Skip to content

Accounting Grade 11 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 1120249 pages

Grade 11 Accounting memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com 1 PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 11 NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 9 bladsye Nasienbeginsels: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte op die syfer vir daardie item verdien. 3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui, kan deelpunte toegeken word om te onderskei tussen die verskillende kwaliteite van antwoorde van kandidate. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet die nasiener die redelikheid van die antwoord inspekteer en ten minste een deel moet korrek wees voordat die punt toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. 10. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die nasienriglyne bied. 11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 QUESTION 1: GAAP PRINCIPLES AND INCOME STATEMENT (50 marks; 40 minutes) 1.1 AARP BEGINSELS 1.1.1 Omsigtigheid ✓ 1.1.2 Paringsbeginsel ✓ 1.1.3 Lopende saak ✓ 1.1.4 Wesenlikheid ✓ 4 1.2.1 HLAZO HANDELAARS STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024. *een deel korrek Verkope(1 248 260✓- 3 200 ✓ + 16 560 ✓✓) * 1 261 620 Koste van verkope verkope x 100/180 ✓* (700 900) Bruto wins SVerkpe – Koste van verkope 8 * 560 720 Ander inkomste berekening * 99 000 Voorsiening vir oninbare skuld aangesuiwer ✓ 5 000 Oninbare skuld ingevorder ✓ 800 Huurinkomste (78 200 ✓ + 15 000✓✓) * 93 200 Bedryfsinkomste BW + AI 8 * 659 720 Bedryfsuitgawes (446 130) Diverse uitgawes 86 700 Telefoon 23 650 Salarisse en lone (189 240✓+ 8 000✓✓+ 160✓✓)  197 400 Versekering(42 840✓ – 14 460✓)  28 380 Verpakkingsmateriaal ✓ 7 900 Oninbare skuld (8 800 + 800) ✓✓ 9 600 202 800 twee punte  6 350 Handelsvoorraad tekort (212 000✓– 9200✓ - 196 450✓) Waardevermindering ✓ 85 600 Bankkoste (340 + 210) ✓✓ 550 Bedryfswins BI – BU 20  213 590 Rente inkomste balanserende syfer (BW – wins voor rente uitgawe) ✓ 16 000 Wins voor rente uitgawe NW+ Rente uitg ✓ 229 590 Rente uitgawe (630 800 – 611 300) ✓✓ (19 500) Netto wins vir die jaar 6 210 090 42 2
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 1.2.2 Gee TWEE moontlike redes waarom die huurinkomste verlaag het. Enige TWEE geldige redes ✓✓ ✓✓ deelpunte vir onvolledige/ gedeeltelike/onduidelike antwoorde. • Huurder kon nie bekostig om die oorspronklike huur te betaal nie en het vir ʼn afname onderhandel. • Die huurder het onderhandel om ʼn kleiner vloerruimte te gebruik. • Die huurder het ʼn goedkoper aanbod vir dieselfde vloerruimte elders te kry. 4 50 VRAAG 2: VENNOOTSKAPPE: STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE EN NOTAS (45 punte; 36 minute) 2.1 2.1.1 B 2.1.2 E 2.1.3 D 2.1.4 C 2.1.5 A 5 3
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 2.2 NOTA TOT DIE STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 29 FEBRUARIE 2024. 2.2 LOPENDE REKENING Rose Daisy Salaris 146 000* 182 000 Rente op kapitaal 30 000* 28 000 Bonus 25 000 37 500 Primêre verdeling 201 000 247 500 Finale verdeling 60 600 90 900 Net Profit for the year 261 600 338 400 Onttrekkings (127 500) (85 000) Behoue inkomste 134 100 253 400 Saldo aan die begin (67000)  55 000 Saldo aan die einde van jaar 67100 308 400 20 Wys berekeninge Rose se salaris 1 000 x 3 = 3 000 (159 000 – 3000)/13 = 12 000 + 1 000 = 13 000 159 000 – 13 000 =146 000 Rente op kapitaal (Rose) 290 000 x 10% x 6/12 = 14 500 310 000 x 10% x 6/12 = 15 500 = 30 000 4
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 2.3 EKWITEIT EN LASTE EIENAARSBELANG 965 500 Kapitaal (280 000 + 290 000 + 20 000 ) 590 000  Privaatrekening (sien 2.2: (67 100 + 308400) 375 500 NIE BEDRYFSLASTE 265 000 Lening: BNF Bank (330 000  – (50 000 + 15 000) 265 000*  (65 000 = 2 MARKS) BEDRYFSLASTE 226 500 Handels en ander betaalbares 161 500* (160 000 + 3 500  – 2 000 )  Korttermyn lening 65 000* TOTALE EKWITEIT EN LASTE 1 457 000* 20 45 5
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING (43 punte; 32 minute) 3.1 FAIRYTALE PALEIS HANDELAARS 3.1.1 Bereken die Bruto wins op Verkope. (1 830 000 – 1 610 400) X 100 1 830 000 12%  219 000 (2 punte) 4 3.1.2 Bereken die vuurproefverhouding. (240 000 + 175 000) 292 750 1,4 : 1 OF (585 500 – 170 500): 292 750 4 3.1.3 Bereken die gemiddelde persentasie opbrengs verdien deur Snowy. 149 250 X 100 ½  (620 000  + 490 000  + 37 000  – 13 500 )/2 26,8 % (556 750 = 4 punte) 7 3.1.4 Bereken die Skuld/Ekwiteitsverhouding. 419 400 : 1 248 500 Vennote belang 0,34 : 1 (600 000+ 620 000) + 42 000 – 13 500) (een punt) (een punt) 4 6
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 3.1.5 Bereken die Solvabiliteitsverhouding. (1375 650+585 500) 1 961 150 : (419 900+ 292 750)  712 650 (2 punte) 2,75:1  4 3.2 Cinderelli en Snowy ontvang ʼn aanbod van ʼn potensiële 3de vennoot. Die vennoot stel meestal belang in hoe winsgewend die vennootskap is. Dink jy Fairytale Paleis se winsgewendheid is goed? Verskaf twee aanwysers met syfers om jou antwoord te staaf. Finansiële aanwyser   syfer (met tendens )   Nee Bedryfswins op verkope het verminder van 23% tot 16%. Bedryfsuitgawes op verkope het verminder van 12% tot 19%. 5 3.3 Die besigheid het nie die beoogde winsopslag van 20% behaal nie. Verskaf TWEE moontlike redes waarom die winspersentasie nie behaal word nie. Debiteure afslag is hoog  Verkope teen verminderde prys  Handelskorting  Foute op dokumente  4 7
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 3.4. Lewer kommentaar oor die likiditeit van die besigheid. Verwys na TWEE relevante aanwysers met syfers om jou antwoord te staaf. Finansiële aanwyser   Syfers (met tendens)   ▪ Die bedryfskapitaalverhouding het verswak van 2,4:1 tot 2:1. ▪ Die vuurproefverhouding het verswak van 1,63:1 tot 1,4:1. Alhoewel die debiteure invorderingsperiode het verbeter van 40 dae tot 32 dae. 4 3.5 Die vennote het besluit om afleweringsdiens te begin aanbied. Hulle oorweeg dit om ʼn bykomende lening te neem om die aankoop van ʼn nuwe voertuig te finansier. Is dit wys vir hulle om hul lening te verhoog? Haal een finansiële aanwyser met syfers aan om jou antwoord te staaf. Finansiële aanwyser  Syfer (met tendens )  Kommentaar  Ja  Skuld-Ekwiteitsverhouding het verlaag van 0,6:1 tot 0,34:1. Lae finansiële risiko. 4 3.6 Snowy is tevrede met die opbrengs wat sy ontvang het, verduidelik hoekom deur syfers aan te haal. Finansiële aanwyser  Syfer (met tendens)  Haar verdienste is 15% wat meer is as die rente op die vaste deposito van 10% en die opbrengs op vennote se aandele is 14%. 3 43 8
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11 VRAAG 4: PROBLEEMOPLOSSING (12 punte; 10 minute) 4.1.1 EEN PROBLEEM OPLOSSING ✓✓ ✓✓ ✓✓ HAAL SYFERS AAN TAXI 1: Dit is oud- gekoop in 2009(15 jaar) Vervang die voertuig. Waardevermindering is ten volle Gee die bestuurder die nuwe afgeskryf – het ʼn boekwaarde van R1 voertuig. Hoë brandstof en herstelkoste – Gebruik die voertuig vir kort roetes. R8,65/km 65% van die inkomste TAXI 2: R15 000 van die tarief nie inbetaal nie Monitor die daaglikse inkomste Brandstof en herstelwerk is 45% van gereeld. die inkomste Geld moet daagliks inbetaal word. Trek die geld van die bestuurder se salaris af. Dissiplinêre verhoor. TAXI 3: Ondersoek die rede vir die lae aantal reise. Nuwe voertuig – het slegs 32 060 km Bestuurder kan op verlof wees / of afgelê is besig met bedrieglike gedrag. 33% of Taxi 1 en 65% van Taxi 2 Gee hierdie voertuig aan ʼn betroubare bestuurder 12 TOTALE PUNTE 150 9

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all