Skip to content

Accounting Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12201816 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 9. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo. 10 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metodepunte toegeken word vir een deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord ondersoek en ten minste een deel korrek, voor die punt toegeken word. As ‘n syfer ‘n metodepunt verdien het word dit beskou ‘een deel korrek’ 11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n . 13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1.1 KONTANTONTVANGSTE- KONTANTBETALINGS- JOERNAAL JOERNAAL R510 607 R488 260  4 800  25 000 6 250  1 425 een punt +575 een punt 2 000 145  230  KOJ 1 850 KBJ 3 700 1 850  1 punt vir beide KOJ 2 630 en KBJ 6 230 Beidemoet getoon word vir 2 3 600  punte 521 802  * Kan nie minder as R521 802 en 520 940 * 520 940 wees nie *bewerking,een deel korrek en moet die totale a/b insluit 14 Vreemde items -1 (maks -1) bv 6 950; 12 675; 18 450; 30 975 (van vorige bvs) En /of ander vreemde inskrywings foutief gedupliseeer in joernale en/of rekonsiliasie (punte erens anders verdien) 1.1.2 Bereken die Bankrekeningsaldo op 30 April 2018 in die Grootboek van Hartfield Verskaffers. Tekens kan weggelaat word ( of hakies mag gebruik word) R30 975 maar bewerking moet toepaslik wees vir die antwoord  sien 1.1.1 KOJ total ; netto effek kan getoon word + 521 80  sien1.1.1 KBJ total; netto effek kan getoon word − 520 94  bewerking, korrekte oordrag; beide KOJ moet pos en 31 837 KBJ moet neg wees ; moet saldo van R30 975 insluit (kan dus meer of minder as 30975 wees) Aanvaar alternatiewe aanbiedinge van berekeninge soos ‘n grootboekrekening/vergelyking formaat. 3 1.1.3 Bankversoeningstaat op 30 April 2018 -1 maks aanbieding van besonderhede as Een kolommetode. Debiet Krediet punte verdien word vir syfers. Merk tekens - konsekwent Saldo volgens bankstaat 41 537 Bewerking 41 537 Balanseersyfer Kan nie 18 450 Kan nie 18 450 Krediteer uitstaande deposito 10 000 10 000 Debiteer uitstaande items Nr. 613 (13 400) 13 400 Nr. 652 (5 650) 5 650 EFO – Small (2 500) 2 500 Krediteer bedrag foutief Dt 1 850 1 850 Saldo volgens bankrekening 31 837 Sien 1.1.2 Sien 1.1.2 31 837 53 387 53 387 8 Vreemde items -1 (maks -1) bv. 6 950; 12 675; 18 450; 30 975 (van vorige bvs) En /of ander vreemde inskrywings foutief gedupliseeer in joernale en/of rekonsiliasie (punte erens anders verdien) ) TWEE kolommetode: Aanvaar debiet gevolg deur krediet kolom. Merk negatiewe syfers verkeerd. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 1.2 Die interne ouditeur is bekommerd oor die bestuur van kontant. 1.2.1 Verduidelik TWEE verskillende probleme om haar bekommernis te regverdig. Haal syfers aan. Enige twee geldige antwoorde: Probleem diefstal oorrol Syfer of datum  Moet nie foutiewe boekstawing van tjek aanvaar nie Alternatiewe terme kan aanvaar word Probleme: kontroleer of 2 aspekte as een verduideliking gegee word • Diefstal/Bedrog/Interne kontrolemaatreëls ontbreek (R25 000 vermis) Aanvaar datums ipv bedrae • Oorrol van geld: R12 675 ontvang op 10 Maart en eers op 28 April 2018 gedeponeer OF R10 000 is ontvang op 20 April 2018 en is steeds uitstaande. 4 1.2.2 Gee raad (TWEE punte) oor hoe om sulke probleme in die toekoms te vermy. Enige twee geldige antwoorde:   • Skep 'n beleid vir gereelde, daaglikse deponering • Versoek kennisgewing van bank vir alle transaksies (sms). • Verdeling van pligte/ een persoon dien as ‘n kontrole vir ander • Kontroleer gereeld met bankstaat • Gebruik ‘n sekuriteitsmaatskappy om geld te vervoer • Vra debiteure om per EFT te betaal • Agtergrond studies/polisieklaring van werknemers 2 1.3 Verduidelik TWEE voordele van die gebruik van die elektroniese- fondsoordrag- (EFO/'EFT')-stelsel eerder as tjeks vir direkte betalings aan verskaffers. Enige TWEE toepaslike geldige antwoorde  deelpunte vir onvolledige/onduidelike verduidelikings • Goedkoper as tjekbetalings of debietorders.(slegs data koste) • Geen wagtydperke soos met tjeks voor geld beskikbaar is • Minder bedrog en diefstal as met tjeks • Betalers kan gelukkig wees want fondse kan gouer kan enige tyd gedurende dag of nag gemaak word (nie beperk tot bankure) • Elimineer risiko wat met verlore/gesteelde/ vervalste tjeks (meer sekuriteit) • Vereenvoudig boekhouding and effektiwiteit (spaar tyd/transaksies gouer/bewys van betaling onmidddellik 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 Aanvaar afkortings 2.1.1 Verkoops- en verspreidingskoste  2.1.2 Direkte arbeidskoste  2.1.3 Direkte materiaal/grondstofkoste  2.1.4 Administrasiekoste  4 2.2 TIGHT-FIT VERVAARDIGERS 2.2.1 Bereken: Waarde van die slotvoorraad van kledingstof/materiaal Bewerkings Antwoord 2 607 000  x 3 900  23 700  429 000  110 two marks Bewerking een deel korrek Moet X 3 900 wees 4 Bereken: Waarde van direkte materiaal/grondstowwe vir produksie Bewerkings Antwoord 2 607 000  – 429 000  sien hierbo 2 178 000  OR (23 700 – 3 900) x 110 een metodepunt (sien hierbo) Bewerking een deel 19 800 een punt korrek Bereken: Korrekte fabrieksbokoste Bewerkings Antwoord 69 600 een punt – 13 050 twee punte 746 670 + 56 550  + 59 280  862 500  Vb bewerking een deel korrek 746 670 + 56 550 - 59 280 sal drie punte plus metode punt by antw wees 746 670 - 56 550 - 59 280 sal 0 punte en geen metode punt by antw wees 6 2.2.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 31 Maart 2018. Foutiewe plasing van DMK and FBK moet nie diie punt gee vir besonderhede; sal metode punt verdien self as foutief geplaas Sal ook metode punt by PKsubtotaalverloor -1 aanbieding as GIB besonderh nie verskaf word nie  Direkte materiaalkoste sien DMK in 2.2.1 2 178 000  Direkte arbeidskoste 3 522 000  Primêre koste moet DMK + DAK 5 700 000   Fabrieksbokoste sien FBK in 2.2.1 862 500  Totale produksiekost Bewerking een deel korrek: DMK + DA en FBK 6 562 500  Ongeag plasing Goedere-in-bewerking aan begin van jaar 147 500 *Produksiekost van KlaarP: 231 + x = 6518 + 118 or 231 – 118 – 6518 = -x or -118 – 6518 + 231 antwoord moet positief wees 6 710 000 Goedere in bewerking aan einde van jaar Balanseersyfer: Moet nie 231000 of 118 000 aanvaar nie (305 000)  Moet bg subtotaal wees min koste van produksie van klaarprod Koste van produksie van klaarprodukte bewerking een deel korrek *Kan T-rek doen (118 000 + 6 518 000  – 231 000) 6 405 000  12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 2.2.3 Gee TWEE redes waarom die onderneming plaaslike verskaffers moet ondersteun. Enige TWEE relevante redes   Redes: • Geen invoerkoste moet betaal word nie • Minder vervoerkostes • Pryse meer stabiel. Pryse nie beinvloed deur skommelinge in wisselkoerse. • Skep meer werkgeleenthede vir die inwoners van die land verhoog/ verhoog BBP/help kleiner besighede/verbeter lewensstandaard • Geen vertragings in geval van noodbestellings of terugsendings nie • Geld bly in die land/verbeter wisselkoers • Minder misdaad as indiensneming verbeter • Goeie betrekkinge van die gemeenskap (Ubuntu) 2 2.3 BREAK-TIME VERVAARDIGERS 2.3.1 Bereken die direkte arbeidskoste vir die jaar geëindig 30 April 2018. Bewerkings Antwoord 331 500 x R7,56 twee punte of niks op finale antwoord R2 506 140  2 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 April 2018. Bewerkings Antwoord R3 102 500  365 000 eenhede  R28  – R19,50  Bewerking een deel korrek Mag nie R c of % wees nie 8,50 twee punte Eenhede hoef nie genoem te word 4 2.3.2 Verduidelik waarom die eienaar oor die gelykbreekpunt bekommerd moet wees. Haal syfers aan. Vergelyk GBP met vlak van produksie  Syfers  • Die onderneming vervaardig en verkoop 331 500 eenhede. Dit is onder die gelykbreekpunt van 365 000 eenhede (33 500 eenhede minder) sien 2.3.1 • Die GBP het toegeneem met 131 000 eenhede (56%) terwyl die aantal eenhede geproduseer en verkoop met 37 500 eenhede (13%) toegeneem het. 3 2.3.3 Verduidelik waarom die eienaar NIE met die direkte arbeidskoste per eenheid tevrede sal wees NIE. Haal syfers aan. Neiging  syfers verduideliking  moet nie kommentaar op totale DA aanvaar nie • Neiging: Die toename in arbeidskoste is R1,96 (5.60 – 7.56) per eenheid/35% toename/ DA per eenheid het met 35% toegeneem terwyl eenhede geproduseeer met 13% • Verduideliking: Dit oorskry die inflasiekoers /werkers oneffektief/produksievolumes het nie soveel toegeneem as die DA per eenheid 3 Noem EEN oplossing vir hierdie probleem. Enige EEN relevante kontrole maatreël  Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoord • Stel produksiedoelwitte (gedurende gewone tyd)/tyd- en werkstudie. • Beter toesighouding om te verseker dat werkers aan diens is gedurende normale werksure/Stel limiete op oortyd en sien toe dat voorman dit kontroleer. • Heroorweeg werksvoorwaardes bv. minimum normale ure, oortydtarief/ • Beplan vir onderbrekings a.g.v. kragonderbrekings, stakings ens. • Neem deel aan vaardigheidsontwikkeling om doeltreffendheid van werkers te verbeter. • Maak meer van masjinerie gebruik • Onderhandel bekostigbare/redelike( in lyn met inflasie) verhogings in salarisse en lone 2 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1.1 Bereken die waarde van die slotvoorraad van fietse op 31 Mei 2018. Bewerkings Antwoord 8 500 x 4 moet vermenigvuldig met korrekte Tempo  34 000 KP 9 400 x 40  moet vermenigvuldig met korrekte Cruze  376 000 KP 7 400 x 57 moet vermenigvuldig met korrekte Ryder  421 800 KP Bewerking een deel korrek 831 800 OF Aanv v aankope kvv Tempo kvv Cruz kvv Ryder [ - 561 000 -2 068 000 - 725 200] 595 000 + 3 591 000 [.................--3 354 200...................] = R831 800 Een punt vir beide een akkuraatheid en een metodepunt op elke model een metode punt 8 Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 31 Mei 2018. Aanvangsvoorraad  595 000 Netto aankope  3 591 000 Een punt as al 3 syfers in bewerking getoon word Slotvoorraad  (831 800) Sien bo Koste van verkope  3 354 200 Bewerking een deel korrek OF (8 500 x 66) + (9 400 x 220) + (7 400 x 98) = 3 354 200 OF een punt een punt een punt een metode punt (8 500 x 66) + (9 400 x 220) + (7 400 x 98) = 3 354 200 561 000 2088 000 725 200 4 Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 31 Mei 2018.   Sien bo  Bewerking een deel korrek 5 185 420 – 3 354 200 = 1 831 220 OF 66 x 8 500 x 60%) + (220 x 9 400 x 60%) + (98 x 7 400 x 35%) Twee metode punte en een akkuraatheid punt 336 600 + 1 240 800 + 253 820 = 1831 220 3 3.1.2 Bereken die verkoopprys van 'n Ryder-fiets.   Bewerking een deel korrek R979 020 = R9 990 98  Een punt Een punt Een metodepunt OF R7 400 x 135/100 = R9 990 OF R 7 400 + R2 590 = R9 990 3 Bereken die gemiddelde getal Ryder-fietse wat per maand verkoop word.    Bewerking een deel korrek 98 ÷ 9 = 10,9 per maand 3 Dui aan hoe lank dit Fred sal neem om die slotvoorraad van die Ryder-fietse te verkoop. Toon berekeninge. Vir drie punte: 57 eenhede sien 3.1.1 ÷ 10,9 per maand  = 5,2 maande  57 eenhede sien 3.1.1 ÷ 10,9 per maand  = 5,2 maande  OF 57 eenhede X 9 = 5,2 maande of omtrent 157 dae 98 eenhede 1 OF 421 800 3.1.1 X 270 = 5,2 maande of omtrent 157 dae 725 200 1 Vir twee punte: 421 800 X 365 = 212,3 dae 725 200 1 OF 57 eenhede X 12 = 7 maande 98 eenhede 1 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne Gee EEN moontlike rede vir die stadige verkoop van Ryder-fietse. EEN geldige rede:  deelpunte vir onduidelike/ onvolledige antwoord • Die klante hou nie van die nuwe Ryder model • Klante is nie bekend met hierdie model nie/swak bemarking • Hierdie is ‘n nuwe model/Klante is nie bekend met hierdie model nie/ /swak bemarking Gee vir Fred raad (EEN punt) in hierdie verband. EEN geldige punt van raad:  deelpunte vir onduidelike/ onvolledige antwoord • Kyk uit vir ander model om Ryder model te vervang • Staak verkope van hierdie model aangesien winsopslag % laag is • Adverteer/bevorder die positiewe eienskappe van die nuwe model 4 3.2.1 Verduidelik waarom dit NIE 'n goeie idee was om na 'n goedkoper verskaffer van T-hemde te verander NIE. Noem TWEE punte. Enige twee geldige punte: Verduideliking   Syfersverduideliking   syfers   Moontlike antwoorde: • Die terugsendings deur klante is op van 0 tot 40/ (moet nie swak kwaliteit alleen aanvaar nie) • Alhoewel meer eenhede verkoop is, het die totale Bruto wins verminder van R43 200 tot R29 000 of met R14 200 (32,9%) • Die handhawing van die winsopslag van 50% op kosprys het bygedra tot ‘n laer verkoopprys (R45 goedkoper) veroorsaak dat klante kwaliteit bevraagteken. 4 3.2.2 Celia het besluit om in 2018 van verskaffer te verander en om die winsopslag-% te verander. Hoe het hierdie besluit die onderneming geraak? Noem TWEE punte. Enige twee geldige punte: verduideliking   syfers   Moontlike antwoorde: • Totale eenhede verkoop verminder van 165 tot 150/ met 15 eenhede/ met 9% • Geen terugsendings in 2018/terugsendings is af van 5 tot 0 • Die bruto wins neem toe van R61 600 tot R97 500 met R35 900/58.3% 4 3.2.3 Maak TWEE afsonderlike voorstelle aan Celia om in 2019 die wins op broeke te verbeter. Enige twee geldige punte: verduideliking   syfers   Moontlike antwoorde: • Adverteer meer om verkope te verhoog want dit af is van 325 tot 280 • Verhoog die verkoopprys ( winsopslag) om > 910 en < 990 te wees • Vind 'n goedkoper verskaffer, kosprys het opgegaan v R620 tot R650 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 Aanvaar afkortings vir Waar of Onwaar 4.1.1 Waar  4.1.2 Onwaar  4.1.3 Waar  4.1.4 Onwaar  4.1.5 Onwaar  5 4.2 MODISE BPK. 4.2.1 BEHOUE INKOMSTE Ignoreer vreemde items: aanbieding -1 maks Saldo aan begin van jaar R567 000 Fondse gebruik vir terugkoop van aandele  ( 62 500)* (250 000 x R0,25) Ignoreer hakies Netto wins na belasting (3 400 000  – 918 000 ) of 3 400 000 x 73%  2 482 000 bewerking een deel korrek Gewone aandeledividende bewerking een deel korrek  (2 400 000)* Ignoreer hakies Interim/tussentyds  672 000 Finaal (4 800 000  x 36/100 ) of 36 sent of 0of0,36  1 728 000 (4 550 000 + 250 000) bewerking een deel korrek Saldo aan einde van jaar bewerking een deel korrek  586 500 * Syfers moet afgetrek word 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 4.2.2 MODISE BPK. BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2018 BATES Niebedryfsbates Bewerking TB – BB  13 386 500 Vaste bates Bewerking;balanseerrsyfer  12 666 500 Vaste deposito: Belegging/finansiële bates (48 000 x 12/10  x 100/8 ) Bewerking; een deel korrek  720 000 (7) Wees bedag op alternatiewe berekeninge Bedryfsbates Geen deelpunte (2 600 000 x 1,5)  3 900 000 Voorrade (1 015 000  + 25 000 )  1 040 000 *Handels- en ander ontvangbares  540 000 (554 000 – 33 240 +19 240 ) bewerking een deel korrek * Kontant en kontanbetekwivalente  2 320 000 bewerking balanseersyfer TOTALE BATES sien totaal vir E+L  17 286 500 (14) EKWITEIT EN LASTE Gewone aandeelhouersbelang 14 236 500 bewerking, een deel korrek (bv BI syfer van nota): GAK + BI Gewone aandelekapitaal 13 650 000 * Behoue inkomste Sien 4.2.1 kan negatief wees  586 500 (3) Niebedryfslaste 450 000 * Lening van direkteur(630 000 – 180 000 ) of x 12/42 (5) 15 000 x 12  450 000 Bewerking een deel korrek Bedyfslaste 2 600 000 Handels- en ander betaalbares bewerking, balanseersyfer # 674 000 Aandeelhouers vir dividende sien 4.2.1 1 728 000 SAID: Inkomstebelasting 4.2.1 of 3 400 000 x 27%  18 000 (918 000 – 900 000  ) een deel korrek * Lening (huidige deel) sien hierbo  180 000 (9) TOTALE EKWITEIT EN LASTE Bewerking GAB + NBL + BL  17 286 500 Ignoreer vreemde items *Moet nie punte toeken vir besonderhede as item foutief geplaas is As foutief geplaas is, merk bewerking; -1 in elke geval Aanvaar negatiewe bedrae vir balanseersyfer gebaseer op kandidaat se syfers # as daar bewyse is vir korttermyn deel van lening ingesluit is in handels en ander kred, ken 2 metode punte toe 38 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 4.2.3 Die direkteure wil R500 000 aan 'n plaaslike skool gee. Gee TWEE redes waarom maatskappye sulke besluite neem. Enige TWEE geldige redes   deelpunte vir onduidelike/ onvolledige antwoord • Dit vorm deel van hulle korporatiewe sosiale investering (KSI)/ verantwoordelikheid (KSV)/ In ooreenstemming met King Kode. • Dit lei tot goeie betrekkinge met die gemeenskap (positiewe beeld/goeie publisiteit) waarbinne hulle funksioneer • Verskaf 'n veiliger omgewing vir die skool/dra by tot voorsiening van beter fasiliteite vir leerders. • Belasting aftrekbaar 4 4.3 OUDITVERSLAG 4.3.1 Verduidelik kortliks die rol van 'n onafhanklike ouditeur. EEN geldige verduideliking:  deelpunte vir onduidelike/ onvolledige antwoord • Die onafhanklike ouditeur spreek 'n mening uit oor die regverdige voorlegging van die finansiële state • Beskerm die belange van die aandeelhouers/publiek. Verwagte antwoorde vir maks van 1 punt: • Kontroleer die boeke/Interne kontrole/Opspoor van bedrog 2 4.3.2 Het Denga Beperk 'n gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding- van-mening-ouditverslag gekry? Gekwalifiseerde verslag  Kan in antwoordboek onderstreep word Verduidelik jou keuse kortliks. Sien onafhanklik na ongeag antw hierbo Verduideliking  deelpunte vir onduidelike/ onvolledige antwoord Geldige antwoorde vir twee punte: • Die ouditopinie wat uitgespreek is het 'n uitsondering gehad daardeur het hulle die verslag gekwalifiseer met betrekking tot die gebrek/uitsondering. met betrekking tot advertensieuitgawes. • Advertensiekoste van R500 000 wat nie geverifieer word nie. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 4.3.3 Noem DRIE moontlike gevolge vir die onafhanklike ouditeur as hy die advertensieuitgawe NIE in sy verslag genoem het NIE. Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde; een-woord antwoorde aanvaarbaar vir ‘Noem’ Drie verskillende gevolge    MOENIE ONTSLAG AANVAAR NIE • Hy kan aan dissiplinêre verhoor onderwerp word • Hy kan gearresteer word (vir bedrog) • Hy kan gederegistreer word/geskrap van rol • Tydelik geskors (gedurende ondersoek) • Beboet word • Hy kan aangekla word deur aandeelhouers (verantwoordelik gehou word), as hulle agterkom dat hy nalatig was in die uitvoering van sy pligte • Hy kan kliënte verloor/afgedank word deur kliënte / sal nie aangestel word nie • Nie vertroue nie / integriteit bevraagteken word. 6 TOTALE PUNTE 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne VRAAG 5 5.1 5.1.1 C  5.1.2 D  5.1.3 A  5.1.4 B  4 5.2 MALOTRA BPK. Ignoreer hakies in finale antwoord 5.2.1 Bewerkings Antwoord (a) 6 192 350  – 4 256 350  R1 936 000 (b) 535 250  + 419 750  R955 000  1 415 000  – 955 000  verwys na (b) R460 000  OF Bewerking een deel korrek een punt een punt (c) 800 250 – 340 250 een punt een punt (1 415 000 – 614 750) – (535 250 – 195 000) een punt een punt (1 415 000 – 614 750) + 195 000 – 535 250  905 000  R181 000  (d) (1 500 000 – 595 000) x 20% Bewerking, moet met 20% vermenigvuldig (1 500 000 – 595 000) een punt vir beide (e) R98 000  905 000  – 181 000  – 626 000  Bewerking een deel korrek verwys na (d) 16 5.2.2 Bereken die netto wins na inkomstebelasting op 28 Februarie 2018. Bewerkings Antwoord 286 200  x 70/30  of 954 00 een punt – 286 200 een punt R667 800  3 5.2.3 Bereken die dividende betaal. Bewerkings Antwoord 176 000  + 332 000  – 132 000  Kan T-rek doen R376 000 * 200 000 twee punte OF: -176 000 – 332 000 + 132 000 Bewerking een deel korrek 4 Bereken die fondse gebruik om aandele terug te koop. Bewerkings Antwoord 6 512 000÷880 000 (120 000 x (7,40 + 0,60 ) Kan T-rek doen R960 000 * R8,00 drie punte Bewerking een deel korrek OF: Een punt een punt een punt een punt 888 000 of 72 000 as finale (120 000 x 7,40) + (120 000 x 0,60) antwoord = twee punte 888 000 72 000 5 Bereken die opbrengs uit aandele uitgereik. Bewerkings Antwoord 120 000 x 7,40 (GAP hierbo) 6 512 000  + 888 000  – 5 760 000  Kan T-rek doen R1 640 000 OF: 5 760 000 – 6 512 000 – 888 000 Bewerking een deel korrek 5 * Hakies nie nodig aangesien dit slegs ‘n bewerking is,KVS nie nodig Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 5.2.4 Netto verandering in kontant en 146 000 kontantekwivalente Bewerking van onder af (109 600) Kontant en kontantekwivalente (beginsaldo) moet in hakies wees Kontant en kontantekwivalente (eindsaldo) 36 400  4 5.2.5 Bereken die vuurproefverhouding. Bewerkings Antwoord 665 600 twee punte 1 136 700  – 471 100 : 512 000  1,3 : 1  Bewerking een deel korrek (x:1) 4 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding. Bewerkings Antwoord 1 500 000  : 6 843 300  Aanvaaar 0,22 : 1 0,2 : 1  Bewerking een deel korrek (x:1) 3 Bereken die opbrengs op aandeelhouersbelang. Bewerkings Antwoord Sien 5.2.2 667 800  x 100 ½  (6 843 300  + 5 826 500 ) 10,5% Bewerking een deel korrek 12 669 800 twee punte Moet as % getoon word 6 334 900 drie punte 5 5.2.6 Die direkteure het besluit om die lening gedurende die huidige finansiële jaar te verhoog. Verduidelik of dit 'n goeie besluit was, of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan. Geen punte vir: Dit was ‘n goeie besluit Skuld-ekwiteit-verhouding is 0,2 : 1 (sien 5.2.5)/ 0,1:1/van 0,2:1 tot 0,1:1 Opbrengs op kapitaal aangewend is 14.6%/ 16,4% Moet geen ander aanwysers aanvaar nie Verduideliking moet besluit plus rede bevat.Deelpunte vir onvolledige/ onduidelike verduideliking Antwoord vir twee punte: Dit is ‘n goeie besluit want daar is positiewe hefboom (OOTKA is meer as rentekoers op lenings)/ en daar is lae risiko (maak nie oormatig gebruik van geleende kapitaal nie). Antwoord vir een punt: • Dis ‘n goeie besluit want nog steeds laag gerat • Dis ‘n goeie besluit want nog steeds lae risiko 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 5.2.7 Lewer kommentaar op die prys betaal vir die aandele teruggekoop op 1 Januarie 2018. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan. Moet NBW en markprys vergelyk met terugkoopprys : nie gemiddelde aandele prys nie Die maatskappy het ‘n *hoër prys vir die aandele R8,00 (sien 5.2.3) as die NBW van 778 en die markprys van 780 sent betaal * Dit kan ‘n hoër/laer/gelyk aan as foute in 5.2.3 gemaak is 5 5.2.8 Thandi Nene besit 416 000 aandele in die maatskappy. Toe die direkteure in Oktober 2017 besluit het om 'n verdere 200 000 aandele uit te reik, het sy besluit om nie nog aandele te koop nie en eerder haar fondse op 'n oorsese vakansie te bestee. Verduidelik waarom jy voel dat Thandi die verkeerde besluit geneem het. Haal relevante syfers of berekeninge aan om jou mening te staaf. Berekeninge: As antwoord korrek is, maar geen %, -1 in elke geval % aandeelhouding voor die uitreik van aandele 416 000 / 800 000 = 52%  % aandeelhouding na uitreik van aandele 416 000 / 1 000 000 = 41,6%  % aandeelhouding na terugkoop 416 000/880 000 = 47,3% Verduideliking: Verduideliking (moet meerderheidsaandeelhouding noem/impliseer bv 50%+ 1 aandeel)  Thandi was die meerderheidsaandeelhouer voor die uitreik van addisionele aandele. As sy nie haar aantal aandele vermeerder het nie sal sy nie meer 'n meerderheidsaandeelhouer wees nie. (Selfs na die terugkoop van 120 000 aandele besit sy nog steeds minder as 50% van die aandele) Antwoorde vir twee punte: Sy het ‘n die kans verbeur om ‘n maksimum van R80 000 dividende op die ekstra aandele wat sy kon gekoop het/ sy het ook verloor op die ekstra kapitale groei of ekstra opbrrengs op aandele Nota: 200 000 x 40 sent = R80 000 dividende kon verdien word (Sy sou 200 000 x R8,20 = R1.64 milj betaal het vir die aandele) 6 TOTALE PUNTE 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne VRAAG 6 6.1.1 Die hoofdoel van 'n Kontantbegroting is om …  Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoord Die verwagte banksaldo aan einde van die begrote tydperk te skat/vooruitskat Die verwagte kontant ontvang en betaal oor 'n sekere tydperk te skat/vooruitskat/dophou/kontroleer 6.1.2 Die hoofdoel van 'n Geprojekteerde Inkomstestaat is om …  Deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoord Die verwagte netto wins/verlies vir die begrote tydperk te skat/vooruitskat Die verwagte inkomste en uitgawe vir die begrote tydperk te skat/vooruitskat/dophou/kontroleer. 4 6.2.1 Debiteure-invorderingskedule: KREDIETVERKOPE MEI 2018 JUNIE 2018 Maart 2018 252 000 22 680 April 2018 288 000 172 800 25 920  Mei 2018 180 000  51 300 108 000  60% of kredietverkope Junie 2018 216 000 61 560  Kontant van debiteure 246 780 195 480 Bewerking een deel korrek 7 6.2.2 Bepaal die korting toegestaan vir Mei 2018. sien 6.2.1  (  )  Bewerking, een deel korrek 180 000 x (30% x 5%) = 2 700 KANNIE R300 000 GEBRUIK NIE OF • 51 300 een punt x 5/95 een punt = 2 700 een metode punt • 180 000 x 30% = 54 000 een metode punt – 51 300 een punt = 2 700 een metode punt 3 Bepaal die oninbare skulde in Junie 2018 afgeskryf.    Bewerking een deel korrek 1% x 252 000 = 2 520 3 6.3 Bereken die kontantverkope vir Mei 2018. Bewerkings Antwoord 300 000 x 40% = Geen deelpunte OF 120 000  300 000 – 180 000 2 Bereken die betaling aan krediteure in Junie 2018. Bewerkings Antwoord 300 000 x 100/150 x 80/100  160 000 200 000 twee punte Bewerking een deel korrek 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne Bereken die salarisse vir Mei 2018. Bewerkings Antwoord     14 500 + 11 600 (2 x 14 500) + (4 x 26 100) 29 000 104 400 133 400  OF Bewerking een deel korrek (6 x 14 500) + (4 x 11 600) 87 000 twee punte 46 400 twee punte 5 6.4.1 Tony is nie bekommerd oor die oorbesteding in advertensies nie. Verduidelik waarom dit so is. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. Kandidate moet die positiewe effek van advertering op verkope aandui  Verskaf toepaslike syfers   een punt elk Verwagte antwoorde vir 4 punte: Advertensie vermeerder met R3 000 maar Verkope vermeerder met R96 000 OF Advertensie vermeerder met 37,5% terwyl verkope vermeerder met 20% maar op 'n groter basis. 4 6.4.2 Noem EEN gevolg daarvan as die bedrag verskuldig aan krediteure in April 2018 nie betaal word nie. Enige EEN geldige gevolg deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoord • Krediet aan die onderneming kan deur krediteure gestaak/heroorweeg word. • Die kredietgradering van die onderneming sal afneem/kan geswartlys word. • Onderneming sal met rente belas word vir stadige betaling. • Regsaksie kan deur krediteure geneem word. 2 6.4.3 Noem TWEE punte ten gunste van die aanstelling van Gentex Skoonmaakdienste. Enige twee geldige antwoorde   Syfer nie verlang maar mag verskaf word as deel van verduideliking Deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoord • Die uitgekontrakteerde skoonmaakdienste sal goedkoper as begrote/werklike bedrae vir lone en skoonmaakmateriaal wees • Makliker om te begroot/ (vaste kontrak bedrag) • Kundigheid/professionaliteit/spesi • Geen onderbreking of ekstra koste a.g.v. werkers op siekverlof ens. • Geen stoorspasie nodig vir skoonmaakmateriaal nie • Lei tot vermindering in adminstrasiekoste • BTW inset kan terug geeis word • Die skoonmakers kan geroteer word tussen verskillende kliente indien nodig Verduidelik EEN punt wat Tony in aanmerking moet neem voordat hy hierdie besluit neem. Enige geldige antwoord  Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoord • Sal jy bestaande werkers oorbodig maak/ afdanking of herallokeer van werkers (oorweeg die etiek hiervan) • Betroubaarheid van nuwe skoonmaakdienste • Eerlikheid van werkers van uitgekontrakteerde onderneming • Negatiewe beeld van nuwe skoonmaakdienste • Of die uitgekontrakteerde onderneming hulle sosiale verantwoordelikheid program ondersteun • Instruksies aan skoonmakers moet deur die skoonmaakdienste gegee word • Terme van die kontrak rakende verhoging van die fooi Antwoord vir een punt: • BTW word op skoonmaakdienste gehef 6 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all