Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 11202410 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com 1 PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 11 NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE VRAESTEL 2 10 bladsye NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering nie 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui, kan deelpunt toegeken word om te onderskei tussen die kwaliteit van antwoorde van kandidate. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet die nasiener die redelikheid van die antwoord inspekteer en ten minste een deel moet korrek wees voordat die punt toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet die metodepunt nie toegeken word nie. 10. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die nasienriglyne bied. 11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 1: BANKVERSOENING EN INTERNE KONTROLE (55 punte; 44 minute) 1.1 Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. 1.1.1 Onwaar ✓ 1.1.2 Waar ✓ 1.1.3 Waar ✓ 03 1.2 1 Voltooi die Kontantontvangstejoernaal en die Kontantbetalingsjoernaal vir Februarie 2024. Gebruik die korrekte besonderhede (kontrarekening). Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal Besonderhede Bedrag Besonderhede Bedrag Voorlopige totale 205 500 Voorlopige totale 178 400 Skryfbehoeftes  7 200 Debiteure kontrole  2 000 Huurinkomste  11 500 Water en elektrisiteit  1 500 Vaste deposito: Honey 50 000 Bankkoste  1 940 Bank Rente op lopende Onttrekkings  rekening rente 570 645 inkomste  Handelsvoorraad 1 655 Lening: EN Bank 10 500 Handelsvoorraad  750  274 770  197 390 26 Ken metodepunt toe slegs as die totale onderskeidelik groter is as R205 500 en R178 400 2
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE VRAESTEL 2 GRAAD 11 1.2.2 Bereken die korrekte bankrekeningsaldo op 29 Februarie 2024. R17 500 + 274 770 – 197 390 = R94 880  04 1.2.3 Stel die Bankversoeningstaat op 29 Februarie 2024 op. Bankversoeningstaat van SK Winkels op 29 Februarie 2024. DEBIET KREDIET KT Saldo volgens Bankstaat 95 000 KT Uitstaande deposito 10 600 KT Uitstaande deposito 15 000 DT Uitstaande EFO 8 500 DT Regstelling van fout 18 000 KT Bedrag verkeerdelik gedt 780  DT Saldo volgens Bankrekening 94 880  Ken metodepunt toe indien beide totale dieselfde is 121 380 121 380 10 1.2.4 Voorsien TWEE interne kontrolemaatreëls om kontant te beheer. • Moedig EFO betalings deur kliënte aan • Kontant moet daagliks gedeponeer word (vergelyk depositostrokies met kwitansies). • Versoek die bank om kennisgewings van alle transaksies te stuur. • Verdeel pligte tussen die werknemers, die persoon wat die kwitansie uitreik moet nie dieselfde persoon wees wat die deposito’s maak nie.  vir enige relevante antwoord. vir halwe antwoord. 04 3
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE VRAESTEL 2 GRAAD 11 1.2.5 Noem TWEE interne kontrolemaatreëls wat geïmplementeer kan word ten opsigte van EFO-betalings. • Ale betalings wat gemaak word moet deur ʼn toesighouer/senior amptenaar gemagtig word. • Slegs spesifieke persone moet toegang hê tot die banktoepassing. • Vergelyk EFO betalings met die KBJ.  vir enige relevante antwoord. vir halwe antwoord 04 1.2.6 ʼn Betaling wat op die 19de aan een van ons krediteure gemaak is, is nie deur die krediteur ontvang nie. Daar is ontdek dat die geld gestuur is na die krediteur se ou rekening wat gesluit. Gee TWEE redes wat verduidelik waarom dit belangrik is om rekeningbesonderhede te verifieer voordat enige betalings gemaak word. • Dit is die verantwoordelikheid van die boekhouer om die rekeningnommer te verifieer, want die bank sal nie verantwoordelik wees vir enige verlies wat gely word nie. • Voordat die betaling bevestig word, kan die Bank aandui dat die naam van die persoon nie ooreenstem met die rekeningbesonderhede nie, indien wel, bevestig nie betaling nie. • Stoor gereelde begunstigdes as begunstigdes sodat dit makliker is om geld te betaal aan ʼn persoon met die regte besonderhede. • Maak seker dat jy jou krediteure op ʼn gereelde basis byvoeg.  vir enige relevante antwoord.  vir halwe antwoord 04 55 4
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 2: KREDITEURE KONTROLE EN INTERNE KONTROLE (25 punte; 20 minute) 2.1 Verskaf TWEE redes waarom dit belangrik is om beheer oor krediteure te hê? • Maak seker dat die regte bedrag aan krediteure oorbetaal word. • Om seker te maak dat krediteure betyds betaal word sodat jy kwalifiseer vir die noodsaaklike korting. • Om van die volle 60-90 dae kredietterme gebruik te maak om goeie kontantvloei te handhaaf. 1 punt elk vir relevante antwoord. 02 2.2 Berei die korrekte krediteurelys in die Boeke van BaseM Handelaars voor na inagneming van die aansuiwerings in INLIGTING A. Krediteurelys op 29 Februarie 2024 Masuku Verskaffers (18 000 – 10 000 – 1 500)  6 500 Maleka Verskaffers (5 900) ✓ 5 900 Hadebe Verskaffers (10 300 – 2 200) ✓ 8 100 2.5 Matshaba Verskaffers (7 000 – (6630 𝑥 97.5 ✓✓)  6 800 Ngubeni Verskaffers (6 800 +2 200) ✓ 9 000 Mokoena Verskaffers (21 700) ✓ 21 700  51 200 09 5
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE VRAESTEL 2 GRAAD 11 2.3 Krediteuregrootboek- Rekeningstaat ontvang rekening van Mokoena van Mokoena Verskaffers. Verskaffers. Saldo’s 21 700 23 900 (i) + 3 000 -580 –580 (ii) Ken 2 punte toe vir -1160 (iii) +250 +250 (iv) +2 250 (v) –180 (vi) +420 (vii) –1 550  24 440 24 440 12 Pas metodepunt toe slegs indien beide totale dieselfde is en die openingbalans in ag neem 2.4 Die boekhouer het uitgevind dat die eienaar besig is om goedere vir sy persoonlike gebruik te bestel en dit te dit laat aanteken as aankope vir die besigheid. Wat moet die boekhouer vir die eienaar sê? • Wat hy doen is oneties. • Hy pleeg bedrog. 2 punte vir enige relevante antwoord.  02 25 6
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 3: VASTE BATES (50 punte; 40 minute) 3.2.1. BEREKEN DIE WAARDEVERMINDERING OP Bedrag VOERTUIE VERKOOP: 6 125 70 000 x 15% x 7/12 = 430 000 – 360 000 = 70 000 cv OUD: 900 000 – 430 000 = 470 000 555 000 – 360 000 = 195 000 41 250 Therefore: 470 000 – 195 000 = 275 000x 15% = NUUT: 4 000 160 000 x 15% x 2/12 = Totale waardevermindering vir die jaar 51 375 08 BEREKEN DIE WAARDEVERMINDERING OP TOERUSING Bedrag OUD: 41 999 42 000 – R1 = NUUT: 4 500 90 000 x 10% x 6/12 = Totale waardevermindering vir die jaar 46 499 04 7
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE VRAESTEL 2 GRAAD 11 3.2.2 Dt Bateverkoperekening N6 Kt 2024 30 Voertuig AJ 2024 30 Opgehoopte GJ Apr  430 000 Apr waardevermindering 366 125* (360 000 + op voertuie 70 000) (360 000+ 6 125 see 3.2.1) Wins met AJ Bank  CRJ verkoop 17 375 81 250 van bate  *Gee 3 punte vir 366 125 indien geen berekeninge getoon word nie 447 375 447 375 11 3.2.3 Vaste bates Grond en Voertuig Toerusting geboue Drawaarde: begin van die jaar 1 050 000 345 000 42 000 Kosprys 1 050 000 900 000 480 000 Opgehoopte waardevermindering (555 000) (438 000) Beweging Verkryging teen kosprys 300 000 160 000 90 000 Bateverkope teen drawaarde (63 875)  Waardevermindering vir die jaar (51 375)  (46 499)  Drawaarde: einde van die jaar 1 350 000 389 750 85 501 Kosprys 1 350 000 630 000 570 000 Opgehoopte waardevermindering (240 250)  (484 499)  27 50 8
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 4: : KONSEPTE (20 punte; 16 minute) 4.1.1 Waardevermindering is ʼn ongewone uitgawe deurdat dit nie die uitvloei van kontant uit die besigheid behels nie. Identifiseer een ander voorbeeld van ʼn soortgelyke tipe uitgawe. Enige relevante nie-kontant uitgawe  Oninbare skuld ; Korting toegestaan; Handelsvoorraad tekort; Korting ontvang 02 4.1.2 Verskaf TWEE punte ten gunste van die bestuurder se voorstel. Enige TWEE geldige punte   • Moet huidige stelsel opgradeer – hou tred met tegnologie. • Koop nuutste model om produktiwiteit te bevorder. • Wêreldwye besigheidsomgewing – versoenbaar met mededingers. • Bou die beeld van die onderneming – reputasie. 04 4.1.3 Verskaf TWEE punte ten gunste van die werknemers. Enige TWEE geldige punte   • Kontant kan vir ander doeleindes (aansporing) gebruik word. • Met nuwe rekenaars sal opleiding nodig wees. • Tydvermorsing met installering en opleiding. 04 4.1.4 Indien die rekenaars verkoop is en die besigheid lei ʼn verlies, in watter finansiële staat sal die verlies aangeteken word Inkomstestaat/Staat van omvattende inkomste  02 4.1.5 “Wanneer ʼn bate teen boekwaarde/drawaarde verkoop wors, neem die netto wins af.” Is hierdie stelling Waar of Onwaar? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Onwaar Aangesien dit teen drawaarde verkoop word sal daar geen wins gemaak word of geen verlies gely word nie  02 9
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE VRAESTEL 2 GRAAD 11 4.2 Die toesighouer in die kopieer- en dupliseringskamer is bekommerd oor die groot uitgawe aan herstelwerk en instandhouding aan die kopieermasjiene. Sy het ook opgemerk dat groot bedrae geld bestee word aan die kopiëringspapier, ink en stensils. Stel DRIE maatreëls voor wat ingestel kan word om hierdie uitgawes te beheer. 2 punte vir elke volledige antwoord  Onvolledige/onduidelike antwoord 1 punt.  Vervang die kopieerder met ʼn nuwe een. Huur ʼn nuwe kopieerder. Stel maatreëls in plek om kopiëring te beperk, Bv. Wagwoord om oormaat kopiëring te beperk, Slegs een persoon mag kopieë maak. 06 Aanvaar enige redelike antwoord. 20 TOTALE PUNTE 150 10

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all