Skip to content

Accounting Grade 12 NSC November 2014 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 12201419 pages

Grade 12 Accounting addendum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 4 1.2 Bereken die finale bedrag betaalbaar aan SAID op 31 Julie 2014. 9 1.3 1.3.1 Bereken die totale bedrag betaal vir vraggeld op die aankope op 11 Junie 2014. 4 1.3.2 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 Junie 2014 deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 1.3.3 Verduidelik die uitwerking wat dit op die bruto wins sal hê. EEN geldige rede vir die verandering van die voorraadwaardasie-metode: EEN geldige rede teen die verandering van die voorraadwaardasie-metode: 6 1.3.4 Harry is bekommerd oor die beheer oor sy voorraad baadjies. Hy het 2 900 baadjies gedurende die jaar verkoop. Gee 'n berekening om sy kommer te staaf. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 Die boekhouer, Litzie, sê dit is nie vir haar nodig om 'n Krediteure- versoeningstaat voor te berei nie, aangesien die krediteure in elk geval maandeliks 'n rekeningstaat aan die onderneming stuur. Wat sal jy vir haar sê? Noem TWEE punte. 4 2.2 Nr. Krediteuregrootboek van Rekeningstaat ontvang KZ Winkels van Vallei Bpk. Saldo 112 820 182 150 A – 9 000 – 9 000 B C D E F G H 16 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 2.3 2.3.1 Verduidelik hoe daar teen J van Wyk opgetree behoort te word. Noem TWEE punte. 4 2.3.2 Wat moet die onderneming doen om 'n soortgelyke insident in die toekoms te voorkom? Verduidelik DRIE punte. 6 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 3.1.1 AANDELEKAPITAAL GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL 750 000 gewone aandele UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL Uitgereikte gewone aandele op _______ 1 Maart 2013 Gewone aandele gedurende die jaar 80 000 uitgereik Gewone aandele teruggekoop (75 000) (gemiddelde prys van _______) Uitgereikte gewone aandele op _______ 28 Februarie 2014 9 3.1.2 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 Maart 2013 322 500 Gewone aandeledividende Saldo op 28 Februarie 2014 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 3.2 VIJAY BEPERK BALANSSTAAT (STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE) SOOS OP 28 FEBRUARIE 2014 BATES Nie-bedryfsbates Finansiële bate: Vaste deposito 650 000 Bedryfsbates Voorrade 275 400 Handels- en ander ontvangbare bedrae Kontant en kontantekwivalente 336 600 TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE Aandeelhouersbelang Nie-bedryfslaste Bedryfslaste TOTALE EKWITEIT EN LASTE 26 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 3.3 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang vir 2014. 5 3.4 Van 2013 tot 2014 het die direkteure 'n doelbewuste besluit geneem om die beleid oor die verdeling van winste in die vorm van dividende te verander. Lewer kommentaar op hierdie verandering. Haal finansiële aanwysers of syfers aan om jou antwoord te staaf. 4 3.5 Lewer kommentaar daaroor of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die persentasie opbrengs en die markprys van die aandele. Haal TWEE relevante finansiële aanwysers aan (werklike syfers/ verhoudings/persentasies) en hul neigings. Gee in elke geval addisionele kommentaar. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 3.6 Die eksterne ouditeure, Hassan en Jacob, het Janet in diens geneem om aan die oudit van Vijay Bpk. te werk. Janet besit 10 000 aandele in Vijay Beperk. Verduidelik waarom dit 'n probleem is. Gee 'n geldige oplossing. 4 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die Vaste/Tasbarebate-nota vir die jaar geëindig 28 Februarie 2014. NR. BEWERKINGS BEDRAG a b c 12 4.2 METEOOR SUPERMARKTE BPK. KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2014 Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite Kontant gegenereer uit bedryfsaktiwiteite 969 600 Rente betaal (88 500) Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite Netto verandering in kontant en kontantekwivalente Kontant en kontantekwivalente aan begin van jaar 2 488 000 Kontant en kontantekwivalente aan einde van jaar 31 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 4.3 By die AJV het 'n aandeelhouer gesê dat die Kontantvloeistaat swak besluite deur die direkteure toon. Verduidelik TWEE punte, met relevante syfers, om sy mening te staaf. Punt 1: Punt 2: 4 4.4 4.4.1 Bereken die netto batewaarde per aandeel vir 2014. 3 4.4.2 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding vir 2014. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 4.5 Lewer kommentaar op die likiditeitsposisie van die maatskappy. Haal DRIE relevante finansiële aanwysers (werklike syfers/ verhoudings/persentasies) en hulle neigings aan. Finansiële aanwyser 1 en neiging: Finansiële aanwyser 2 en neiging: Finansiële aanwyser 3 en neiging: Algemene kommentaar: 9 4.6 Die direkteure het besluit om die lening gedurende die huidige finansiële jaar te verhoog. Haal TWEE finansiële aanwysers (werklike syfers/verhoudings/ persentasies) aan wat relevant is tot hul besluitneming. Verduidelik waarom dit 'n goeie besluit was, of nie. Finansiële aanwyser 1: Finansiële aanwyser 2: Verduideliking: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 4.7 Die Bakker-familie besit 740 000 aandele in hierdie maatskappy. Verduidelik die uitwerking wat die terugkoop van aandele op 31 Desember 2013 op hul beheer oor die maatskappy gehad het. Gee 'n berekening(e) om jou antwoord te staaf. 5 TOTALE PUNTE 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek VRAAG 5 5.1 Noem VIER items wat nie in hierdie Kontantbegroting geplaas moes gewees het nie. 4 5.2 KREDITEUREBETALINGSKEDULE KREDIET- MAAND OKTOBER NOVEMBER DESEMBER AANKOPE Augustus 64 000 9 600 September 67 200 50 400 10 080 Oktober 74 000 7 030 55 500 * November 68 000 6 460 * Desember * * 67 030 72 040 * 9 5.3 5.3.1 Bereken die totale verkope vir September 2014. 3 5.3.2 Bereken die persentasie verhoging in huurinkomste in Desember 2014. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 5.3.3 Bereken die salarisse-en-lone-bedrag vir Desember 2014. 3 5.3.4 Bereken die rentekoers op die lening. 4 5.4 5.4.1 Bereken die tydperk waarvoor daar genoeg voorraad voorhande is (in dae) op 30 September 2014. Verduidelik of dit vir hierdie onderneming geskik is. 6 5.4.2 Bereken die winsopslagpersentasie behaal vir die jaar geëindig 30 September 2014. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 5.4.3 Lewer kommentaar daarop of die verandering in die winsopslagpersentasie die onderneming bevoordeel het of nie. Gee 'n berekening(e) om jou mening te staaf. 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek VRAAG 6 6.1 BRIAN SE BRELLIES 6.1.1 Bereken die direkte-arbeidskoste. 5 6.1.2 FABRIEKSBOKOSTE Diverse fabrieksuitgawes 30 975 19 6.1.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 JULIE 2014 Direkte materiaalkoste 623 700 Primêre koste Totale produksiekoste Koste van produksie van klaarprodukte 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 18 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 6.2 BEN SE SPYSENIERING 6.2.1 Identifiseer EEN eenheidskoste vir oliebolle en TWEE eenheidskoste vir pasteie wat groot probleme in 2014 was, en neem in ag dat die inflasiekoers 5% was. EEN eenheidskoste vir oliebolle Probleem en raad (Haal syfers aan.) Moontlike oorsaak van die probleem: Raad: TWEE eenheidskoste vir pasteie Probleem en raad (Haal syfers aan.) Moontlike oorsaak van die probleem: Raad: Moontlike oorsaak van die probleem: Raad: 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 19 DBE/November 2014 NSS – Antwoordeboek 6.2.2 Bereken die getal ekstra oliebolle wat hy moet produseer en verkoop om 'n addisionele wins van R15 000 te maak. Aanvaar dat die eenheidskoste en verkoopsprys vir 2014 onveranderd sal bly. 4 6.2.3 Noem die produk wat negatief deur die nuwe mededinger beïnvloed is. Lewer kommentaar op hoe dit 'n uitwerking op die netto wins op hierdie produk sou gehad het. 5 TOTALE PUNTE 55 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all