Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE
2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 300
NASIENRIGLYNE:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
ook van toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 472.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC June Exam 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1
1.1.1 Waar
1.1.2 Waar
1.1.3 Onwaar
1.1.4 Waar
4
1.2 Bereken die bedrag ontvangbaar of betaalbaar aan SAID vir BTW op
30 April 2019.
Sien slegs een reël na. Mag nie tekens meng nie. Kontroleer kandidate se antwoorde. Ken hoogste
punt toe.
Een deel korrek
15 890 – 1 470 + 3 075 – 1 305 - 33 600 + 51 750 = 34 340
224 000 x 15%
OF
- 15 890 + 1 470 - 3 075 + 1 305 + 33 600 - 51 750 = - 34 340
Sien slegs een “rekening”/bewerking na. Kontroleer kandidate se antwoorde. Ken hoogste punt toe.
Items gemerk * mag aan die teenoorgestelde kant in hakies getoon word.
BTW KONTROLE BTW KONTROLE
33 600 15 890 15 890 33 600
*1 305 51 750 51 750 *1 305
*1 470 *3 075 *3 075 *1 470
34 340 34 340
70 715 70 715 70 715 70 715
Ontvangbaar/Betaalbaar: Betaalbaar Moet nie Ontvangbaar aanvaar nie (ongeag bewerking) 11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
1.3 BANKVERSOENING
1.3.1 Bereken die korrekte Bankrekeningsaldo op 31 Mei 2019.
Voorlopige KOJ:
R19 400 2 350 + 313 + 900 = 3 563
Banksaldo
Tjek. 654 + 2 350 Aanvaar KBJ:
alternatiewe 31 580 + 1 060 = 32 620
Diefstal van kontant – 31 560
aanbieding soos
Bankkoste – 1 060 Bankrekening of Banksaldo:
Ontvangs en 19 400+ 3 563 – 32 620
Rente inkomste +313
Betalingskolomme = (9 657)
Regstelling op EFO + 900
6 578 – 5 678 -1 Vreemde items,
twee punte of 0 maks-2 as punt
Korrekte – 9 657 verdien in BVS
Een deel korrek
Banksaldo
Gunstig/Ongunstig: Ongunstig Sien berekeninge hierbo 9
1.3.2 Bankversoeningstaat op 31 Mei 2019
As kandidate die EEN kolom metode gebruik en met Grootboekrekening, sal + en – tekens omruil
Alternatief DEBIET KREDIET
Saldo soos per Bankstaat (2 700) 2 700
Balanseersyfer
Uitstaande deposito 21 343 21 343
Uitstaande tjeks:
705 (9 450) 9 450
797 (14 350) 14 350
Debiteer deposito foutief (4 500) 4 500
gekrediteer
Saldo volgens Bankrekening (9 657) 9 657
Sien 1.3.1
-1 vreemde items, maks -2 as punte verdien is in
bankberekeninge hierbo
31 000 31 000 7
1.3.3 Noem TWEE interne beheermaatreëls wat die onderneming kan gebruik
om te verseker dat dit nie weer in die toekoms sal gebeur nie.
Moontlike antwoorde vir twee punte: Deelpunte vir gedeeltelik korrekte antwoord
• Moedig debiteure aan om EFO en internet betalings te gebruik.
• Kry ander mense om sake rondom kontant te hanteer (Verdeling van
pligte/Roteer van pligte (ook vir twee punte)
• SMS kennisgewing van bank vir alle transaksies.
• Gebruik sekuriteitsmaatskappye om kontant te kollekteer/vervoer
• Kontroleer depositos daagliks/ Kontroleer depositos teen kwitansies 4
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1
2.1.1 EIEU
2.1.2 Deurlopend
2.1.3 Uitgawe 3
2.2 PHOTO-FIX HANDELAARS
2.2.1 Bereken:
Waarde van eindvoorraad van kameras
435 500 145 000 OF: Deur gebruik te maak van KvV om
(6 x 5 500) (70 x 5 750) (10 x R4 000) (25 x 4 200)
voorraad te bereken
33 000 + 402 500 + 40 000 + 105 000 een punt een punt een punt
110 000 + 1 104 000 + 1 380 000 – 2 013 500
(77 000 + 977 500 + 560 000 + 399 000)
= 580 500 Een deel korrek twee punt een punt een punt een punt
= 580 500
een metode punt
9
2.2.2 Waarde van eindvoorraad van fotorame
115 200 twee punte
110 700 drie punte
7 200 + 108 000 – 4 500 x 80 = 11 808 Een deel korrek; indien met 80
60 + 720 – 30 vermenigvuldig
750 drie punte
R147,60 ses punte
8
2.2.3 Die eienaar vermoed dat fotorame gesteel word. Verskaf 'n berekening
om sy vermoedens te staaf.
93 drie punt
Een deel korrek
750 - 657 – 80 = 13
(60 + 720 – 30)
Een punt as foutief
maar 60,720 of -30 getoon
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
2.2.4 Tom oorweeg dit om 'n assistent teen 'n loon van R3 500 per maand aan te stel
om die voorraad fotorame te beheer. Verduidelik waarom dit NIE 'n goeie idee
is NIE. Verskaf TWEE punte met syfers/berekeninge.
Nota: Verduideliking kan verskil afhangende van syfers hierbo bereken in 2.2.2 en 2.2.3
Verduideliking Syfers
Dit is nie die moeite Lone een punt
werd om ‘n assistent R42 000 p j / R 3 500 p m
aan te stel nie
Punt 1 OF Koste van vermiste eenhede : een punt
Lone is aansienlik meer 13 x R147,60 = R1 918,80
as die koste van verlore sien 2.2.2/2.2.3 hierbo
items (kan eenheidskoste gebruik)
Vermiste eenhede = 13 een punt
sien 2.2.3 hierbo
Die vermiste items is Eenhede beskikbaar = 750 een punt
relatief nie- beduidend sien 2.2.2 hierbo
OF % vermis = Minder as 2%
Punt 2
Vermiste eenhede is 'n twee punte
baie klein % van OF:
eenhede beskikbaar Eenhede verkoop p j = 657 een punt
Eenhede verkoop per dag = 1,8 of 2
een punt 6
2.3 BESTUUR VAN VOORRADE
Produk Probleem Oplossing
Probleem
Syfers
Moontlike skuif na ander verskaffer
Hoë terugsendings, 500
Verseker hoë kwaliteit bestel
OF
Bestel volgens klante se spesifikasies
Kaste 500/1 800 (27,7%) Kontroleer kwaliteit voordat vooraad
OF
afgelewer aanvaar word
1 000 kaste word vermis Verbeter sekuriteit
Geld verdwyn: R40 000 Verdeling van pligte / deponeer van
(510 000/470 000) geld
OF 20 tafels word vermis Verbeter fisiese sekuriteit
Kredietverkope baie meer as
Tafels kontantverkope (likiditeit Moedig kontantverkope aan deur
kwessies) aansporings soos kontantkorting te
2 400/600 of 1 800 eenhede gee
2 400/ 3 000 (80%)
600/3 000 (20%)
Verander na 'n ander tipe stoel.
Stadige verkoopitem/ hoë Adverteer meer om verkope te
voorraadsyfers verhoog
(1 300 en 2 950)
Stoele
Koop voorraad volgens verkope
Aankope baie hoër as aan.
verkope (6 000/4 350)
Verminder winsopslag % 9
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1
3.1.1 Indirekte
3.1.2 Verkoop- en verspreiding
3.1.3 Vaste
3.1.4 Direkte materiaal
4
3.2.1 Bereken: Die waarde van die slotvoorraad deur die eerste-in-eerste-uit-
voorraadwaardasiemetode te gebruik
930 x 90 = 83 700
265 x 80 = 21 200 * 104 900 * Een deel korrek
1 195 – 930 drie punte
5
Bereken: Direkte materiaalkoste
(390 000 +198 400 + 83 700) een punt
59 800 + 672 100 – 104 900 = 627 000
sien hierbo Een deel korrek
4
3.2.2 Fabrieksbokoste
TOTAAL o/b 84 330
Versekering (31 200 x 60%) 18 720 *
5
Huuruitgawe (114 000 x / 8 ) 71 250 *
Water en elektrisiteit (7 110 x 50/ 15 ) 23 700
Een punt vir 474 / 3 555 as finale antwoord
*Een deel korrek 198 000 *
8
3.2.3 Verskaf bewyse (syfers) om sy bekommernis te regverdig. In elke geval,
gee ook 'n moontlike rede vir die toename in ELKE eenheidskoste, buiten
gewone inflasie.
BEWYSE REDE
syfer
Totale vaste koste per eenheid Verandering in ekonomieë van skaal
Toegeneem met R8 per eenheid (22%) Minder eenhede vervaardig
(van R36 tot R44)
(MOENIE inflasie aanvaar NIE.)
Direkte arbeidskoste per eenheid Meer oortyd gewerk a.g.v. stakings/
Toegeneem met R12 per eenheid (32%) Ondoeltreffendheid/Swak toesig oor
(van R38 tot R50) werkers/Surplus werkers nie doeltreffend
aangestel/ ure verloor agv beurtkrag
(MOENIE inflasie aanvaar NIE.)
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
3.2.4 Bereken die gelykbreekpunt op 31 Desember 2018.
R 264 000
300 – 165
135 twee punte
= 1 956 of 1 955 of 1955,6 eenhede Een deel korrek
4
Verduidelik of daar enige verbetering in die neigings van die produksievlak en
die gelykbreekpunt van een jaar na die volgende was, of nie. Haal syfers aan.
Kommentaar oor elk syfers
Produksie verminder van 7 560 – 6 000 (1 560 eenhede / 20,6%) twee punte
Die GBP verminder van 3 888 eenhede tot 1 956 eenhede (1 932/49,7%) twee punte
sien berekening hierbo
OF: Vir vier punte 6 000 – 1956
In 2018 het produksie die GBP met 4 044 eenhede oortref terwyl in 2017 het
produksie die GBP met 3 672 eenhede oorskry
7 560 – 3 888 4
Die eienaar kan nie verstaan waarom hy vanjaar 'n beter wins maak nie.
Verduidelik hoe dit gebeur het. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan.
Vergelyk GBP met produksie syfers
Vergelyk met verkoopprys syfer
Vir drie punte: sien GBP berekening hierbo
• Die onderneming maak 'n wins op meer eenhede hierdie jaar (4 044
hierdie jaar; 3 672 verlede jaar), 372 eenhede meer
Vir twee punte:
• Die verkoopprys per baadjie het toegeneem van R220 tot R300 (R80 meer
per baadjie)
OF:
Vir twee punte slegs as eerste bullet nie voorsien is nie
• ‘n Afname in GBP met 1 932 eenhede sien hierbo
5
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1
4.1.1 C Balansstaat
4.1.2 D Inkomstestaat
4.1.3 B Kontantvloeistaat
4.1.4 A Ouditverslag
4
4.2 OUDITVERSLAG
4.2.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word.
Ongekwalifiseerd
Gee EEN rede.
Enige EEN geldige rede merk onafhanklik van antwoord hierbo
Dit is 'n goeie/skoon verslag
Die woorde: 'redelike weergawe' dui aan dat die ouditeure op geen probleme
afgekom het
3
4.2.2 Gee EEN rede waarom die Maatskappywet vereis dat publieke
maatskappye deur 'n onafhanklike ouditeur geoudit moet word.
Enige EEN geldige rede deelpunte vir onvolledige of onduidelike antwoorde
Onafhanklike mening sal voorgehou word
Skeiding tussen bestuur en eienaarskap
Belange van die aandeelhouers word beskerm
Onderneming werk met aandeelhouers se geld
Om die moontlikheid van bedrog op te spoor/ te verminder
Vir een punt: Voorkom/verminder bedrog 2
4.2.3 Koerantberigte het aangedui dat Kego en Murray Vennote aan
wanbestuur skuldig bevind is ten opsigte van ouditwerk wat by verskeie
groot firmas gedoen is. Verduidelik hoe dit aandeelhouers van Everest
Bpk. kan beïnvloed. Noem TWEE punte.
Enige TWEE relevante punte Toekomstige aandeelhouers nie relevant tot hierdie antwoord nie
Die vraag vrae die invloed op aandeelhouers en nie die gevolge op aandelepryse ens nie
Die aandeelhouers sal nie op die ouditverslag kan staat maak nie
Die aandeelhouers sal nie ouditeure weer her-kies op die volgende AJV nie
(sal ontslaan word)
Die aandeelhouers mag dalk op 'n heroudit aandring deur 'n ander
betroubare ouditfirma
Die aandeelhouers mag aandring op regstappe as die oudit bedrieglik gedoen
is
Bestaande aandeelhouers mag dalk van hulle aandele ontslae raak/ verkoop
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
4.3 MVVS BPK. Vreemde items -1 maks -1
Plasing – 1 (as punte verdien elders) maks -1
4.3.1 Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar geëindig
31 Maart 2019 # gee metodepunt as R6 236 000 is
Verkope (10 563 280 + 36 720) 10 600 000
*
Koste van verkope (6 236 000 + 24 000 ) (6 260 000)
#
Bruto wins verkope – kvv 7 4 340 000
Bedryfsinkomste bewerking 112 000 *
Huurinkomste 99 500
Oninbare skulde ingevorder 7 800
Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering 1 600
Wins met verkoop van bate 3 100
Bruto bedryfsinkomste BW + BI 8 4 452 000
Bedryfsuitgawes bewerking (3 710 000) *
Direkteursfooie 1 262 100
Water en elektrisiteit 218 000
Telefoon 75 600
Ouditfooie 104 000
Diverse uitgawes 61 001
(13 000 drie punte)
Salarisse en lone (1 280 000 + 9 100 + 3 900) 1 293 000 *
Werkgewersbydrae 318 200
Oninbare skulde (22 300 + 8 000 ) 30 300 *
Verbruiksgoedere 49 800
Versekering (79 500 – 38 250 ) 41 250 *
Waardevermindering 156 999 drie punte 94 250 twee punte
(34 999 + 80 000 + 41 800) + (92 500 + 1 750) 251 049 *
Handelsvoorraadtekort (364 200 – 24 000 -334 500) 5 700 *
sien kvv hierbo 28 29 700 drie punte
Bedryfswins BBI - BU 742 000
Rente-inkomste 26 000
Balansseersyfer; kan nie 0 wees nie, aanvaar – syfer gebaseer op bewerkings
Wins voor rente-uitgawe nw voor belasting + Rente uitgawe 768 000
Rente-uitgawe (1 430 200 + 304 800 – 1 658 000) (77 000) *
Netto wins voor belasting 691 000
Inkomstebelasting ignoreer hakies (193 480)
Netto wins na belasting moet IB aftrek 10 497 520
53
* een deel korrek
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
4.3.2 NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT
Vaste/Tasbare Bates (Hakies moet getoon word om punte te verdien)
Grond en
Voertuie Toerusting
Geboue
Drawaarde aan begin van
12 500 000 275 000 280 500
finansiële jaar
Kosprys 12 500 000 750 000 398 000
Opgehoopte
- (475 000) (117 500)
waardevermindering
Bewegings
Toevoeging teen kosprys - 627 000 -
Bateverkope teen
- - (6 500)
drawaarde
sien IS
Waardevermindering - (156 799) (94 250)
Drawaarde aan einde van
12 500 000
finansiële jaar
Kosprys 12 500 000 1 377 000 370 000
Opgehoopte (631 799) (190 250)
-
waardevermindering 475 000+ wv 8
Gewone aandelekapitaal
Gemagtig:
8 000 000 aandele
Uitgereik:
1 200 000 aandele in uitreik aan begin 4 800 000
(150 000) aandele teruggekoop (GAP: R4.00 ) (600 000)
850 000 aandele uitgereik gedurende jaar 5 100 000
Balansseersyfer as een item korrek is
1 900 000 aandele in uitreik aan einde 9 300 000
6
OF
Uitgereik: Nota: kandidate mag dalk nie die GAP afrond na naaste sent nie: dit kan lei
tot ot ‘n verskille van R710 tot R790
1 200 000 aandele in uitreik aan begin 4 800 000
aandele uitgereik gedurende jaar 5 233 500
850 000
Balansseersyfer as een item korrek OF5 235 000
(150 000) aandele teruggekoop GAP: R4.89 (733 500)
GAP: R4,90 OF(735 000)
1 900 000 aandele in uitreik aan einde (4.89 of 4.90) 9 300 000
TOTALE PUNTE
80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5
5.1
5.1.1 Solvensie
5.1.2 Likiditeit
5.1.3 Opbrengs op ekwiteit
5.1.4 Hefboom
4
5.2 KULFI BPK.
5.2.1 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA:
Saldo op 1 Maart 2018 141 500
Netto wins na belasting 293 100 x 70/30 683 900
977 000 – 293 100 Een deel korrek
Fondse gebruik vir terugkoop van aandele
(57 600)
60 000 x 0,96 Ignoreer hakies Moenie 0 aanvaar nie
Een deel korrek
Gewone aandeledividende Ignoreer hakies
(456 800)
Een deel korrek; as int div + fin dividende
Interim/tussentyds 1 000 000 x 25c 250 000
Finaal 206 800
Saldo op 28 Februarie 2019 Een deel korrek
311 000
Kontroleer dat syfer vir terugkoop van aandele en GAD afgetrek is 12
5.2.2 Bereken: Inkomstebelasting betaal
293 100 – 11 300 – 21 800 = 260 000 Een deel korrek
aanvaar alternatiewe rangskikking van berekeninge bv tekens omgeruil hakies en/of grootboekrekening 4
Bereken: Dividende betaal
(456 800 - 206 800)
360 000 + 250 000 = 610 000 Een deel korrek
sien 5.2.1
Aanvaar alternatiewe rangskikking van berekeninge bv tekens omgeruil en/of grootboekrekening 4
5.2.3 Kontantgevolge van beleggingsaktiwiteite (518 600)
Geen besonderhede – 1 P maks bewerking
Vaste bates aangekoop
(580 400)
8 775 720 + 123 600 + 111 800 – 8 430 720 Een deel korrek
aanvaar alternatiewe rangskikking van berekeninge bv tekens omgeruil, Moet in hakies wees
hakies, grootboekrekening
Opbrengs met verkoop van bate 111 800
Toename in vaste deposito (50 000)
Moet in hakies wees 9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
Netto verandering in kontant en kontantekwivalente
377 700
Kontant- en kontantekwivalente (begin van jaar) (117 520)
moet in hakies wees
Kontant- en kontantekwivalente (einde van jaar) 260 180 4
5.2.4 Bereken: Vuurproefverhouding
996 480 een punt – 448 000 een punt
548 480 twee punte Een deel korrek; moet wees y:1
(288 300 + 260 180 ) : 553 600 = 0,99: 1 or 1 : 1
4
Bereken: Skuld-ekwiteit-verhouding
Sien 5.2.1
1 400 000 : (311 000 + 7557 600)
7 868 600
= 0,2 : 1 Een deel korrek; moet wees y:1 (0,17 : 1)
4
Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
Sien 5.2.1
683 900 x 100
½ (7 341 500 + 7 868 600 ) 1
7 605 050 Sien hierbo AHB
Drie punte
= 9% Een deel korrek; % teken nie nodig; kan nie Rand, sente, eenhede ens
5
5.2.5 Die aandeelhouers is tevrede met die verbetering in die
likiditeitsposisie. Haal DRIE finansiële aanwysers (met syfers) aan om
die stelling te staaf.
Drie geldige aanwysers Neiging/syfers
Bedryfsverhouding vermeerder van 0,7 : 1 tot 1,8 : 1
Vuurproefverhouding vermeerder van 0,4 : 1 tot 1 : 1 sien 5.2.4
Debiteure-invorderingstermyn verbeter van 39 dae tot 28 dae
krediteure betalingtydperk word nie aanvaar 6
5.2.6 Die maatskappy het die aandelekapitaal met R840 000 en die lening met
R550 000 verhoog.
Verduidelik hoe dit die hefboom en risiko van die maatskappy beïnvloed
het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
TWEE geldige aanwysers met syfers Kommentaar
Skuld/ekwiteitsverhouding verander van 0,1 : 1 tot 0,2 : 1 sien 5.2.4
OOTKA verminder van 14,4% tot 12,9%
Die maatskappy is laag gerat (maak nie grootliks van lenings gebruik nie)
Die toename in lenings het veroorsaak dat die maatskappy negatief gerat is
aangesien die rentekoers 13,5% is. Die onderneming maak nie effektief
gebruik van die geleende geld om winsgewendheid te verbeter.
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
Verduidelik wat die direkteure met hierdie invloei van kontant gedoen
het. Noem TWEE punte.
TWEE punte syfers
Vaste bates aangekoop; 580 400 sien 5.2.3
Oortrokke rekening aangespreek; (-142 520 tot + 260 180)
Verhoog belegging met 50 000
Dividende betaal; 610 000 sien 5.2.2
Verminder krediteure saldo (227 400); meer voorraad gekoop (167 000)
Aandele teruggekoop:R540 000
4
5.2.7 Verskaf berekeninge om die verandering in die uitbetalingskoers te
toon.
een punt
In 2018: 80/83 x 100 = 96,4% van VPA was versprei as dividende
OF: behou 3,6%
een punt
In 2019: 47/71 x 100 = 66,2% van VPA was versprei as dividende
OF: behou 33,8% 4
Gee EEN rede waarom baie aandeelhouers met die verandering in beleid
tevrede was. Haal syfers aan.
Enige EEN geldige verduideliking Relevante syfers
Kontantverdienste van dividende verminder met 33 sent per aandeel omdat
die maatskappy geld vir kapitaalgroei terughou.
Markprys van aandele het verhoog (807c tot 840 c) waarskynlik agv hoër
behoue inkomste (R141 500 tot R311 000 (sien 5.2.1)
Markprys van aandele het verhoog (807c tot 840 c) waarskynlik agv hoër
NBW ( 816c tot 837c) 2
5.2.8 Verduidelik hoe die terugkoop van die aandele Martha se
aandeelhouding bevoordeel het. Haal syfers aan.
Verduideliking syfer (berekening)
Meerderheidsaandeelhouding moet genoem word vir twee punte
Deelpunte vir onvolledige of onduidelike antwoorde
Na die terugkoop, het sy weer meerderheidsaandeelhouer geword.
475 000/940 000 = 50,5%
4
TOTALE PUNTE
75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 Identifiseer TWEE items op die Kontantbegroting wat nie in die
Geprojekteerde Inkomstestaat sal verskyn nie.
Enige TWEE van: Items moet van Inligting A kom
Kontant van debiteure
Vaste deposito: Protea Bank
Kontantaankope van handelsvoorraad
Betalings aan krediteure
Onttrekkings
2
6.2 (i) Bereken: Huurinkomste, Junie 2019
9 180 x 100/108 = 8 500
(ii) Bereken: Vaste deposito: Protea Bank, Julie 2019
400 x 100/6 x 12 = 80 000 een deel korrek
400 x 12
6%
(iii) Bereken: Kontantaankope van handelsvoorraad, Julie 2019
760 000 x 60% = 456 000
7
6.3 Bereken die totale aankope vir April 2019.
192 000 = 480 000
40%
2
6.4 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
KREDIETVERKOPE JUNIE JULIE
MEI 576 000 374 400
362 700
JUNIE 558 000 159 030 As 65% van
kredietverkope
JULIE 855 000 x 30% x 95%
243 675
256 500 een punt
TOTAAL 533 430 606 375* 8
*een deel korrek
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/2019
SSE/NSS – Nasienriglyne
6.5.1 Lewer kommentaar op die volgende (verskaf syfers):
Effek van die advertensies op verkope
Lewer kommentaar op advertensie (met syfers)
Lewer kommentaar op verkope (met syfers)
Effek op verkope Maks een punt as geen syfers verskaf
Advertensies was meer as die begroting met R28 800 (80%)
Totale verkope vermeerder met R4 000 (0,6%),a.g.v. toename in
kredietverkope.
Effek op verkope: Die groot toename in advertensies was nie effektief nie/het
nie gewenste effek op verkope gehad nie 3
Betalings aan krediteure
Lewer kommentaar op krediteure syfers
Krediteure is te min betaal met R75 000 (terwyl aankope toegeneem het).
As hierdie neiging voortduur sal krediteure die kredietlimiete verminder, stop
met die verskaffing van krediet, mag rente begin hef. 2
6.5.2 Identifiseer TWEE strategieë (behalwe advertensies) wat die
onderneming gebruik het om verkoopteikens vir Mei 2019 te bereik. Haal
syfers aan.
TWEE strategieë syfers
Verhoog kredietverkope R36 000 (412 000 meer as kontantverkope)
Afleweringsdienste is ingestel, R19 000 (nie begroot vir) 4
Verduidelik of dit goeie strategieë was, of nie. Verskaf EEN punt met
syfers.
Lewer kommentaar op invordering syfers
Nie effektief nie:
• Invordering van debiteure swak (onderneming sal kontantuitdagings
ervaar mbt invordering van toekomstige invorderings – minder as begroot
met R95 000 of 20%.
• Kontantvloei probleme beïnvloed betalings aan krediteure – het R75 000
minder as begroot betaal.
• Afleweringsdienste beïnvloed kontantvloei – betaal R19 000 wat nie
begroot is nie
• Klein verhoging in totale verkope met R4 000
OF
Effektief:
Toename in kredietverkope met R36 000 – verhoog aantal klante.
Toename in verkope was R4 000 – toename in aantal klante 2
TOTALE PUNTE
30
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2019 Addendum (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 EC June 2019 Addendum (English)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum