Downloaded from hlayiso.com
[Type text]
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENINGKUNDE
FEBRUARIE/MAART 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 300
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat verskaf is.
3. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
4. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
6. Hierdie memorandum is nie vir openbare verspreiding nie omdat sekere items dalk verkeerd
gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie.
10 Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 406.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC Supplementary Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 1
1.1 Verduidelik hoe die Krediteurerekonsiliasiestaat die besigheid ten opsigte
van hulle interne beheermaatreëls kan bystaan. Noem TWEE punte.
TWEE geldige punte
• Dit sal die onderneming help om foute/weglatings in hulle boeke op te
spoor.
• Dit sal foute/weglatings op die rekeningstaat ontvang aantoon.
• Opspoor van bedrog en die neem van aksie
4
1.2 Bereken die korrekte saldo van Pikor Verskaffers in die Krediteure-
grootboekrekening van Machu Handelaars. Toon die veranderinge aan
die syfer R116 400.
(5 400 x 2)
116 400+ 780 - 480- 27 300 - 810- 10 800
= 77 790een deel korrek
12
1.3 Kredieurerekonsiliasiestaat van Pikor Verskaffers op 30 April 2015
Besonderhede Bedrag
Saldo volgens rekeningstaat 121 800
Krediteer bedrag om oorvraging op faktuur reg te stel (30 000)
Debiteer bedrag foutiewelik gekrediteer 84 000
Oordrag van saldo (3 600)
Krediteer betaling na datum van staat (93 000)
Krediteer korting na datum van staat (1 410)
Korrekte saldo een deel korrek 77 790
10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
1.4 Die eienaar van Machu Handelaars is nie heeltemal tevrede met die
diens en kwaliteit van goedere wat van Pikor Verskaffers ontvang
word nie. Stel TWEE faktore voor wat hy moet oorweeg voordat hy van
verskaffer verander.
TWEE geldige faktore
• Die krediettermyne wat aangebied word
• Sal hulle kortings aanbied vir vroeë betalings
• Sal die alternatiewe verskaffer aan die besigheid se vereistes kan
voldoen
• Die kwaliteit van die produk wat hulle sal kan aflewer
4
TOTALE PUNTE
30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 2
2.1 KONSEPTE
2.1.1 Onwaar
2.1.2 Onwaar
2.1.3 Waar 3
2.2 STAR WHEELS VERVAARDIGERS
2.2.1 DIREKTE ARBEIDSKOSTE
Basiese salaris (14 x 7 000) x 12 1 176 000
een deel korrek
Oortyd (14 x 144) x 65 131 040
WVF-bydrae (1 176 000 x 1%) (1% van basies) 11 760
een deel korrek 1 318 800 9
FABRIEKSBOKOSTE
Indirekte materiaal een deel korrek 36 500
(13 200 + 38 400 – 15 100 )
Salaris: fabrieksvoorman 156 000
Elektrisiteit en water (104 000 x 90%) 93 600
Huuruitgawe (115 200 x 600/1 500) 46 080
Versekering (74 200 x 3/7) 31 800
Waardevermindering: fabrieksmasjinerie en 277 220
toerusting
bewerking 641 200 13
2.2.2 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
31 DESEMBER 2015
Direkte materiaalkoste (grondstowwe) 2 100 000
Direkte arbeidskoste sien 2.2.1 1 318 800
Primêre koste bewerking 3 418 800
Fabrieksbokoste sien 2.2.1 641 200
Totale produksiekoste bewerking 4 060 000
Goedere-in-bewerking (begin van jaar) 160 000
bewerking 4 220 000
Goedere-in-bewerking aan einde bewerking (220 000)
Koste van produksie van klaarprodukte 4 000 000
(4 015 000 + 95 000 – 110 000 ) een deel korrek 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
2.3 NUTRITIOUS EATS
2.3.1 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig
31 Oktober 2015.
736 000 = 61 333 of 61 334 eenhede een deel
(28 – 16) korrek
12 4
2.3.2 Behoort die onderneming tevrede te wees met die getal
eenhede wat hulle in die huidige finansiële jaar vervaardig en
verkoop het? Verduidelik. Haal syfers aan.
Ja/Nee
Rede met syfers
Redes vir Ja
Die onderneming verkoop (64 000 – 61 334) 2 666 eenhede meer
as die gelykbreekpunt.
Redes vir Nee
Die onderneming verkoop (78 000 – 60 000) 18 000 meer as die
gelykbreekpunt in die vorige finansiële jaar.
Produksie het afgeneem van 78 000 – 64 000 3
2.3.3 Gee TWEE moontlike redes vir die styging in die direkte
materiaalkoste per eenheid in die huidige finansiële jaar.
Enige twee toepaslike redes
• As gevolg van gevolge van inflasie het grondstofprys gestyg
• Stoorkoste
• Grondstowwe is by nuwe verskaffers verkry.
• Toename in vermorsing
• Toename in vraggeld 4
2.3.4 Craig stel voor dat, om die finansiële resultate in die nuwe
finansiële jaar te verbeter, die hoeveelheid graankos per houer
met 10% verminder moet word en dat die verkoopprys
dieselfde moet bly. Gee TWEE geldige redes waarom hy dit nie
moet doen nie.
Enige TWEE geldige redes
• Dit is oneties en sal tot 'n afname in klante beteken as dit
openbaar gemaak word
• Dit is 'n doelbewuste produkvermindering om meer winste te
maak. Dit kan lei tot regsaksies teen onderneming.
• Die produk kan van die rakke verwyder word indien die inhoud
nie ooreenstem met die inligting op die verpakking nie 4
TOTALE PUNTE
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1 BTW-KONSEPTE
3.1.1 Uitset-BTW
3.1.2 Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)
3.1.3 0 % (Nul)
3
3.2 BTW-BEREKENINGE
Bereken die korrekte bedrag BTW wat die besigheid moet betaal. Toon
ALLE bewerkings.
43 820 + (1 330 + 2 604 + 112 + 756 ) – (184 + 6 818 )
4 802 7 002
= 41 620 Een deel korrek
OF 43 820 + 1 330 + 2 604 + 112 + 756 – 184 - 6 818
OF -43 820 - 1 330 - 2 604 - 112 - 756 + 184 + 6 818
BTW-KONTROLE
184 43 820
6 818 1 330
41 620 2 604
112
756
48 622 48 622
12
3.3 VOORRAADWAARDASIE
3.3.1 (a) Bereken die eindvoorraad met betrekking tot Johx-horlosies op
31 Augustus 2015.
1 x 6 500 5 x 6 800 2 x 7 300 3 x 7 800
6 500 + 34 000 + 14 600 + 23 400
= 78 500 Een deel korrek
5
(b) Bereken die koste van verkope met betrekking tot Johx-horlosies
vir die jaar geëindig 31 Augustus 2015.
OF
330 000 twee punte
78 000 + 252 000 – 78 500 (sien bo) 71 500 (11 x 6 500)
68 000 (10 x 6 800)
= 251 500 Een deel korrek 73 000 (10 x 7 300)
39 000 (05 x 7 800)
OF 251 500
440 125 x 100/175 = 251 500
(1 punt) (2 punte) (1 punt)
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
(c) Bereken die gemiddelde voorraadhoudingstydperk (in dae) met
betrekking tot Johx-horlosies op 31 Augustus 2015.
78 250 2 punte sien 3.3.2
½ (78 000 + 78 500) x 365 = 113,6 dae Een deel korrek
251 500 sien 3.3.2
4
3.3.2 (a) Bereken die eindvoorraad met betrekking tot Kwatz-horlosies op
31 Augustus 2015.
304 150 (3 punte)
32 300 + 259 900 + 11 950
95 + 675
770 (2 punte)
= 395
395 x 92 = 36 340 Een deel korrek
7
(b) Bereken die verkope met betrekking tot Johx-horlosies vir die
jaar geëindig 31 Augustus 2015.
(770 – 92) = 678 (eenhede verkoop)
678 x R520 = 352 560 Een deel korrek
3
3.3.3 Verduidelik waarom die besigheid verskillende metodes gebruik om
elke soort horlosie te waardeer. Noem EEN geldige punt.
Een geldige punt
• Johx word teen 'n hoë waarde verkoop. Klein hoeveelhede word
aangekoop.
• Elke item kan individueel gemonitor word.
• Die waarde verander voortdurend.
Kwatz word teen 'n lae waarde verkoop. Groot hoeveelhede word
aangekoop. Die waarde van elke horlosie is redelik konstant.
2
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 4
4.1 MUSICA BEPERK
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 DESEMBER 2015
Verkope (8 412 000 – 112 000 – 1 600) Een deel korrek 8 298 400
Koste van verkope (4 595 000 – 900) (4 594 100)
Bruto wins 6 3 704 300
Ander inkomste Kontroleer bewerking 166 380
Kommissie-inkomste 64 140
Huurinkomste (87 720+ 6 000 + 8 520) 102 240
Bruto inkomste 7 3 870 680
Bedryfsuitgawes Kontroleer bewerking (2 775 880)
Diverse uitgawes 257 400
Bankkoste 41 905
Ouditfooie 75 600
Verpakkingsmateriaal (15 400 – 2 400 ) 13 000
Herstelwerk en onderhoud (107 500 + 6 000 ) 113 500
Direkteursvergoeding (736 000+ 32 000) Kontroleer bewerking 768 000
Salarisse en lone (1 020 000 + 18 500 )
Kontroleer bewerking 1 038 500
Werkgewersbydrae (156 000 + 5 050) 161 050
Oninbare skulde(17 600 + 2 475) Kontroleer bewerking 20 075
Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering 850
Handelsvoorraadtekort (376 000 + 900 – 369 100) 7 800
Waardevermindering 30 278 200
Bedryfswins Kontroleer bewerking 1 094 800
Rente-inkomste 3 000
Wins voor rente-uitgawe Kontroleer bewerking 1 097 800
Rente-uitgawe (540 800 + 100 800 – 601 600) Een deel korrek (40 000)
Netto wins voor belasting 1 057 800
Inkomstebelasting (300 300)
Netto wins na belasting Kontroleer bewerking 7 757 500
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
4.2 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
Debiteurekontrole (125 000 – 1 600 – 2 025 – 2 475)
(4 500 2 punte) 118 900
Een deel korrek
Voorsiening vir oninbare skulde (8 000)
110 900
Opgelope inkomste/Ontvangbare sien Huurinkomste 8 520
SAID – Inkomstebelasting 14 700
134 120 10
4.3 OUDITVERSLAG
4.3.1 Die ouditverslag is 'n voorbeeld van 'n (gekwalifiseerde/
ongekwalifiseerde/weerhouding-van-mening-) ouditverslag.
Weerhouding van mening
1
4.3.2 Aan wie is die ouditverslag gerig? Gee 'n rede vir jou antwoord.
Aandeelhouers
Hulle is die eienaars van die maatskappy en hulle het die ouditeure
aangestel
2
4.3.3 Verduidelik waarom hierdie ouditverslag waarskynlik 'n negatiewe
uitwerking op die waarde van die maatskappy se aandele op die JSE
sal hê.
Enige geldige verduideliking
• Die waarde van die aandele sal verminder
• Aandeelhouers verloor vertroue in die maatskappy en sal dalk hulle
aandele wil verkoop.
• Potensiële aandeelhouers sal nie wil belê in hierdie maatskappy nie 2
TOTALE PUNTE
65
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 5
5.1 BATEVERKOPE
Opgehoopte
2015 120 000 2015 waardeverminde- 46 560
Aug.
31 Toerusting Aug.
31 ring op toerusting Een deel
korrek
(38 400 + 8 160)
Bank 73 440
120 000 120 000
9
5.2
Nr. Berekening Bedrag
(a) 3 900 000 – 2 000 000 1 900 000
(b) 900 000 – 470 000 430 000
(c) Verkoop: 8 160 sien 5.1 (3 punte) 92 840
Nuut: 20% x 150 000 x 6/12 = 15 000 Een deel korrek
Oud: (780 000 – 431 600) x 20% =
69 680 348 400 (2 punte) 12
5.3.1 Bereken die inkomstebelasting betaal.
1 240 000 – 892 800
- 347 200+ 17 400 + 35 700 = - 294 100 (Een deel korrek)
of
+ 347 200 - 17 400 - 35 700 = + 294 100
5
5.3.2 Bereken die netto verandering in kontant en kontantekwivalente.
549 580 + 92 000 = 641 580 Een deel korrek
(110 000 – 18 000) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
5.4 Kontantgevolge op finansieringsaktiwiteite
Opbrengs van aandele uitgereik
1 350 000
(300 000 x R4,50)
Terugkoop van aandele (40 000 x R4,30) (172 000)
Een deel korrek
Verbandlening 1 550 000
Een deel korrek 2 728 000
7
5.5.1 Bereken die netto batewaarde per aandeel.
5 950 800 x 100 = 396,7 sent Een deel korrek
1 500 000 1
OF
5 950 800 x 100 = 407,6 sent
1 460 000 1 3
5.5.2 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang.
892 800 x 100 = 17,3% Een deel korrek
½ (5 950 800 + 4 345 000) 1
(5 147 900 – 3 punte) 5
5.5.3 Bereken die skuld-ekwiteitverhouding.
1 950 000 : 5 950 800
0,3: 1 Een deel korrek 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
5.6.1 Die direkteure is nie tevrede met die likiditeitsposisie nie. Haal aan en
verduidelik DRIE relevante finansiële aanwysers (met syfers) om
hierdie stelling te staaf.
Verhouding
Neiging en syfers
• Bedryfsverhouding neem toe van 1,8 : 1 in 2015 tot 3,3 : 1 in 2016
• Vuurproefverhouding neem toe van 1,2 : 1 in 2015 tot 1,6 : 1in 2016
• Omsetsnelheid van voorraad neem af van 5 keer in 2015 tot
3 keer in 2016
Moet nie Debiteure-invorderings- en Krediteurebetalingstermyn aanvaar nie
6
5.6.2 Die direkteure het besluit om die lening in die huidige finansiële jaar te
verhoog. Verduidelik waarom dit 'n goeie besluit was. Haal aan en
verduidelik TWEE finansiële aanwysers (met syfers) in jou antwoord.
Verhouding
Syfers en neiging
Verduideliking meer as neiging
OOTKA
• Dit het toegeneem van 21,2% tot 24,2%
• Positief gerat as OOTKA hoër is as rentekoers (10,5%)
SKULD-EKWITEITVERHOUDING
• Dit het toegeneem van 0,09 : 1 tot 0,33 : 1 sien 5.5.3
• Lae finansiële risiko/maak nie baie van lenings gebruik nie. Maak meer
staat op eie fondse
8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
5.6.3 Die direkteure was tevrede met die prys waarteen die maatskappy die
40 000 aandele teruggekoop het. Gee 'n geskikte rede waarom die
direkteure so gevoel het. Haal relevante finansiële aanwysers (met
syfers) aan om jou antwoord te ondersteun.
RedeRelevante syfer
Betaal R4,30 per aandeel om aandele terug te koop. Dit is laer as die
markwaarde per aandeel (2015 – 480 sent; 2016 – 505 sent).
(nie 'n groot verskil tot die NBW– 362 sent en 408 sent)
Gemiddelde uitreikprys was R3,70.
Aangekoop teen 'n laer prys as die uitreikprys van die addisionele aandele.
(R4,50)
3
TOTALE PUNTE
65
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 6
6.1 KOBUS HARDEWARE
6.1.1 Bereken die ontbrekende bedrae aangedui deur (a) tot (e) in die
Kontantbegroting vir Maart en April 2016.
Berekening Bedrag
28 000 ÷ 7% x 60 Een deel korrek 240 000
(a)
R28 250 x 90/10 Een deel korrek R254 250
(b)
6000 Een deel korrek 6 330
(c) (3 000 x 2) x 105,5%
180 000 ÷ 24 R7 500
(d)
180 000 x 10,5% x 1/ 12 Een deel R1 575
(e) korrek
17
6.1.2 Voltooi die Debiteure-invorderingskedule.
KREDIET-
MAART APRIL
VERKOPE
FEBRUARIE 152 000 76 000
MAAART 160 000 80 000
6.1 ÷ 60 x 40 68 400 50% van Maart-
kredietverkope
APRIL 158 400 158 400 x 45% x 95% 67 716
144 400 147 716
bewerking
8
6.1.3 Bereken die persentasie toename in diverse uitgawes.
2 190
(89 790 – 87 600) = 2,5% Een deel korrek
87 600
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
6.1.4 Die Kontantbegroting vir Maart en April 2016 dui daarop dat hierdie
besigheid ernstige finansiële probleme in die gesig sal staar. Identifiseer
TWEE items om hierdie stelling te staaf. Haal relevante syfers aan.
Item Syfers
• Die bankoortrekking in Maart is R75 300 en in April is R44 900. (Dit
oorskry die oortrekkingslimiet van R40 000 soos goedgekeur deur die
bank.)
• Die onderneming gaan 'n lening van R180 000 in April 2016 bekom.
4
6.1.5 Verwys na Inligting K. Verduidelik waarom elk van die items 'n probleem
vir die besigheid is. Noem TWEE punte in ELKE geval.
Item Verduideliking
Enige twee geldige redes Alternatiewe, geldige antwoorde aanvaarbaar
Invordering • Invorderings is aansienlik laer as die verwagte.
van debiteure • Dit sal 'n kontantvloeiprobleem veroorsaak.
• Interne kontrole van debiteure is swak.
Enige twee geldige redes Alternatiewe, geldige antwoorde aanvaarbaar
• Dit is aansienlik laer as die verwagte.
Betalings aan • Verskaffers sal ophou om aan die besigheid te verkoop.
krediteure • Rente kan deur die krediteure gehef word.
• Swak kredietgradering vir die besigheid
Enige twee geldige redes Alternatiewe, geldige antwoorde aanvaarbaar
• Die polis sal verval (risiko daarvan om onverseker te
Versekering wees)
• Dit sal moeilik wees om bates te vervang.
• Daar kan 'n verhoging in die premies wees..
Enige twee geldige redes Alternatiewe, geldige antwoorde aanvaarbaar
• Dit maak dit moeilik om belangriker ondernemings-
uitgawes te betaal.
• Dit veroorsaak 'n verdere kontantvloeiprobleem.
Onttrekkings
• Dit is nie eties dat die eienaar meer geld trek terwyl die
onderneming swaarkry nie (Verhoogde lenings,
oortrokke bankrekening)
(4 x 2) 8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 16 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
6.2 BESTUUR VAN VASTE BATES
Identifiseer EEN probleem met betrekking tot elke voertuig/drywer. Haal
syfers aan om jou antwoorde te staaf. Gee Kobus EEN voorstel (raad) vir
ELKE probleem geïdentifiseer.
Probleem met syfers Raad
Probleem
Syfers
Leroy was afwesig vir 8 dae./ Ondersoek die rede vir
Voertuig 1
Hy is die hoogs betaalde drywer, sy afwesigheid./Betaal
(Leroy)
R8 000, waar die ander drywers slegs vir die getal dae
R5 000 verdien. by die werk.
Fred ry te veel kilometer Moontlike dissiplinêre
(4 600 km vir 80 ritte = 58 km per optrede teen Fred vir
rit) wat meer is as die maksimum ongemagtigde gebruik
Voertuig 2 van 40 km per klant./Hy ry meer van voertuig./Verbeter
(Fred) km as Bheki (4 200 in interne beheer oor die
vergelyking met 2 800 km) maar gebruik van voertuie.
doen minder ritte (70 in vergely-
king met 110).
Bheki maak die meeste ritte Oorweeg dit om die
Voertuig 3 (120) maar sy voertuig is die voertuig te vervang
(Bheki) oudste en die duurste om te aangesien dit te duur is
gebruik (R0,81 per km). om te onderhou. 9
TOTALE PUNTE
50
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 KZN June 2016 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 KZN March 2016 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 KZN June 2016 Question Paper
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum