Skip to content

Accounting Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12201817 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek en tenminste een deel korrek voor die punt toegeken word. 10. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per kandidaat se antwoord. 11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n . 13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 1.1.1 Onwaar  1.1.2 Waar  1.1.3 Waar  Aanvaar herkenbare afkortings bv W of O 3 1.2 KRIGE HEMDE 1.2.1 Bereken direkte arbeidskoste. 3  x 1 960  x 90  529 200 drie punte 529 200 (normale tyd ) x 12% 63 504 as 12 % van normale tyd 1 x 1 680 x 90 151 200  een deel korrek 12 146  756 050  een deel korrek 529 200 x 112% 592 704 + 151 200 + 12 146 = 756 050 vyf punte twee punte een punt een metode punt 705 600 25 200 63 504 (4 x 19 60 x 90) – 90 (1 960 -1 680) + (3 X 1 960 x 12%) + 12 146 = 756 050 drie punte twee punte twee metode punte een punt een metode punt 705 600 84 672 -25 200 -9 022 (4 x 1 960 x 90) + (705 600 x 12%) – 90(1 960 -1 680) + (21 168 – 12 146) = 756 050 drie punte twee punte twee metode punte een punt een metode punt 9 1.2.2 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 JULIE 2018 Direkte materiaalkoste 528 300 Direkte arbeidskoste sien 1.2.1 756 050  Primêre koste as DMK + DAK 1 284 350  Fabrieksbokoste 20 000 drie punte 45 000 twee punte 360 880  + 4/9 x (48 750 - 3 750 )  een punt een punt een punt + een punt vir beide 380 880 een deel korrek 360 880 + ( 21 667 – 1 667) een punt twee punte een punt vir beide 360 880 + (45 000 – 15 000 – 10 000) Totale produksiekoste Bewerking 1 665 230  Goedere-in-bewerking (1 Augustus 2017) 35 570  1 700 800 Goedere-in-bewerking (31 Julie 2018) balanseersyfer (38 300)  Koste van produksie van klaarprodukte 1 662 500  12 Misplaaste items(FBK): ken punte toe maar penaliseer op Primere Koste Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 1.3 GEMMA VERVAARDIGERS 1.3.1 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 31 Augustus 2018. 118 860 twee punte 67 200 + 51 660 . 910  – 577 (180 + 252 + 145) een punt -180 - 252 -145 een punt 333 twee punte = 356,9 OF 357 eenhede  een deel korrek 5 1.3.2 Vergelyk en lewer kommentaar op die gelykbreekpunt en die produksievlak wat oor die afgelope twee jaar bereik is. Haal syfers aan. Deelpunte vir gedeeltelike antwoorde Verpligte antwoord: Vergelyking van GBP met die vlak van produksie vir 2018 (met syfers)  Onderneming produseer 63 eenhede(15%) meer as GBP (420 – 357) sien 1.3.1 OF: Die onderneming maak ‘n wins op slegs 63 eenhede (420 – 357) in vergelyking tot 105 eenhede verlede jaar (540 - 435) Ander opsionele antwoorde: Vergelyking van 2017 en 2018 GBP of produksie (met syfers)  • Die gelykbreekpunt verminder van 435 eenhede in 2017 tot 357 eenhede in 2018 (78 eenhede: 17,9%) • Die onderneming produseer 120 eenhede (22,2%) minder as laasjaar (540 - 420) 6 1.3.3 Gee TWEE redes vir die toename in direkte materiaalkoste. Stel EEN wyse voor om hierdie koste te beheer. REDES: Enige TWEE geldige redes.   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde Inflasionêreverhogings/vervoerkoste/verhoging in brandstofprys/skaarsheid. Vermorsing agv swak werkmanskap. Diefstal van materiaal (in die fabriek) agv swak interne kontrole. BTW verhoog na 15 % Verandering in wisselkoers(as grondstowwe invoer) Verander verskaffer( duurder)/beter kwaliteit grondstowwe VOORSTEL: Enige EEN geldige voorstel voorstelle kan onafhanklik van redes gemerk word Kyk uit vir goedkoper verskaffer sonder om kwaliteit prys te gee Onderhandel vervoer en afleweringskorting. Maak gebruik van grootmaat korting. Hergebruik van afval materiaal / gebruik afvalstukke Lei werkers op en hou toesig om vermorsing te beperk. Kontroleer gereeld voorraad om tekorte op te spoor. Koop voorraad soos benodig om voorraadhouding en moontlike diefstal te verhoed 5 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 BTW 2.1.1 BEWERKINGS ANTWOORD (a) 1 104 – 960 144  (b) 52 600 X 15% 7 890  een deel korrek   (c) 4 800  720 x 100/15 een deel korrek 720 ÷15 % / 720÷ 0,15    15 (112 470 – 6 325) x / 115 5 500 + 825 106 145 twee punte (d) 112 470 x 15 / 115 13 845  een deel korrek OF 14 670 – 825 twee punte een punt OF (97 800 - 5 500) x 15% 92 300 twee punte een punt 10 2.1.2 Jy is die interne ouditeur. Die alleeneienaar, Samson, het 'n besigheidstjek gebruik om 'n nuwe motor vir R460 000, BTW ingesluit, te koop. Hierdie motor word vir sy vrou se gebruik tuis gehou. Samson sê die voertuig moet as 'n besigheidsbate geboekstaaf word en R60 000 moet as 'n BTW-inset in die onderneming se boeke geboekstaaf word. Verduidelik wat jy aan Samson sal sê. Verskaf TWEE punte. TWEE geldige punte   Deelpunte vir onvolledige antwoorde, syfers nie nodig Verwagte antwoorde vir twee punte:Wees bedag op twee punte in een verduideliking • Belasting ontduiking/hy probeer om die bedrag verskuldig aan SAID vir BTW te verminder (dit is onwettig en oneties) • Hy sal sy BTW inset verhoog, wat die bedrag verskuldig aan SAID verminder • Hy kan beboet of inhegtenis geneem word aangesien dit ‘n kriminele daad is • Persoonlike en besigheidstransaksies moet apart gehou word (besigheidsentiteitbeginsel)/ Samson behoort hierdie uit sy privaat bank te betaal • Aangesien die motor nie vir besigheidsdoeleindes gebruik word nie, moet die volle bedrag van R460 000 as onttrekkings beskou word of vermindering van kapitaalbydrae 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 2.2 KREDITEUREVERSOENING 2.2.1 KREDITEUREGROOTBOEK: REKENINGSTAAT REKENING VAN MARITI Versk Saldo 147 820 145 060 (a) + 1 800  (b) - 40 950  (c) + 30 000  (d) - 5 400  - 8 100 - 8 100 (e) - 16 200 twee punte (f) -77 190  92 470 beide totale redelik  92 470 Totale mag verskillend wees; moet beginsaldo insluit; Fokus op bedrae as lyne gemeng is; Strafpunte vir vreemde/oortollige inskrywings,-1 per lyn indien ‘n punt verdien is op daardie lyn behalwe (e) 13 2.2.2 Die interne ouditeur dring daarop aan dat direkte betalings (EFO's) gebruik moet word om verskaffers te betaal. Verduidelik EEN rede om sy besluit te ondersteun. EEN rede  deelpunte vir gedeeltelike/ onvolledige antwoorde Vinnig en maklik/makliker om te moniteer/ doeltreffend/ gerieflik/ veiliger/ tjeks kan verlore raak/ nie tydgebonde (besigheidsure) minder bankkoste / nie nodig om uitstaande tjeks op te volg nie/ maak die eis van kontantkorting makliker/ vermy rente op laat betalings 2 Verduidelik EEN interne prosedure om beheer oor hierdie stelsel te verseker. EEN interne kontrole maatreël deelpunte vir gedeeltelike/ onvolledige antwoorde Vir twee punte: Senior personeel bemagtig om betaling te doen Twee mense met EFT te magtig (allokering van pligte) Sekuriteitskodes vir gebruikers (unieke kodes)/ verander kodes gereeld Kennisgewing van bank (sms/epos) wanneer betaling gedoen is. Vir een punt: Verdeling van pligte 2 2.2.3 Behalwe om Vernon te ontslaan, verskaf EEN voorstel om teen hom op te tree. EEN geldige punt  deelpunte vir gedeeltelike/ onvolledige antwoorde Dissiplinêre verhoor / kriminele of siviele klag / ontslag / posvermindering/ oorplasing na ander departement /aftrekkings van salaris/ skriftelike waarskuwing Verskaf EEN voorstel om hierdie probleem in die toekoms te voorkom. EEN geldige voorstel  deelpunte vir gedeeltelike/ onvolledige antwoorde Skeiding of roteer van pligte – EEN persoon kontroleer bestellings, die ander ontvang dit/ voorraadrekords moet opgedateer word met elke faktuur/behoorlike magtiging van bestellings/verseker dat goedere wat by die hekke ontvang word ondersteun word met bestelvorm en faktuur/ gereelde voorraad opname wat vergelyk word met rekords 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: 3.1 3.1.1 Bedryfsbates  3.1.2 Bedryfsinkomste  Aanvaar herkenbare afkortings bv. NBB 3.1.3 Niebedryfsbate  3.1.4 Bedryfsuitgawes  4 3.2.1 TEMBISO BPK. INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2018 Verkope Kes die lyn wat die kandidaat die meeste bevoordeel 4 760 000 (4 856 000 - 96 000)] x 1,40 = 6 664 000   * (96 000 x 90%) = + 86 400 * 6 750 400 * 140 50 OF (4 856 000 x / 100 ) - (96 000 x / 100 ) 6 798 400 48 000 een punt een metodepunt een punt een metode punt Koste van verkope (4 856 000) 6 Bruto wins bewerking 1 894 400  Ander bedryfsinkomste 879 440 Bruto inkomste bewerking 2 773 840  2 Bedryfsuitgawes (1 255 000) * Salarisse en lone 501 200 Ouditfooi (65 400  + 21 800 ) x 100/75 87 200 * 65 400 x 25÷75 Huuruitgawe (79 240  + 24 080 ) 103 320 * 67 200 een punt + 36 120 twee punte Direkteursfooie (497 800  – 26 200 ) x 36/ 38 471 600 * Diverse uitgawes 91 680  14 Bedryfswins 1 518 840 * Rente-inkomste balanseersyfer (aanvaar negatiewe syfer) 56 160  Netto wins voor rente-uitgawe NWvB + renteuitgawe 1 575 000 * Rente-uitgawe (242 500)  Netto wins voor belasting NWNB + IB 1 332 500  Inkomstebelasting (341 800 + 31 300 ) (373 100) * 6 Netto wins na belasting 959 400 28 Vreemde items (bv Balansstaat item/dividende; sien Nasienbeginsel 1 -1 maks * een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 3.2.2 GEWONE AANDELEKAPITAAL GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL 1 600 000 gewone aandele UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL Indien geen hakies kontroleer bewerking 1 280 000 Gewone aandele op 1 Maart 2017 6 976 000  (300 000) Aandele teruggekoop (GAP: R5,45) (1 635 000) ** as x 5,45 bewerking 500 000 Aandele uitgereik balansseersyfer 3 475 000  bewerking 1 480 000 Gewone aandele op 28 Februarie 2018 8 816 000 7 BEHOUE INKOMSTE Indien geen hakies kontroleer bewerking Saldo op 1 Maart 2017 376 600 Netto wins na belasting 959 400  Aandele teruggekoop (465 000)  Gewone aandeledividende balansseersyfer (486 400)  • Interim dividende (980 000 x 0,30) een deel korrek 294 000  • Finale dividende totale dividende – interim dividende 192 400  Saldo op 28 Februarie 2018 384 600  7 3.2.3 EKWITEIT EN LASTE-AFDELING VAN DIE BALANSSTAAT AANDEELHOUERSBELANG bewerking (opgetel) 9 200 600  Gewone aandelekapitaal 8 816 000 Behoue inkomste sien 3.2.2; moet nie nul aanvaar nie 384 600  NIEBEDRYFSLASTE 1 371 600 Lening: LSO Bank 31 600 x 12 379 200 – 162 000 ( 1 725 500  – 379 200  + 242 500 ) – 217 200  1 371 600 * 1 588 800 drie punte BEDRYFSLASTE 900 900 * Handels- en ander betaalbare bedrae * mag AvD/SAID/KTL insluit (414 120  + 21 800  + 24 080 ) 460 000 * ouditfooi huuruitgawe bedrag – 79 240 Aandeelhouers vir dividende sien 3.2.2 192 400  SAID: Inkomstebelasting 31 300  Korttermyn deel van lening sien kand NBL se neg syfer bo aanvaar 379 200 217 200  TOTALE AANDEELHOUERSBELANG EN LASTE 11 473 100  * een deel korrek AB + NBL + Bl 16 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 3.3 OUDITVERSLAG 3.3.1 Punt 1 Mening EEN geldige punt  Die ouditeure het geen probleem gevind om te rapporteer nie / ongekwalifiseerde verslag / statistiese monsters gebruik /het die vereiste standaard bereik 1 Punt 2 IFRS en Maatskappywet EEN geldige punt  deelpunte vir gedeeltelike antwoorde Vir twee punte: Moet plaaslike en globale punte dek Maatskappye funksioneer in plaaslike en internasionele konteks/ Kan plaaslike en internasionele aandeelhouers he./Voldoen aan internasionale en nasionele wette en standaarde/ die maatskappy dryf handel in 'n globale mark/aandeelhouers mag van alle dele van wereld kom /lesers in enige land kan die manier waarop state voorberei of aaangebied word, verstaan Vir een punt: deelpunte vir onvolledige antwoorde Voldoen aan standaarde en wette /moet aan Suid Afrikaanse Maatskappywet voldoen/moet aan internasionale standaarde voldoen 2 Punt 3 Onafhanklik EEN geldige punt  deelpunte vir onvolledige antwoorde Hulle mening is onbevooroordeeld./Hulle het geen persoonlike belang by die maatskappy nie/geen botsing van belange/ Hulle is eerbaar. Hulle het hoë internasionale standaarde van professionaliteit om te handhaaf./Hulle het 'n gedragskode. 2 3.3.2 Punt 4 TWEE voorbeelde van etiese verantwoordelikhede: Enige TWEE geldige voorbeeld   deelpunte vir onvolledige antwoorde Geen sameswering met bestuur om wesenlike sake oor te sien nie. Geen aanvaarding van omkoopgeld of deel wees van korrupsie Sorg is geneem met die voltooiing van die oudit en die uitspreek van 'n mening. Die lesers kan op die inligting in die finansiële state staatmaak. Is eerlik in hulle pligte/het integriteit/ betroubaar/onafhanklik In oorenstemming met King Kode/AARP/opdatum bly met nuwe vereistes 4 Punt 5 TWEE voorbeelde van ouditbewyse: Enige TWEE geldige voorbeelde   deelpunte vir onvolledige antwoorde Kontroleer die interne kontrole en die doeltreffendheid van interne oudit Brondokumente (verskaf deur eksterne organisasies, verskaf verifiëring) Rekords soos bateregister, voorradrekords ens. Beleid en prosedures van die maatskappy Verslag van ouditkomitee wat interne en eksterne ouditprosesse beoordeel/interne ouditeursverslag om effektiteit van interne beheer te verseker 4 TOTALE PUNTE 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne HOU HIERDIE BLADSY BLANKO. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 BEREKENINGE VAN FINANSIËLE AANWYSERS 4.1.1 Bereken: % bedryfsuitgawes op verkope Bewerkings Antwoord 1 900 000 x 100 14,4%  13 182 000 geen deelpunte nie % teken nie nodig aanvaar 14% 2 4.1.2 Bereken: vuurproefverhouding Bewerkings Antwoord 775 000 twee punte (2 427 000  – 1 652 000 ) : 1 244 000  0,6 : 1  een deel korrek Of: (410 000 + 365 000) : 1 244 000 toon as x:1 een punt een punt een punt 4 4.1.3 Bereken: % Opbrengs op aandeelhouersbelang Bewerkings Antwoord  1 911 000  x 100 19,8% of 26,5% of 15,8% 9 651 500 of 7 191 000 of 12 112 000 een deel korrek; % teken nie nodig aanvaar 20% of 26% of 27% ½ (7 191 000 + 12 112 000)  Die ½ kan slegs as hierdie bemekaar getel word bv antwoord 9 651 500 of 16% 4 4.2 SYFERS VIR DIE 2018 KONTANTVLOEISTAAT Wees bedag op alternatiewe berekeninge; Aanvaar finale antwoord in hakies; Finale antwoord hoef nie invloei of uitvloei aan te dui nie; Kies die ry wat die leerlinge die meeste bevoordeel 4.2.1 Bereken: Verandering in beleggings Bewerkings Antwoord 25 000 2 4.2.2 Bereken: Inkomstebelasting betaal Bewerkings Antwoord 819 000  – 15 000  – 74 000  OF – 819 000 + 15 500 + 74 000 730 000  een deel korrek OF grootboekrekeninge OF hakies 4 4.2.3 Bereken: Vaste bates verkoop (teen drawaarde). Bewerkings Antwoord     – 12 154 000 – 412 000 + 4 840 000 + 8 031 000 305 000 Of: 12 154 000 + 412 000 – 4 840 000 – 8 031 000 een deel korrek Of: 4 560 000 – 4 840 000 – 25 000 Een punt een punt twee metodepunt (sien 4.2.1) 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 4.3 VERDUIDELIKINGS OOR KONTANTVLOEISTAAT 4.3.1 Verduidelik waarom die direkteure met die verbetering in kontant en kontantekwivalente sedert 1 Julie 2016 tevrede is. Haal syfers aan. EEN geldige antwoord relevante syfer/s deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoord Antwoord vir drie punte (d.i. kommentaar op twee finansiële jare) Groot negatiewe saldo van R609 000 (aan einde van 2016 fin.jaar) verbeter tot positief R410 000 (einde van 2018 fin.jaar)/verbeter met R1 019 000. OF Groot negatiewe saldo van R609 000(einde van 2016) verbeter tot R130 000/met R479 000 teen einde van 2017 fin jaar. Verbetering het voortgeduur in 2018; die oortrokke bank uitgewis en K en KE is positief R410 000 aan einde van 2018 fin jaar Antwoord vir twee punte (d.i. kommentaar op een finansiële jaar) In 2018 fin jr, K en KE het toegeneem van R5 000 tot R410 000/ met R405 000 OF In 2017 fin jr, oortrokke bank verminder van R609 000 tot R130 000/met R479 000 OF In 2018 fin jr, oortrokke bank van R130 000 is geelimineer, K en KE is postief R410 000/ met R540 000 3 4.3.2 Identifiseer DRIE besluite wat die direkteure geneem het om vir grond en geboue te betaal. Punte (met syfers) Besluit 1 Aandele uitgereik (regte-uitgifte): R4m (met syfers) Besluit 2 Verkope van vaste bates R305 000 sien 4.2.3 (met syfers) Kontant gegenereer van bedrywighede; deel van R1,85m /toename van R804 000 Besluit 3 Items wat kontant gegenereer van bedrywighede mag beïnvloed R3,32m (met syfers) • toename in verkope R5,4 m/ agv laer winsopslag 72% tot 58% • Belasting nie betaal nie R74 000 • Beter invordering van debiteure (820 000 - 365 000) 6 Verduidelik hoe hierdie besluite 'n invloed gehad het op die kapitaal wat in die 2018 finansiële jaar aangewend is. Haal syfers aan. Enige EEN van: moet toepaslike syfers aanhaal • TKA vermeerder met R4,171m/van R9,791m tot R13,962m/ met 29,9% • GAHB vermeerder met R4 921 m /met 68,4%/GAK vermeerder met R4m • Lening verminder met R750 000 Verduidelik hoe hierdie besluite 'n invloed gehad het op die finansiële hefboom in die 2018 finansiële jaar. Haal TWEE aanwysers en hul syfers aan. TWEE relevante finan aanwysers   syfers en neiging   • Skuld/ekwiteit verhouding verminder van 0,4: 1 tot 0,2:1 • OOTKA vermeerder/verbeter van 17,8% tot 20,8% (rentekoers is 12% ) 6 4.3.3 Uit die Kontantvloeistaat hierbo, identifiseer EEN besluit wat die direkteure in 2017 geneem het wat hulle NIE in 2018 geneem het NIE, behalwe die punte hierbo. Gee 'n moontlike rede vir die besluit in 2017. Enige een besluit  (met syfers)  Moontlike rede  Terugkoop van aandele Aandeelhouers tevrede te hou/verbeter R1m sekere finansiële aanwysers: VPA; DPA; NBW Besluit om nie aandele uit te reik Om OOAB of VPA of DPA te handhaaf. (Nil) Ekonomiese klimaat nie gunstig om verlede jaar uit te brei Toename lening met R600 000 Omdat hulle nie aandele uitgereik het nie 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 4.4 DIVIDENDE, OPBRENGS EN AANDEELHOUDING 4.4.1 Bereken: Totale interim dividende betaal vir die 2018 finansiële jaar Bewerkings Antwoord 520 000 – 280 000  R240 000  een deel korrek Bereken: Interimdividende per aandeel vir die 2018 finansiële jaar. Bewerkings Antwoord sien hierbo 30 sents  240 000  x 100 een deel korrek 800 000  aanvaar 30 of R0,30 6 4.4.2 Bereken totale dividende wat deur Dudu Mkhize vir die 2018 finansiële jaar verdien is. Bewerkings Antwoord sien 4.4.1     481 500  (380 000 x 0,3) + (490 000 x 0,75) een deel korrek 114 000 twee punte 367 500 twee punte 5 4.4.3 Bereken die minimum getal addisionele aandele wat Dudu moes gekoop het. Bewerking Antwoord 10 001 of 10 002 500 000  - 490 000  + 1 of +2 of +100 of 51% OF 10 100 1 000 000 aandele x 50% Dudu’s aandele OF 20 000  een deel korrek OF 500 001 - 490 000 Of: Aanvaar alle syfers hierbo met toename van 110 000 reeds gekoop bv 500 000 – 380 000 + 1 of +2 of +100 of 51% =120 001; 120 002; 120 100; 130 000 Antwoord vir een punt: Sy kon 152 000 aandele gekoop het (bv 380 000 x 2/ 5) 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 4.5.1 Verduidelik hoekom dit nodig was om eiendom in ander provinsies in plaas van in KZN aan te koop. Enige geldige verduideliking bv.Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde Om hulle teikenmark te vergroot / verkope te vermeerder / om nuwe klante te skep / om die areas waar daar baie geld is te vergroot / die mark in KZN is uitgeput / te veel kompetisie in KZN/ lae winste in KZN /om hulle ondernemingbedrywighede / te diversifiseer (bv. huur inkomste) /beter waarde vir geld in ander provinsies 2 Verduidelik of die besluit om hierdie eiendom aan te koop, die gewenste uitwerking op verkope gehad het. Haal syfers aan. een punt vir syfer sonder vergelyking geïmpliseer Identifiseer positiewe effek  Syfers  vergelyking kan impliseer word deur syfers vir twee punte Verkope neem toe met 850 fietse / van 900 tot 1 750 / met 94,4% OF met R5,442m / van R7,74m tot R13,18m / met 70,3% 3 Verduidelik 'n ander strategie wat hulle gebruik het om die probleem van lae verkope op te los. Haal syfers aan. een punt vir syfer sonder vergelyking geïmpliseer Identifiseer positiewe effek  Syfers  vergelyking kan impliseer word deur syfers vir twee punte Vermindering in winsopslag % van 72% tot 58% / met 14% (lei tot verhoogde verkope) / OF vermindering van Verkoopprys van R8 600 tot R R7 533 / met R1 067 3 4.5.2 Gee raad oor wat Ben Palo oor die volgende onderwerpe moet sê: Raad oor wat om oor verdienste per aandeel te sê: een punt vir syfer sonder dat vergelyking geïmpliseer word Verduideliking/neiging  Syfers  vergelyking kan geïmpliseer word deur syfers vir twee punte VPA verhoog met 60% / van 130s tot 208s / met 78s (in vergelyking met R28 of R12,11) 3 Raad oor wat om oor % opbrengs verdien te sê: een punt vir syfer sonder dat vergelyking geïmpliseer word Verduideliking/neiging  Syfers  vergelyking kan geïmpliseer word deur syfers vir twee punte OOAB (is meer as alternatiewe beleggings) verhoog van 14,4% tot 19,8%/26,5%/15,8% sien 4.1.3 3 Raad oor wat om oor Aandeleprys op die JSE te sê: een punt vir syfer sonder dat vergelyking geïmpliseer word Verduideliking/neiging  Syfers  vergelyking kan geïmpliseer word deur syfers vir twee punte Markprys verhoog R21,00  R28,00 Oortref NBW R8,99  R12,11 3 TOTALE PUNTE 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5 5.1 5.1.1 C / EIEU 5.1.2 E / Spesifieke identifik metode 5.1.3 A / Reguitlyn 5.1.4 D / Verminderde saldo metode 4 5.2 PACKER TASWINKEL 5.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 Junie 2018 deur die eerste- in-eerste-uit-metode te gebruik. een punt een punt 425 x R3 040 1 368 000 -76 000 R 1 292 000 450 – 25 71  x R2 930 R 208 030 496 – 425 of eenhede hierbo R1 500 030 een deel korrek 5 5.2.2 Charles vermoed dat tasse gesteel is. Verskaf 'n berekening om sy bekommernis te staaf. Kies die ry wat die leerlinge die meeste bevoordeel (3 155 – 25) 420 + 3 130 – 3 050 – 496 = 4 eenhede      een deel korrek -420 - 3 130 + 3 050 + 496 = - 4 eenhede 5 5.2.3 Charles is bekommerd oor die hoeveelheid voorraad voorhande. Bereken vir hoe lank sy eindvoorraad na verwagting sal hou. 1 500 030  sien 5.2.1 x 365 (of 12) 913 500  + 8 384 850 – 1 500 030 sien 5.2.1 8 460 850 -76 000 9 298 350 twee punte 7 798 320 drie punte = 70,2 dae  een deel korrek OF KvV 913 500 + 1 912 500 + 2 616 600 + 2 355 720 of 2,3 maande een punt een punt een punt een punt OF AS EENHEDE GEBRUIK IS: twee punte een punte een metode punt twee punte een punt een metode punt 496 x 12 = 1,95 maande OF 496 x 365 = 59,4 dae 3 050 twee punte 3 050 twee punte 6 EEN probleem met te veel voorraad voorhande: EEN punt  Deelpunt vir onvolledige antwoord Kan oortollige word en dus onbruikbaar vir klante Personeel mag minder beweging in voorraad sien en besluit om te steel. Koste van opberging/tekort aan stoorplek EEN probleem met onvoldoende voorraad voorhande: EEN punt  Deelpunt vir onvolledige antwoord Sal nie aanbehoeftes van klante kan voldoen nie – hulle mag elders gaan om daar te koop Verlies van inkomste van verkope 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 5.3 MINDEW BEPERK 5.3.1 BEWERKINGS ANTWOORD (i) (1) 610 000  (ii) 12 997  13 000 – 3 Een punt vir: (2) R12 999 of R13 000 (iii) een deel korrek Nuut: 172 500 x 10% x 4/12 = 5 750  Oud: 1 250 000 x 10% = 125 000  130 750  een deel korrek 83 333 47 417 8 4 (1 250 000 x 10% x / 12 ) + ( 1 422 5000 x 10% x / 12 ) een punt een punt een punt een punt (5) (iv) (48 000 x 20% x 7/12) 176 000 – (128 000  + 5 600 ) 42 400  een deel korrek een deel korrek 133 600 drie punte (5) (v) (128 000 + 5 600) beide 800 000 + 256 000  – 133 600  sien hierbo 922 400  een deel korrek (4) 17 5.3.2 Verduidelik hoe die interne ouditeur moet kontroleer dat roerende vaste bates nie gesteel is nie. Enige EEN punt  Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde • Doen fisiese inspeksie (gereeld en ewekansig) • Vergelyk aan Bateregister 2 5.3.3 As 'n onafhanklike ouditeur, watter raad sou jy gee? Verskaf EEN punt. EEN geldige punt  Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde • AARP verwag dat bates teen historiese(oorspronklike) kostebeginsel geboekstaaf moet word en wins of verlies slegs aanteken met verkope (d.i.wesentlik) • IFRS maak voorsiening vir herevaluering (redelike waarde) op voorwaarde dat hierdie voorspelling betroubaar gemeet kan word (bewyse) • Finansiële state moet nie oorwaardeer word om 'n vals indruk van winsgewendheid te skep nie. • Daar kan belastingimplikasies wees. 2 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6 6.1 Debiteure-invorderingskedule vir Oktober 2018 KREDIET- MAANDE SEP. 2018 OKT. 2018 VERKOPE Julie 369 600 81 312 Augustus 384 400 211 420 84 568  September 403 200 76 608 221 760  Oktober 420 000 79 800  369 340 386 128 * 7 *een deel korrek 6.2 Bereken: (i) Kontantverkope vir September 403 200  x 60/40  = 604 800  een deel korrek OF 1 008 000 – 403 200 = 604 800 OF 1 008 000 x 60% = 604 800 een punt een punt metodepunt een punt een punt metode punt (ii) Huurinkomste vir Oktober   een deel korrek, moet toeneem 25 600 x 109% = 27 904 25 600 + 2 304 = 27 904 (iii) Betalings aan krediteure in Oktober    100 1 008 000 x / 175 x 50% = 288 000  een deel korrek 576 000 twee punte 9 6.3 Bereken die % verhoging van verkoopsassistente se salarisse vir Oktober 2018. 102 102 – 92 400 9 702  x 100 = 10,5%  een deel korrek 92 400  3 Verduidelik of die verkoopsassistente met hierdie verhoging tevrede behoort te wees. Verduideliking  Hulle behoort tevrede te wees aangesien 'n 10,5% verhoging 'n regverdige verhoging is aangesien dit meer is as die huidige inflasiekoers. OF Hulle mag ontevrede wees as dit vergelyk word met die 25% verhoging van die salaris van die bestuurder. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 6.4 Verwys na Inligting E. 6.4.1 Verduidelik die uitwerking van die nuwe mededinger op enige TWEE items in die begroting vir September. Verskaf syfers. TWEE geldige punte   syfers   • Totale verkope daal van 1 008 000 tot 840 000 (met 168 000). • 40 minder lugverkoelers is verkoop. • Kontantverkope is minder as begroot (R604 800 – R336 000)/toename in kredietverkope (504 000 – 403 200). • Verminderde afleweringskoste (R67 200) en kommissie op verkope (R25 200) as gevolg van verminderde verkope. • Kontant surplus is minder as begroot (R22 500 in vergelyking tot R63 000)/kontantsaldo aan einde is minder as verwagte (R120 500 in vergelyking tot R161 0000) 4 6.4.2 Identifiseer TWEE veranderinge wat Donald in Oktober in reaksie op die nuwe mededinger geïmplementeer het. Haal syfers aan. Gee EEN rede vir ELKE verandering. Item (met syfers)   Moontlike rede   ‘n Afname in Kontantaankope van verwagte Om kontantvloei te verbeter R300 000 tot R252 000 ‘n Toename in kredietaankope Om voorraad te verseker vir verhoogde 100 1 260 000 X / 175 x 50% =360 000 verwag verkope Werklik R720 000 - R252 000 = R468 000 Verhoogde aflewering van R67 200 tot Bied gratis aflewering aan om 138 240/besluit om te oorspandeer op verkoopvolume te verhoog aflewerings uitg met R58 240 Wyer teikenmark; meer eenhede verkoop Meer kommissie van R25 200 tot R46 080 / Om verkoopspersoneel te motiveer om oorspandeer op kommissie met R14 560 meer produkte te verkoop Kredietverkope neem toe van R504 000 tot Verkope op krediet om aantal klante te R882 000 vermeerder Moet nie verandering in advertensies aanvaar nie (geen verandering) 6 6.4.3 Verduidelik waarom Donald voel dat sy besluite suksesvol was. Verskaf TWEE punte (met syfers). TWEE geldige punte (met syfers)   Wees bedag op twee punte in een verduideliking • Verkope van lugverkoelers oorskry begroting met 50 eenh (300 – 250). • Eenhede verkoop verhoog van 200 tot 300/ met 100/met 50% • Verkope is oorbegroot (R1 050 000 in vergelyking met werklike R1 260 000 / met R210 000 / met 20%. • Totale verkope verhoog van R840 000 tot R1 260 000/met R420 000/met 50% • Toename in kredietverkope van die verwagte R420 000 tot R882 000/ met R462 000 / met 110%. • Advertensie het nie toegeneem nie ( bly op R10 000) tog het verkope vermeerder 4 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all