposito, Betaling aan krediteure,
Invordering van debiteure
2
3.1.3 Noem TWEE items wat in die Geprojekteerde Inkomstestaat sal verskyn,
maar NIE in die Kontantbegroting NIE.
Enige TWEE items Aanvaar geldige alternatiewe
Waardevermindering/Korting toegestaan/ontvang/Oninbare
skulde/Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering
2
3.2 Debiteure-invorderingskedule van Cosmo Handelaars vir die periode
geëindig 31 Desember 2019:
Debiteure-invordering
Maand Kredietverkope Oktober November Desember
(R) (R) (R) (R)
Augustus 240 000 60 000
September 360 000 144 000 90 000
Oktober 300 000 85 500 120 000 75 000
November 330 000 94 050 132 000
Desember 330 000 94 050
Sien November
289 500 304 050 301 050
9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 7 DBE/November 2019
NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne
3.3 Bereken die ontbrekende syfers soos aangedui deur A–G in die
Kontantbegroting. Verwys na inligting (a) tot (f).
BEREKENINGS ANTWOORDE
A 440 000 x 25% or 330 000 110 000
B Sien 3.2 304 050
C 185 600 x 30% 55 680
D 206 500 x 70% 144 550
E (180 000 – 18 000) x 0,12 ÷12 1 620
Een deel korrek
F (1 250 + 10%) x 7 x 5 38 500
G 6 731 x 6 350
15
3.4 Verduidelik TWEE faktore wat Kagiso in aanmerking moet neem voordat
hy kredietlimiete verhoog.
Enige TWEE geldige faktore
Keur debiteure vooraf behoorlik/Agtergrondkontrole.
Neem die toename in die risiko van oninbare skulde in aanmerking.
Verifieer die invordering van elke debiteur voordat die limiet verhoog word.
Verhoog krediete slegs vir klante wat hulle skuld stiptelik betaal.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 8 DBE/November 2019
NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne
3.5 Verskaf berekenings vir die volgende drie jaar om jou mening te
ondersteun.
Opsie 1:
een deel korrek
Koop 'n 25 000 + (3 100 x 36) = R136 600
motorfiets
Opsie 2:
48 000 50 400 52 920
Gebruik DD een deel korrek
Aflewerings (R4 000 x 12) + (R4 200 x 12) + (R4 410 x 12) = R151 320
Verduidelik TWEE ander faktore wat Kagiso in aanmerking moet neem
voordat hy 'n finale besluit neem.
Enige TWEE geldige faktore, bv.
Bestuurder van die motorfiets/Versekering/Betroubaarheid van
diensverskaffer/Of klante vir aflewerings kan betaal, ens.
Moet die eienaar, Kagiso, Opsie 1 of Opsie 2 kies? Gee redes.
Opsie ___ óf 1 óf 2 met redes
8
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 9 DBE/November 2019
NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne
VRAAG 4: BEHEER VAN BEDRYFSKAPITAAL (25 punte; 20 minute)
4.1 Lewer kommentaar op die kontant in die lopende bankrekening.
Die netto toename in die kontantsaldo was R285 000/van R120 000 tot
R405 000.
Vaste deposito het afgeneem (verval); 'n invloei van R220 000. Dit sou die
toename in die banksaldo kon verklaar (indien geld nie gebruik is nie).
Watter raad sou jy vir Mary gee? Verskaf EEN punt. Haal syfers aan.
Mary moes die geld herbelê het/die beleggingsperiode van die vaste deposito
verleng het. Dit sal hoër 'n rente verdien (11% p.j.) as die rente op die lopende
rekening.
Tensy sy dit vir 'n spesifieke dringende doel hou, behoort sy die meeste
hiervan in die vaste deposito te belê sodat sy 'n opbrengs (van 11%) kan
verdien.
4
4.2.1 Bereken die voorraadhoudingsperiode vir 2019. Gebruik gemiddelde
voorraad in jou berekening.
½ (170 000 + 85 000) x 365 of 12
460 000
= 127 500 x 365 of 12
460 000
= 101 dae of 3,3 maande
OF gebruik die 'STR': 365/3,6 = 101 dae of 12/3,6 = 3,3 maande
4
4.2.2 Lewer kommentaar op die voorraadomsetsnelheid en die
voorraadhoudingsperiode vir 2019. Haal syfers of aanwysers aan.
Verduidelik waarom sy hieroor bekommerd behoort te wees.
Voorraadomsetsnelheid het van 5,6 na 3,6 keer afgeneem.
Voorraadhoudingsperiode het van 66 dae (2 maande) na 101 dae (3 maande)
toegeneem.
Beide hierna indikators toon dat Mary waarskynlik te veel voorraad voorhande
aanhou.
Sy sou kon rente verdien op die oortollige bedrag wat in voorraad belê
is/Hierdie bate verdien nie rendement/opbrengs nie.
Watter raad sou jy vir Mary gee? Verskaf EEN punt.
Koop in die toekoms voorraad in kleiner hoeveelhede aan.
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 10 DBE/November 2019
NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne
4.3.1 Mary het twee doelbewuste strategieë gebruik om verkope in 2019 te
verbeter. Identifiseer die TWEE strategieë. Haal die betrokke syfers aan.
Verduideliking (met syfers)
Strategie 1 Sy het die winsopslag % van 60% na 45% laat afneem.
Sy het meer mense toegelaat om op krediet te koop; 2018
se kontantverkope was meer as 50% van totale verkope,
Strategie 2
terwyl kredietverkope in 2019 heelwat meer as 50% van
verkope was. 4
4.3.2 Hou in gedagte dat die voorraad se kosprys met die inflasiekoers van 6%
verhoog het en verskaf bewyse dat hierdie strategieë tot die
onderneming se voordeel was. Haal syfers aan.
Indien dieselfde voorraad in 2019 verkoop is, sou koste van verkope gebaseer
op volumes in die verlede, R339 200 wees.
Koste van verkope in 2019 is R460 000 (wat 36% meer is), wat beteken dat
die volume van goedere wat verkoop is, 36% meer is (wat wins sal laat
toeneem).
OF
Koste van verkope in 2019 is R460 000, wat 44% hoër is as die vorige jaar;
inflasie van 6% is deel van hierdie verandering; die res is 'n toename in die
volume goedere wat verkoop is.
LET WEL: Leerders kan soortgelyke redenasies met Verkope of Bruto wins gebruik. 4
4.4 Lewer kommentaar daarop of Mary haar debiteure en krediteure op
toepaslike wyse beheer het of nie. Haal syfers aan.
Sy het debiteure nie goed beheer nie omdat die invorderingsperiode van
26 dae na 40 dae toegeneem het.
Sy neem ook langer om die bedrae wat aan krediteure verskuldig is, te
vereffen – hierdie periode het van 30 dae na 38 dae toegeneem.
Lewer kommentaar op watter uitwerking dit op die onderneming sou hê.
Debiteure wat traag is om te betaal, sal die kontantvloei beïnvloed en die
onderneming sal sukkel om sy skulde te vereffen (soos duidelik blyk uit die
langer periodes om krediteure te betaal).
4
TOTALE PUNTE
40
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 National November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 Paper 2 North West June 2019 Memo

Question paper
Accounting Grade 11 P1 National November 2019 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053/v1-eaa6fa54a9158a1b1ee6/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b6618943-9dc1-49c2-a1e9-55b45e559a00/v1-8d20f5093aca78d493ec/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2019 QP (Eng)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper