Skip to content

Accounting Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12201717 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders in die nasienriglyne gestel word, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie. Geen vreemde-item-strafpunte nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae. 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Nota: kontroleer bewerking moet 'n +, -, x, ÷, of volgens memo. 11. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toeken nie indien noemer & deler omgeruil is. Dit is ook van toepassing op verhoudings 12. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel van . 13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 1.1.1 Onwaar  1.1.2 Onwaar  1.1.3 Waar  3 1.2.1 Berekening van KOJ- Berekening van KBJ-totaal totaal 90 500 85 920 9 750  2 900 in KOJ en 6 300 9 200 in KBJ OF 9 200  Beide vir twee punte (2 900) (5 500) in die KOJ een punt 11 000 5 500 in die KBJ een punt of 5 500 & 5 500  een punt elk 16 500  2 290  750  *Mag gekombineer word as R320 OF R1 220 – R900 in 900  die KBJ 1 220  vir twee punte 117 650 107 480 Vreemde inskrywings -1 b.v. 8 550; 13 590; 16 200 Let op vir ander vreemde items wat foutiewelik in albei joernale en/of versoeningstaat geplaas is Bankrekeningsaldo: Mag ‘n bankrekening opstel – 5 210  + 117 650  – 107 480  = R4 960  Sien KOJ +ief Sien KBJ -ief Indien een punt vir bewerkings toegeken is 14 1.2.2 Bankversoeningstaat op 30 Junie 2017 Een kolom Kan met grootboeksaldo begin DEBIET KREDIET metode Moet nie Saldo volgens bankstaat 9 740 R1 450 9 740 kontrolleer balanseersyfer aanvaar nie Uitstaande deposito's 40 500  40 500 Uitstaande tjeks: • 819 7 650  (7 650) • 870 16 800  (16 800) Uitstaande EFO 2 250  (2 250) Krediteer foutiewe bankkoste 900  900 Saldo volgens bankrekening Sien 1.2.1 4 960 4 960 41 400 41 400 Vreemde inskrywings -1 8 550; 13 590; 16 200; 30 000 -1 foutive / geen besonderhede Vreemde items -1 Vir 2-kolom metode met gebruik van hakies, moet nie hakies/negatiewe in enige kolom aanvaar nie 9 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 1.2.3 Verduidelik die probleem met betrekking tot deposito's. Haal bewyse aan. Geldige verduideliking  Bewyse  Verwagte antwoorde: Deposito's word nie tydig gedoen nie / laat depositos (lei tot kontantvloeiprobleme) OF Oorrol van kontant / kan diefstal aandui Bewyse: Datums of bedrae • Deposito van R30 000 / 17 Mei / ongeveer 16 dae is aan einde van die maand uitstaande • Deposito van R16 200 / 31 Mei / ongeveer 16 dae is eers op staat op 16 Junie getoon • Deposito van strokie 451 / R40 500 / 25 Junie is aan einde van die maand uitstaande Verduidelik TWEE strategieë om dit in die toekoms te voorkom. TWEE geldige punte   aanvaar kort veruidelikings; kan anders gestel word • Verdeling van pligte: die persoon wat die kontant ontvang en kwitansies uitreik, moet nie dieselfde persoon wees wat die depositostrokie voltooi nie. 'n Ander persoon moet die geld deponeer by die bank sodat hulle mekaar kan kontroleer. • Senior personeel behoort via internet bankdienste / die deposito's daagliks getoon word. • Versoek SMS van bank vir alle transaksies • Gebruik 'n sekuriteitsmaatskappy om die deposito's op 'n daaglikse/ gereelde basis te kollekteer. • Moedig debiteure aan om direkte oorplasings te doen (EFT). 4 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 GEVEN VERVAARDIGERS 2.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2017 Direkte materiaalkoste (1 050 000 + 102 000)  1 152 000 Direkte arbeidskoste Primêre koste - DMK  648 000 Primêre koste  1 800 000 (– 84 000 een punt +100 800 een punt)  504 000 Fabrieksbokoste (487 200 + 16 800) bewerking een deel korrek Bewerking primêre + FBK  2 304 000 Goedere in bewerking (begin)  160 000 2 464 000 Goedere in bewerking (einde) Bewerking TKP – bg subtotaal  (88 000) Kontrolleer dat dit afgetrek is; ignoreer hakies Moet nie 160 000 / 0 aanvaar nie Totale koste van produksie 7 200 x R330 Geen deelpunte  2 376 000 14 2.1.2 VERKORTE INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2017 Verkope  4 080 000 Koste van verkope sien TKP 2.1.1 400 x R330 (336 000 +2 376 000 – 132 000 ) OF 8 000 – 1 200 geen deelpunte  (2 580 000) Ignoreer hakies (1 200 x R280) + (6 800 x R330) Kan KPV rekening opstel een punt twee punte een punt Bruto wins Verkope – KVV  1 500 000 20% van R126 000 126 000 -100 800  (131 600) (– 42 000 + 25 200 een metode punt) Een deel korrek Ignoreer hakies Administrasiekoste (148 400 – 16 800  sien 2.1.1) Verkoops- en verspreidingskoste  (320 000) 422 000 – 102 000 Ignoreer hakies Een deel korrek Netto wins Bewerking (trek AK & VVK af) een deel korrek  1 048 400 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.2 GYMWEAR VERVAARDIGERS 2.2.1 Hemde: Bereken die gelykbreekpunt vir hemde. 64 twee punte 530 000 ÷ (302 – 238) = 8 281,25 / 8 282 / 8 281 / 8 281,3     Een deel korrek Moet nie R / s aanvaar nie 4 Identifiseer EEN veranderlike koste (met syfers) wat nie goed beheer is nie. Gee TWEE moontlike redes vir hierdie probleem. EEN VERANDERLIKE KOSTE MET SYFERS REDES Veranderlike koste    Enige twee verskillende redes Syfers  Verwagte antwoorde • Onderhandel loonverhogings /minimum loon / inflasie / vermeerde salaris skale (vir kwalifikasies) • Betaal bonus aan sommige werkers • Oormatige oortyd • Tekort aan produktiwiteit (ondoeltreffendheid) van Direkte Arbeidskoste werkers Toegeneem met R31 per • Onervare / onvoldoende opgeleide werkers eenheid (31%) • Hoë personeel omset (van R100 tot R131) • Verouderde toerusting beinvloed produktiwiteit • Werksure verloor as gevolg van tyd vir opleiding (werkers betaal vir opleiding) / as gevolg va beurtkrag (kragonderbrekings / as gvolg van siek verlof betaal • Foute in berekening van lone (overpaid) Moet nie aanvaar nie: Meer werkers; Afwesige werkers; swak begroting 4 Verduidelik waarom Jan bekommerd kan wees oor die groot afnames in die ander TWEE veranderlike koste. Verduidelikig van die twee VK  Noem OF impliseer wat die  bekommernis is   Die gebruik van goedkoper Minderwaardige gehalte Kommentaar Besparing op materiaal Kan gehalte van produk op DMK beinvloed Verminderde advertensies of Kan veroorsaak dat verkope verminderde kommissie/ vergoeding afneem / kan verkoops- aan verkoopspersoneel persone demotiveer Kommentaar Verminderde afstande vir aflewering Lei tot verlies van klante op V&VK / Staak die diens in sekere gebiede Uitkontrakteur / gebruik goedkoper Mag minderwaardig wees diensverskaffers en die besigheid negatief in die toekoms beinvloed 4 Jan kan nie verstaan hoekom die eenheidskoste van produksie toegeneem het, terwyl sy vaste koste en die veranderlike koste nie toegeneem het nie. Verduidelik waarom dit so is. Noem EEN punt (met syfers). Enige een verduideliking  syfers  Verwagte antwoorde: Deelpunte vir onduidelike/onvolledige verduideliking • Geen skaalbesparings nie / Afname in produksie 8 900 eenhede (25 000 tot 16 100). • Laer produksie het die vaste koste per eenheid met R11,72 of 55,2% laat toeneem (R21,20 tot R32,92) 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 2.2.2 Skoene: Bereken die % toename in die verkoopprys van skoene. 1 640 – 1 260 380  x 100 OF 130,2% - 100% = 30,2% 1 260  1 = 30,2%  Een deel korrek Aanvaar 30% of 30,15% 3 Jan het besluit om die kwaliteit van die skoene te verbeter en dit uit te voer. Verduidelik hoe die direkte materiaalkoste en die verkoops- en verspreidingskoste deur hierdie besluit geraak is. Verskaf syfers. • DMK het vermeerder  van R330 tot R456 (met R126/met 38% /38,2%)  • V&VK het vermeerder  van R28 tot R194 (met R166/met 593% / 592,8%)  4 Jan was bekommerd dat die toename in prys die onderneming negatief sou beïnvloed. Verduidelik of sy bekommernis geregverdig is. Noem TWEE punte. Syfers nie nodig nie, maar kan gebruik word om ‘n punt rakende die bekommernis te maak Redes (enige twee)   Noem geen bekommernis OF impliseer GEEN bekommernis in verduideliking of deur die gebruik van syfers   • Verkope vermeerder (met 1 250 eenhede) / klante ondersteun steeds die besigheid (ten spyte van verhoogde pryse) • Netto wins het vermeerder (met R1 196 750) (prys het nie die verkope negatief beinvloed het nie) • GBP het verminder (as gevolg van bydrae per eenheid) met 475 eenhede. Die besigheid oorskry nou die GBP met ‘n groter verskil (3 908 eenhede) 4 TOTALE PUNTE 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 (a) Bereken die drawaarde van Grond en Geboue-saldo op 1 Maart 2016. 2 550 000 – 325 000 = 2 225 000  Geen deelpunte 2 (b) Bereken die totale waardevermindering op voertuie op 28 Februarie 2017. Ken punte vir korrekte bewerkings al word sub-totale nie getoon nie Nuut: 422 550 x 20/100 x 6/12 = 42 255  Oud: een punt 350 000 x 20/100 = 70 000 maar kan slegs R34 999  afskryf (350 000 – 315 000) = 35 000 – 1 = 34 999 42 255 + 34 999 = 77 254  een deel korrek 6 (c) Bereken die drawaarde van Voertuie op 28 Februarie 2017. Let op: pas nasienriglyn 10 toe Sien slegs een reël na – kies die reël wat kandidaat bevoordeel sien (b) hierbo Een deel korrek 35 000  + 422 550  – 77 254  = 380 296  een punt een punt een metode punt een metode punt OF 772 550 – (315 000 + 77 254 see (b) hierbo) = 380 296 392 254 twee punte 4 (d) Bereken die drawaarde van Toerusting verkoop op 31 Desember 2016. Let op: pas nasienriglyn 10 toe Sien slegs een reël na – kies die reël wat kandidaat bevoordeel 30 900 vier punte 18 900 drie punte 22 800 twee punte 120 000  – (12 000 + 10 800  + 8 100 ) = 89 100  een deel korrek 108 000 twee punte OR een punt een punt een put een punt en een metode punt een metode punt 120 000 – 12 000 – 10 800 – 8 100 = 89 100 6 (e) Bereken die totale drawaarde van vaste bates op 28 Februarie 2017. Let op: pas nasienriglyn 10 toe Sien (c) hierbo een deel korrek 2 550 000  + 380 296  + 50 994  = 2 981 290  4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.2 BALANSSTAAT VAN ODETTE BPK. OP 28 FEBRUARIE 2017 Plasing aanbieding -1 elke keer indien punte verdien is BATES NIEBEDRYFSBATES (TB – BB) 4 010 940  Vaste bates Sien (3.1 e) 2 981 290  3 Finansiële bates (Vaste Deposito) 1 029 650  NBB – vaste bates BEDRYFSBATES BL X 2,1 870 660  Voorrade 408 880 Handels- en ander ontvangbare bedrae 84 080 * 67 200  – 270  + 6 800 +10 350  Kontant en kontantekwivalente 377 700  BB – V – H & AO 12 TOTALE BATES TE + L 4 881 600  EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG 675 000  x 620 s  4 185 000  900 000 x 75% Gewone aandelekapitaal AHB – 520 000 3 665 000  4 Behoue inkomste 520 000 NIEBEDRYFSLASTE 282 000 Lening: Beque Bank 376 000 – 92 000 4    282 000 * 284 000 + 48 000 – 50 000 332 000 twee punte BEDRYFSLASTE 414 600 * # Handels- en ander betaalbare bedrae 189 600  184 000 + 5 600 SAID: Inkomstebelasting q 222 000  – 209 000  13 000 * 518 000 x 30/70 Sien aantal aandele in AHB Aandeelhouers vir dividende (675 000  x 0,24) 162 000 * Huidige deel van lening 50 000  14 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 4 881 600 * 37 *Een deel korrek #handels- en ander betaalbare bedrae kan die ander elemente onder bedryfslaste kombineer. Ken deelpunte diensooreenkomstig toe. Indien SARS en A/H vir Div ingesluit is in H&ABB, ken een metode punte toe in elke geval vir bewerkings ingesluit ## Kontrolleer Hantering van SAID (Inkomstebelasting) om te kontrolleer of kandidaat rente van NW afgetrek het om belasting te bereken Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 3.3 OUDITVERSLAG As 'n aandeelhouer, watter bekommernisse sou jy oor hierdie ouditverslag hê? Verduidelik DRIE punte. Enige drie verskillende geldige punte    Deelpunte vir onduidelike/onvolledige verduideliking Let op: Kandidate hoef nie antwoorde tot die twee spesifieke punte in die ouditverslag te beperk nie aangesien daar verskeie bekommernisse voortspruitend uit die ouditverslag kan wees Verwagte antwoorde: • Hierdie is 'n weerhouding van mening (no audit opinion) • Dit sal 'n negatiewe effek op die maatskappy hê Bv. Reputasie/aandeelprys/aanvraag vir aandele/ swak publisiteit/ moontlike beleggers verloor vetroue in maatskappy • Die korporatiewe bestuur van die maatskappy is benadeel/nie in lyn met King kode • Die korrekte prosedure met die goedkeuring van die direkteursfooie/ bonusse is nie gevolg nie. • Die direkteure het hulle posisie misbruik. • Die groot bedrag aan die direkteure betaal, kan 'n negatiewe impak op die finansiële resultate/likiditeit en solvensie/winsgewendheid van die maatskappy hê. • Onvoldoende ouditbewyse 6 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 Direkteure  4.1.2 Interne ouditeur  4.1.3 Aandeelhouer  4.1.4 Eksterne ouditeur  4 4.2 SO-FINE BPK. 4.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL 1 200 000 gewone aandele UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL Gewone aandele op 1 September 2016 900 000 Balanseersyfer 4 725 000  Kontrolleer dat terugkoop teruggetel en uitreik afgetrek is 150 000 Uitgereik op 1 Mei 2016 teen R6,30 elk 945 000  Teruggekoop op 30 Augustus 2017 (378 000) Een deel korrek (70 000) (GAP: R5,40 5 292 000/980 000 dws 70 000 of R5,40  geen deelpunte nie Moet nie 437 500 as finale antwoord aanvaar nie Gewone aandele op 31 Augustus 980 000  5 292 000 7 2017 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 September 2016 147 370 Netto wins na inkomstebelasting 438 130 Aandele teruggekoop (437 500  – 378 000 ) 70 000 x 0,85 of 70 000 x (6,25 – GAP) GAK hierbo (59 500)  437 500 / 70 000 Gewone aandeledividende Een deel korrek (276 000)  • Tussentydse dividende (900 000  x 0,12) 108 000  Een deel korrek • Finale dividende 168 000  ` Saldo op 31 Augustus 2017 Een deel korrek ; 250 000 * *Beide syfers afgetrek 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 4.2.2 SO-FINE BPK KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 AUGUSTUS 2017 Indien bewerking as finale antwoord getoon word, ken bewerking punt toe slegs indien hakies vir daardie item korrek toegepas is Indien item foutiewelik geplaas is, word geen punte vir besonderhede of syfers toegeken nie #Tekens kan omgeruil wees; pas konsekwent toe; sien slegs een reël – kies reël om kandidaat te bevoordeel ##Indien bewerkings nie getoon word nie maar syfer is korrek sonder hakies, ken volle punte toe om bewerkings te dek en penaliseer op die antwoord Korrekte gebruik van hakies om die punt op die finale KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE antwoord te verdien vir elke item in hierdie kolom *Een deel korrek en korrekte Kontant deur bedrywighede voortgebring gebruik van hakies Rente betaal Dividende betaal Inkomstebelasting betaal #– 2 400  + 187 770  – 11 800 ) ? ##(173 570)* 4 OF 2 400  – 187 770  + 11 800  KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE Aankoop van vaste bates #6 177 000  + 320 000  + 324 000  – 4 975 000  ? ##(1 846 000)* – 6 177 000  – 320 000  – 324 000  + 4 975 000  ?  Opbrengs met verkoop van vaste bate ? 324 000 7 Verandering in beleggings KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE ?  Opbrengs met uitreik van aandele Sien 4.2.1 ? 945 000 ?  Terugkoop van aandele (437 500) 4 Verandering in niebedryfslaste Netto verandering in kontant en kontantekwivalente ? 86 000* Kontant en kontantekwivalente – beginsaldo ? (62 600)  (2 500 – 65 100) 4 Kontant en kontantekwivalente – eindsaldo ? 23 400  19 4.2.3 Bereken die persentasie bedryfswins op verkope. 697 000  x 100 = 8,1%  Een deel korrek % teken nie nodig nie 8 652 000  3 Bereken die skuld-eienaarsbelang-verhouding. 5 542 000 twee punte sien 4.2.1 985 000  : (5 292 000  + 250 000 ) = 0,2 : 1 een deel korrek Indien oortollige items bygevoeg is in bewerkings, maar antwoord dieselfde is, penaliseer op antwoord 4 4.2.4 Bereken die dividende per aandeel (DPA) van 'n aandeelhouer wat dieselfde getal aandele vir die hele finansiële tydperk besit het. 900 000 + 1 050 000 (168 000  / 1 050 000  x 100 + 12 sent  = 28 sent  een deel korrek 16 sent twee punte 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 4.3 CASTRO BPK. 4.3.1 Lewer kommentaar op die prys van R9,10 wat Castro Bpk. vir die nuwe aandele wat uitgereik is, gevra het. Vergelyk uitreikprys met markprys of NBW  Deelpunte vir gedeeltelike of onvoltooide verduideliking Syfers R12,00 of R10,73  Kan verskille aanhaaal b.v. R2,90 of R1,63 Verwagte antwoorde: • Die aandele is teen die gemiddelde aandeelprys uitgereik. Die bestaande aandeelhouers word beloon aangesien die prys laer is as die markprys op die JEB van R12,00 en die NBW van R10,73. • Die aandele kon teen die markprys van R12,00 of die NBW van R10,73 uitgereik gewees het (die waarde van die aandele is afgewater) 3 4.3.2 Verduidelik hoe die uitreik van nuwe aandele die finansiële hefboomverhouding en risiko van Castro Bpk. beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. Verduideliking   Finansiële aanwysers   Syfers   Oortollige aaaanwysers (meer as twee aanwysers) -1 (maks -1) Verwagte antwoorde : Een punt • Die hefboom het verbeter; laer risiko aangesien daar ‘n uitreik van nuwe aandele was. Een punt Een punt Skuld-ekwiteitverhouding verminder van 0,8 : 1 tot 0,5 : 1 (met 0,3:1) Een punt Een punt • OOTKA het verbeter (as gevolg van verhoogde doeltreffendheid / winste van die nuwe tak). Een punt Van 15% tot 20% (met 5% of 33,3%) Kandidate kan ook OOTKA met hulle geskatte rentekoers vergelyk 6 4.3.3 As Henry sy 60%-aandeelhouding in die maatskappy wou behou, hoeveel aandele sou hy moes gekoop het?    (700 000 x 60%) – (500 000- x 60%) 120 000 420 000 300 000 Twee punte Bewerking een deel korrek (indien x 60%) OF (200 000 x 60%) = 120 000 3 Hoeveel sou hy moes betaal het? 20 000 aandele teen R9,10 elk = R1 092 000  as = aantal aandele (hierbo) x R9,10 2 Henry het besluit om NIE hierdie aandele te koop NIE. Buiten die % aandeelhouding, verduidelik TWEE redes waarom hy 'n fout gemaak het deur nie hierdie opsie uit te oefen nie. Verduideliking   Syfers  Deelpunte vir gedeeltelike of onvoltooide verduideliking Verwagte antwoorde: Enige twee • Sy dividende sou vermeerder het met R61 200 (51s x 120 000 aandele). Dit is meer as die rente wat hy verdien op 'n spaarrekening van R54 600 het (1 092 000 sien hierbo x 5%). • Hy kon sy aandele koop vir kapitale groei - aandele gekoop vir R9,10 en en kon dan verkoop op die JEB vir R12,00 (totale wins kon R348 000) wees / dit sou ‘n goeie koop gewees het want R12,00 is hoër dan NBW van R10,73 • Hy sou meer dividende op sy groter belegging verdien het (51c/910c = 5,6%). • Hy sal 120 000 stemme by die AJV verloor. • Sy OOAB sal 23% van ‘n groter belegging wees. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne RONKI BPK. 4.3.4 Lewer kommentaar op die likiditeit van Ronki Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. Verduideliking:  Oortollige aaaanwysers (meer as twee aanwysers) -1 Die likiditeitsposisie het verbeter / kan bedryfs-skulde dek / likiditeitverhoudings het afgeeem / likiditeitverhoudings is meer doeltreffend Finansiële aanwysers enige twee:   Syfers   • Bedryfsverhouding het verbeter/afgeneem (van 3,5 : 1) tot 1,9 : 1 • Vuurproefverhouding het verbeter/afgeneem van 1,7 : 1 tot 1,1 : 1 • Voorraadhoudingstydperk is blykbaar doeltreffend teen 54 dae (minder as 2 maande) 6 4.3.5 Lewer kommentaar op die prys wat Ronki Bpk. vir die terugkoop van aandele betaal het. Verwagte antwoord:  Deelpunte vir gedeeltelike of onvoltooide verduideliking Die maatskappy betaal 'n premie bo die gemiddelde aandeleprys van R10,20 om aandeelhouers aan te moedig om hulle aandele op te gee. /Hulle wou opbrengs verhoog deur ekwiteit te verminder / dit is 'n redelike waarde dieselfde as die prys op die JEB Vergelyk prys betaal (R15,00) met Enige een syfer  • markwaarde (R15,00) • netto batewaarde (R13,30) • gemiddelde uitreikprys van aandele (R10,20) 3 4.3.6 Verduidelik DRIE maniere waarop Henry deur die terugkoop van aandele deur Ronki Bpk. bevoordeel is. Verduideliking    Syfers    Verwagte antwoorde: Drie verskillende antwoorde • Hy het die meerderheidsaandeelhouer geword. Sy 300 000 aandele is 51,7% van die totale aandele (33,3% voor die terugkoop van aandele. • A.g.v. van die verminderde aantal aandele, het sy verdienste verbeter bv. VPA het verbeter met 95s / van 171s tot 266s/OOAHB het toegeneem van 13% tot 16%. (LET WEL: VPA en OOAHB versterk dieselfde punt.) • Die verminderde aantal aandele kon gelei het tot ‘n toename in DPA met 57s / van 103s tot 160s / 55,3% (Direkteure kon die dividende uitbetalingsbeleid behou het.) 6 TOTALE PUNTE 85 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5 5.1 KONSEPTE 5.1.1 Geweegde gemiddelde / GG  5.1.2 Deurlopende  5.1.3 Eerste-in-eerste-uit/EIEU  5.1.4 Uitgawe  4 5.2 HOT-WHEELS (EDMS.) BPK. Motorfietse: 5.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 September 2017 deur die spesifieke identifikasiemetode te gebruik. sien slegs een reël na - kies reël om kandidaat te bevoordeel 243 000  + 109 600  + 252 800  = 605 400  Een deel korrek 18 – 8 15 – 11 18 – 10 (10 x 24 300) + (4 x 27 400) + (8 x 31 600) OR BV +A – KVV = EV Een punt een punt vier pute een metode punt 291 600 + 1 125 600 – 811 800 = 605 400 311 600 + 301 400 + 194 400 7 5.2.2 Mike vra jou advies oor die drie verskillende modelle van die motorfietse waarmee hy handel dryf. Verduidelik TWEE punte van advies. Enige TWEE geldige punte van advies   Deelpunte vir onduidelike/onvolledige verduideliking Verwagte antwoorde: • Verminder die prys van AO2 om verkope te verhoog. / ‘n Laer winsopslag % sal help met die verminderde voorraadvlakke • Staak / verminder die AO2 produk en kyk na alternatiewe later model produkte om in voorraad te hou. • Hou meer AO3 produkte aan, aangesien hulle meer gewild en bekostigbaar is. • Hou meer van die AO4 model aan want die bruto wins per eenheid is die grootste op hierdie item 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne Valhelms: 5.2.3 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 September 2017 deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. sien slegs een reël na - kies reël om kandidaat te bevoordeel 51 675 vier punte (5 x 525) twee punte 54 300 twee punte 15 000  + 39 300  – 2 625  x 12  = 6 201  Een deel korrek moet x 12 30  + 75  – 5  100 drie punte (517 x 12) OF 516,75 x 12 = 6 201 of 6 204 (geweegde gemiddeld afgerond) sewe punte 9 5.2.4 Is die geweegdegemiddelde-metode geskik om die valhelms te waardeer? Verduidelik EEN punt. Ja/Nee  Verduideliking  Deelpunte vir onduidelike/onvolledige verduideliking Verduideliking vir ja: • Hierdie is lae koste in vergelyking met die ander produkte wat Mike verkoop. • Die items is van eenderse waarde Verduideliking vir nee: • Valhelms is net in aanvraag by 'n paar motorfiets entoesiaste. • Die onderneming koop nie groot hoeveelhede nie. • Die pryse neem altyd toe so die later modelle sal altyd duurder wees. 3 5.2.5 Mike vermoed dat valhelms uit die winkel gesteel word ten spyte daarvan dat veiligheidskameras gebruik word. Verskaf 'n berekening om sy vermoede te staaf. (30 + 75 – 5) 100  – 12  – 85  = 3 valhelms weg  Een deel korrek een deel korrek 5 Wat kan Mike doen om die interne beheer van voorraad te verbeter? Noem DRIE punte. Drie geldige punte    Verwagte antwoorde: • Doen gereelde fisiese voorraadopname. • Plaas opsporingstoestelle op die produkte / veiligheidsprysetikette • Verskaf veilige vertoonkassies vir die voorraad • Verbeter sekerheid by die hekke/inspekteer items en kontroleer met kwitansie • Verdeling van pligte (indien personeel verdink word) • Koop in kleiner hoeveelhede / meer gereeld MOENIE sekerheidskameras / CCTV aanvaar NIE. 3 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6 6.1 Verduidelik die hoofdoel van 'n Kontantbegroting. Verduideliking  Om die kontantsaldo / kontantvloei vir ‘n tydperk te voorspel Om ontvangste en betalings vooruit te skat / beplan Verduidelik die hoofdoel van 'n Geprojekteerde Inkomstestaat. Verduideliking  Om die wins verdien vir 'n tydperk te voorspel.  2 6.2.1 Larry verwag dat debiteure aan die einde van die maand wat op die transaksiemaand volg, rekeninge moet vereffen. Gebruik die Novembersyfers om die % debiteure wat na verwagting aan die% kredietterme sal voldoen, te bereken. sien slegs een reël na - kies reël om kandidaat te bevoordeel 181 440 twee punte Een deel korrek    56 000 + 125 440 x 100 = 81% 224 000  two marks* one mark one method mark *ken twee punte aan die eerste korrekte % berekening OF 25 % + 56% = 81% Gebruik die Novembersyfers om die % verwagte oninbare skuld te bereken. 8 960 drie punte 181 440 een punt  (  )   Een deel korrek 224 000 – 56 000 – 125 440 – 33 600 x 100 = 4% 224 000  een punt een punt een punt een punt een metode punt OF 100% - 25% - 56% - 15% = 4% 9 6.2.2 Larry glo nie dat sy debiteurekontroleklerk, Shirley, 'n bonus op 31 Oktober 2017 verdien nie. Verskaf bewyse om sy mening te staaf. Verduideliking (berekening / syfers) van die Ouderdomsontleding Syfers  58% van die bedrae geskuld is steeds binne die kredietterme OF 42% van die verskuldigde bedrae hou nie by die terme nie Gee Larry raad om debiteure-invorderings te verbeter (TWEE punte). Twee geldige punte   Verwagte antwoorde: • Kontak debiteure deur gereelde rekeninge / telefoonoproepe / SMS / gereelde herinneringe • Bied korting aan vir stiptelike betaling. • Gee haar 'n bonus as sy die uitstaande bedrae insamel. • Hef rente • Weier om aan debiteure te verkoop wat nie by vereistes hou nie. • Verbeter keuringsproses (sodsat slegte debiteure nie rekeninge open nie). Let op: Moet nie implementering van keuring van debiteure aanvaar nie (alreeds debiteure) 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/November 2017 NSS – Nasienriglyne 6.3.1 Bereken die vaste % van verkope deur Larry gebruik om vir afleweringskoste te begroot. 4%  % teken nie nodig nie Bereken die bedrag van die lening wat op 31 Desember 2017 terugbetaal gaan word. sien slegs een reël na - kies reël om kandidaat te bevoordeel     Een deel korrek 510 x 12 ÷ 0,085 = R72 000 (2 975 – 2 465) 12 x 100 ÷8,5 OF een punt een punt een punt een metode punt 510 x 12 x 100 = R72 000 2 975 – 2 465 8,5 OF twee punte een punt een metode punt (2 975 x 12 ÷ 0.085) – (2 465 x 12 ÷ 0,085) = 72 000 420 000 348 000 OF twee punte een punt een metode punt een deel korrek 420 000 348 000 1 200 x 2 975 – 1 200 x 2 465 = 72 000 8,5 8,5 6 6.3.2 Verwys na verskille in Inligting D. Verduidelik hoekom Larry sal voel dat al hierdie verskille probleme vir sy onderneming is. Syfers nie nodig nie Deelpunte vir onduidelike/onvolledige verduideliking KOMMENTAAR OP VERSKILLE Kontantverkope is onder die begroting , terwyl Verkope kredietverkope oor begroting is . Dit sal tot die kontantvloeiprobleem van die onderneming bydra.  Die volle advertensiebegroting is nie spandeer nie Advertensies (onderspandeer) wat tot 'n afname in verkope kon lei.  Daar was geen besparing op verpakkingsmateriaal Verpakkings- (misbruik van verpakkingsmateriaal)  ten spyte van materiaal verlaagde verkope.  Daar moes 'n groter besparing in afleweringskoste Aflewerings- gewees het omdat verkope met 9,4% afgeneem het , koste terwyl afleweringsuitgawes met slegs 2,3% afgeneem het.  / 4,3% van totale verkope terwyl 4% begroot was 9 TOTALE PUNTE 30 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all