Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 11202410 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com 1 PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 11 REKENINGKUNDE VRAESTEL 2 ANTWOORDBOEK TYD: 2 uur PUNTE: 150 10 bladsye Naam van skool: Naam van leerder: Datum: Vraag Onderwerp Moontlike Punt Moderator punte behaal Punt Bankversoening en Interne 1 55 Kontrole 2 Krediteure Kontrole en Etiek 25 3 Vaste Bates 50 4 Interne Kontrole 20 TOTAAL 150 . b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 1: BANKVERSOENING EN INTERNE KONTROLE (55 punte; 44 minute) 1.1 Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. 1.1.1 1.1.2 1.1.3 03 1.2 1 Voltooi die Kontantontvangstejoernaal en die Kontantbetalingsjoernaal vir Februarie 2024. Gebruik die korrekte besonderhede (kontrarekening) Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal Besonderhede Bedrag Besonderhede Bedrag Voorlopige totale 205 500 Voorlopige totale 178 400 26 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 VRAESTEL 2 GRAAD 11 1.2.2 Bereken die korrekte bankrekeningsaldo op 29 Februarie 2024. 04 1.2.3 Stel die Bankversoeningstaat op 29 Februarie 2024 op. Bankversoeningstaat van SK Winkels op 29 Februarie 2024. DEBIET KREDIET 10 1.2.4 Voorsien TWEE interne kontrolemaatreëls om kontant te beheer. 04 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 VRAESTEL 2 GRAAD 11 1.2.5 Noem TWEE interne kontrolemaatreëls wat geïmplementeer kan word ten opsigte van EFO-betalings. 04 1.2.6 ʼn Betaling wat op die 19de aan een van ons krediteure gemaak is, is nie deur die krediteur ontvang nie. Daar is ontdek dat die geld gestuur is na die krediteur se ou rekening wat gesluit. Gee TWEE redes wat verduidelik waarom dit belangrik is om rekeningbesonderhede te verifieer voordat enige betalings gemaak word. 04 55 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 2: KREDITEURE KONTROLE EN INTERNE KONTROLE (25 punte; 20 minute) 2.1 Verskaf TWEE redes waarom dit belangrik is om beheer oor krediteure te hê? 02 2.2 Berei die korrekte krediteurelys in die Boeke van BaseM Handelaars voor na inagneming van die aansuiwerings in INLIGTING A. Krediteurelys op 29 Februarie 2024 Masuku Verskaffers (18 000 Maleka Verskaffers (5 900 Hadebe Verskaffers (10 300 Matshaba Verskaffers (7 000 Ngubeni Verskaffers (6 800 Mokoena Verskaffers (21 700 09 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 VRAESTEL 2 GRAAD 11 2.3 Krediteuregrootboek- Rekeningstaat ontvang van rekening van Mokoena Mokoena Verskaffers. Verskaffers. Saldo’s 21 700 23 900 (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) (vii) 12 2.4 Die boekhouer het uitgevind dat die eienaar besig is om goedere vir sy persoonlike gebruik te bestel en dit te dit laat aanteken as aankope vir die besigheid. Wat moet die boekhouer vir die eienaar sê? 02 25 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 3: VASTEBATES (50 punte; 40 minute) 3.2.1. BEREKEN DIE WAARDEVERMINDERING OP VOERTUIE Bedrag VERKOOP: OUD: NUUT: Totale waardevermindering vir die jaar 08 BEREKEN DIE WAARDEVERMINDERING OP TOERUSTING Bedrag OUD: NUUT: Totale waardevermindering vir die jaar 04 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 VRAESTEL 2 GRAAD 11 3.2.2 Dt Bateverkoperekening N6 Kt 11 3.2.3 Vaste bates Grond en Voertuie Toerusting geboue Drawaarde: begin van die jaar Kosprys Opgehoopte waardevermindering (555 000) (438 000) Beweging Verkryging teen kosprys Bateverkope teen drawaarde Waardevermindering vir die jaar Drawaarde: einde van die jaar Kosprys Opgehoopte waardevermindering 27 50 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 VRAESTEL 2 GRAAD 11 VRAAG 4: KONSEPTE (20 punte; 16 minute) 4.1.1 Waardevermindering is ʼn ongewone uitgawe deurdat dit nie die uitvloei van kontant uit die besigheid behels nie. Identifiseer een ander voorbeeld van ʼn soortgelyke tipe uitgawe. 02 4.1.2 Verskaf TWEE punte ten gunste van die bestuurder se voorstel. 04 4.1.3 Verskaf TWEE punte ten gunste van die werknemers. 04 4.1.4 Indien die rekenaars verkoop is en die besigheid lei ʼn verlies, in watter finansiële staat sal die verlies aangeteken word? 02 4.1.5 “Wanneer ʼn bate teen boekwaarde/drawaarde verkoop word, neem die netto wins af.” Is hierdie stelling Waar of Onwaar? Gee ʼn rede vir jou antwoord. 02 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 VRAESTEL 2 GRAAD 11 4.2 Die toesighouer in die kopieer- en dupliseringskamer is bekommerd oor die groot uitgawe aan herstelwerk en instandhouding aan die kopieermasjiene. Sy het ook opgemerk dat groot bedrae geld bestee word aan die kopiëringspapier, ink en stensils. Stel DRIE maatreëls voor wat ingestel kan word om hierdie uitgawes te beheer. 06 20 TOTALE PUNTE 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all