Skip to content

Accounting Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperAccountingGrade 12201918 pages

Grade 12 Accounting question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE 2019 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 'n 15 bladsy-antwoordeboek. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/2019 SS/NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. 'n Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet beantwoord. 3. Toon AL die bewerkings om deelpunte te verdien. 4. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 5. Jy mag 'n donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord. 6. Toon ALLE bewerkings tot EEN desimale punt, waar van toepassing. 7. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/2019 SS/NSS 8. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n riglyn wanneer jy die vraestel beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE. VRAAG 1: 35 punte; 20 minute Onderwerp: Dit integreer: Finansiële rekeningkunde BTW-begrippe en -berekeninge BTW en versoening Bankversoening Bestuur van hulpbronne Interne beheer VRAAG 2: 40 punte; 25 minute Onderwerp: Dit integreer: Bestuur van hulpbronne Spesifieke identifikasie Voorraadwaardasie Geweegde gemiddeld Interne beheer VRAAG 3: 40 punte; 25 minute Onderwerp: Dit integreer: Bestuursrekeningkunde Produksiekostestaat Vervaardiging Vertolking Bestuur van hulpbronne Interne beheer VRAAG 4: 80 punte; 45 minute Onderwerp: Dit integreer: Finansiële rekeningkunde Begrippe, Inkomstestaat en notas Ouditverslag en maatskappy Bestuur van hulpbronne finansiële state Ouditverslag Vastebatebestuur VRAAG 5: 75 punte; 45 minute Onderwerp: Dit integreer: Finansiële rekeningkunde Begrippe, Behoue-inkomste-nota, Kontantvloei- Kontantvloei en vertolking berekeninge Vertolking van finansiële inligting VRAAG 6: 30 punte; 20 minute Onderwerp: Dit integreer: Bestuursrekeningkunde Kontantbegroting: ontleed en vertolk Begroting Bestuur van hulpbronne Interne beheer Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/2019 SS/NSS VRAAG 1: BTW EN VERSOENING (35 punte; 20 minute) 1.1 BEGRIPPE GEVRA: Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.1.1 Uitset-BTW word deur 'n onderneming ingevorder wanneer goedere verkoop word. 1.1.2 Die berekening van salarisse bring nie BTW in berekening nie. 1.1.3 'n Kredietsaldo op die Bankstaat dui 'n ongunstige saldo aan. 1.1.4 Die boekstawing van bankkoste apart van rente op 'n oortrokke bankrekening is 'n toepassing van die wesenlikheidsbegrip. (4 x 1) (4) 1.2 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW) Die inligting het betrekking op Longhill Handelaars vir die BTW-tydperk geëindig 30 April 2019. Die BTW-koers van 15% is van toepassing op alle goedere en dienste. GEVRA: Bereken die bedrag ontvangbaar van of betaalbaar aan SAID vir BTW op 30 April 2019. Dui aan of die bedrag ontvangbaar of betaalbaar is. (11) INLIGTING: A. Bedrag verskuldig aan SAID op 1 April 2019, R15 890 B. BTW-transaksies vir April 2019: BTW BTW- BTW BESONDERHEDE UITGESLUIT BEDRAG INGESLUIT (R) (R) (R) Terugsendings deur debiteure 1 470 Onttrekkings deur eienaar 3 075 Debiteurerekeninge afgeskryf 8 700 10 005 Totale aankope (kontant en krediet) 224 000 Totale verkope 396 750 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/2019 SS/NSS 1.3 BANKVERSOENING Die volgende inligting het betrekking op Thandeka Handelaars vir Mei 2019. GEVRA: 1.3.1 Bereken die korrekte Bankrekeningsaldo op 31 Mei 2019. Dui aan of dit gunstig of ongunstig is. (9) 1.3.2 Stel die Bankversoeningstaat op 31 Mei 2019 op. Die bankstaatsaldo is die ontbrekende syfer. (7) 1.3.3 Verwys na Inligting B(iii). Noem TWEE interne beheermaatreëls wat die onderneming kan gebruik om te verseker dat dit nie weer in die toekoms sal gebeur nie. (4) INLIGTING: A. Voordat die bankstaat ontvang is, het die Bankrekening op 31 Mei 2019 'n gunstige saldo van R19 400 getoon. B. Uittreksel uit die Bankversoeningstaat op 30 April 2019: Uitstaande deposito (gedateer 23 April 2019): R31 560 Uitstaande betalings: Tjek 654 (gedateer 23 November 2018) R2 350 EFO (elektroniese fondsoordrag) R15 400 Tjek 705 (gedateer 30 Junie 2019) R9 450 LET WEL: (i) Tjek 654 verskyn nie in die Mei-Bankstaat nie. (ii) Die EFO-betaling van R15 400 verskyn in die Mei-Bankstaat. (iii) Die uitstaande deposito van R31 560 verskyn nie in die Mei- Bankstaat nie. 'n Ondersoek toon dat dit kontant is wat deur 'n debiteur betaal is en nooit gedeponeer is nie. Die bedrag moet afgeskryf word. C. Die volgende items moet ook in berekening gebring word: (i) Items wat in die Mei-Bankstaat verskyn, maar nie in die joernale nie:  Bankkoste, R1 060  'n Deposito van R4 500 wat deur 'n ander onderneming gemaak is. Die bank sal hierdie fout in Junie 2019 regstel.  Rente op gunstige saldo, R313 (ii) Items wat in die joernale verskyn, maar nie in die Mei-Bankstaat nie:  'n Deposito van R21 343 wat op 31 Mei 2019 gemaak is  Tjek 797 (gedateer 15 Junie 2019), R14 350 (iii) 'n EFO-betaling het korrek as R5 678 in die Bankstaat verskyn. Die Kontantjoernaal toon hierdie EFO as R6 578. 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/2019 SS/NSS VRAAG 2: VOORRAADWAARDASIE (40 punte; 25 minute) 2.1 BEGRIPPE Kies die korrekte term uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die term langs die vraagnommers (2.1.1 tot 2.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer. 2.1.1 Die mees onlangse aankope sal as eindvoorraad in die (EIEU-/ geweegdegemiddelde-)voorraadwaardasie-metode beskou word. 2.1.2 Handelsware wat aangekoop word, word in die Handelsvoorraad- rekening in die (deurlopende/periodieke) voorraadstelsel geboekstaaf. 2.1.3 Vrag op aankope word as 'n (bate/uitgawe) in die periodieke voorraadstelsel geboekstaaf. (3 x 1) (3) 2.2 PHOTO-FIX HANDELAARS Die inligting het betrekking op Photo-fix Handelaars vir die finansiële jaar geëindig 30 April 2019. Die onderneming word deur Tom Samuels besit en verkoop twee kameramodelle (Grand en De-Lux) en fotorame.  Die voorraad kameras word gewaardeer deur die spesifieke identifikasiemetode te gebruik.  Fotorame word gewaardeer deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. GEVRA: 2.2.1 Bereken die waarde van eindvoorraad vAN kameras op 30 April 2019. (9) 2.2.2 Bereken die waarde van eindvoorraad van fotorame. (8) 2.2.3 Die eienaar vermoed dat fotorame gesteel word. Verskaf 'n berekening om sy vermoedens te staaf. (5) 2.2.4 Tom oorweeg dit om 'n assistent teen 'n loon van R3 500 per maand aan te stel om die voorraad fotorame te beheer. Verduidelik waarom dit NIE 'n goeie idee is NIE. Verskaf TWEE punte met syfers/ berekeninge. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/2019 SS/NSS INLIGTING: Die volgende inligting het betrekking op die jaar geëindig 30 April 2019: A. KAMERAS: VOORRAAD, AANGEKOOP EN VERKOOP AANGEKOOP EENHEDE EENHEIDS- VERKOOP EENHEDE TOTAAL KOSTE GRAND MODEL Beginvoorraad 20 R5 500 R110 000 14 Aankope 240 R5 750 R1 380 000 170 DE-LUX MODEL Netto aankope: 270 R1 104 000 235 September 2018 180 R4 000 R720 000 140 Terugsendings (30) R4 000 (R120 000) Januarie 2019 120 R4 200 R504 000 95 B. FOTORAME: VOORRAAD, AANGEKOOP EN VERKOOP EENHEDE BEDRAE Beginvoorraad 60 R7 200 Aankope 720 R108 000 Terugsendings 30 R4 500 Eindvoorraad 80 ? Verkope 657 2.3 BESTUUR VAN VOORRADE Die inligting het betrekking op Lyle Meubileerders vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2019. Die onderneming verkoop kaste, tafels en stoele. Geen voorraad het gedurende die jaar weggeraak nie. GEVRA: Verskaf EEN ander probleem (met syfers) wat verband hou met ELKE produk en EEN oplossing vir ELKE probleem. (9) INLIGTING: KASTE TAFELS STOELE Beginvoorraad (eenhede) 200 160 1 300 Aankope (eenhede) 2 500 3 050 6 000 Verkoopprys per eenheid R1 750 R850 R350 Kredietverkope (eenhede) 800 2 400 2 100 Terugsendings deur klante (eenhede) (500) (10) 0 Kontantverkope (eenhede) 1 000 600 2 250 Eindvoorraad (eenhede) 400 200 2 950 Kontant ontvang van kontantverkope R1 750 000 R470 000 R787 500 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/2019 SS/NSS VRAAG 3: VERVAARDIGING (40 punte; 25 minute) 3.1 Kies die korrekte term uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die term langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer. 3.1.1 Lone wat aan die fabriekskoonmaker betaal is, word as (direkte/ indirekte) arbeid beskou. 3.1.2 Oninbare skulde moet as 'n (verkoops- en verspreidingskoste/ fabrieksbokoste) getoon word. 3.1.3 Huur wat vir die fabrieksgebou betaal is, word as 'n (vaste/ veranderlike) koste beskou. 3.1.4 Vrag op aankope van grondstowwe word as 'n (direkte materiaal-/ indirekte materiaal-)koste beskou. (4) 3.2 ZINZI VERVAARDIGERS Inligting word vir die finansiële jaar geëindig 31 Desember 2018 verskaf. Die onderneming vervaardig leerbaadjies volgens bestellings ontvang. Daar is geen goedere-in-bewerkingvoorraad nie. GEVRA: 3.2.1 Grondstofvoorraad: Bereken:  Die waarde van die slotvoorraad deur die eerste-in-eerste-uit- voorraadwaardasiemetode te gebruik (5)  Die direkte materiaalkoste (4) 3.2.2 Verwys na inligting C. Bereken die korrekte fabrieksbokoste vir die jaar. (8) 3.2.3 Die eienaar is bekommerd oor die toename in die volgende:  Totale vaste koste per eenheid  Direkte arbeidskoste per eenheid Verskaf bewyse (syfers) om sy bekommernis te regverdig. In elke geval, gee ook 'n moontlike rede vir die toename in ELKE eenheidskoste, buiten gewone inflasie. (6) 3.2.4 Gelykbreek:  Bereken die gelykbreekpunt op 31 Desember 2018. (4)  Verduidelik of daar enige verbetering in die neigings van die produksievlak en die gelykbreekpunt van een jaar na die volgende was, of nie. Haal syfers aan. (4)  Die eienaar kan nie verstaan waarom hy vanjaar 'n beter wins maak nie. Verduidelik hoe dit gebeur het. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/2019 SS/NSS INLIGTING: A. Grondstof: Voorraadsaldo: Meter Koste per meter Totale bedrag 1 Januarie 2018 920 R65 R59 800 31 Desember 2018 1 195 ? ? B. Aankope vir die jaar: Datum Meter Koste per meter Totale bedrag Februarie 2018 5 200 R75 R390 000 Mei 2018 2 480 R80 R198 400 September 2018 930 R90 R83 700 TOTAAL 8 610 R672 100 C. Fabrieksbokoste: Die boekhouer het die fabrieksbokoste op R84 330 bereken. Hy het nie die volgende uitgawes in berekening gebring nie: Versekering R31 200 Huuruitgawe R114 000 Water en elektrisiteit vir die administrasie-afdeling R7 110  60% van die versekering het betrekking op die fabriek.  Die huur moet tussen die fabriek, verkope en administrasie in die verhouding 5 : 2 : 1 toegeken word.  15% van die water en elektrisiteit het betrekking op die kantoor. 50% moet aan die fabriek toegeken word. D. 2018 2017 TOTALE PER PER BEDRAG EENHEID EENHEID Vaste koste: R264 000 R44 R36 Fabrieksbokoste R26 Administrasie R10 Veranderlike koste: R165 R150 Direkte materiaal R94 Direkte arbeid R330 000 R50 R38 Verkoop en verspreiding R18 E. Addisionele inligting: 2018 2017 Getal baadjies vervaardig en verkoop 6 000 eenhede 7 560 eenhede Gelykbreekpunt ? 3 888 eenhede Verkoopprys per baadjie R300 R220 Inflasiekoers 5% 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/2019 SS/NSS VRAAG 4: OUDITVERSLAG EN MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE (80 punte; 45 minute) 4.1 Kies 'n term in KOLOM B wat by die verduideliking in KOLOM A pas. Skryf slegs die letters (A–E) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer. KOLOM A KOLOM B 4.1.1 Weerspieël die onderneming se A Ouditeursverslag finansiële posisie op 'n spesifieke datum B Kontantvloeistaat 4.1.2 Toon of die onderneming 'n wins of C Balansstaat verlies gemaak het D Inkomstestaat 4.1.3 Verskaf besonderhede oor die beweging van geld ten opsigte van bedryfs-, E Direkteursverslag beleggings- en finansieringsaktiwiteite 4.1.4 Verskaf 'n onafhanklike mening oor die betroubaarheid van die finansiële state van 'n onderneming (4 x 1 ) (4) 4.2 OUDITVERSLAG Uittreksel uit die ouditmening van Everest Bpk. vir die finansiële jaar geëindig 30 April 2018: Ouditmening Na ons mening is die finansiële state 'n redelike weergawe, in alle wesenlike opsigte, van die finansiële posisie van die maatskappy op 30 April 2018 en die resultate van hul bedrywighede en kontantvloei vir die jaar geëindig in ooreenstemming met Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde, en in die wyse soos vereis deur die Maatskappywet, 2008 (Wet 71 van 2008). Kego en Murray Vennote Geoktrooieerde rekenmeesters (SA) 31 Julie 2018 GEVRA: 4.2.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Gee EEN rede. Everest Bpk. het 'n (gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding van mening-) ouditverslag ontvang. (3) 4.2.2 Gee EEN rede waarom die Maatskappywet vereis dat publieke maatskappye deur 'n onafhanklike ouditeur geoudit moet word. (2) 4.2.3 Koerantberigte het aangedui dat Kego en Murray Vennote aan wanbestuur skuldig bevind is ten opsigte van ouditwerk wat by verskeie groot firmas gedoen is. Verduidelik hoe dit aandeelhouers van Everest Bpk. kan beïnvloed. Noem TWEE punte. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/2019 SS/NSS 4.3 MVVS BPK. Die inligting het betrekking op die finansiële jaar geëindig 31 Maart 2019. GEVRA: 4.3.1 Voltooi die Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar geëindig 31 Maart 2019. (53) 4.3.2 Voltooi die volgende notas tot die Balansstaat:  Vaste-/Tasbare Batenota (8)  Gewone aandelekapitaal (6) INLIGTING: Syfers onttrek uit die Vooraansuiweringsproefbalans op 31 Maart: 2019 2018 R R Gewone aandelekapitaal 9 300 000 4 800 000 Verbandlening: Sapphire Bank 1 430 200 1 658 000 Grond en geboue 12 500 000 12 500 000 Voertuie 1 377 000 750 000 Toerusting ? 398 000 Opgehoopte waardevermindering op voertuie ? 475 000 Opgehoopte waardevermindering op toerusting ? 117 500 Voorsiening vir oninbare skulde ? 30 100 Handelsvoorraad 364 200 Debiteurekontrole 578 000 Verkope 10 563 280 Koste van verkope 6 236 000 Huurinkomste 99 500 Direkteursfooie 1 262 100 Water en elektrisiteit 218 000 Telefoon 75 600 Ouditfooie 104 000 Diverse uitgawes 61 001 Salarisse en lone 1 280 000 Werkgewersbydraes (medies, pensioen en WVF) 316 000 Oninbare skulde 22 300 Verbruiksgoedere 53 200 Rente-inkomste ? Versekering 79 500 Waardevermindering (op toerusting verkoop) 1 750 Rente op lening ? Oninbare skulde ingevorder 6 000 Gewone aandeledividende (tussentyds) 375 000 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/2019 SS/NSS Aansuiwerings en addisionele inligting: A. 'n Kredietfaktuur vir R36 720 (na aftrekking van 'n 10%-handelskorting), op 31 Maart 2019 uitgereik, is nie geboekstaaf nie. Goedere het 'n winsopslag van 70% op kosprys. B. Die fisiese voorraadopname op 31 Maart 2019 het die volgende voorhande getoon:  Handelsvoorraad, R334 500  Verbruiksgoedere, R3 400 C. Debiteur S Magnum is insolvent verklaar. Sy boedel het R2 000 betaal, wat 20% van sy skuld was. Die verskil moet as oninbare skuld afgeskryf word. D. R1 800 is van 'n debiteur, J Misting, wie se skuld voorheen afgeskryf is, ontvang. Die boekhouer het foutiewelik die bedrag na die Debiteurekontrole- rekening gekrediteer. Herstel die fout. E. Suiwer die voorsiening vir oninbare skulde aan tot R28 500. F. Versekering sluit 'n jaarlikse premie van R51 000 in, wat vir die tydperk 1 Januarie 2019 tot 31 Desember 2019 betaal is. G. 'n Werknemer is uit die Salarisjoernaal vir Maart 2019 gelaat. Die volgende besonderhede is van toepassing:  Netto salaris van die werknemer, R9 100  Die aftrekkings deur die werkgewer het in totaal 30% van die bruto salaris beloop  Werkgewersbydraes was R2 200 H. Rente op lening word gekapitaliseer. 'n Vaste maandelikse terugbetaling (rente ingesluit) van R25 400 is vir die finansiële jaar betaal. I. Vaste bates en waardevermindering: (i) Voertuie:  Besonderhede van die drie voertuie is soos volg: Opgehoopte waardevermindering Datum Kosprys 31 Maart 2018 aangekoop 1 R350 000 R315 000 1 Oktober 2013 2 R400 000 R160 000 1 April 2016 3 R627 000 30 November 2018  Voertuie word teen 20% p.j. op kosprys verminder. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/2019 SS/NSS (ii) Toerusting:  Toerusting is op 31 Augustus 2018 vir R9 600 kontant verkoop. Slegs die volgende inskrywings ten opsigte van hierdie verkope is geprosesseer: Kosprys 28 000 Opgehoopte waardevermindering op die datum van verkope 21 500 Waardevermindering vir die huidige finansiële jaar 1 750  Waardevermindering op die oorblywende toerusting word op R92 500 bereken nadat alles hierbo in berekening gebring is. J. Rente-inkomste is die ontbrekende syfer in die Inkomstestaat. K. Inkomstebelasting word teen 28% van die netto wins bereken. Die netto wins voor belasting was R691 000. L. Aandele en dividende:  Die maatskappy het 'n gemagtigde aandelekapitaal van 8 000 000 aandele.  Die maatskappy het op 1 April 2018 reeds 1 200 000 aandele uitgereik.  150 000 aandele is op 30 November 2018 teruggekoop. EFO-betalings ten bedrae van R825 000 is vir hierdie aandele gedoen.  850 000 addisionele aandele is op 30 September 2018 uitgereik. 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/2019 SS/NSS VRAAG 5: KONTANTVLOEI EN VERTOLKING (75 punte; 45 minute) 5.1 Kies 'n term uit die lys hieronder wat die spesifieke vrae wat volg, beantwoord. Skryf slegs die term langs die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer. hefboom; opbrengs op ekwiteit; solvensie; likiditeit; winsgewendheid 5.1.1 Is die onderneming in staat om al sy skuld te vereffen? 5.1.2 Kan die besigheid korttermynskuld in die volgende finansiële jaar vereffen? 5.1.3 Sal aandeelhouers tevrede wees met die voordeel wat hulle vir hul belegging in die maatskappy ontvang? 5.1.4 Tot watter mate is die maatskappy deur lenings of geleende kapitaal gefinansier? (4) 5.2 KULFI BPK. Inligting vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2019 word verskaf. Waar finansiële aanwysers gevra word om jou antwoord te staaf, haal die finansiële aanwyser en werklike syfer/verhouding/persentasie en neigings aan. GEVRA: 5.2.1 Stel die Behoue-inkomste-nota tot die Balansstaat op. (12) 5.2.2 Bereken die volgende bedrae vir die Kontantvloeistaat. Toon bewerkings.  Inkomstebelasting betaal (4)  Dividende betaal (4) 5.2.3 Voltooi die volgende afdelings van die Kontantvloeistaat:  Kontantgevolge van beleggingsaktiwiteite (9)  Netto verandering in kontant en kontantekwivalente (4) 5.2.4 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2019:  Vuurproefverhouding (4)  Skuld-ekwiteit-verhouding (4)  % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) (5) 5.2.5 Die aandeelhouers is tevrede met die verbetering in die likiditeitsposisie. Haal DRIE finansiële aanwysers (met syfers) aan om hierdie stelling te staaf. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/2019 SS/NSS 5.2.6 Die maatskappy het die aandelekapitaal met R840 000 en die lening met R550 000 verhoog.  Verduidelik hoe dit die hefboom en risiko van die maatskappy beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. (5)  Verduidelik wat die direkteure met hierdie invloei van kontant gedoen het. Noem TWEE punte. (4) 5.2.7 Die direkteure het besluit om die dividend-uitbetalingspersentasie te verminder.  Verskaf berekeninge om die verandering in die uitbetalingskoers te toon. (4)  Gee EEN rede waarom baie aandeelhouers met die verandering in beleid tevrede was. Haal syfers aan. (2) 5.2.8 Martha het op 1 Maart 2018, 475 000 aandele in die maatskappy besit. Sy het nie enige aandele wat op 1 Mei 2018 uitgereik is, aangekoop nie.  Verduidelik hoe die terugkoop van die aandele Martha se aandeelhouding bevoordeel het. Haal syfers aan. (4) INLIGTING: A. Aandelekapitaal:  Daar was teen 1 Maart 2018, 900 000 gewone aandele uitgereik.  'n Addisionele 100 000 gewone aandele is op 1 Mei 2018 uitgereik.  Op 1 Oktober 2018 het die maatskappy 60 000 aandele teen R9,00 per aandeel teruggekoop. Die gemiddelde aandeleprys op die datum was R8,04. B. Dividende:  Interim dividende van 25 sent per aandeel is op 15 September 2018 betaal.  Finale dividende is op 28 Februarie 2019 verklaar. C. Uittreksel uit Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2019: R Waardevermindering 123 600 Rente-uitgawe 143 000 Inkomstebelasting (teen 30% van die netto wins) 293 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/2019 SS/NSS D. Uittreksel uit Balansstaat op 28 Februarie 2019: 2019 2018 R R Vaste bates (drawaarde)* 8 775 720 8 430 720 Vaste deposito: Flay Bank 150 000 100 000 Bedryfsbates 996 480 684 300 Voorrade 448 000 281 000 Handels- en ander ontvangbare bedrae (Nota 1) 288 300 378 300 Kontant en kontantekwivalente 260 180 25 000 Aandeelhouersbelang ? 7 341 500 Gewone aandelekapitaal 7 557 600 7 200 000 Behoue inkomste ? 141 500 Lening: Home Bank 1 400 000 850 000 Bedryfslaste 553 600 923 520 Handels- en ander betaalbare bedrae (Nota 2) 553 600 781 000 Oortrokke bankrekening 0 142 520 * Ou toerusting is teen drawaarde, R111 800, vir kontant verkoop. Nota 1: Handels- en ander ontvangbare bedrae: 2019 2018 Debiteurekontrole 288 300 367 000 SAID: Inkomstebelasting 0 11 300 Nota 2: Handels- en ander betaalbare bedrae: 2019 2018 Krediteurekontrole 325 000 421 000 Aandeelhouers vir dividende 206 800 360 000 SAID: Inkomstebelasting 21 800 0 E. Die volgende finansiële aanwysers is op 28 Februarie bereken: 2019 2018 Bedryfsverhouding 1,8 : 1 0,7 : 1 Vuurproefverhouding ? 0,4 : 1 Debiteure-invorderingstydperk 28 dae 39 dae Krediteurebetalingstydperk 60 dae 60 dae Skuld-ekwiteit-verhouding ? 0,1 : 1 Opbrengs op aandeelhouersbelang (OOAB) ? 10,2% Opbrengs op totale kapitaal aangewend (OOTKA) 12,9% 14,4% Verdienste per aandeel (VPA) 71 sent 83 sent Dividende per aandeel (DPA) 47 sent 80 sent Netto batewaarde per aandeel (NBA) 837 sent 816 sent Markwaarde per aandeel 840 sent 807 sent Rentekoers op lenings 13,5% 13,5% 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/2019 SS/NSS VRAAG 6: BEGROTING (30 punte; 20 minute) Jy word voorsien van inligting met betrekking tot Cimpiwe Klerewinkel. GEVRA: 6.1 Verwys na Inligting A. Identifiseer TWEE items in die Kontantbegroting wat nie in 'n Geprojekteerde Inkomstestaat sal verskyn nie. (2) 6.2 Bereken die ontbrekende bedrae, soos deur (i) tot (iii) aangedui, in die Kontantbegroting vir Junie en Julie 2019. (7) 6.3 Bereken die totale aankope vir April 2019. (2) 6.4 Voltooi die Debiteure-invorderingskedule vir Julie 2019. (8) 6.5 Verwys na Inligting F. 6.5.1 Lewer kommentaar op die volgende:  Effek van die advertensies op verkope (3)  Betalings aan krediteure (2) 6.5.2 Verkoopstrategie:  Identifiseer TWEE strategieë (behalwe advertensies) wat die onderneming gebruik het om verkoopteikens vir Mei 2019 te bereik. Haal syfers aan. (4)  Verduidelik of dit goeie strategieë was, of nie. Verskaf EEN punt met syfers. (2) INLIGTING: A. Uittreksel uit die Kontantbegroting JUNIE 2019 JULIE 2019 KONTANTONTVANGSTE Kontantverkope 186 000 285 000 Kontant van debiteure 533 430 ? Huurinkomste (i) 9 180 Rente op vaste deposito 1 800 2 200 KONTANTBETALINGS Salarisse en lone 73 400 73 400 Vaste deposito: Protea Bank 0 (ii) Kontantaankope van handelsvoorraad ? (iii) Betaling aan krediteure 192 000 ? Versekering 3 250 3 250 Onttrekkings 21 600 21 600 Diverse uitgawes 96 360 98 700 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 18 DBE/2019 SS/NSS B. Kontantverkope is 25% van totale verkope. Invorderings van debiteure:  30% in die maand van die verkope min 5% korting  65% in die volgende maand  Voorsiening is gemaak vir 5% oninbare skulde. C. Begrote aankope van handelsvoorraad: April ? Mei R484 000 Junie R496 000 Julie R760 000  40% van handelsvoorraad word op krediet aangekoop.  Krediteure word twee maande na die transaksiemaand betaal. D. Huur het in Julie 2019 met 8% verhoog. E. Die onderneming het 'n vaste deposito van R360 000. Daar is begroot om 'n addisionele bedrag op 1 Julie 2019 te belê. Rente (nie gekapitaliseer nie) teen 6% p.j. is ontvangbaar aan die einde van elke maand. F. Cimpiwe is bekommerd oor die volgende items vir Mei 2019: BEGROOT (R) WERKLIK (R) AFWYKING (R) Kontantverkope 172 000 140 000 – 32 000 Kredietverkope 516 000 552 000 + 36 000 Invordering van debiteure 475 000 380 000 – 95 000 Advertensies 36 000 64 800 + 28 800 Betalings aan krediteure 180 000 105 000 – 75 000 Afleweringskoste 0 19 000 – 19 000 Verpakkingsmateriaal 3 000 2 500 – 500 30 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all