Skip to content

Accounting Grade 12 P1 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202211 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NSS – Nasienriglyne NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE V1 NOVEMBER 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item- strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry het (maks. -2 per vraag). 8. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. die nuanses/konteks in sekere vrae. 9. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 10. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne. 12. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n . 14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon. 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 Bereken: Koste van beskadigde voorraad BEWERKINGS ANTWOORD 9 000 – 7 750 – 1 185 6 579 000 / 9 000 47 515  65  x 731  een deel korrek 5 1.2.1 Bereken: Wins/Verlies met verkoop van afleweringsvoertuig BEWERKINGS ANTWOORD 170 000 x 20% x 9/12 4 500  170 000  – 25 500  – 140 000  een deel korrek & met – 140 000 5 1.2.2 Bereken: Totale waardevermindering vir die jaar Waardevermindering voor aansuiwerings 328 200 Waardevermindering op verkoopte voertuig 25 500  Sien 1.2.1 Waardevermindering op alarmstelsel 4 200  48 000 x 15% x 7/12 TOTALE WAARDEVERMINDERING 357 900  een deel korrek 4 LET WEL: Die bedrae hierbo bereken, moet na VRAAG 1.3.1, die Staat van Omvattende Inkomste, oorgedra word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 1.3.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022 Verkope 9 355 250 Koste van verkope (5 665 250) Bruto wins 3 690 000 Ander inkomste 200 000 * Kommissie-inkomste 4 560 Huurinkomste (183 600  – 24 300) 159 300 * OF 135 000 + 24 300 Oninbare skulde ingevorder 33 700  Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering 2 440 Bruto bedryfsinkomste 8 3 890 000 Bedryfsuitgawes BBI – BU (3 315 000)  Direkteursgelde 1 124 000 Ouditfooie 83 000 Salarisse en lone en bydraes 1 399 230 * (1 381 500  + 15 750  + 1 980 ) Sekuriteitsuitgawes (72 500  – 13 500 ) 59 000 * Voorraadverlies/voorraad afgeskryf/ handelsvoorraad- 47 515  tekort sien 1.1 Waardevermindering sien 1.2.2 357 900  Verlies met verkoop van bate ** sien 1.2.1 4 500  Diverse uitgawes balanseerende syfer uitsluilik 239 855  Bedryfswins 15 575 000 Rente-inkomste WVRU - BW 76 250  Wins voor rente-uitgawe NWVB + RU 651 250 Rente-uitgawe (142 250) Netto wins voor belasting NWNB – IB 509 000 Inkomstebelasting (152 700)  Netto wins na belasting 5 356 300 28 * een deel korrek ** Indien verkeerd bereken as wins in 1.2.1 ken metodepunt onder bedryfsinkomste toe Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 1.3.2 Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2022 EKWITEIT EN LASTE GEWONE AANDEELHOUERSBELANG 7 762 500  (1 150 000 x 6,75) Gewone aandelekapitaal 6 670 000 Behoue inkomste GAB - GAK 3 1 092 500  NIE-BEDRYFSLASTE 1 025 075 Verbandlening 133 925 drie punte 1 159 000  – (121 750  x 1,1 ) 1 025 075* + 12 175 133 925 drie punte 5 BEDRYFSLASTE 746 925 * Handel en ander betaalbare bedrae 452 300 * (428 000  + 24 300  sien Huurinkomste) Korttermyndeel van lening sien lening hierbo 133 925  Aandeelhouers vir dividende (345 000 – 207 000) 138 000  SAID: Inkomstebelasting (152 700 – 130 000) ** 22 700  Sien 1.3.1 ** Indien –130 000 GAK + NBL + BL 10 9 534 500  18 * een deel korrek TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 2.1.1 Solvensie  2.1.2 Winsgewendheid  2.1.3 Hefboom  3 2.2 EAGLE BPK. 2.2.1 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA OP 28 FEBRUARIE 2022 Saldo op 1 Maart 2021 516 000  Netto wins na belasting 908 400  Aandele teruggekoop 120 000 x R1,40 (168 000)  Gewone aandeledividende bewerking (873 600)  Tussentydse dividende 710 400 Finale dividende 1 360 000 x 12c 163 200  Saldo op 28 Februarie 2022 382 800 7 2.2.2 Bereken: Inkomstebelasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD 389 300  – 21 300  – 14 400  353 600  een deel korrek 4 Bereken: Fondse aangewend vir die terugkoop van aandele BEWERKINGS ANTWOORD    120 000 x (R8,80 + R1,40) 1 224 000  drie punte een punt een deel korrek 1 056 000 + 168 000 albei dele in berekening 5 Bereken: Netto verandering in kontant en kontantekwivalente BEWERKINGS ANTWOORD (133 000 – 8 000) 44 700  + 125 000  169 700  OF een deel korrek –44 700 – 125 000 moet positief wees 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 2.2.3 Bereken: Skuld-ekwiteit-verhouding BEWERKINGS ANTWOORD 2 886 000  : 12 350 800  0,2 : 1  een deel korrek moet x : 1 wees 3 Bereken: % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend BEWERKINGS ANTWOORD 1 297 700 + 382 000 1 679 700  x 100 11,3%  14 843 400  een deel korrek ½ (15 236 800 + 14 450 000) moet gemiddeld gebruik moet GAB en NBL insluit 5 Bereken: Dividende per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 710 400/1 480 000 48c  + 12c  60c  een deel korrek moet tusentydse + finale dividende gebruik 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 C  3.1.2 D  3.1.3 A  3 3.2 JESSIE BPK. 3.2.1 Mike het die direksie meegedeel dat hy 'n aantal insidente van vrugtelose en verkwistende uitgawes in die maatskappy se rekords geïdentifiseer en reggestel het. Verskaf TWEE finansiële aanwysers wat die sukses van Mike se strategieë ondersteun. Haal syfers en tendense aan. Finansiële aanwyser  Syfers en tendense    % bedryfsuitgawes op verkope het verminder van 27,8% tot 14,8%. Toon voldoende beheer oor uitgawes.  % netto wins op verkope het vermeerder van 10,3% tot 24,7% as gevolg van 'n daling in uitgawes. * % winsopslag is ‘n doelbewuste besluit; ignoreer indien genoem . -1 vir oorbodige, addisionele finansiële aanwysers genoem 4 3.2.2 Verduidelik of die verandering in die dividenduitbetalingkoers in 2022 die maatskappy sal bevoordeel of nie. Haal syfers en tendense aan. Dit het verminder van 97,6% tot 46,6%.  Verduideliking  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde Antwoorde - voordeel vir mpy: Mpy het fondse behou vir toekomstige uitbreiding / Doel is om produktiwiteit te verhoog en groei wat hierdie jaar behaal is te handhaaf. Antwoorde - geen voordeel vir mpy: Oorweeg rede(s) en ken punte dienooreenkomstig toe, bv. As toekomstige beleggers ontmoedig word om aandele te koop, kan dit aandele se markprys/waarde beïnvloed. 3 Sue Lee, 'n aandeelhouer wat 5 000 aandele besit, is tevrede met die dividende wat sy ontvang het, ten spyte van die verandering in die dividendbeleid. Verduidelik waarom sy so voel. Haal syfers en tendense aan. Verduideliking  syfers  LW: Kandidate kan ander finansiële aanwysers noem om te vergoed vir die afname in die dividend- uitbetalingskoers. Moenie vir oorbodige aanwysers in hierdie sub-vraag pernaliseer nie..  DPA van 190c in 2022 is hoër as 120c in 2021 ontvang/ 70c meer per aandeel hierdie jaar / 58,3% meer.  Sy verdien R3 500 meer as vorige jaar (R9 500 – R6 000 of 5 000 x 70c).  Dividendopbrengs was 9,9% of 10,3% (190/1 920 OF 190/1 841) / sy verdien ‘n goeie dividendopbrengs van 9,9%/10,3% in vergelyking met haar aandele se waarde 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 3.2.3 Sommige aandeelhouers voel dat Mike roekeloos was toe hy kort na sy aanstelling as HFB die lening met R3,35 miljoen verhoog het. Verduidelik waarom jy nie met hulle saamstem nie. Verskaf TWEE punte, met finansiële aanwysers, syfers en tendense. -1 vir oorbodige, addisionele finansiële aanwysers genoem  Aanwyser: Skuld-ekwiteitverhouding  Syfers & tendens: verhoog van 0,2 : 1 tot) 0,3 : 1 / met 0,1 : 1   Aanwyser: % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend (OOTKA) Syfers & Tendens: vermeerder / verbeter (van 7,5%) tot 16,9%/ met 9,4%-(punte) / met 125,3% . Verduideliking:  Steeds laag gerat / lae finansiële risiko /maak nie te veel staat op geleende kapitaal.  Benut positiewe hefboomfinansiering / OOTKA is hoër as die leningskoers (7,2%) / gebruik lenings effektief om winste te genereer. 6 3.2.4 Verwys na Inligting C en D. Bereken Brent se % aandeelhouding op 28 Februarie 2022. BEWERKINGS ANTWOORD (300 000/4) 300 000 + 75 000  x 100 1 325 000  28,3%  een deel korrek 5 Brent en Kerina het besluit dat hulle by die komende algemene jaarvergadering (AJV) hulle stemme sal saamvoeg. Verduidelik EEN moontlike rede vir hulle besluit met syfers. deelpunt vir onvolleidige verduideliking Syfers  Verduideliking  (Veronderstelde meerderheidsaandeelhouding) Deur hulle aandele saam te voeg gee hulle 'n volstrekte meerderheid van 54,7% (28,3% sien hierbo + 26,4% ) van die aandele en sal sodoende meer beheer oor sakebesluite gee. 3 As 'n bestaande aandeelhouer, verduidelik waarom jy oor Brent en Kerina se strategie bekommerd sal wees. Verskaf TWEE punte. ‘n Baie ‘oop’ vraag: aanvaar enige geldige punte Antwoorde sal verskil as gekombineerde stemreg <50% is TWEE verskillende moontlike punte   Deelpunte vir gedeeltelike / onduidelike antwoorde  Hulle wend hul magte tot voordeel van die mpy aan / het onetiese motiewe (bv. korrupsie)  Wil hulself finansieel in die toekoms bevoordeel met hoë direkteursfooie  Hul vorige ondervinding / vaardighede / kennis as direkteure van ‘n maatskappy  Hul insig in die verantwoordelikhede / magte as meerderheidsaandeelhouers  Hul bereidwilligheid om op die direksie te dien/ opoffering van hul tyd  Hul houding: ondersteun hulle die HUB, HFB en ander direkteure / is dit ‘n vriendskaplike besluit of ‘n aggressiewe poging om beheer te verkry / gewillig om saam met die direksie as ‘n span te werk met ‘n positiewe houding of nie  Gehalte van hul bydraes gemaak / kwessies wat hulle by vorige AJVs uitgelig het  Uitwerking op mpy: as een van hulle hul koalisie verbreek / aandele verkoop en nie meer ‘n aandeelhouer is nie / moontlike onstabiliteit in besluitneming Moontlike antwoorde vir <50% aandeelhouding: minderheidsaandeelhouers het regte en kan opinies uitspreek; alhoewel hulle nog nie ‘n meerderheid het nie, is die groter gesamentlike % wel betekenisvol 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 3.2.5 Verwys na Inligting A, B en C. NOTA AAN MERKERS: Wees bedag daarop die hierdie vraag items vereis wat nie deur kandidate hierbo genoem is nie. Die nasienriglyne bevat die volgende aanwysers wat in antwoorde hierbo genoem is: % BU op verkope % NW op verkope Dividenduitbetalingskoers/DPA/VPA Skuld/ekwiteit-verhouding OOTKA Indien kandidate egter hierdie items nie in hul antwoorde hierbo genoem het nie, kan hulle dit in hul antwoord in Vraag 3.2.5 hieronder gebruik. Verduidelik DRIE punte wat verband hou met die finansiële uitslae van die maatskappy, behalwe dié wat hierbo genoem is, wat die Vergoedingskomitee kan gebruik om die verhoogde pakket wat hulle aan Mike bied, te regverdig sodat hy by Jessie Bpk. aanbly. Haal toepaslike finansiële aanwysers, syfers en tendense aan. deelpunte vir gedeeltelike / onduidelike antwoorde LW: Verduidelikings kan dieselfde wees vir verskillende aanwysers Finansiële of ander Verduideliking van bewyse 1. 2. 3. aanwysers Bv. tendens en syfers / verbetering / addisionele kommentaar / insig wat 1. 2. 3. ‘n verhoogde pakket te regverdig / voordeel vir mpy (kan ook geïmpliseer word) Winsgrens % Verhoog (van 60%) tot 70% en kon steeds hul bruto wins verhoog / klante het vertroue in gehalte van mpy se produkte Verdienste per Verhoog (van 123c ) tot 408c/ met 231,7%, is ‘n duidelike aandeel (VPA) aanduiding van verhoogde produktiwiteit / winsgewendheid. OOAHB Verhoog (van 7,3%) tot 20,7%/ met 13,4%-punte / met 183,6%. Aandeelhouers behoort tevrede te wees met verhoogde opbrengs / is ook beter as die rente op alternatiewe beleggings (4,5%) Solvensie- Alhoewel dit afgeneem het (van 5,3 : 1) tot 3,6 : 1 omdat verhouding groot lenings gemaak is, is hierdie fondse effektief in die mpy aangewend Netto batewaarde Verbeter (van 1 685c) tot 1 841c / met 156c / 9,3%. ‘n p.aandeel (NBW) Verbetering in groei (bates > laste) Hanteer as ‘n afsonderlike punt Markwaarde Verhoog (van 1 540c) tot 1 920c / met 380c / met 24,7%. ‘n (markprys) Duidelike aanduiding van verhoogde vraag na aandele / Hanteer as ‘n afsonderlike beleggersvertroue. punt Ander aanwysers (kan dalk nie die tradisionele finansiële aanwysers insluit nie) Uitreikprys van Aandele uitgereik teen R21 wat hoër as markwaarde is. Dit nuwe aandele dui daarop dat aandeelhouers tevrede was om meer te belê, ten spyte van tendense. Regte-uitgifte / Addisionele 265 000 aandele uitgereik teen R21 het R5,6m Bied addisionele addisionele kapitaal gegenereer / aandeelhouers is seker aandele aan van hoër opbrengste in die toekoms / aandele kan aan Mike uitgereik word om hom te motiveer om by mpy te bly. 9 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR 4.1 Die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE) Verwys na paragraaf 1. Verduidelik waarom maatskappye graag op die JSE genoteer wil wees. EEN geldige punt  deelpunte vir onvolledige /gedeeltelike / onduidelike antwoorde  Die publiek kan deelneem aan die aankoop van aandele / makliker toegang tot potensiële beleggers / gee toegang (via internet) tot globale beleggings- omgewing.  Dra by tot die mpy se goeie beeld (a.g.v. addisionele noteringsvereistes en publisiteit)  Verseker nakoming van Maatskappywet en ander regulasies (bv BBEEE- telling, ouditvereistes, ens.)  Makliker toegang tot addisionele kapitaal/fondse met die bekendmaking (advertering) van nuwe uitgifte van aandele in JSE publikasies.  Die publiek kan hulle eie aandele aanbied aan ander potensiële beleggers as hulle hulle beleggings in ‘kontant’ wil omsit / fasiliteer die oordrag van aandele  Konstante opdatering van aandeelpryse kan ‘n aanduiding wees van beleggersvertroue / die vraag na aandele / goeie beeld van die maatskappy. 2 Verduidelik waarom die JSE nie 'foutiewe, vals en misleidende finansiële resultate' van genoteerde maatskappye sal duld nie. Verduideliking  deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde  Hulle kan nie die publiek bedrieg nie want dit is hul rol om te verseker dat gesonder sakebestuurpraktyke in plek is / wil nie onsekerheid oor hul bedrywighede skep nie.  Probeer verhoed wetlike aksie teen die JSE vir die misleiding van aandeel- houers/ JSE se beeld (reputasie) kan onder verdenking kom.  JSE is 'n belangrike organisasie in die verkryging van kapitaalfondse wat die ekonomie stimuleer / tot werkskepping lei / publiek maak staat op hul geloofwaardige inligting.  JSE ding mee met internasionale aandeelmarkte / beheer hul aktiwiteite baie goed / verseker dat daar aan hul reëls en regulasies voldoen word. 2 4.2 Ouditverslae Verwys na paragraaf 2. Verduidelik die verskil tussen 'n gekwalifiseerde ouditverslag en 'n weerhouding-van-mening-ouditverslag. Gekwalifiseerde verslag  Weerhouding-van-mening-verslag  Kan ‘n gekombineerde of geïmpliseerde verduideliking wees. Gekombineerde antwoord vir 2 punte: Deelpunte vir onvolledige/onduidelike /vae antwoorde ‘n Gekwalifiseerde verslag noem slegs spesifieke items waaroor ouditeure bekommerd is, terwyl die weerhoudingsverslag beteken dat ouditeure weier om ‘n opinie uit te spreek. Afsonderlike antwoorde vir 1 punt elk:  Gekwalifiseerde verslag: Eksterne ouditeure het 'n paar kommerwekkende areas geïdentifiseer /wat hulle verhoed om 'n ongekwalifiseerde verslag te gee / Interne beheerprosesse of ouditbewyse is dalk gebrekkig.  Weerhouding-van-mening-verslag: Eksterne ouditeure het geweier of was nie in staat om voldoende bewyse te bekom vir 'n ouditmening nie /Maatskappy het nie betroubare interne beheerprosesse in plek nie / Bestuur is onbevoeg om basiese opteken- en verslaggewingtake uit te voer / Finansiële state voldoen nie aan vereistes van AARP & IFVS (IFRS) nie. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 11 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 4.3 Verantwoordelikhede van direkteure. Verwys na paragrawe 1, 2 en 3. Dis ‘n baie ‘oop’ vraag; wees bedag op enige ander geldige antwoorde As 'n bekommerde aandeelhouer, watter vrae sou jy by die AJV stel? Verskaf DRIE verskillende vrae. Verduidelik 'n toepaslike rede in elke geval. Enige DRIE geldige vrae Enige DRIE geldige redes       Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde Redes behoort betrekking te hê op ‘n vraag Uitstekend / Baie goed = 2 punte Dieselfde rede kan betrekking hê op meer as een vraag/ kan verbatim uit scenario geneem word Goed/bevredigend = 1 punt Vrae wat jy by die AJV sou vra Een rede vir elke vraag Waarom lyk dit asof die gediskwalifi- Vir 'n maatskappy om op die JSE seerde direkteure geen vaardighede gelys te word, word hoogs en/of ondervinding in bestuurs-kwessies gekwalifiseerde direkteure vereis. VRAAG het nie? / Waarom is daar nie kriteria vir die aanstel van direkteure nie? Waarom het die direksie nie onmid- Swak ouditverslae sal die dellik opgetree teen die gediskwali- maatskappy asook aandele se VRAAG fiseerde direkteure of aksie geneem op markprys ernstig beïnvloed. grond van die gekwalifiseerde en weerhoudingsouditverslae nie? Waarom het hulle nie dissiplinêre Die direksie moes dadelik opgetree stappe teen hierdie direkteure het om verdere probleme te VRAAG geïmplementeer (voordat die JSE hulle voorkom. gediskwalifiseer het nie)? Waarom is baie belangrike rolle aan Dit is onverskillig om belangrike rolle VRAAG hierdie direkteure toegeken? aan direkteure toe te ken wat dit nie kan uitvoer nie. Waarom lyk dit asof die direksie en die Die direksie en die ander direkteure ander direkteure nalatig of roekeloos kan hulself blootstel vir regsaksie VRAAG was in die aanstel van of stemming vir a.g.v. nalatigheid / versuim om die ongekwalifiseerde direkteure? direkteure te sif of agtergrond na te gaan. Watter fondse sal gebruik word om die King Kode vereis deursigtigheid in VRAAG JSE se R6,5m boete te betaal. alle prosesse. Winste/ Behoue inkomste kan nadelig geraak word. Hoe is die finansiële stabiliteit of Bedrog in finansiële state kan die VRAAG winsgewendheid van die mpy deur mpy se voortbestaan negatief hierdie insident beïnvloed? beïnvloed. Hoe gaan die vakante nie-uitvoerende Aandeelhouers en direksie moenie VRAAG direkteursposte gevul word? stem vir of direkteure aanstel wat nie noodsaaklike vaardighede het nie. Watter maatreëls sal die direksie instel Deursigtigheid/ aanspreeklik- heid/ om soortgelyke direkteur-aanstellings in verbetering van beheermaatreëls VRAAG die toekoms te vermy? / Watter beheer- maatreëls het Oudit & Risiko-komitee in plek vir aanstel van direkteure? Aanvaar enige ander geldige vraag Aanvaar redes wat met die vrae ooreenstem 9 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all