Skip to content

Accounting Grade 12 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12201419 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbele penalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is van toepassing slegs indien die kandidaat punte verdien het vir die bedrae. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag voorkom. Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanse in sekere vrae. 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punte toegeken word. 10. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte toegeken word vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. 11. Wees versigtig vir kandidate wat geldige alternatiewe antwoorde buite die nasienriglyn verskaf 12. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding. Hierdie memorandum bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/November 2014 NSS – Memorandum VRAAG 1 1.1 1.1.1 Belasting op toegevoegde waarde  1.1.2 0% Nul-koers  1.1.3 Eerste in Eerste uit  1.1.4 Deurlopende  4 • 1.2 Bereken die finale bedrag betaalbaar aan SAID op 31 Julie 2014. merk slegs een lyn – kies metode om kandidaat te bevoordeel een deel korrek –11 200  + 126 000  – 77 000  + 273  – 6 692  – 1 330  = 30 051 OF 11 200 – 126 000 + 77 000 – 273 + 6 692 + 1 330 = – 30 051 merk slegs een rekening – kies rekening om kandidaat te bevoordeel BTW-kontrole (kan Inset & Uitset wees)  11 200  126 000  77 000  273  6 692  1330  30 051 enige een deel korrek Aanvaar negatiewe bedrae of bedrae in hakies op teenoorgestelde kante 77 000 + 1330 = 78 330 3 punte 77 000 – 273 = 76 727 2 punte 77 000 + 1 330 – 273 = 78 057 4 punte 126 000 – 6 692 = 119 308 3 punte 9 • 1.3 1.3.1 Bereken die totale bedrag betaal vir vraggeld op die aankope op 11 Junie 2014. (1 600 x 215) 2 punte R352 600  – 344 000  = 8 600  bewerking enige een deel korrek 4 1.3.2 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 Junie 2014 deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. 769 650 (2 marks) (352 600 + 290 400 + 127 850) 1 mark 77 900 + 770 850  – 1 200 x 580 410 + 3 280  – 5  3 275 (2 marks) (1 600 + 1 210 + 470) 1 mark 847 550 3 punte x 580 1 mark 3 685 3 punte = R133 400  bewerking enige een deel korrek 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 1.3.3 Verduidelik die uitwerking wat dit op die bruto wins sal hê. Bruto wins sal toeneem  (met R20 850) EEN geldige rede vir die verandering van die voorraadwaardasie-metode:  Ken deelpunte toe vir gedeeltelike antwoorde • EIEU is 'n meer gepaste of akkurate of realistiese metode van voorraadwaardasie van skoolbaadjies • Skoolbaadjies is afsonderlike eenhede waar koste maklik geïdentifiseer kan word. • EIEU is meer gepas of akkuraat of realisties want voorraad word teen die mees onlangse / wisselende pryse gewaardeer. EEN geldige rede teen die verandering van die voorraadwaardasie-metode:  Ken deelpunte toe vir gedeeltelike antwoorde • Dit is oneties / bedrog / verkeerd om finansiële rekords te manipuleer. • Dit sal tot hoër belasting lei. • Onkonsekwent / Dit is belangrik dat finansiële rekords van jaar tot jaar konsekwent is vir vergelykbaarheid. • Oor ‘n tydperk is daar geen verskil in die totale bruto wins verdien nie. 6 1.3.4 Harry is bekommerd oor die beheer oor sy voorraad baadjies. Hy het 2 900 baadjies gedurende die jaar verkoop. Gee 'n berekening om sy kommer te staaf. Wees op die uitkyk vir ander metodes bv. Losop vir x Merk slegs een lyn kies metode om kandidaat te bevoordeel     bewerking enige een deel korrek (410 + 3 280 – 5) – 580 – 2 900 = 205 3 685 1 punt 3 105 2 punte OF (– 410 – 3 280 + 5) + 580 + 2 900 = – 205 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/November 2014 NSS – Memorandum VRAAG 2 2.1 Die boekhouer, Litzie, sê dit is nie vir haar nodig om 'n Krediteure- versoeningstaat voor te berei nie, aangesien die krediteure in elk geval maandeliks 'n rekeningstaat aan die onderneming stuur. Wat sal jy vir haar sê? Noem TWEE punte. Enige TWEE geldige punte   Moet 2 afsonderlike punte wees Ken deelpunte toe vir onvolledige antwoorde Verwagte antwoorde: • Die rekeningstaat kan foute op hê. • Hierdie is 'n interne beheermaatreël. • Dit kan lei tot die opspoor van foute/weglatings/bedrog. • Om die rekening met die staat te vergelyk/rekonsilieer/kontroleer. • Om te verseker dat die BTW opgawe korrek is / om te help met die BTW opgawe. 4 2.2 Nr. Krediteuregrootboek Rekeningstaat ontvang van van KZ Winkels Vallei Bpk. Saldo 112 820 182 150 A – 9 000 – 9 000 B  + 87 500 C + 7 200 D  - 1 400 E  – 630 F  + 2 100 G  – 5 250  – 5 250 – 10 500 (2 punte) H + 4 600 182 920 * 182 920 * 16 * Enige EEN deel korrek, kontroleer redelikheid & beginsaldo ingesluit Totale hoef nie ooreen te stem nie Teken en bedrag moet korrek wees om die punt(e) toe te ken Indien geen teken, aanvaar positief Aanvaar hakies as ‘n negatiewe bedrag Vreemde / addisionele inskrywings -1 elke lyn; kan nie minder as 0 per lyn wees nie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 2.3 2.3.1 Verduidelik hoe daar teen J van Wyk opgetree behoort te word. Noem TWEE punte. Enige geldige punt   Moet 2 afsonderlike punte wees; kan nie mekaar weerspreek nie Ken deelpunte toe vir onvolledige antwoorde • Moet 'n dissiplinêre verhoor bywoon • Meld saak aan by SAPD • Verplaas hom in afwagting van besluit / skors in afwagting van besluit (die uitslag van die verhoor / saak) • Vereis dat werker geld aan werkgewer terugbetaal / trek geld van salaris af / neem regsaksie vir terugbetaling • Dank werker af aangesien dit ‘n ernstige oortrede is Moet nie waarskuwing as ‘n geldige punt vir 2 punte aanvaar nie tensy kandidaat ook terugbetaling as ‘n punt noem – in konteks van R37 500 bedrog, is waarskuwing alleen nie genoeg nie 4 2.3.2 Wat moet die onderneming doen om 'n soortgelyke insident in die toekoms te voorkom? Verduidelik DRIE punte. Enige DRIE geldige punte    Moet 3 afsonderlike punte wees Vir 2 punte: • Verdeling van pligte sodat een persoon kan die werk van 'n ander persoon kontroleer / kry iemand anders om hierdie transaksies goed te keur • Roteer pligte sodat werkers nie permanent beheer oor ‘n aspek van die onderneming het nie • Doen interne oudits / kontroleer dokumente om die moontlikheid van bedrog en foute op te spoor. • Fisiese voorraad kontrole (met betreeking tot rekords) / kontroleer voorraadvoorhande teen voorraadrekords. • As goedere ontvang word, moet die ontvangsklerk voorrade wat ontvang is met die faktuur en bestelvorm vergelyk. • Stel die verskaffer in kennis oor die prosedure van aflewering van goedere moet geskied en moet nie daarvan afwyk nie. 6 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/November 2014 NSS – Memorandum VRAAG 3 3.1 3.1.1 AANDELEKAPITAAL GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL 750 000 gewone aandele UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL Uitgereikte gewone aandele op 450 000  3 215 000  1 Maart 2013 Gewone aandele gedurende die jaar 80 000 760 000  uitgereik Gewone aandele teruggekoop bewerking (75 000) (gemiddelde prys van R7,50) (562 500)  bewerking; een deel 5 000 meer as korrek OF aandele x Uitgereikte gewone aandele op begin aantal gemiddelde prys  455 000  28 Februarie 2014 gebruik 3 412 500 9 3.1.2 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 Maart 2013 322 500 Netto wins na belasting 812 700  Aandele teruggekoop bewerking een deel korrek en in hakiesk (217 500) (75 000  x 2,90  indien R10,40 – gem prys hierbo;moet 217 500 2 punte  >R0,01 per aandeel wees) zero 0 punte Gewone aandeledividende (482 000)  bewerking een deel korrek en in hakies Tussentydse dividende / Betaal 270 000  Finale dividende / Verklaer een deel korrek 530 000  sien 3.1.1 x 40 sent  212 000  Saldo op 28 Februarie 2014 bewerking 435 700  11 Vreemde items -1 (-2 maks) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 3.2 VIJAY BEPERK BALANSSTAAT (STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE) SOOS OP 28 FEBRUARIE 2014 BATES Nie-bedryfsbates bewerking 3 884 000  2 (totale bates – bedryfsbates) Vaste bates (drawaarde) bewerking 3 234 000  Finansiële bate: Vaste deposito 650 000 Bedryfsbates bewerking 863 100  5 Voorrade 275 400 Handels- en ander ontvangbare bedrae 251 100  (243 500  + 7 600 ) Kontant en kontantekwivalente 336 600 TOTALE BATES totale ekwiteit en laste oorgedra 4 747 100  EKWITEIT EN LASTE Aandeelhouersbelang bewerking 3 848 200  3 Gewone aandelekapitaal sien 3.1.1 3 412 500  Behoue inkomste sien 3.1.2 435 700  Nie-bedryfslaste 451 200 4 Lening: William Bank (482 600 + 81 400  – 112 800 ) een deel korrek 451 200  If (482 600 + 81 400) X 80% Bedryfslaste bewerking 447 700  12 Handels- en ander betaalbare bedrae 74 580  (62 460+ 12 120) een deel korrek Verwys 3.1.2 Aandeelhouers vir dividende OF R482 000# 212 000  SAID : Inkomstebelasting 48 320  (348 300  – 299 980  moet van BL afgetrek wees) Korttermyn gedeelte van lening 112 800  kontrolleer dat lening hiermee verminder was TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 4 747 100  26 Vreemde items -1 (-2 maks) Uiteensetting / Plasing / Verkeerde of onvoltooide besonderhede –1 (maks –2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 3.3 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang vir 2014. 812 700  sien 3.1.2 x 100 = 22,0%  bewerking, %, een deel korrek ½  (3 537 500+ 3 848 200) sien 3.2 3 692 850 3 punte 5 3.4 Van 2013 tot 2014 het die direkteure 'n doelbewuste besluit geneem om die beleid oor die verdeling van winste in die vorm van dividende te verander. Lewer kommentaar op hierdie verandering. Haal finansiële aanwysers of syfers aan om jou antwoord te staaf. Hulle het 100% (al)  van hul verdienste in 2013 uitbetaal in vergelyking met 59% van hul verdienste (100 ÷ 170 sent) in 2014. Die onderneming behou meer fondse vir toekomstige uitbreidings / ontwikkeling of ondersteun egalisering van dividende in toekoms / om NBW te verbeter  OF Hulle het geen verdienste behou in 2013. (1 punt). In 2014 het hulle 70 sent (41%) van VPA behou (2 punte). Die onderneming behou meer fondse vir toekomstige uitbreidings / ontwikkeling of ondersteun egalisering van dividende in die toekoms / om NBW te verbeter (1 punt). 4 3.5 Lewer kommentaar daaroor of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die persentasie opbrengs en die markprys van die aandele. Haal TWEE relevante finansiële aanwysers aan (werklike syfers/ verhoudings/persentasies) en hul neigings. Gee in elke geval addisionele kommentaar. Aanwysers   Neiging & syfers   Addisionele kommentaar   OOAB (1 punt) Toegeneem van 18,3% tot 22% (1 metode punt) / met 3,7 persentasie punte (sien 3.3) Dit oorskry die opbrengs op alternatiewe beleggings (van 9%). (1 punt) Moet NBW as aanwyser noem; Ken 1 punt toe vir neiging van óf NBW óf markprys NBW (1 punt) is 846 sent NBW het met 60 sent toegeneem (vanaf 786 sent tot 846 sent) Markprys het met 28 sent afgeneem (vanaf 1060 tot 1032 sent) Die markprys oorskry die NBW (1 punt) / beleggers is bereid om extra vir die aandele te betaal. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 3.6 Die eksterne ouditeure, Hassan en Jacob, het Janet in diens geneem om aan die oudit van Vijay Bpk. te werk. Janet besit 10 000 aandele in Vijay Beperk. Verduidelik waarom dit 'n probleem is.  Enige een gelidge rede; deelpunte vir gedeeltelike antwoorde • Dit is botsende belange/oneties. • Sy kan die resultate op 'n positiewe of negatiewe manier beïnvloed • Oorsien van kwessies/binnehandelinligting. • Sy kan partydig optree / nie onafhanklik nie • Die geldigheid / kredietwaardigheid van die oudit kan in risiko wees Gee 'n geldige oplossing.  Enige een gelidge rede; deelpunte vir gedeeltelike antwoorde • Indien sy wil voortgaan met die oudit, behoort sy die aandele verkoop. • Sy moet van hierdie oudit verwyder word / haarself van die oudit verwyser om ander projekte in hierdie ouditfirma aan te pak. • Sy moet haar belange formeel verklaar en verseker dat haar werkgewers / hersieningskomitee ‘n besluit neem rakende haar deelname in hierdie oudit 4 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/November 2014 NSS – Memorandum VRAAG 4 4.1 Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die Vaste/Tasbarebate-nota vir die jaar geëindig 28 Februarie 2014. NR. BEWERKINGS BEDRAG a 6 740 000 – 2 689 000 geen deelpunte 4 051 000  b 140 000 – 33 600 geen deelpunte 106 400       5 600 + 11 000 + 20% x (3 110 000 – 1 342 000) 353 600 (3 punte) OR: een deel korrek c 370 200  2 punte 1 punt 1 punt 1 punt 1 punt 1 punt 5 600 + 20% x [(1 768 000 x 10/12) + (2 098 000 x 4/12)] 294 667 + 69 933 12 4.2 METEOR SUPERMARKTE BPK. KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2014 11 Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite (1 039 900)  bewerking# Kontant gegenereer uit bedryfsaktiwiteite 969 600 Rente betaal (88 500) Belasting betaal 441 000  + 122 000  + 128 000   (691 000) een deel korrek Besonderhede & korrek geplaas 563 000 (2 marks) 691 000: 3 punte & hakies OF - 441 000 - 122 000 - 128 000 Dividende betaal 480 000  + 750 000  of  Besonderhede & korrek geplaas 480 000 + 1 620 000 – 870 000 (1 230 000) een deel korrek Of -480 000 - 1 620 000 + 870 000 1 230 000: 3 punte & hakies 1 punt 1 punt 1 punt 7 Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite (4 274 600)  bewerking# Aankoop van vaste bates 4 051 000  + 330 000 (4 381 000)  een deel Besonderhede & korrek geplaas sien 4.1a 4 381 000: 2 punte korrek & hakies Opbrengs uit verkoop van vaste bates Besonderhede & korrek geplaas sien 4.1 106 400  bewerking & geen hakies 13 Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite 2 325 000  bewerking# Opbrengs uit die verkoop van aandele 2 400 000  korrek & Besonderhede & korrek geplaas 2 400 000: 1 punt geen hakie Terugkoop van aandele 50 000 x R9,50 (475 000)  korrek & Besonderhede & korrek geplaas 475 000: 1 punt hakies Verandering in lening 400 000  korrek & Besonderhede & korrek geplaas 400 000: 1 punt geen hakie Netto verandering in kontant en kontantekwivalente (2 989 500)  bewerking Kontant en kontantekwivalente aan begin van jaar 2 488 000 Kontant en kontantekwivalente aan einde van jaar (501 500) * 31 * Bewerking van bo OF R13 500 OF (R515 000) Geldige alternatiewe besonderhede aanvaarbaar #bewerking een deel korrek in hierdie afdeling (syfers/besonderhede) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 4.3 By die AJV het 'n aandeelhouer gesê dat die Kontantvloeistaat swak besluite deur die direkteure toon. Verduidelik TWEE punte, met relevante syfers, om sy mening te staaf. Enige TWEE geldige antwoorde: Verduideliking   Syfers  • Dividende van R1 230 000 (sien 4.2) veroorsaak 'n negatiewe syfer vir kontant teruggehou van bedryfsaktiwiteite. • Vaste bates aankoop is baie hoog (R4 381 000) (sien 4.2) wat tot 'n oortrokke bank gelei het. • Die direkteure het 'n groot bankoortrekking van R515 000 of R501 500 toegelaat a.g.v. hoë betalings vir dividende/vaste bates. • Die terugkoop van aandele (R475 000) (sien 4.2) het kontantbronne verminder / het kapitaalbasis van die maatskappy verminder • Die voertuig was teen boekwaarde verkoop (R106 400) (sien 4.2) en was slegs 1½ jaar oud. 4 4.4 4.4.1 Bereken die netto batewaarde per aandeel vir 2014. 8 839 000  x 100 1 450 000  1 = 610 sent  een deel korrek R of sent of 609,6 sent of R6,10 3 4.4.2 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding vir 2014. 908 000 : 8 839 000  = 0,1 : 1  een deel korrek, moet x : 1 wees 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 4.5 Lewer kommentaar op die likiditeitsposisie van die maatskappy. Haal DRIE relevante finansiële aanwysers (werklike syfers/ verhoudings/persentasies) en hulle neigings aan. Enige DRIE geldige finansiële aanwysers: Naam van finansiële aanwyser    Syfer en neiging    • Bedryfsverhouding: 3,6 : 11,6 : 1 / verminder na 1,6 : 1 • Vuurproefverhouding: vanaf 3,1 : 1  1,2 : 1 / verminder na 1,2 : 1 • Voorraadomsetsnelheid: 5,1  6,8 keer p.j. / vermeerder na 6,8 keer • Debiteure-invorderingstermyn: 35  40 dae / vermeerder na 40 dae Algemene kommentaar: Vir 3 punte (Hoef slegs 3 aanwysers te noem): Die likiditeit het oor die algemeen verbeter. Die bedryfsverhouding en die vuurproefverhouding was te hoog in 2013. Hulle is nou baie meer effektief in 2014. Die voorraad word nou gouer verkoop wat tot groter wins sal lei. Maar, die debiteure betaal effens stadiger – hierdie neiging moet in die volgende jaar reggestel word.    Een geldige punt per aanwyser OF 3 punte vir omvattende kommentaar Uitstekende antwoord = 3 punte; Goed = 2; Swak = 1; Verkeerd = 0 Toenames / afnames is nie ‘n kommentaar nie – hierdie is neigings Kommentaar sal oor verbetering of doeltreffendheid wees Verwagte antwoorde vir 1 punt elk: • Die bedryfsverhouding het verbeter / was moontlik te hoog in 2013 / kontant was te hoog / bedryfsbates verdien geen opbrengs nie / Hulle is dalk meer effektief in 2014. • Die vuurproefverhouding het verbeter / is dalk meer effektief in 2014; kontant is laer. • Die voorraadomsetsnelheid het verbeter / voorraad het vermeerder maar word vinniger verkoop / help met die likiditeit en geskik is vir 'n supermark. • Die debiteure betaal stadiger en hierdie neiging moet reggestel word (gewone kredietterme 30 dae). 9 4.6 Die direkteure het besluit om die lening gedurende die huidige finansiële jaar te verhoog. Haal TWEE finansiële aanwysers (werklike syfers/verhoudings/persentasies) aan wat relevant is tot hul besluitneming. Verduidelik waarom dit 'n goeie besluit was, of nie. OOTKA  • Dit is 18,8%  SKULD-EKWITEITSVERHOUDING  • Dit is 0,1 : 1  (sien 4.4.2) Verduideliking: Afhanklik van berekening hierbo • Positief gerat omdat die OOTKA hoër is as die rentekoers • Lae finansiële risiko (omdat dit meer op fondse uit interne bronne staatmaak)  8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 4.7 Die Bakker-familie besit 740 000 aandele in hierdie maatskappy. Verduidelik die uitwerking wat die terugkoop van aandele op 31 Desember 2013 op hul beheer oor die maatskappy gehad het. Gee 'n berekening(e) om jou antwoord te staaf. Voor die terugkoop was die familie se aandeelhouding:  beide syfers  740 000 x 100 = 49,3% 1 500 000 1 Na die terugkoop is die familie se aandeelhouding:  beide syfers  740 000 x 100 = 51,0% 1 450 000 1 Neem kennis: Aandeelhouding vermeerder met 1,7%; dit is korrek vir 4 punte Die familie is nou die meerderheidsaandeelhouer.  Vir 3 punte: Hulle het minder as helfte van die uitgereikte aandele besit voor die terugkoop (1 punt) maar nou besit hulle meer as helfte van die uitgereikte aandele (1 punt). Die familie is nou die meerderheidsaandeelhouer (1 punt). Vir 3 punte: Hulle besit 740 000 van die 1 500 000 aandele voor die terugkoop (1 punt), en hulle besit 740 000 van die 1 450 000 aandele na die terugkoop (1 punt). Die familie is nou die meerderheidsaandeelhouer (1 punt). 5 TOTALE PUNTE 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/November 2014 NSS – Memorandum VRAAG 5 5.1 Noem VIER items wat nie in hierdie Kontantbegroting geplaas moes gewees het nie. Korting ontvang  Oninbare skulde  Koste van verkope  Waardevermindering  -1 vir elke oortollige addisionele item indien vier punte verdien is 4 5.2 KREDITEUREBETALINGSKEDULE KREDIET MAAND OKTOBER NOVEMBER DESEMBER AANKOPE Augustus 64 000 9 600 September 67 200 50 400 10 080 Oktober 74 000 7 030 55 500  11 100 November 68 000 6 460  51 000 Desember 70 000 indien x 10% x 95%  6 650 bewerking een deel korrek 67 030 72 040  68 750 9 5.3 5.3.1 Bereken die totale verkope vir September 2014. 40 500  x 100 = 270 000  bewerking een deel korrek 15  3 5.3.2 Bereken die persentasie verhoging in huurinkomste in Desember 2014. 1 000  x 100 8 000  1 = 12,5%  bewerking een deel korrek, aanvaar 12,5 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 5.3.3 Bereken die salarisse-en-lone-bedrag vir Desember 2014. 46 000  x 108,5%  = 49 910  bewerking een deel korrek OF 46 000 + 3 910 = 49 910 1 punt 1 punt 1 metode punt 3 5.3.4 Bereken die rentekoers op die lening. 1 125  x 100 x 12 = 9%  bewerking een deel korrek, aanvaar 9 150 000  OF 150 000 x Koers x 1 = 1 125 Koers = 9% 1 100 12 4 5.4 5.4.1 Bereken die tydperk waarvoor daar genoeg voorraad voorhande is (in dae) op 30 September 2014. 250 000  x 365  = 74,3 of 74 dae  bewerking een deel korrek, aanvaar 74,3 of 74 1 228 000  Verduidelik of dit vir hierdie onderneming geskik is.  Antwoord sal afhang van antwoord hierbo Moet periode hierbo vergelyk met raklewe(tensy bostaande antwoord minder as 2 maande is. Enige geldige kommentaar, b.v. • (Nie geskik nie aangesien) – die tydperk waarvoor genoeg voorraad voorhande is, oorskry die raklewe. • (Nie geskik nie aangesien) – die raklewe oorskry is, sal die onderneming met voorraad sit wat hulle nie kan verkoop nie / sal moet vernietig • (Nie geskik nie) – verlies van winste aangesien voorraad hulle raklewe oorskry het 6 5.4.2 Bereken die winsopslagpersentasie behaal vir die jaar geëindig 30 September 2014. 552 600 twee punte 1 780 600  – 1 228 000  x 100 1 228 000  1 = 45%  bewerking een deel korrek, aanvaar 45 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 5.4.3 Lewer kommentaar daarop of die verandering in die winsopslagpersentasie die onderneming bevoordeel het of nie. Gee 'n berekening(e) om jou mening te staaf. Antwoord vir vier punte: Dit het tot 'n afname in bruto wins gelei . BW vir 2013 = R1 680 000 x 60/160 = R630 000  BW vir 2014 = R1 780 600 – R1 228 000 = R552 600  OF BW het met R77 400 (3 punte) afgeneem (1 punt) OF BW het met 12,29% (3 punte) verminder (1 punt) Aanvaar 12,3% 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/November 2014 NSS – Memorandum VRAAG 6 6.1 BRIAN SE BRELLIES 6.1.1 Bereken die direkte-arbeidskoste. Gewone tyd: 1 920  x R95  = 182 400 x 3  547 200 Bonus: 547 200 x 12% indien 12% van 65 664  bostaande bedrag een deel korrek 612 864  3 x (182 400 + 21 888) = 612 864) 1 mark 2 marks 1 mark 1 mark 5 6.1.2 FABRIEKSBOKOSTE Diverse fabrieksuitgawes 30 975 Indirekte materiaal (52 200  + 4 400  – 3 600 ) 53 000  Huuruitgawe 5 (117 000 x / 8 ) 73 125  Versekering (16 640 – 1 280) x 75%  11 520 * Salaris van fabrieksvoorman 106 800 * 97 150 + 8 750 + 900) 9 650: 2 marks Water en elektrisiteit (20 010  ÷ 60  x 80 ) 26 680 * 33 350 x 80/100 *Kan nie volpunte per lyn verdien as antwoord foutief is nie TOTAAL * bewerking (een deel korrek) 302 100  19 -1 vir vreemde items (advertensies) 6.1.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 JULIE 2014 Direkte materiaalkoste 623 700 #Direkte arbeidskoste sien 6.1.1 612 864  Primêre koste bewerking 1 236 564  #Fabrieksbokoste sien 6.1.2 302 100  Totale produksiekoste bewerking 1 538 664  Goedere-in-bewerking (1 Augustus 2013) 37 600  1 576 264 Goedere-in-bewerking (31 Julie 2014) (42 600)  Koste van produksie van bewerking (moet afgetrek wees) 1 533 664  10 klaarprodukte # ken punt toe vir plasing & omskrywing Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 18 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 6.2 BEN SE SPYSENIERING 6.2.1 Identifiseer EEN eenheidskoste vir oliebolle en TWEE eenheidskoste vir pasteie wat groot probleme in 2014 was, en neem in ag dat die inflasiekoers 5% was. Identifiseer koste    Syfers    Probleem    Geldige raad    Neigings nie nodig nie EEN eenheidskoste vir oliebolle Probleem en raad (Haal syfers aan.) Beide moet spesifiek wees, nie algemene vaste & veranderlike kostes en algemene koste nie Veranderlike koste nou R5,00 Moet DAK of V&VK noem R4,30  R5,00 (16,3%) Moontlike oorsaak van die probleem: Direkte-arbeidskoste nou R1,90 Werkers werk nie doeltreffend nie/ R1,55  R1,90 (+ 23%) Arbeidskoste het verhoog/Meer oortyd Raad: Assesseer die doeltreffendheid van die werkers/Bied aansporings aan/Tyd- en bewegingstudies/Beperk oortyd/lei werkers op om meer doeltreffend te wees / verbeter OF toesig Verkoops- en verspreidingskoste nou OF R1,15 R0,70  R1,15 (+ 64%) Moontlike oorsaak van die probleem: Verkoopspersoneel nie doeltreffend nie/Vervoerkoste het toegeneem / oninbare skulde/diefstal van brandstof/toename in brandstof pryse Moenie Administrasiekoste aanvaar nie Raad: Bied kommissie aan op verkope/Ondersoek goedkoper vorme van vervoer/opleiding/ beplan reise beter TWEE eenheidskoste vir pasteie Probleem en raad (Haal syfers aan.) Beide moet spesifiek wees, nie algemene vaste & verander. kostes nie Direkte-materiaalkoste nou R5,05 Moet DMK dek R2,20  R5,05 (+ 130%) Moontlike oorsaak van die probleem: Tekort aan kennis en vaardighede van werkers/Lae gehalte grondstowwe/ Toename in koste van grondstowwe/ Diefstal van grondstowwe/vermorsing Raad: Ondersoek oorsake van vermorsing/Soek na 'n goedkoper verskaffer/Beter gehalte grondstowwe/Beter opleiding/Verbeter sekuriteit Fabrieksbokoste nou R3,38 Moet FBK dek R2,50  R3,38 (+ 35%) Moontlike oorsaak van die probleem: Lae produksie het vaste koste per eenheid laat toeneem/Toename in sekere koste, bv. Moenie Administrasiekoste aanvaar nie huur Raad: Vermeerder eenhede geproduseer om eenheidskoste te verminder/Adverteer die produk beter/Diversifiseer (ander produkte)/Wees ekonomies met uitgawes, bv. huur/water/elektrisiteit 12 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 19 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 6.2.2 Bereken die getal ekstra oliebolle wat hy moet produseer en verkoop om 'n addisionele wins van R15 000 te maak. Aanvaar dat die eenheidskoste en verkoopsprys vir 2014 onveranderd sal bly. Indien kandidate alternatiewe metodes gebruik, soek vir sleutel syfers om punte te verdien OF Vaste Huidig NW Ekstra NW 15 000 / R3,00  64 900 + 100 100 + 15 000 = 5 000 ekstra eenhede  (R 8 – R5) 3,00 (bydrae) Een deel korrek ( 2 punte) =60 000 te maak 1 (punt) – 55 000 huidig gemaak OF = 5 000 ekstra eenhede (1 metode punt) Vaste koste = 55 000 x R1,18 = R64 900 1 punt OF Te dek = 64 900 + 15 000 = R79 900 2 punte Verkope 55 000 x R8 = R44 000 Eenhede nodig = R79 900 / R3 KVV 55 000 x R5 = R275 000 = 26 633 BW = R165 000 GBP = 21 667 Teiken = R180 000 (1 punt) Ekstra benodig = 4 966 1 punt ÷ Bydrae R3,00 (2 punte) (Verskil a.g.v afronding) = 60 000 eenhede Maak 55 000 Addisionele 5 000 eenhede (1 metode punt) 4 6.2.3 Noem die produk wat negatief deur die nuwe mededinger beïnvloed is. Pasteie  Lewer kommentaar op hoe dit 'n uitwerking op die netto wins op hierdie produk sou gehad het. Verkope & produksie het afgeneem: (44 000  35 000 eenhede) / Ben moes sy prys beperk (tot R12,50) / Vermindering van prys het tot ‘n afname in die bydrae gelei (R6,15R4,20) Produksie is minder as GBP Dit beteken dat daar 'n verlies op die pasteie gemaak sal word. 5 TOTALE PUNTE 55 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all