Downloaded from hlayiso.com
PLAKKER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE
GRAAD 12
2018
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
5
6
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Accounting Grade 12 NSC June 2018 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting addendum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Addendum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 318.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC June Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 1
1.1.1
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL
R510 607 R488 260
14
1.1.2 Bereken die Bankrekeningsaldo op 30 April 2018 in die Grootboek van
Hartfield Verskaffers.
R30 975
3
1.1.3 Bankversoeningstaat op 30 April 2018
8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
1.2 Die interne ouditeur is bekommerd oor die bestuur van kontant.
1.2.1 Verduidelik TWEE verskillende probleme om haar bekommernis te
regverdig. Haal syfers aan.
Probleem 1:
Probleem 2:
4
1.2.2 Gee raad (TWEE punte) oor hoe om sulke probleme in die
toekoms te vermy.
Punt 1:
Punt 2:
2
1.3 Verduidelik TWEE voordele van die gebruik van die elektroniese-
fondsoordrag- (EFO/'EFT')-stelsel eerder as tjeks vir direkte betalings aan
verskaffers.
Voordeel 1:
Voordeel 2:
4
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 2
2.1
2.1.1
2.1.2
2.1.3
2.1.4
4
2.2 TIGHT-FIT VERVAARDIGERS
2.2.1 Bereken: Waarde van die slotvoorraad van grondstowwe
Bewerkings Antwoord
4
Bereken: Waarde van direkte materiaal/grondstowwe vir produksie
Bewerkings Antwoord
3
Bereken: Korrekte fabrieksbokoste
Bewerkings Antwoord
746 670
6
2.2.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 31 Maart 2018.
Direkte arbeidskoste
Primêre koste
Totale produksiekoste
Goedere-in-bewerking aan begin van jaar 147 500
Koste van produksie van klaarprodukte 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
2.2.3 Gee TWEE redes waarom die onderneming plaaslike verskaffers moet
ondersteun.
Rede 1:
Rede 2:
2
2.3 BREAK-TIME VERVAARDIGERS
2.3.1 Bereken die direkte arbeidskoste vir die jaar geëindig 30 April 2018.
Bewerkings Antwoord
2
Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 April 2018.
Bewerkings Antwoord
4
2.3.2 Verduidelik waarom die eienaar oor die gelykbreekpunt bekommerd moet
wees. Haal syfers aan.
3
2.3.3 Verduidelik waarom die eienaar NIE met die direkte arbeidskoste per
eenheid tevrede sal wees NIE. Haal syfers aan.
3
Gee EEN oplossing vir hierdie probleem.
2
TOTALE PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 3
3.1.1 Bereken die waarde van die slotvoorraad van fietse op 31 Mei 2018.
Bewerkings Antwoord
Tempo
Cruze
Ryder
8
Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 31 Mei 2018.
Bewerkings Antwoord
4
Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 31 Mei 2018.
Bewerkings Antwoord
3
3.1.2 Bereken die verkoopprys van 'n Ryder-fiets.
Bewerkings Antwoord
3
Bereken die gemiddelde getal Ryder-fietse wat per maand verkoop word.
Bewerkings Antwoord
3
Dui aan hoe lank dit Fred sal neem om die slotvoorraad van die Ryder-
fietse te verkoop. Toon berekeninge.
Bewerkings Antwoord
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
Gee EEN moontlike rede vir die stadige verkoop van Ryder-fietse.
Gee vir Fred raad (EEN punt) in hierdie verband.
4
3.2.1 Verduidelik waarom dit NIE 'n goeie idee was om na 'n goedkoper
verskaffer van T-hemde te verander NIE. Noem TWEE punte.
Punt 1:
Punt 2:
4
3.2.2 Celia het besluit om in 2018 van verskaffer te verander en om die
winsopslag-% te verander. Hoe het hierdie besluit die onderneming
geraak? Noem TWEE punte.
Punt 1:
Punt 2:
4
3.2.3 Maak TWEE afsonderlike voorstelle aan Celia om in 2019 die wins op
broeke te verbeter.
Punt 1:
Punt 2:
4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 4
4.1
4.1.1
4.1.2
4.1.3
4.1.4
4.1.5
5
4.2 MODISE BPK.
4.2.1 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA
Saldo aan begin van jaar R567 000
Gewone aandeledividende
Saldo aan einde van jaar 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
4.2.2 MODISE BPK.
BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2018
BATES
Niebedryfsbates
Vaste bates
Bedryfsbates
Voorrade
TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
Gewone aandeelhouersbelang
Gewone aandelekapitaal 13 650 000
Niebedryfslaste
Bedryfslaste 2 600 000
Handels- en ander betaalbare bedrae
Aandeelhouers vir dividende
SAID: Inkomstebelasting
TOTALE EKWITEIT EN LASTE
38
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
4.2.3 Die direkteure wil R500 000 aan 'n plaaslike skool gee.
Gee TWEE redes waarom maatskappye sulke besluite neem.
4
4.3 OUDITVERSLAG
4.3.1 Verduidelik kortliks die rol van 'n onafhanklike ouditeur.
2
4.3.2 Het Denga Beperk 'n gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding-
van-mening-ouditverslag gekry?
Verduidelik jou keuse kortliks.
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
4.3.3 Noem DRIE moontlike gevolge vir die onafhanklike ouditeur as hy die
advertensieuitgawe NIE in sy verslag genoem het NIE.
Punt 1:
Punt 2:
Punt 3:
6
TOTALE PUNTE
70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 5
5.1
5.1.1
5.1.2
5.1.3
5.1.4 4
5.2 MALOTRA BPK.
5.2.1 Bewerkings Antwoord
(a)
(b)
(c)
(d)
(e)
16
5.2.2 Bereken die netto wins na inkomstebelasting op 28 Februarie 2018.
Bewerkings Antwoord
3
5.2.3 Bereken die dividende betaal.
Bewerkings Antwoord
4
Bereken die fondse gebruik om aandele terug te koop.
Bewerkings Antwoord
5
Bereken die opbrengs uit aandele uitgereik.
Bewerkings Antwoord
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
5.2.4 Netto verandering in kontant en kontantekwivalente
Kontant en kontantekwivalente (beginsaldo)
Kontant en kontantekwivalente (eindsaldo) 4
5.2.5 Bereken die vuurproefverhouding.
Bewerkings Antwoord
4
Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding.
Bewerkings Antwoord
3
Bereken die opbrengs op aandeelhouersbelang.
Bewerkings Antwoord
5
5.2.6 Die direkteure het besluit om die lening gedurende die huidige finansiële
jaar te verhoog. Verduidelik of dit 'n goeie besluit was, of nie. Haal TWEE
finansiële aanwysers (met syfers) aan.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
5.2.7 Lewer kommentaar op die prys betaal vir die aandele teruggekoop op
1 Januarie 2018. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan.
5
5.2.8 Thandi Nene besit 416 000 aandele in die maatskappy. Toe die direkteure
in Oktober 2017 besluit het om 'n verdere 200 000 aandele uit te reik, het
sy besluit om nie nog aandele te koop nie en eerder haar fondse op 'n
oorsese vakansie te bestee.
Verduidelik waarom jy voel dat Thandi die verkeerde besluit geneem het.
Haal relevante syfers of berekeninge aan om jou mening te staaf.
Berekeninge:
Verduideliking:
6
TOTALE PUNTE
70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 6
6.1.1 Die hoofdoel van 'n Kontantbegroting is om …
6.1.2 Die hoofdoel van 'n Geprojekteerde Inkomstestaat is om …
4
6.2.1 Debiteure-invorderingskedule:
KREDIETVERKOPE MEI 2018 JUNIE 2018
Maart 2018 252 000 22 680
April 2018 288 000 172 800
Mei 2018 51 300
Junie 2018 216 000
Kontant van debiteure 246 780
7
6.2.2 Bepaal die korting toegestaan vir Mei 2018.
Bewerkings Antwoord
3
Bepaal die oninbare skulde in Junie 2018 afgeskryf.
Bewerkings Antwoord
3
6.3 Bereken die kontantverkope vir Mei 2018.
Bewerkings Antwoord
2
Bereken die betaling aan krediteure in Junie 2018.
Bewerkings Antwoord
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 16 DBE/2018
SSE – Antwoordeboek
Bereken die salarisse vir Mei 2018.
Bewerkings Antwoord
5
6.4.1 Tony is nie bekommerd oor die oorbesteding in advertensies nie.
Verduidelik waarom dit so is. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf.
4
6.4.2 Noem EEN gevolg daarvan as die bedrag verskuldig aan krediteure in
April 2018 nie betaal word nie.
2
6.4.3 Noem TWEE punte ten gunste van die aanstelling van Gentex
Skoonmaakdienste.
Punt 1:
Punt 2:
Verduidelik EEN punt wat Tony in aanmerking moet neem voordat hy
hierdie besluit neem.
6
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2018 Addendum (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2019 Addendum (Afrikaans)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum