Skip to content

Accounting Grade 12 NSC June 2019 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 12201915 pages

Grade 12 Accounting addendum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE GRAAD 12 2019 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 4 1.2 Bereken die bedrag ontvangbaar van of betaalbaar aan SAID vir BTW op 30 April 2019. Bewerkings Antwoord Ontvangbaar/Betaalbaar: 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek 1.3 BANKVERSOENING 1.3.1 Bereken die korrekte Bankrekeningsaldo op 31 Mei 2019. Voorlopige Banksaldo R19 400 Gunstig/Ongunstig: 9 1.3.2 Bankversoeningstaat op 31 Mei 2019 DEBIET KREDIET 7 1.3.3 Noem TWEE interne beheermaatreëls wat die onderneming kan gebruik om te verseker dat dit nie weer in die toekoms sal gebeur nie. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2 PHOTO-FIX HANDELAARS 2.2.1 Bereken: Waarde van eindvoorraad van kameras Bewerkings Antwoord 9 2.2.2 Waarde van eindvoorraad van fotorame Bewerkings Antwoord 8 2.2.3 Die eienaar vermoed dat fotorame gesteel word. Verskaf 'n berekening om sy vermoedens te staaf. Bewerkings Antwoord 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek 2.2.4 Tom oorweeg dit om 'n assistent teen 'n loon van R3 500 per maand aan te stel om die voorraad fotorame te beheer. Verduidelik waarom dit NIE 'n goeie idee is NIE. Verskaf TWEE punte met syfers/berekeninge. Verduideliking Syfers Punt 1 Punt 2 6 2.3 BESTUUR VAN VOORRADE Produk Probleem Oplossing Kaste Tafels Stoele 9 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 4 3.2.1 Bereken: Die waarde van die slotvoorraad deur die eerste-in-eerste-uit- voorraadwaardasiemetode te gebruik Bewerkings Antwoord 5 Bereken: Direkte materiaalkoste Bewerkings Antwoord 4 3.2.2 Fabrieksbokoste TOTAAL o/b 84 330 8 3.2.3 Verskaf bewyse (syfers) om sy bekommernis te regverdig. In elke geval, gee ook 'n moontlike rede vir die toename in ELKE eenheidskoste, buiten gewone inflasie. KOSTE BEWYSE REDE Totale vaste koste per eenheid Direkte arbeidskoste per eenheid 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek 3.2.4 Bereken die gelykbreekpunt op 31 Desember 2018. Bewerkings Antwoord 4 Verduidelik of daar enige verbetering in die neigings van die produksievlak en die gelykbreekpunt van een jaar na die volgende was, of nie. Haal syfers aan. 4 Die eienaar kan nie verstaan waarom hy vanjaar 'n beter wins maak nie. Verduidelik hoe dit gebeur het. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan. 5 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4 4.2 OUDITVERSLAG 4.2.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Gee EEN rede. 3 4.2.2 Gee EEN rede waarom die Maatskappywet vereis dat publieke maatskappye deur 'n onafhanklike ouditeur geoudit moet word. 2 4.2.3 Koerantberigte het aangedui dat Kego en Murray Vennote aan wanbestuur skuldig bevind is ten opsigte van ouditwerk wat by verskeie groot firmas gedoen is. Verduidelik hoe dit aandeelhouers van Everest Bpk. kan beïnvloed. Noem TWEE punte. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek 4.3 MVVS BPK. 4.3.1 Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar geëindig 31 Maart 2019 Verkope Koste van verkope Bruto wins Bedryfsinkomste Huurinkomste 99 500 Bruto bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes Direkteursfooie 1 262 100 Water en elektrisiteit 218 000 Telefoon 75 600 Ouditfooie 104 000 Diverse uitgawes 61 001 Bedryfswins Rente-inkomste Wins voor rente-uitgawe Rente-uitgawe Netto wins voor belasting 691 000 Inkomstebelasting Netto wins na belasting 53 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek 4.3.2 NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT Vaste/Tasbare Bates Grond en Voertuie Toerusting Geboue Drawaarde aan begin van 12 500 000 275 000 280 500 finansiële jaar Kosprys 12 500 000 750 000 398 000 Opgehoopte - (475 000) (117 500) waardevermindering Bewegings Toevoeging teen kosprys - - Bateverkope teen drawaarde - - Waardevermindering - (94 250) Drawaarde aan einde van 12 500 000 finansiële jaar Kosprys 12 500 000 1 377 000 Opgehoopte - waardevermindering 8 Gewone aandelekapitaal Gemagtig: 8 000 000 aandele Uitgereik: 1 200 000 aandele aan begin uitgereik 6 TOTALE PUNTE 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek VRAAG 5 5.1 5.1.1 5.1.2 5.1.3 5.1.4 4 5.2 KULFI BPK. 5.2.1 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA: Saldo op 1 Maart 2018 Netto wins na belasting Gewone aandeledividende Saldo op 28 Februarie 2019 12 5.2.2 Bereken: Inkomstebelasting betaal Bewerkings Antwoord 4 Bereken: Dividende betaal Bewerkings Antwoord 4 5.2.3 Kontantgevolge van beleggingsaktiwiteite 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek Netto verandering in kontant en kontantekwivalente 4 5.2.4 Bereken: Vuurproefverhouding Bewerkings Antwoord 4 Bereken: Skuld-ekwiteit-verhouding Bewerkings Antwoord 4 Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) Bewerkings Antwoord 5 5.2.5 Die aandeelhouers is tevrede met die verbetering in die likiditeitsposisie. Haal DRIE finansiële aanwysers (met syfers) aan om hierdie stelling te staaf. 6 5.2.6 Die maatskappy het die aandelekapitaal met R840 000 en die lening met R550 000 verhoog. Verduidelik hoe dit die hefboom en risiko van die maatskappy beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek Verduidelik wat die direkteure met hierdie invloei van kontant gedoen het. Noem TWEE punte. 4 5.2.7 Verskaf berekeninge om die verandering in die uitbetalingskoers te toon. 4 Gee EEN rede waarom baie aandeelhouers met die verandering in beleid tevrede was. Haal syfers aan. 2 5.2.8 Verduidelik hoe die terugkoop van die aandele Martha se aandeelhouding bevoordeel het. Haal syfers aan. 4 TOTALE PUNTE 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek VRAAG 6 6.1 Identifiseer TWEE items in die Kontantbegroting wat nie in 'n Geprojekteerde Inkomstestaat sal verskyn nie. 2 6.2 (i) Bereken: Huurinkomste, Junie 2019 Bewerkings Antwoord (ii) Bereken: Vaste deposito: Protea Bank, Julie 2019 Bewerkings Antwoord (iii) Bereken: Kontantaankope van handelsvoorraad, Julie 2019 Bewerkings Antwoord 7 6.3 Bereken die totale aankope vir April 2019. Bewerkings Antwoord 2 6.4 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE KREDIETVERKOPE JUNIE JULIE MEI 576 000 374 400 JUNIE 159 030 JULIE 855 000 TOTAAL 533 430 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/2019 SSE/NSS – Antwoordeboek 6.5.1 Lewer kommentaar op die volgende (verskaf syfers): Effek van die advertensies op verkope 3 Betalings aan krediteure 2 6.5.2 Identifiseer TWEE strategieë (behalwe advertensies) wat die onderneming gebruik het om verkoopteikens vir Mei 2019 te bereik. Haal syfers aan. 4 Verduidelik of dit goeie strategieë was, of nie. Verskaf EEN punt met syfers. 2 TOTALE PUNTE 30 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all