You're offline
Skip to content
Addendum

Accounting Nov 2017 Answer Book Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: AccountingGrade 12201717 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2017 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 3 1.2.1 Berekening van KOJ- Berekening van KBJ- totaal totaal 90 500 85 920 Bankrekeningsaldo: 14 1.2.2 Bankversoeningstaat op 30 Junie 2017 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek 1.2.3 Verduidelik die probleem met betrekking tot deposito's. Haal bewyse aan. Verduidelik TWEE strategieë om dit in die toekoms te voorkom. Strategie 1: Strategie 2: 4 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 GEVEN VERVAARDIGERS 2.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2017 Direkte materiaalkoste Direkte arbeidskoste Primêre koste Fabrieksbokoste Totale koste van produksie 14 2.1.2 VERKORTE INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2017 Verkope Koste van verkope Bruto wins Administrasiekoste Verkoops- en verspreidingskoste Netto wins 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek 2.2 GYMWEAR VERVAARDIGERS 2.2.1 Hemde: Bereken die gelykbreekpunt vir hemde. 4 Identifiseer EEN veranderlike koste (met syfers) wat nie goed beheer is nie. Gee TWEE moontlike redes vir hierdie probleem. EEN VERANDERLIKE REDES KOSTE MET SYFERS Rede 1: Rede 2: 4 Verduidelik waarom Jan bekommerd kan wees oor die groot afnames in die ander TWEE veranderlike koste. 4 Jan kan nie verstaan hoekom die eenheidskoste van produksie toegeneem het, terwyl sy vaste koste en die veranderlike koste nie toegeneem het nie. Verduidelik waarom dit so is. Noem EEN punt (met syfers). 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek 2.2.2 Skoene: Bereken die % toename in die verkoopprys van skoene. 3 Jan het besluit om die kwaliteit van die skoene te verbeter en dit uit te voer. Verduidelik hoe die direkte materiaalkoste en die verkoops- en verspreidingskoste deur hierdie besluit geraak is. Verskaf syfers. 4 Jan was bekommerd dat die toename in prys die onderneming negatief sou beïnvloed. Verduidelik of sy bekommernis geregverdig is. Noem TWEE punte. Punt 1: Punt 2: 4 TOTALE PUNTE 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 (a) Bereken die drawaarde van Grond en Geboue op 1 Maart 2016. 2 (b) Bereken die totale waardevermindering op Voertuie op 28 Februarie 2017. 6 (c) Bereken die drawaarde van Voertuie op 28 Februarie 2017. 4 (d) Bereken die drawaarde van Toerusting verkoop op 31 Desember 2016. 6 (e) Bereken die totale drawaarde van Vaste Bates op 28 Februarie 2017. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek 3.2 BALANSSTAAT VAN ODETTE BPK. OP 28 FEBRUARIE 2017 BATES NIEBEDRYFSBATES BEDRYFSBATES Voorraad 408 880 Handels- en ander ontvangbare bedrae Kontant en kontantekwivalente TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG Gewone aandelekapitaal Behoue inkomste 520 000 NIEBEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE TOTALE EKWITEIT EN LASTE 37 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek 3.3 OUDITVERSLAG As 'n aandeelhouer, watter bekommernisse sou jy oor hierdie ouditverslag hê? Verduidelik DRIE punte. Punt 1: Punt 2: Punt 3: 6 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4 4.2 SO-FINE BPK. 4.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL 1 200 000 gewone aandele UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL 900 000 Gewone aandele op 1 September 2016 Gewone aandele op 31 Augustus 2017 5 292 000 7 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 September 2016 147 370 Netto wins na inkomstebelasting 438 130 Gewone aandeledividende ` Saldo op 31 Augustus 2017 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek 4.2.2 SO-FINE BPK. KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 AUGUSTUS 2017 KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant deur bedrywighede voortgebring Rente betaal Dividende betaal Inkomstebelasting betaal ? KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE Aankope van vaste bates ? ? ? Verandering in beleggings KONTANTVLOEI UIT FINANSIËLE AKTIWITEITE ? ? ? ? Verandering in niebedryfslaste Netto verandering in kontant- en ? kontantekwivalente Kontant en kontantekwivalente – beginsaldo ? Kontant en kontantekwivalente – eindsaldo ? 19 4.2.3 Bereken die persentasie bedryfswins op verkope. 3 Bereken die skuld-eienaarsbelang-verhouding. 4 4.2.4 Bereken die dividende per aandeel (DPA) van 'n aandeelhouer wat dieselfde getal aandele vir die hele finansiële tydperk besit het. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek 4.3 CASTRO BPK. 4.3.1 Lewer kommentaar op die prys van R9,10 wat Castro Bpk. vir die nuwe aandele wat uitgereik is, gevra het. 3 4.3.2 Verduidelik hoe die uitreik van nuwe aandele die finansiële hefboomverhouding en risiko van Castro Bpk. beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 6 4.3.3 As Henry sy 60%-aandeelhouding in die maatskappy wou behou, hoeveel aandele sou hy moes gekoop het? 3 Hoeveel sou hy moes betaal het? 2 Henry het besluit om NIE hierdie aandele te koop NIE. Buiten die % aandeelhouding, verduidelik TWEE redes waarom hy 'n fout gemaak het deur nie hierdie opsie uit te oefen nie. Rede 1: Rede 2: 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek RONKI BPK. 4.3.4 Lewer kommentaar op die likiditeit van Ronki Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 6 4.3.5 Lewer kommentaar op die prys wat Ronki Bpk. vir die terugkoop van aandele betaal het. 3 4.3.6 Verduidelik DRIE maniere waarop Henry deur die terugkoop van die aandele deur Ronki Bpk. bevoordeel is. Punt 1: Punt 2: Punt 3: 6 TOTALE PUNTE 85 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek VRAAG 5 5.1 KONSEPTE 5.1.1 5.1.2 5.1.3 5.1.4 4 5.2 HOT-WHEELS (EDMS.) BPK. Motorfietse: 5.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 September 2017 deur die spesifieke identifikasiemetode te gebruik. 7 5.2.2 Mike vra jou advies oor die drie verskillende motorfietsmodelle waarmee hy handel dryf. Verduidelik TWEE punte van advies (stukkies raad). Punt 1: Punt 2: 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek Valhelms: 5.2.3 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 September 2017 deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. 9 5.2.4 Is die geweegdegemiddelde-metode geskik om die valhelms te waardeer? Verduidelik EEN punt. 3 5.2.5 Mike vermoed dat valhelms uit die winkel gesteel word ten spyte daarvan dat veiligheidskameras geïnstalleer is. Verskaf 'n berekening om sy vermoede te staaf. 5 Wat kan Mike doen om die interne beheer van voorraad te verbeter? Noem DRIE punte. Punt 1: Punt 2: Punt 3: 3 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek VRAAG 6 6.1 Verduidelik die hoofdoel van 'n Kontantbegroting. Verduidelik die hoofdoel van 'n Geprojekteerde Inkomstestaat. 2 6.2.1 Larry verwag dat debiteure aan die einde van die maand wat op die verkoopstransaksiemaand volg, rekeninge moet vereffen. Gebruik die Novembersyfers om die % debiteure wat na verwagting aan die kredietterme sal voldoen, te bereken. Gebruik die Novembersyfers om die % verwagte oninbare skuld te bereken. 9 6.2.2 Larry glo nie dat sy debiteurekontroleklerk, Shirley, 'n bonus op 31 Oktober 2017 verdien nie. Verskaf bewyse om sy mening te staaf. Gee Larry raad om debiteure-invorderings te verbeter (TWEE punte). Punt 1: Punt 2: 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/November 2017 NSS – Antwoordeboek 6.3.1 Bereken die vaste % van verkope wat deur Larry gebruik is om vir afleweringskoste te begroot. Bereken die bedrag van die lening wat op 31 Desember 2017 terugbetaal gaan word. 6 6.3.2 Verwys na verskille in Inligting D. Verduidelik hoekom Larry sal voel dat al hierdie verskille probleme vir sy onderneming is. KOMMENTAAR OP VERSKILLE Verkope Advertensies Verpakkings- materiaal Aflewerings- koste 9 TOTALE PUNTE 30 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Accounting

Explore more published documents in this catalogue.

View all