Skip to content

Accounting Grade 11 P2 National November 2019 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 11201910 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 addendum from the National November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NAAM: …………………………………………… KLAS: …………………. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V1 GRAAD 11 MODEL NOVEMBER 2019 SPESIALE ANTWOORDEBOEK TOTALE GEMODEREERDE MODERATOR VRAAG PUNT BEHAAL PUNTE PUNT PARAAF 1 40 2 45 3 40 4 25 TOTAAL 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 2 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Antwoordeboek VRAAG 1: BTW EN REKONSILIASIE (40 punte; 30 minute) 1.1 BTW 1.1.1 Verduidelik wat met belasting op toegevoegde waarde bedoel word. 2 1.1.2 Bereken die volgende: (a) Bedrag van verkope (vrygestel van BTW) uit die KOJ (b) BTW-insetbedrag uit die KBJ (c) BTW-uitsetbedrag uit die DJ 8 1.1.3 Tom het nie genoeg geld in sy bankrekening om SAID vir BTW te betaal nie. Die banksaldo is tans met ongeveer R50 000 oortrokke. Watter raad sou jy aan Tom gee om:  Die probleem nou op te los  Die probleem in die toekoms op te los 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 3 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Antwoordeboek 1.2 KREDITEURE-REKONSILIASIE EN INTERNE BEHEER 1.2.1 Verduidelik hoe die Krediteure-rekonsiliasiestaat die onderneming kan help ten opsigte van hulle interne beheermaatreëls. Noem EEN punt. 2 1.2.2 Bereken die korrekte saldo van Pine Verskaffers in die Krediteure- grootboekrekening van Madi Handelaars. Toon die veranderinge aan die syfer R117 180. 10 1.2.3 Krediteure-rekonsiliasiestaat op 30 April 2019 10 1.2.4 Die eienaar van Madi Handelaars is nie heeltemal tevrede met die diens en gehalte van goedere wat van Pine Verskaffers ontvang is nie. Noem TWEE faktore wat hy moet oorweeg voordat hy van verskaffer verander. 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 4 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Antwoordeboek VRAAG 2: VERVAARDIGING (45 punte; 40 minute) 2.1 Gee EEN term vir elk van die beskrywings deur 'n kostekategorie uit die lys te kies. 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 4 2.2.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN GALANE VERVAARDIGERS GOEDERE-IN-BEWERKING-VOORRAAD 10 2.2.2 KLAARPRODUKTEVOORRAAD 2018 1 Saldo 15 250 Mrt. a/b 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 5 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Antwoordeboek 2.2.3 FABRIEKSBOKOSTE 15 2.3 MOTHO SKOENFABRIEK 2.3.1 Bereken die direkte materiaalkoste per eenheid. 2 2.3.2 Bereken die gelykbreekpunt op 31 Mei 2019. 4 2.3.3 Verduidelik waarom die eienaar NIE met die onderneming se produksievlak tans tevrede is NIE. Haal syfers of indikators aan. 3 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 6 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Antwoordeboek VRAAG 3: BEGROTINGS (40 punte; 30 minute) 3.1.1 Wat is die hoofdoel daarvan om 'n Kontantbegroting te voltooi? 2 3.1.2 Noem TWEE items wat in die Kontantbegroting sal verskyn, maar NIE in die Geprojekteerde Inkomstestaat NIE. 2 3.1.3 Noem TWEE items wat in die Geprojekteerde Inkomstestaat sal verskyn, maar NIE in die Kontantbegroting NIE. 2 3.2 Debiteure-invorderingskedule van Cosmo Handelaars vir die periode geëindig 31 Desember 2019: Debiteure-invordering Maand Kredietverkope Oktober November Desember (R) (R) (R) (R) Augustus 240 000 60 000 September 360 000 144 000 Oktober 300 000 85 500 November 330 000 Desember 330 000 289 500 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 7 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Antwoordeboek 3.3 Bereken die ontbrekende syfers soos aangedui deur A–G in die Kontantbegroting. Verwys na inligting (a) tot (f). BEREKENINGS ANTWOORDE A B C D E F G 15 3.4 Verduidelik TWEE faktore wat Kagiso in aanmerking moet neem voordat hy kredietlimiete verhoog. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 8 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Antwoordeboek 3.5 Verskaf berekenings vir die volgende drie jaar om jou mening te ondersteun. Opsie 1: Koop 'n motorfiets Opsie 2: Gebruik DD Aflewerings Verduidelik TWEE ander faktore wat Kagiso in aanmerking moet neem voordat hy 'n finale besluit neem. Moet die eienaar, Kagiso, Opsie 1 of Opsie 2 kies? Gee redes. 8 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 9 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Antwoordeboek VRAAG 4: BEHEER VAN BEDRYFSKAPITAAL (25 punte; 20 minute) 4.1 Lewer kommentaar op die kontant in die lopende bankrekening. Watter raad sou jy vir Mary gee? Verskaf EEN punt. Haal syfers aan. 4 4.2.1 Bereken die voorraadhoudingsperiode vir 2019. Gebruik gemiddelde voorraad in jou berekening. 4 4.2.2 Lewer kommentaar op die voorraadomsetsnelheid en die voorraadhoudingsperiode vir 2019. Haal syfers of aanwysers aan. Verduidelik waarom sy hieroor bekommerd behoort te wees. Watter raad sou jy vir Mary gee? Verskaf EEN punt. 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 10 DBE/November 2019 NSS – Graad 11 Model – Antwoordeboek 4.3.1 Mary het twee doelbewuste strategieë gebruik om verkope in 2019 te verbeter. Identifiseer die TWEE strategieë. Haal die betrokke syfers aan. Verduideliking (met syfers) Strategie 1 Strategie 2 4 4.3.2 Hou in gedagte dat die voorraad se kosprys met die inflasiekoers van 6% verhoog het en verskaf bewyse dat hierdie strategieë tot die onderneming se voordeel was. Haal syfers aan. 4 4.4 Lewer kommentaar daarop of Mary haar debiteure en krediteure op toepaslike wyse beheer het of nie. Haal syfers aan. Lewer kommentaar op watter uitwerking dit op die onderneming sou hê. 4 TOTALE PUNTE 25 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all