Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2019
REKENINGKUNDE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENRIGLYNE:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ’n kandidaat nie punte op ’n ander plek in die
vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbel
penalisering nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Vol punte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ’n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
(nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: waar bedrae op memo aangedui word as deel van
bewerkings, word die metodepunt nie ook toegeken vir die finale antwoord nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ’n negatiewe syfer
getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
9. ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’.
LET WEL: Kontroleer bewerking beteken, dit moet +, –, x of ÷ wees volgens die kandidaat se antwoord.
10. In berekeninge moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. – dit geld ook by
verhoudings.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik
foutief is nie. In sulke gevalle moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan d.m.v. .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 934.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 1
1.1.1 Gee TWEE redes waarom ’n Bankrekonsiliasie, as ’n interne
beheermaatreël opgestel moet word.
Twee redes
Te verseker dat alle kontanttransaksies korrek aangeteken is.
Om bedrieglike transaksies op te spoor.
Om foute en weglatings op te spoor.
Kennis te neem van uitstaande tjeks 2
1.1.2 Verduidelik watter aanpassings aan die syfers in die finansiële state op
30 Junie 2019, einde van die finansiële jaar, gemaak moet word in
verband met die vooruitgedateerde tjeks uitgereik. Verwys na die
Bankrekonsiliasiestaat vir June 2019. Voorsien werklike syfers in jou
antwoord.
Krediteurekontrole saldo sal toeneem met R10 400
Bank saldo sal toeneem met R10 400 (tot R12 400)
1.1.3 ITEM KOJ KBJ GEEN
INSKRYWING
Item 1 X
Item 2 X
Item 3 X
Item 4 5 300
Item 5 1 450
Item 6 720
Item 7 2 100 2 500
Item 8 X
Item 9 X 9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 3
1.1.4 Bankrekonsiliasiestaat op 31 Julie 2019
Debiet Krediet
Kt saldo volgens Bankstaat 21 370
Krediteer uitstaande deposito 20 500
Debiteer uitstaande tjeks
Nr. 1596 7 000
Nr. 1640 2 500
Nr. 1690 6 100
Dt saldo volgens Bankrekening
26 270*
41 870 41 870 7
*kontroleer bewerking
1.1.5 Gedurende Augustus 2019 het die interne ouditeur ontdek dat die
uitstaande deposito van R20 500 in die Bankrekonsiliasie-staat op
31 Julie 2019, as R5 500 op die Bankstaat (Item 3) verskyn. Die bedrag
in die Bankstaat is korrek. Noem EEN probleem wat jy as interne
ouditeur het. Gee EEN gepaste beheermaatreël om te voorkom dat dit
in die toekoms weer kan gebeur. Verduidelik volledig.
EEN bekommernis en EEN oplossing
BEKOMMERNIS BEHEERMAATREЁL
Die geld is dalk Vergelyk kwitansies vir kontant daagliks met
gesteel depositostrokies om te sien of alle kontant
ontvang gedeponeer is.
Interne Stel interne beheerprosesse in plek –
beheerprosesse is verdeling van pligte. Deposito’s moet deur ’n
nie effektief nie assistent gekontroleer word.
Dalk vind bedrog Reël vir kennisgewings via SMS van die
plaas / oorrol van bank en kontroleer dit met die KOJ.
kontant (rolling of
cash) Vir een punt:
Ondersoek depositostrokies noukeurig vir
foute.
Verdeling van pligte.
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
1.2.1 Waarom moet die saldo van die Krediteurekontrolerekening met die
totaal van die Lys van Krediteure ooreenstem?
Enige aanvaarbare antwoord
Dit is ’n interne beheermaatreël – die joernale se bedrae word oorgeboek na
die Krediteurekontrolerekening en Krediteure grootboek.
Die Krediteurekontrolerekening is ’n opsomming van al die transaksies
rakende die krediteure en die Lys van Krediteure is die totaal van al die
krediteure se saldo’s.
2
1.2.2 Bereken die korrekte saldo’s van die Krediteurekontrolerekening en die
Lys van Krediteure.
Krediteure- Lys van
kontrole Krediteure
(a) Verkeerde
saldo/totaal 49 560 36 410
(b) - 520
(c) + 3 160 + 3 160
(d) + 270
(e) - 13 400
(- 6 700; - 6 700)
Een punt elk
Saldo/Totaal 39 320 39 320
8
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 5
VRAAG 2
2.1 Kies die omskrywing in KOLOM B wat die beste by die begrip in
KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer
(2.1.1–2.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer.
2.1.1 E
2.1.2 C
2.1.3 D
2.1.4 B 4
2.2 Bereken die Direkte materiaalkoste
78 900 + 553 500 – 92 400 = 540 000
4
Bereken die korrekte Fabrieksbokoste
FABRIEKSBOKOSTE:
Foutiewe fabrieksbokoste 350 000
Waardevermindering 84 030
Indirekte materiaalkoste (3 500)
Water en elektrisiteit (bewerking, enige een deel korrek)
(10 290 / 2 x 4) = R20 580 / 7 x 4 = R11 760 – 10 290 1 470
Fabrieksbokoste vir die jaar 432 000
8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
2.3 ALGEMENE GROOTBOEK VAN 4’OSEANE HANDELAARS
GOEDERE-IN-BEWERKINGREKENING
Saldo a/b 175 000 Klaar 1 872 000
produkte
Direkte 540 000 Saldo o/b 355 000
materiaalkoste
(sien 2.2)
Direkte arbeid 1 080 000
Fabrieksbokoste 432 000
(sien 2.2)
2 227 000 2 227 000
10
2.4 Bereken die volgende:
2.4.1 Verkoopsprys per eenheid:
3 564 000 ÷ 396 000 = 9 (een deel korrek)
3
2.4.2 Koste van Verkope:
3 564 000 X 100 = 1 782 000 (een deel korrek)
200
Aanvaar ook: Klaarprodukte: 542 000 + 1 872 000 – 759 000 = 1 655 000 3
2.4.3 Veranderlike koste per eenheid:
2 059 200 ÷ 374 400 = 5,50 (een deel korrek)
3
2.4.4 Gelykbreekpunt:
682 500 = 682 500
(9 (Sien 2.4.1) – 5,50 (Sien 2.4.3) 3,50
= 195 000 eenhede (een deel korrek) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 7
2.5 4’Oseane Handelaars verwag dat die vraag in die volgende finansiële
jaar sal toeneem tot 600 000 eenhede. Hulle beplan om die hoeveelheid
eenhede geproduseer, te verhoog om in hierdie vraag te voorsien. Hulle
verwag dat vaste koste onveranderd sal bly.
2.5.1 Verduidelik wat jy verstaan onder die term “gelykbreekpunt”
Geldige verduideliking
Die aantal eenhede wat verkoop moet word om die vaste koste te dek.
Daarna sal die onderneming begin wins maak.
Die punt waar totale inkomste gelyk is aan totale uitgawes.
2
2.5.2 Verduidelik watter effek die bostaande besluit sal hê op die vaste koste
per eenheid en die gelykbreekpunt.
VASTE KOSTE PER EENHEID:
Wanneer meer eenhede geproduseer word, sal vaste koste per eenheid
afneem.
GELYKBREEKPUNT:
As veranderlike koste vermeerder/verminder – gelykbreekpunt sal ook vermeerder
of verminder. 4
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 3
3.1.1 Verduidelik waarom ’n besigheid elke jaar ’n Kontantbegroting moet
opstel.
Enige geldige antwoord
Om te beplan vir toekomstige ontvangstes en betalings om seker te maak
dat hulle genoeg kontant het.
Prioritisering – neem korrektiewe aksies om afwykings reg te stel
2
Moenie inkomstes en uitgawes aanvaar nie.
3.1.2 Bereken die verwagte ontvangstes van debiteure vir November 2019.
225 000 / 75% = 300 000
300 000 x 25% = 75 000 x 95% = 71 250
OF 75 000 – 3 750 = 71 250
3 punte 1 punt 1 w/s punt
OF 225 000 x 25/75 x 95% = 71 250
1 punt 2 punte 1 punt 1 w/s punt
5
3.1.3 Bereken die syfers soos aangedui deur A–E in die Kontantbegroting.
A 123 000
B A + 45 000 = 168 000
C 158 245 – 390 000 = (231 755)
D Net soos B = 168 000
E C + D = (63 755) 5
3.1.4 Vanaf 1 November 2019 het die huurinkomste met 8% verhoog.
Bereken die bedrag vir huurinkomste vir November 2019.
9 000 x 1,08 = 9 720 (een deel korrek)
OF 9 000 + 720 = 9 720 3
3.1.5 Dink jy EmmaLee se kapitaalbydrae in November is genoeg om
hierdie besigheid aan die gang te hou? Verskaf EEN rede, met syfers
om jou antwoord te ondersteun.
Enige geldige verduideliking
Uitstekend = 3 punte ; Goed = 2 punte ; Bevredigend = 1 punt ; Verkeerd = 0 punte .
Nee, haar kapitaalbydrae is nie genoeg om hierdie besigheid aan die gang
te hou nie. Alhoewel die bankrekening in November ’n surplus toon,
oorskry die betalings die ontvangstes in Desember.
Verwys na 3.1.3 (C en E) hierbo en merk volgens kandidaat se antwoord. 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 9
3.1.6 Bereken die persentasie verhoging toegestaan aan die werkers
vanaf 1 November 2019.
4 200 / 105 000 x 100 = 4% (een deel korrek)
Dink jy die werkers sal tevrede met hierdie verhoging? Verduidelik
kortliks wees.
Ja/Nee Enige geldige verduideliking
Nee, die verhoging is laer as die inflasiekoers / die besigheid kan liewer ’n
hoër verhoging gee as om geld in ’n vaste deposito te belê.
Ja, die besigheid se bankrekening is oortrokke. Hulle behoort dankbaar te
wees dat daar wel ’n verhoging was. 5
3.1.7 As interne ouditeur ontdek jy dat die werklike voertuiguitgawes vir
Desember 2019 R5 420 was. Verskaf TWEE punte wat jy in jou
interne ouditeursverslag aan EmmaLee sal insluit.
TWEE geldige punte
• Die werklike uitgawes oorskry die begrote bedrag – oorspandeer
• Dalk was daar ’n onverwagte verhoging in brandstofpryse en
onderhoudkoste
• Die gebruik van die voertuie moet ondersoek word om seker te maak
die voertuie word verantwoordelik gebruik (nie misbruik nie)
• EmmaLee moet toesien dat die voertuie gereeld gediens word om 4
onverwagte herstelwerk te voorkom
3.1.8 Bereken die rente betaalbaar aan Oosbank in Desember 2019.
139 500 x 80% = 111 600 x 11% / 12 = 1 023
2 punte (een deel korrek)
Bereken die maandelikse terugbetalings van die kapitaalgedeelte
van die lening, aan Oosbank.
111 600 / 36 maande = 3 100 (een deel korrek)
7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
3.2.1 BATEVERKOPE
Opgehoopte
2019 2019 waardeverm- 58 000
Des 31 Voertuie 130 000 Des 31
ing op bewerking
voertuie
Bank 72 000
130 000 130 000 6
3.2.2 Nota tot Balansstaat op 28 Februarie 2019
Grond en
VASTE/TASBARE BATES Voertuie Toerusting
geboue
Drawaarde aan begin van
1 350 000 330 000 435 000
jaar
Kosprys 1 350 000 900 000 615 000
Opgehoopte
0 (570 000) (180 000)
waardevermindering
Bewegings:
Toevoegings teen kosprys 230 000 306 000 300 000
Bateverkope teen drawaarde 0 (72 000) 0
Waardevermindering (90 000)
0 (64 000)
Bewerking
Drawaarde aan einde van 1 580 000 500 000 645 000
jaar
Kosprys 1 580 000 1 076 000 915 000
Opgehoopte
waardevermindering
0 (576 000) (270 000) 10
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 11
VRAAG 4: FINANSIЁLE AANWYSERS EN BEDRYFSKAPITAAL
4.1.1 Bruto winspersentasie op koste van verkope (winsopslag %)
Bruto wins = 1 212 000;
Koste van verkope = 4 242 000 – 1 212 000 = 3 030 000
Winsgrens % = Bruto wins % = 1 212 000 100
3 030 000 x 1
4
= 40%
4.1.2 Gemiddelde omsetsnelheid van voorraad
3 030 000 sien 4.1.1
½ (368 000 + 392 000)
= 3 030 000
380 000
= 8 keer 4
4.1.3 Debiteure-invorderingstermyn in dae
50% x 4 242 000 = 2 121 000
½ (153 800 + 156 200) x 365
2 121 000
= 26,7 dae or 27 dae 6
4.2 Lewer kommentaar op die winsgewendheid van die besigheid vir hierdie
finansiële jaar. Gee TWEE redes waarom hulle dalk nie hul beplande
winsopslag van 50% bereik het nie.
Enige twee
Krimping
Produkte is nie korrek gemerk nie
Diefstal 2
Te veel kortings word aangebied
4.3 Die boekhouer is tevrede dat die besigheid se likiditeit verbeter het en
daar is geld om hul korttermynverpligtinge na te kom. Noem TWEE
aanwysers, met syfers, om dit te bewys.
Debiteure invorderingstermyn Debiteure betaal binne 27 dae sien 4.1.3
4
Omsetsnelheid van voorraad Verkoop voorraad 8 keer per jaar (verlede
jaar 6 keer)
20
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 Paper 2 North West June 2019 Memo

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Eng)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Addendum
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper